Kliek op die gekose jaartal om die inskrywings vir die tydperk te sien.

Vergelijkbare documenten
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

'n Man gestuur deur God

D e e l K. H e t V R O E G E C H R I S T E N D O M. i n d e J O O D S E D I A S P O R A

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Chronologie boek Handelingen / brieven NT

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

DIE OU TESTAMENT. Die skepping en sonde Genesis 1-3. Die eerste moord Genesis 4:1-16. Noag en die sondvloed Genesis 6-9:1-17

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Die Brief aan die Galasiërs

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Die Kerk se Geboorte

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Groot godsdienste van die wereld *

Paulus as rolmodel. Saint Paul by Bartolomeo Montagna

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

DIE BRIEF AAN FILEMON

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Petrus en die Krag van Gebed

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

24. Die vraag oor die heidene

Die storie Vind jou storie in God se storie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

PAULUS: APOSTEL VIR DIE HEIDENE. Les 1 vir 1 Julie 2017

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

2. Die skepping van die mens

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Blaai na die volgende bladsy, asb

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Goeie Konings, Slegte Konings

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Voor Felix. Handelingen 24. Beschuldiging en verdediging. Beschuldiging en verdediging. Politieke problemen.

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Die Groot Geloofswoordeboek: Katolieke Kerk, Ortodokse Kerke en die Pous

Die Here loop nie met al Sy kinders dieselfde pad nie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Inhoudsopgawe. Voorwoord

OPENBARING (2) Sondag 22 April 2007 Ds Freddie Schoeman

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Inleiding tot het Nieuwe Testament Les 3

Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4. Dag 1. Dag 2. Dag 3. Dag 4

Deur Christus Alleen

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

23. Die evangelie versprei na die heidene

U ZULT MIJN GETUIGEN ZIJN

Jesaja sien die Toekoms

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

13 september 2018 Katwijk

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

DOCTRINE VAN DE DRIE-EENHEID

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 11 [FILADELFIA].

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Gaan Christus terugkeer? (Die wederkoms)

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Deur Christus Alleen

door een engel uit de gevangenis werd bevrijd lezen we in Hand. 12:12 het volgende: Wie is Markus

Handelingen 1 : 1 Het eerste boek heb ik gemaakt, o Theófilus, over alles wat Jezus begonnen is te doen én te onderwijzen

Die Geseendes(Voorspoediges)

Paulus se Verbasende Reise

Handelingen 13-14

Jakobus Inleiding Agtergrond Jakobus se plek in die Bybel?

Register van themanummers en bijbelteksten (jaargang 1,1-22,4) Thema's

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

4. Samothráce, Neápolis en Filíppi. Hand. 16:11-40 Nuwe gelowiges

Het leven van Christus

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES. Hand.2:1-13

BIJBELROOSTER GROEP 2

n Tempel Leier besoek Jesus

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

I Bijbelse Geschiedenissen

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Van Vervolger tot Prediker

Johannes. Raymond R. Hausoul

Kom tot ons, de wereld wacht. Kalender voor Advent en Kerst 2013

Van Vervolger tot Prediker

Ek wil baie graag weet: was daar spesifiek met Jesus se geboorte 3 wysemanne en wat was hulle elkeen se naam?

Deur Christus Alleen

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Strijboshof Kalmthout, 28 februari Titel van de lezing: Hoe de Joden Christus zien.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

NIEUWE TESTAMENT Bijbelverhalen.nl

het Woord was bij God en het Woord was God. Christus, Eerstgeborene van heel de schepping

Geloof sekerheid. "Ek is verseker"

Transcriptie:

Kliek op die gekose jaartal om die inskrywings vir die tydperk te sien. (Tans net tot einde van die jaar 1000 beskikbaar) V.c. - 100 101-200 201-300 301-400 401-500 501-600 601-700 701-800 801-900 901-1000 1001-1100 1101-1200 1201-1300 1301-1400 1401-1500 1501-1600 1601-1700 1701-1800 1801-1900 1901-2000 2001 tot hede 1 / 5

Sulpicus Quirinus, n Romeinse senator, word goewerneur van Kreta en Cirene. Hy was goewerneur van 5? v.c. Die aartsengel Gabriël verskyn aan Sagarias en deel hom mee dat hy en sy kinderlose vrou, Elisabet, n 5? v.c. Die aartsengel Gabriël verskyn aan die Maagd Maria en sy ontvang van die Heilige Gees. 4? v.c. Geboorte van Johannes die Doper en die waarskynlike geboortedatum van Jesus Christus. 3? v.c. Die besoek van die Wyse Manne uit die Ooste. 1 n.c. Die eerste jaar van die Christelike kalender, keiser Augustus (Gaius Julius Octavianus) regeer in Rome. 6 Herodes Archelaus word deur keiser Augustus van sy amp onthef; Samaria, Judea en Idumea word ond 9-12 M. Ambivius: Romeinse Prefek van Iudea (Samaria, Judea en Idumea). 12?-15 Annius Rufus: Romeinse Prefek van Iudea (Samaria, Judea en Idumea). 14-37 Tiberius I keiser van Rome (gebore in 42 v.c.) 26-36 Pontius Pilatus: Romeinse Prefek van Iudea (Samaria, Judea en Idumea). 27-29? Johannes die Doper se bediening (Luk. 3: 1-2) (15de regeringsjaar van Tiberius). 28? Jesus word gedoop deur Johannes die Doper (Mark. 1: 4-11). 33-34? Johannes die Doper word gearresteer en deur Herodes Antipas laat onthoof (Luk. 3: 19-20). 33-36? Jesus se openbare bediening. 33 of 36? Kruisdood van Jesus Christus op Vrydag, die 14de Nisan (30ste Maart?). 36? Pinkster: Uitstorting van die Heilige Gees. 36? Martelaarskap van die heilige Stefanus. 37? Bekering van Paulus. 37-41 Gaius Caligula, keiser van Rome, hy laat homself tot n god verklaar. 2 / 5

37-41? Marullus: Romeinse Prefek van Iudea (Samaria, Judea en Idumea). 40 Paulus gaan na Jerusalem om Petrus te raadpleeg (Gal. 1: 18-20). 41-54 Claudius, keiser van Rome, hy word uiteindelik deur sy eie vrou, Agrippina vergiftig. 44 Jakobus word deur Herodes Agrippa tereggestel (Hand. 12: 1-3). 47-48 Paulus en Barnabas op Ciprus (Hand. 13: 4-12). 48-49 Konsilie van Jerusalem. Ook bekend as die Apostelkonsilie 49-50 Paulus in Korinte. 50 Daar word begin met die Pesjitta-vertaling van die Ou Testament (Siries-Aramees). 51-52 Paulus skryf sy Eerste Sendbrief aan di 52 Paulus skryf sy Tweede Sendbrief aan 54-68 Nero is keiser van Rome. 56 Paulus skryf sy Eerste Sendbrief aan di 57 Paulus skryf sy Sendbrief aan die Rome 57 Paulus skryf sy Tweede Sendbrief aan 57 Paulus se laaste besoek aan Jerusalem (Hand. 21). 58 Paulus word in Caesarea gevange geneem (Hand. 25: 4). 59 Keiser Nero laat sy eie moeder, Agrippina, vermoor. 60 Paulus in gevangenisskap in Rome (Hand. 28: 16). 61-63? Paulus skryf sy Sendbrief aan die Efesi 61-63? Paulus skryf sy Sendbrief aan Filemon. 61-63? Paulus skryf sy Sendbrief aan die Kolos 61-63? Paulus skryf sy Sendbriewe aan Timote 62? Die Algemene Sendbrief van Jakobus 62 Die apostel Jakobus, ook bekend as die Meerdere ( n familielid van die Here Jesus volgens Markus 6:3) 62 Paulus word in Rome tereggestel. 62 Keiser Nero laat sy vrou, Octavia, vermoor en trou met Poppaea Sabina. 64 Groot Vuur van Rome, wat waarskynlik deur keiser Nero begin is. Hy plaas die blaam daarvoor egter op 64? Die Apostel Petrus, wat op hierdie stadium alreeds in Rome was, skryf Eerste waarskynlik Algemene die Sendbrief wat ons van as Ped 3 / 5

65-125 In dié tydperk word die mondelinge tradisie van die Christengemeenskap Didaché op skrif gestel. So ontstaan die 66 Uitbreek van die Joodse Opstand teen Rome. 67 Petrus (die eerste pous) sterf as martelaar in Rome. Linus (2 Tim. 4: 21) volg hom op as biskop van Rom 67 Vespasianus se leërmag verower Galilea. 68 Keiser Nero pleeg selfmoord. Galba word keiser van Rome. 68 Die Essene-gemeenskap by Qumram word deur die Romeine vernietig. 69 Ignatius word biskop van Antiogië. 69 Otho word keiser van Rome. 69 Vitellius word keiser van Rome. 69 Vespasianus word keiser van Rome (en begin die Flaviaanse dinastie). 70 Die Joodse Opstand teen Rome eindig met die val van Jerusalem en die verwoesting van die Tempel. 70 n Moontlike datum vir die skryf van die Evangelie volgens Markus 75-90 Moontlike onstaan periode van die Evangelie volgens Luka 75-90 In dié tyd is die Handelinge van die Apostels 79-81 Titus, die oudste seun van Vespasianus, volg sy vader op as keiser van Rome. 79-91 Pous Anacletus, die 3de biskop van Rome ook bekend as die onberispelike 79 Die Berg Vesuvius beleef n vulkaniese uitbarsting wat die stad Pompeii verwoes. 80-85 Die gewildste evangelie in die Vroeë Kerk, dié Evangelie volgens Matteus 4 / 5

81-96 Domitianus is keiser van Rome. 81-96 Die boek Openbaring 90-100 Die Eerste 90-100 Die Tweede en Derde 90-100 Die Evangelie volgens Joha 90? Die Joodse geskiedskrywer Josefus verklaar dat die Joodse Heilige Skrif uit 22 boeke bestaan: 5 Wetsb 91-101 Pous Clemens, die 4de pous (Fil. 4: 3), skryf in die jaar 95 n Sendbrief aan die Korintiërs 96? Die Sendbrief aan die Hebre 96-98 Nerva is keiser van Rome. 98-116 Trajanus is keiser van Rome en die Romeinse Ryk bereik sy grootste omvang. 100 Tweede Sendbrief van Clemens 100? Die Algemene 5 / 5