Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Vergelijkbare documenten
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

TERME EN VOORWAARDES

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

BEMARKINGSOOREENKOMS

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

HUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

Tjokkerjol Speelgroepie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

ARBEIDSREG ABR214. T:

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

ARBEIDSREG ABR214. T:

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Kommersiële Versekering Afdeling sake-onderbreking

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

AANTEKENINGE OOR DIE WET OP HUURBEHUISING 50 VAN SPLR de la Harpe Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Transcriptie:

HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ---------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die HUURDER aan die anderkant en wat boerdery bedryf NADEMAAL 1. Die verhuurder verhuur en die huurder huur die ondervermelde getal diere, van n Jersey melkkudde soos uiteengesit, van die verhuurder. Die diere en produksie fases word in aanhangsel A uiteengesit. 2. Die verhuurder sal geregtig wees om te enige tyd n ander regspersoon of natuurlike persoon te nomineer, ook deur testamentêre bemaking/stipulasie as verhuurder in sy plek, met dien verstande dat die ander terme van die huurkontrak dieselfde bly. 3. Die verhuurder en die huurder is eensgesind oor die voorwaardes waarop daar aldus gehuur en verhuur word, mits sodanige voorwaardes op skrif gestel word. DERHALWE GETUIG HIERDIE OOREENKOMS: 1. TERMYN Hierdie huurkontrak sal geag word om n aanvang te neem op ondanks die datum waarop dit onderteken is en duur voort vir n tydperk van drie (3) jaar vanaf en met inbegrip van sodanige datum tot en met. Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. 2. HUURGELD Die huurgeld wat deur die huurder aan die verhuurder betaal moet word, is die bedrag van, (btw uitgesluit) per maand. Die huurgeld sal maandeliks op die 5 de van die maand betaal word. Die huurgeld sal in die opvolgende jaar en elke jaar daarna met die helfte van die amptelike inflasiekoers (V.P.I) van die vorige jaar of n minimum van 5 % welke die hoogste verhoog. Die V.P.I. syfer soos gedurende Januarie/Februarie van elke jaar verkry van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek van die Universiteit van Stellenbosch/Reserwe Bank sal aanvaar word as die amptelike koers.

Huurgeld sal deur die huurder direk aan die verhuurder betaal word by n adres of bank van die verhuurder se keuse. 3. BOERDERYMETODES 3.1 Die huurder moet die boerderymetodes gebruik wat daarop gerig is om te voorkom dat die kudde agteruit gaan of uitgeput raak. Die verhuurder is verantwoordelik om toe te sien dat goeie genetiese materiaal gebruik word om die kudde se potensiaal te verhoog. Indien daar oor enige van die aspekte n dispuut tussen die partye ontstaan, sal die mening van n onpartydige Landboukonsultant deurslaggewend wees. 3.2 By verstryking van die kontrak moet dieselfde getal diere van dieselfde katogorie en produksiefase soos in Aanhangsel A gespesifiseer in hierdie kontrak terug besorg word aan die verhuurder in aggeneem die groei van die kudde soos in punt 3.6 uiteengesit. 3.3 Die huurder moet jaarliks nie later nie as 31 Desember n produksieverslag aan die verhuurder of sy aangewese Landboukonsultant deurgee. 3.4 Die huurder aanvaar geldelike aanspreeklikheid vir gevolglike skade aan heinings, waterwerke, krale en geboue veroorsaak deur die diere wat die huurder of sy werkers toepas in die gebruik van die fasiliteite. 3.5 Toerusting en diere van die verhuurder mag nie as sekuriteit deur die huurder gebruik word word nie. 3.6 Die kudde van die verhuurder moet jaarliks met 10 % groei. Die huurder het die eerste opsie om die aanteel ook te huur, maar die keuse bly by die verhuurder om die diere te verhuur of te verkoop. 3.7 Die huurder is verantwoordelik om die kudde instand te hou en normale verliese en swak bestuurspraktyke is die huurder se verlies, maar natuurrampe is uitgesluit. 4. ONDERVERHURING Die huurder of sy genomineerde mag nie die kudde soos omskryf in paragraaf (1) of gedeelte daarvan onder verhuur en/of hierdie huurkontrak sedeer of andersins uit sy besit laat gaan of iemand anders toelaat om enige finansiële voordeel uit die kudde te trek nie. In die geval van die insolvensie van die huurder of sy genomineerde is die ooreenkoms onmiddellik beeïndig. In die geval van afsterwe van die huurder word die kontrak beёindig. Die boedel het die eerste keuse om die kudde teen huidige markwaarde te koop of andersins neem die verhuurder besit van sy koeie. 5. VERSEKERING 5.1 Die verhuurder is verantwoordelik vir die versekering van alle diere/toerusting indien nodig 6. INSTANDHOUDING EN HERSTELWERK

Die huurder is verplig om op eie onkostes die toerusting wat gebruik word in dieselfde toestand te hou by besitname met slegs redelike slytasie uitgesonder. 7. KONTRAKKOSTE Die koste aan die opstel van hierdie kontrak en die seëls daarop sal deur die partye in gelyke dele betaal word. Die huurder is aanspreeklik vir enige heffings wat deur die Streeksdiensteraad of toekomstige Streeksowerheid gehef word en wat direk uit die boerderyaktiwiteit van die huurder voortspruit. 8. VRYWARING Die huurder onderneem hiermee om die verhuurder te vrywaar en gevrywaar te hou teen alle gedinge, eise, vorderings, koste, skadevergoeding en uitgawes wat gehef, gebring of gemaak word teen die verhuurder as gevolg van enige nalatige handeling of ongeluk wat uit die huurooreenkoms mag voortspruit. 9. GESKILBESLEGTING Die huurder stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die landdroshof in terme van artikel 45 van Wet 44 van 1939 soos gewysig ten opsigte van enige regsaksie wat die verhuurder teen hom mag instel. 10. REG TOT INSPEKSIE EN TOEGANG Die verhuurder sal te alle redelike tye gedurende hierdie Huurtermyn die reg hê om self of deur sy/haar adviseurs inspeksie van die kudde uit te oefen om seker te maak dat die bepalings van hierdie Huurkontrak nagekom en uitgevoer word. 11. VERKOOP VAN DIE KUDDE Indien die verhuurder die kudde verkoop voor verstryking van die Huurkontrak sal dit alleen tot uitvoering gebring kan word op voorwaarde dat hierdie Huurkontrak vir die volle Huurtermyn eerbiedig word en sonder benadeling van regte en voorregte en met addisionele bepalings en/of koste vir die huurder nie. Indien die huurder self die koper is, verval hierdie Huurkontrak op datum van amptelike oordrag aan die huurder. Indien die verhuurder voor verstryking van die Huurkontrak die kudde wil verkoop sal hy/sy enige skriftelike aanbod ontvang aan die huurder openbaar wat dan die geleentheid sal hê om binne veertien (14) dae die aanbod te ewenaar of te verbeter. Hierdie vergunning van die verhuurder plaas egter geen verpligting op hom/haar om sodanige ewenaring of verbetering van die aanbod te aanvaar nie of om die kudde te verkoop aan die eerste aanbieder of die huurder nie. Die verhuurder sal steeds die reg behou om, indien hy/sy dit so verkies, die kudde te verkoop aan enige persoon teen enige prys. Die huurder het deurgaans die eerste opsie om die kudde te koop. Met afsterwe van die verhuurder het die huurder nog steeds die reg om die kudde te koop of te huur vir n verdere termyn. 12. REGSMIDDELS BY KONTRAKBREUK DEUR HUURDER As die huurder in gebreke bly om enige huurgeld voor of op die opeisbaarheidsdatum te betaal of enige van die ander bepalings van hierdie huurkontrak nie nakom nie kan die verhuurder deur

skriftelike kennisgewing die huurder aanmaan om binne veertien (14) dae sodanige huurgeld te betaal of om die ander bepaling(s) van die huurkontrak na te kom. By gebreke aan sodanige betaling of nakoming van die kontrak sal die verhuurder die reg hê om die huurkontrak onmiddellik te beёindig en besit van die kudde oor te neem sonder om afbreuk te doen aan die verhuuder se regte om onbetaalde huurgeld en rente op uitstaande bedrae en enige ander skade wat hy/sy mag ly as gevolg van die huurder se kontrakbreuk. 13. VERONTAGSAMING VAN KONTRAKBREUK Die verhuurder is te enige tyd geregtig om hom/haar op die bepalings van die voorafgaande klousule te beroep, al het hy/sy vantevore enige nie-nakoming van hierdie huurkontrak deur die huurder verontagsaam of vantevore uitdruklik of stilswyend toegestaan dat die huurder anders as streng ooreenkomstig sy verpligtinge hierkragtens presteer. 14. MONDELINGSE VERANDERINGS NIE GELDIG NIE Nog die verhuurder nog die huurder word gebind deur enige ooreenkoms wat strydig is met die bepalings van hierdie huurkontrak, tensy dit vervat is in n skriftelike dokument wat deur elk van hulle onderteken is. 15. PROKUREURSKOSTE EN INVORDERINGSKOMMISSIE Indien die verhuurder verplig is om n prokureur opdrag te gee om geregtelike stappe teen die huurder te neem ten einde die kudde weer in besit te kry en/of om agterstallige huurgeld en/of skadevergoeding vir kontrakbreuk van hierdie ooreenkoms te vorder en/of om enige van die bepalings hiervan af te dwing sal die huurder alle regskostes betaal wat tussen die prokureur en die kliënt in die verband aangegaan is, met inbegrip van sodanige invorderingskommissie waarop die prokureur geregtig is. 16. BETEKENING VAN KENNISGEWING EN KEUSE VAN DOMICILIUM CITANDI Die huurder kies die adres van as n domicilium citandi et executandi en enige kennis deur die verhuurder aan die huurder in verband met hierdie Huurkontrak gegee en aan die huurder by sodanige domicilium gerig en gepos word geag deur die huurder ontvang op die dag na die dag waarop dit gepos is ALDUS GETEKEN TE op hierdie DAG van 2005 AS GETUIES: VERHUURDER ALDUS GETEKEN TE op hierdie

DAG van 2005 AS GETUIES: HUURDER