Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Vergelijkbare documenten
VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEK OM STUDIELENING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Bepalings en voorwaardes vir die gebruik van die Noordwes-Universiteit se webtuiste

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

TERME EN VOORWAARDES

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Naskool Tel:

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Animato Koorkompetisie/Choir

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

Tjokkerjol Speelgroepie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

Stuur die aansoekvorm aan:

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Briewe, posseëls en elektroniese pos

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

EUROPA Trust Company 2

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

2015 AKADEMIESE JAAR

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Stuur die aansoekvorm aan:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GEDRAGSKODE. Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Algemene bepalings en voorwaardes. TomTom International B.V. De Ruyter Kade AC Amsterdam, Nederland, en enige affiliate (tesame, "TomTom")

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

CPA verwys na die VERBRUIKERS BESKERMINGS Wet 68 van ECT verwys na die ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE EN TRANSAKSIES Wet 25 van 2002

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

2 nd Chances... Wiskunde

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Transcriptie:

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek is n burger en/of permanente wettige inwoner van die Republiek van Suid-Afrika of alternatiewelik van een van die buurstate van die Republiek van Suid-Afrika en sal my geldige paspoort by die oudisie(s) toon; 1.3 Indien ek nie n permanente wettige inwoner van Suid-Afrika is nie, sal my seleksie as die wenner onderhewig wees daaraan dat ek in n redelike tydperk n geldige werkpermit sal kry om in Suid-Afrika as Kommentator op SuperSport te werk; 1.4 Ek het geen kriminele rekord nie en het KYKNET/SUPERSPORT/borge verwittig van enige hofgedinge (krimineel en siviel) waarin ek betrokke is; 1.5 KYKNET/SUPERSPORT se besluit oor die seleksie van mededingers is finaal en geen redes sal vir sulke besluite aangevoer word nie. Ek stem in om nie sulke besluite teen te staan of daarteen te appeleer nie. Ek aanvaar dat geen korrespondensie oor sulke besluite gevoer sal word nie; 1.6 Ek erken en stem saam dat ek nie n onderhoud of oudisie gewaarborg is deur vir die wedstryd in te skryf nie en dat ek nie geregtig is op enige vergoeding vir skade van enige aard wat ek as gevolg daarvan gely het nie; 1.7 Ek sal nie betrokke raak by aktiwiteite wat enige wet sal oortree nie, aanstoot gee teen openbare sedes, of enigsins n verleentheid vir KYKNET/SUPERSPORT/Borge van die wedstryd kan wees nie. Ek, of enige van my kennisse, sal verder ook geen onwettige wapens, dwelms of enige ander onwettige items bring na die plek of plekke wat deur KYKNET/SUPERSPORT gereël en verskaf is vir my deelname aan die wedstryd en/of program. Ek en enige van my kennisse onderneem ook om nie betrokke te raak by enige aktiwiteite wat onwettig, obseen, onsedelik, rassisties, aanstootlik of lasterlik is nie, of aktiwiteite wat n verleentheid vir die VERVAARDIGERS/SUPERSPORT kan wees nie; 1.8 KYKNET/SUPERSPORT/Borge sal nie verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies wat uit my inskrywing en deelname aan die wedstryd en/of Program kan spruit nie. Dit sal 1

insluit, maar nie beperk wees tot, skade wat ontstaan weens reis, siekte, ongeluk, verlies of diefstal van eiendom tydens oudisies en/of deelname aan die program; 1.9 Deur vir die oudisie op te daag, stem ek in tot die gebruik van my persoonlike inligting wat aan KYKNET/SUPERSPORT verskaf is vir die doeleindes om te besluit of ek n geskikte kandidaat is en vir die keuses van deelnemers vir die vervaardiging van die program. As ek vir verdere oudisies genooi word, maar nie as n deelnemer gekies is nie, of indien ek wel as n deelnemer gekies word, gee ek hiermee onherroeplik aan KYKNET/SUPERSPORT die hele kopiereg en alle ander regte van watter aard ook al in en om my oudisie(s), deelname en bydrae tot die Gladdebek Kommentatorsoektog, nou of toekomstig, insluitend, sonder enige beperking, my optrede, enige kommentaar wat aan my toegeskryf word, hetsy as deel van die oudisie, enige onderhoud, tydens my deelname aan die wedstryd en enige insluiting van my foto s, gelykenis, profiel, stem, klankeffek, karikatuur, literêre, artistieke en musikale materiaal en dies meer vir die doeleindes van die program en/of enige verwante publisiteit, navorsing en bemarking wat KYKNET/SUPERSPORT aanvaar. KYKNET/SUPERSPORT sal dus geregtig wees om enige sulke bydraes, in die geheel of gedeeltelik, te gebruik en te ontgin en ook ander te lisensieer om sulke bydraes te gebruik en te ontgin met alle middele en deur al die media, maniere en formate huidiglik bekend of hiernamaals uitgevind oor die hele wêreld heen. 1.10 Ek doen hiermee afstand van al my morele regte wat ek mag hê in my optrede in die Gladdebek Kommentatorsoektog soos omskryf in die Wet op Outeursreg No.98 van 1978, en soos gewysig. 2. WAARBORGE EN VRYWARINGS 2.1 Ek waarborg dat: 2.2 Ek die terme en voorwaardes van hierdie inskryfvorm verstaan en aanvaar. 2.3 Ek is in staat om vir hierdie wedstryd in te skryf en het geen botsende wetlike verpligtinge nie. 2.4 Ek het die wetlike vermoë om vir hierdie wedstryd in te skryf. 2.5 As ek die kortlys as n moontlike deelnemer haal, stem ek in dat KYKNET/SUPERSPORT my agtergrond kan nagaan en enige oorspronklike paspoort dokumente of enige ander nodige dokumente mag aanvra om te bevestig dat die inligting in hierdie inskryfvorm en die inligting wat ek verskaf het, korrek en geen wanvoorstelling is nie. 2.6 Hiermee vrywaar ek KYKNET/SUPERSPORT/Borge, hul filiaal- en geaffilieerde maatskappye, hul beamptes, agente, direkteure en werknemers teen enige koste of skade (insluitend gevolglike skade en suiwer ekonomiese verlies) wat KYKNET/SUPERSPORT/Borge aangaan weens eise of koste 2

wat gemaak word teen KYKNET/SUPERSPORT/Borge (hetsy in die geval van n derde party of myself) vir die skending van enige reg hetsy die eis of optrede spruit uit n onregmatige daad of kontrak, of enige oortreding van enige aard hoegenaamd, wat voortspruit uit, of die gevolg is van, KYKNET/SUPERSPORT/Borge of myself se uitoefening van hulle/sy/haar/my regte, of die vervulling al dan nie deur myself van my verpligtinge in terme van die Soektog na n Gladdebek Kommentator. Die vrywaring sal geld vir redelike kostes wat KYKNET/SUPERSPORT/Borge moet aangaan vir die verdediging van enige aksie wat teen enige van hulle onderskeidelik ingestel word. 2.7 Ek gee KYKNET/SUPERSPORT/Borge die onherroeplike reg tot al my optredes en gee KYKNET/SUPERSPORT/Borge die reg om my optredes wat verband hou met die Gladdebek Kommentatorsoektog te fotografeer, verfilm, op te neem, te wysig, uit te saai en her-uit te saai, selfs vir promosie doeleindes, sonder enige vergoeding. 2.8 Sou KYKNET/SUPERSPORT na eie goeddunke en vir watter rede ookal besluit om nie voort te gaan met die Gladdebek Kommentatorsoektog nie, mag KYKNET/SUPERSPORT in hul uitsluitlike diskresie verkies om hierdie inskryfvorm te beëindig sonder vergoeding aan enige van die deelnemers. 3. DISKWALIFISERING 3.1 Ek sal gediskwalifiseer word as ek n werknemer is van KYKNET/SUPERSPORT of enige van hul uitsending-vennote of enige van hul agente verwant aan hierdie wedstryd en/of program. Sou ek gekies word, sal ek in geen stadium van die program n werknemer van KYKNET/SUPERSPORT wees nie en sal ek as sodanig nie geregtig wees op enige voordele wat aan hul werknemers beskikbaar is nie. 3.2 KYKNET/SUPERSPORT mag my as deelnemer of wenner van die program sonder vergoeding diskwalifiseer as ek, op enige stadium, onwaar, onakkurate of misleidende persoonlike besonderhede of inligting verskaf het; die reëls oortree het; of onbevoeg bevind is tydens of voor die produksie van die wedstryd en/of program. 3.3 Sou ek enige van hierdie standaard terme en voorwaardes verbreek, mag KYKNET/SUPERSPORT my as deelnemer en/of wenner op enige stadium van die wedstryd en/of program sonder vergoeding diskwalifiseer. 4. VERTROULIKHEID 4.1 Sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van KYKNET/SUPERSPORT, mag ek geen inligting aan enige derde party bekendmaak met betrekking tot die wedstryd en/of program, die aansoek/keuringsproses, my voorkoms in die wedstryd en/of program, enige van die produksiespan of enige ander deelnemer, of enige ander inligting wat onder my aandag gekom het met betrekking tot KYKNET/SUPERSPORT/Borge of iemand andersins verbonde aan die wedstryd en/of program, buiten vir die inligting wat reeds openbare kennis is. Sou ek genader 3

of geskakel word deur n media-instelling (hetsy pers, radio of televisie) en/of enige derde party wat geensins met die wedstryd en/of program betrekking het nie, stem ek in dat ek nie geregtig is om kommentaar te lewer, te antwoord, of my opinie uit te spreek rakende enige navraag oor die wedstryd en/of program nie en onderneem om al sulke navrae na KYKNET/SUPERSPORT te verwys. 4.2 Ek bevestig dat ek hierdie wedstryd se reëls en die Standaard Terme en Voorwaardes hierin gelees en verstaan het en aanvaar dat ek daardeur gebind is en verstaan verder dat, deur hierdie inskryfvorm in te dien, ek instem tot die gebruik van my persoonlike inligting insluitend die inligting vervat in hierdie inskryfvorm deur KYKNET/SUPERSPORT Gladdebek Kommentatorsoektog-wedstryd en/of program. 4.3 Ek bevestig verder dat net KYKNET/SUPERSPORT geregtig sal wees om kommentaar te lewer, te antwoord op, of menings uit te spreek met betrekking tot enige navrae wat verband hou met die wedstryd en/of program en dat enige verbreking van hierdie bepalings deur enige deelnemer n wesenlike oortreding is en dat KYKNET/SUPERSPORT geregtig is om enige deelname van so n deelnemer aan die wedstryd en/of program te beëindig en om verder enige verdere regte wat hul wetlik het, toe te pas. ALDUS GEDATEER EN GETEKEN DEUR MY OP DIE.. VAN 20.. TE. NAAM:.. VAN:.. DATUM:.. GETUIE:.. GETUIE:. 4

1 5