NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

JUNIE EKSEMPLAAR 2008 SIVIELE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang.

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 TEGNOLOGIE MEMORANDUM

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Meganiese stelsels en beheer:

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Energie en verandering

Foto-redigering vir sun.ac.za

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

MEMORANDUM ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Elektriese Stroombane

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Vanaf die vroegste tye het die mens strukture gebou. Die eerste strukture was meestal gebou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.


NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die planeet aarde beweeg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SIVIELE TEGNOLOGIE MODELVRAESTEL 2008 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Blaai om asseblief

Siviele Tegnologie 2 VRAAG EEN 1.1 - Beton voetlae / fondament - Fondamentmure - Hardepuin vulling - Vogweerlaag - Betonvloer 1.2 SA (Howe) dakkap (6) Hoofstyl Dakspar Hangstyl Bindbalk Stut 1.3 - Hyskrane - Hyser - Steierwerk - Kettingkatrolstel (4) 1.4 - maak seker dat gegalvaniseerde band of draad vyf lae onder die muurplaat, in die muur, ingebou word. - maak seker dat dit volgens spesifikasies gespasiëer word - plaas die muurplaat op die muur - plaas die dakkappe op die muurplaat - draai die gegalvaniseerde band of draad om die dakkappe en slaan met spykers aan die muurplaat vas

Siviele Tegnologie 3 1.5 1.5.1 (5) Bouplan - dakkappe 1.5.2.(a) 45600 mm 650 mm = 7.015 Die aantal dakkappe = 7 + 1(kap teen die muur) = 8 1.5.2.(b) 8 x 2 = 16 (3) [30]

Siviele Tegnologie 4 VRAAG TWEE 2.1 Beton is sterker in kompressie en swakker onder trekspanning, terwyl metaal sterker is onder trekspanning en swakker onder kompressie. Wapeningstawe sal dus die treksterkte van beton verbeter. 2.2 8 totale aantal stawe R sagtestaal ronde staaf (tipe staal) 10 - deursnee in mm 01 - staaf-merk-nommer 200 spasiëring hart tot hart (4) 2.3 2.3.1 Teken n lengte deursneeskets van die gewapende betonbalk (10) Skuif versterkingstaaf Ankerstaaf Binder Binders nader gespasiëer om skuifstaaf te ondersteun Hoofstaaf 2.3.2 Deursneeskets (7) Ankerstaaf Minimum beton dekking Binder Hoofstaaf Skuifstaaf

Siviele Tegnologie 5 2.4 2.4.1 - dit moet sterk genoeg wees om die gewig van nat beton te dra - dit moet nie onder gewig deurbuig nie, soos byvoorbeeld, nat beton, eie gewig of enige opgelegde gewig - dit moet akkuraat opgestel word - voeë moet gevul en dig geseël wees - materiaal moet so gekies word dat dit maklik herstel kan word - dit moet so ontwerp word dat dit maklik opgerig en afgebreek kan word sonder om dele daarvan vas te vang (Enige drie) (3) 2.4.2 - hout - metaal - glasvesel - harde plastiek (Enige een) 2.5 2.5.1 Tekening van n halfronde ruboog (6) Hierdie voorbeeld toon die omringende steenwerk in Vlaamse verband. Dit kan ook in Strykverband of Engelse verband getoon word. Steenwerk Buitewelwing Buitering Binnering Geboortepunt Middelpunt 2.5.2 n Ruboog word gebou met ongekapte / gesnyde stene met wiglaste terwyl n pasboog met wigvormige stene (boogstene) gebou word. n Ruboog word van die binnekant geteken terwyl n pasboog van die buitekant geteken word. [40] (4) VRAAG DRIE

Siviele Tegnologie 6 3.1 3.1.1 Om vet en olie op te vang voordat dit die rioolpype binnegaan. 3.1.2 Aan die buitekant van die gebou waar die vuilwater, vanaf die opwasbak, in die rioolstelsel afgevoer word. 3.2 3.2.1 n Tenk wat ondergronds gebou word om tydelik riool te berg. Hierdie tenk word gebruik waar daar geen waterspoelstelsel of plek is om n septiese tenk te installeer nie. Afval word deur n interseptiese vanger in die riooltenk gestort. Wanner die tenk byna vol is, word die afval deur n aftrekklep in n tenkwa gepomp om sodoende die riooltenk leeg te maak. Dit is dan die munisipaliteit se taak om weg te doen met die afval. 3.2.2 Riool word afgevoer in die eerste kamer van die septiese tenk. Dit is hier waar die afval deur bakterieë afgebreek word om slyk te vorm. n Rooster tussen die twee kamers verhoed dat soliede materiaal die tweede kamer bereik waar kleiner deeltjies verder opgebreek word van waar dit in die stapelriool afgevoer word. (4) (5) 3.3 3.3.1 n Spesiale verwarmingstoestel, bekend as n sonkollektor, word op die gebou se dak geïnstalleer. Die son se strale verhit die water wat deur pype tussen die kollektor en die opgaartenk sirkuleer. Hierdie sonkollektors is spesiaal ontwerp om die sirkulerende water effektief te verhit. Gedurende die somer kan die water n temperatuur van tot 66ºC behaal. 3.3.2 - Die sonkollektor moet Noord front en teen n hoek van 35 met die horisontale as geïnstalleer word. - Die sonkollektor moet SABS goedgekeur wees. - Isoleer pype wat vir sirkulasie gebruik word om sodoende verlies aan hitte te verminder. - Skaduwees oor die kollektor moet vermy word. - Die primêre sirkulasiepype moet so kort moontlik wees. - Water kan van of n opgaarsilinder of n opgaartenk verskaf word. 3.3.3 Gas koelkaste is ideaal om te gebruik waar elektrisiteit nie vryelik beskikbaar is nie. Dit is ook baie betroubaar omdat daar geen bewegende dele is. (4) (6)

Siviele Tegnologie 7 3.4 - Kan in n tenk opgevang word - Kan in die munisipale stormwaterstelsel opgevang word - Kan herlei word om weg te syfer - Kan deur afleipype direk na die grond herlei word. 3.5 Dit sal gronderosie veroorsaak. VRAAG VIER [30] 4.1 - Sement kan hard word - dit kan klonterig raak - dit kan sterkte verloor 4.2 Termo-plastiese plastiek kan nadat dit verhit is in enige fatsoen verander word en wanneer dit afgekoel het sal dit die nuwe fatsoen behou. Termoverharde plastiek kan nie deur hitte sag gemaak word nie. Termo-verharde plastiek is beter bestand teen hitte en oplosmiddels as termo-plastiese plastiek. 4.3 4.3.1 Uitsitgaping Om toe te laat vir die uitsetting van verskillende materiale as gevolg van verandering in temperatuur. 4.3.2 - isolasie / sagtebord - polistireen - mastikseëllaer - silikon (Enige drie) 4.4 - sekere tipes kan hout verkleur - kan metaal wegvreet - kan velsiektes / infeksies veroorsaak - kan lomerigheid veroorsaak wanneer vir lang periodes in beperkte areas gebruik word - veroorsaak longsiektes indien dampe ingeasem word (Enige drie) 4.5 - Oppervlaktes moet skoon en droog wees - In sekere gevalle moet n spesiale grondlaag aangewend word 4.6 - verdunners - terpentyn - witspiritus - water - emulsie - uitdrogende olie - oilievernis (Enige drie)

Siviele Tegnologie 8 4.7 A B C D 1/ 3,76 PLAFONBORDE 3,06 11,51 4200-2/220 = 3760 3500-2/220 = 3060 Dus word 11,51m² plafonborde benodig 9/ 4,20 37,80 2/ 3.50 7,00 44,80 Dus word 44,8 meter plafonlatte benodig (20 / 2 =10) [30] VRAAG VYF 5.1 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 m J N N (½) (½) (½) (½) 5.2.1 Teken trekkrag 5.2.2 Teken drukkrag 5.2.3 Teken skuifkrag

Siviele Tegnologie 9 5.3.1 5.3.2 Berekeninge vir buigmoment BM at A = 0 BM at B = (-20kN x 1.5m) + (-4kN/m x 1.5m x 0.75m) = -30kNm -4.5kNm = -34.5kNm BM at C = (-20kN x 2.5m) + (-4kN/m x 2.5m x 1.25m) + (78.1kN x 1m) = (-50kNm 12.5kNm + 78.1kNm = 15.6kNm BM at D = (45.9kN x 1m) + (-6kN/m x 0.5m) = 42.9kNm of (-20kM x 5.5m) + ( -4kN/m x 2.5m x 4.25.) + ( 78.1kN x4m) + (-30kN x 3m) = 42.9kN BM at E = 0 Buigmoment Diagram

Siviele Tegnologie 10 5.4 Kragte Diagram Scale 20mm = 1kN ONDERDEEL KRAG AARD AF 1kN Stut FG 1.45kN Stut GE 1kN Stang JC ------- ------- HJ 1.45kN Stut 5.5 5.5.1 Elastisiteitsmodulus E kan gedefiniëer word as die waarde van die spanning wat nodig is om eenheids vormverandering te bepaal n besondere materiaal, en word aangegee deur die Verhouding: Spanning = n Konstante (E) Vormverandering 5.5.2 Spanning is n interne krag in materiaal wat weerstand bied teen belasting 5.6 5.6.1 Totale oppervlakte = Oppervlakte 1 + Oppervlakte 2 + Oppervlakte 3 + Oppervlakte 4 = 2250 + (-706,86) + (-262,50) + 1925,00 = 3205,64 mm² 5.6.2 Posisie van sentroïd vanaf lyn AB = Totaal (Oppvl x Afstand) Totale Oppvl = 167422,25 mm 3 3205,64 mm 2 = 52,227 mm (5) [30]

Siviele Tegnologie 11 ANTWOORDBLAD 6.1 PATIO SLAAPKAMER WOONKAMER EETKAMER BAD KOMBUIS SLAAPKAMER FIGUUR 6.1 PLAN SKAAL 1:100 Afmetings (5) EKSAMENNOMMER

Siviele Tegnologie 12 ANTWOORDBLAD 6.2 Kleidakteëls op 38 x 38 den daklatte gespasiëer volgens vervaardiger se vereistes. 114 x 38 den dakkappe, graad 6 hout, gespasiëer volgens vervaardiger se vereistes. 6.4 mm dik gips plafonbord op 38 x 38 latte gespasiëer volgens vervaardiger se vereistes. 114 x 38 den muurplaat 103 080 (Onderkant van muurplaat) 76 mm gips kroonlys Pleister & verf 100 380 (Onafgewerkte vloervlak) GV VWL VWL 76 x 19 mm Merantie vloerlys Mat boop sement vlaklaag 600 x 200 beton strookfondament 75 mm beton beddinglaag op goed gekompakteerde vulling 400 x 200 beton strookfondament SNIT A-A SKAAL 1:50 (15) EKSAMENNOMMER

Siviele Tegnologie 13 ANTWOORDBLAD 6.3 229 x 25 mm windveer Dakhelling 30 Siersteen Siersteen VLOERLYN GV NOORD-AANSIG SKAAL 1:100 (10) Klei dakteëls Siersteen GV VLOERLYN OOS-AANSIG SKAAL 1:100 (10) EKSAMENNOMMER [40]