Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van die jongste Salarisstrokie moet aangeheg word of 'n ' oracleprintout' waar die "monthly pension base" beskikbaar is. (kyk onder 'fringe benefits & additional info') 3 Die handelaar / verkoper moet vir u 'n afskrif van die registrasie dokument gee. Die US finansier nie opgeboude voertuie nie. 4 5 6 7 Versoek handelaar om die afgelewerde prys op die voertuig te kwoteer, maw afleweringskoste ingesluit. Punte, 3 en 4 van aansoekvorm moet deur die handelaar / privaat verkoper ingevul word. Indien u binnegemeenskap van goedere getroud is moet u by Punt 5 albie partye se inkomste en uitgawes voltooi. Voertuie moet geevalueer word deur Lincoln Achilles. Maak asb 'n afspraak met hom. Telefoon nr 0 808 4939 of cell 083 38 53 8 Bevestiging van Huwelikstatus moet onderteken word. Ingeval waar julle Binne Gemeenskap van Goedere getroud is moet u Gade nr 9 voltooi. Wanneer u aansoek goedgekeur is, geskied volgende Kontrak word onderteken Omvattende versekering moet gereël word en die belange van die Universiteit Stellenbosch moet genoteer word by versekeraars. Bewys van versekering moet asb na 0866 304 850 gefaks word of per Epos aan llang@sun.ac.za gestuur word. Bewys van versekering moet asb na 086 50 955 gefaks word of per Epos aan krhode@sun.ac.za gestuur word. 3 Deposito aan handelaar betaalbaar Privaat koop betaal geld in by kassiere of direk in die US se bankrekening Bewys van betaling moet asb na 0866 304 850 gefaks word of per Epos aan llang@sun.ac.za gestuur word. Bewys van versekering moet asb na 086 50 955 gefaks word of per Epos aan krhode@sun.ac.za gestuur word. 4 Registrasie van voertuig : US titelhouer en aansoeker eienaar 5 Betaling geskied na die oorspronklike faktuur, registrasie dokument en bewys van versekering in Voertuigpoel se besit is, asook na aflewering. Die aansoek sal binne 5 werksdae afgehandel word.
KONTRAK GETEKEN VERSEKERING FAKTUUR PRIVAAT KOOP DEPOSITO REGISTRASIE DOK INRUIL AFGELOS MOTORVOERTUIGFINANSIERINGSKEMA ( SLEGS VIR PRIVAATGEBRUIK ) : AANSOEKVORM. PERSOONLIKE BESONDERHEDE ID NR : UT NR : TAAL VOORKEUR: A E AANSTELLING PERMANENT : JA VAN EN VOLLE VOORNAME : STRAATADRES : POSKODE : DEPT. / AFD : BEROEP: EPOS ADRES : KONTAK NR Huis / Sel : KONTAK NOMMER werk : HUWELIKSTATUS: ENKEL GETROUD GESKEI WEWENAAR / WEDUWEE GEMEENSKAP VAN GOEDERE BINNE of BUITE ( INDIEN EGGENOOT/E BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROU IS EN/OF HULLE INKOMSTE IN NR.5 GEBRUIK WORD, MOET NR. 9 OOK VOLTOOI WORD. ) ( AFSKRIF VAN ID, RYBEWYS ASOOK JONGSTE SALARISSTROKIE MOET AANGEHEG WORD ). BESONDERHEDE VAN VOERTUIG ( VOLTOOI DEUR VERKOPER / HANDELAAR ) FABRIKAAT : REEKSNAAM : JAAR VAN EERSTE REGISTRASIE : ENJINNOMMER : KILOMETERS AFGELê : km ONDERSTELNR : KOOPPRYS ( AFLEWERINGSKOSTES & BTW INGESLUIT ) R ( 'N AFSKRIF VAN DIE REGISTRASIEDOKUMENT MOET AANGEHEG WORD, ASOOK DIE AANBOD OM TE KOOP ) 3. BANKBESONDERHEDE VAN VERKOPER / HANDELAAR ( VOLTOOI DEUR VERKOPER / HANDELAAR ) NAAM VAN REKENINGHOUER : BANK : TIPE REK : REKENINGNR: TAKKODE : SPAAR TJEK Hiermee verklaar ek, die ondergetekende dat 4. die inligting in waar en juis is 4. VERKLARING DEUR VERKOPER / HANDELAAR VAN DIE VOERTUIG 4. ek die eienaar van gemelde motorvoertuig is dat geen ander persoon of instansie 'n afbetalingskoop, huur of andersins aanspraak op die onderhewige voertuig het nie; en dat ( VOLTOOI DEUR VERKOPER / HANDELAAR ) 4.3 hierbo op enige stadium blyk, die volle koopsom aan die aansoek in hierbo terug te betaal. VERKOOPSMAN : TEL NR : NAAM VAN HANDELAAR : EPOS ADRESS : ( in drukskrif asb. ) ADRES OF STEMPEL HANDTEKENING VAN VERKOPER ( OF GEVOLMAGTIGDE IN GEVAL VAN 'N MOTORHANDELAAR ) US VOERTUIGVLOOT ( BTW NR 49 0 8959 ) US VEHICLE FLEET ( VAT NR 49 0 8959 ) PRIVAAT SAK / PRIVATE BAG X MATIELAND 760 SUIDAFRIKA / SOUTH AFRICA LELANIE LANGFORD : EPOS/ EMAIL : llang@sun.ac.za TEL + 7 808 4675 EFAKS / EFAX: 0 808 368 KHANITA RHODE : EPOS/ EMAIL : krhode@sun.ac.za TEL + 7 808 468 EFAKS / EFAX: 0 808 368
5. FINANSIëLE BESONDERHEDE TOTALE NETTO INKOMSTE ( INDIEN U BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE NETTO INKOMSTE GETROUD IS MOET ALBEI PARTYE SE ENIGE ANDER MAANDELIKSE INKOMSTE INKOMSTE EN UITGAWES VOLTOOI WORD EN ( VERSKAF BEWYSE ) AS U U GADE SE INKOMSTE GEBRUIK MOET HULLE UITGAWES OOK INGEVUL WORD. VOLTOOI DAN OOK PUNT 9 ) TOTALE UITGAWES MAANDELIKSE AFTREKKINGS VERSEKERING: HUISINHOUD HUIS MOTOR / ( S ) LEWENSVERSEKERING / ANNUITEITE /Polisse DONASIES MAANDELIKSE KREDIET UITGAWES HUISVERBAND / HUUR BORGSTAAN OP HUISVERBAND MOTORFINANSIERING MEUBELS KLERE LIMIETE HUIDIGE BALANS SELFONE TELEFOON LANDLYN PERSOONLIKE LENINGS KREDIET KAARTE: Paaiemente 3 KREDIET KAART BEGROTINGSFASILITE MAANDELIKSE HUISHOUDELIKE UITGAWES INSTANDHOUDING VAN MOTOR PETROL VERVOERKOSTES OPVOEDINGSGELDE KRUIDENIERSWARE WATER & LIGTE EIENDOMSBELASTING DSTV / TV HUISHULP LIMIETE LIMIETE LIMIETE INSTANDHOUDING ANDER 3 BLOOTSTELLINGS: HUIDIGE BALANS HUIDIGE BALANS BLOOTSTELLINGS BORG STAAN PAAIEMENTE PAAIEMENTE PAAIEMENTE BESKIKBARE INKOMSTE
6. BESONDERHEDE VAN LENING 6. KOOPPRYS VAN VOERTUIG ( BTW ingesluit ) R MARKWAARDE : R MIN : VERPLIGTE BYDRAE ( 0% VAN MARKWAARDE ) R MIN : ADDISIONELE BYDRAE R R BEDRAG VAN VERLANGDE LENING R TERMYN 6. TERUGBETALINGSTERMYN ( Merk asb. U keuse met 'n X ) 4 36 48 60 7 LW: TERUGBETALINGSTERMYN VAN 7 MAANDE IS SLEGS VIR VOERTUIE JONGER AS JR EN WAT MINDER 40 000KM'S AFGELE HET 7. KOSTE TOV FINANSIERING / KWOTASIE INRUILWAARDE : VERKOOPSWAARDE: EVALUASIE BENODIG : JA NEE LENINGSBEDRAG R TERMYN : MDE WISSELENDE RENTEKOERS : (,5 % ONDER PRIMA ) % / JR 7. RENTE EN DELGINGSPAAIEMENT : R P/M 7. HANTERINGSHEFFING R P/M 7.3 PAAIEMENT ( 7. + 7. ) PER MAAND R P/M BESTAANDE PAAIEMENT PER MAAND R P/M TOTAAL R P/M 7.4 TOTAAL VAN PAAIEMENTE, RENTE & HEFFINGS INGESLUIT: R TOTALE PAAIEMENT AS % VAN BRUTO MAANDELIKSE PENSIOENDRAENDE SALARIS : % (MAKS. 5 % ) DIE KWOTASIE IS GELDIG VIR 5 BESIGHEIDSDAE Ek bevestig dat : A Ek nie 'n minderjarige is nie. B Ek nog nooit as geestelik onstabiel verklaar is nie. C Ek nie onderhewig is aan 'n administratiewe bevel nie. D Ek geen huidige aansoek hangend het om skuld te herstruktureer of te verlig nie. E Ek geen bestaande skuldherstrukstureringsooreenkoms in plek het nie. F Ek nog nie voorheen vir skuldherstrukturering aansoek gedoen het nie. G Ek nie onder sekwestrasie is nie. H Ek nie onafgehandelde aansoeke om krediet het nie, asook nie hangende kwotasies soos voorgeskryf in seksie 9 van die Nationale kredietwet het nie. Indien enige van bogenoemde verkeerd is, dui aan watter en gee details: 8. MAGTIGING BEMARKINGS OPSIES Dui u bemarkingsopsie aan elke onderstaande items aan. ( U het die reg om uitgesluit te word van die bemarking) I Ek wil ingesluit word by enige telefoonbemarkingsveldtog. Y N j Ek wil ingesluit word by enige bemarkingslys wat julle mag verkoop of versprei. Y N k Ek wil ingesluit word by enige massa distrubusie of eposse of sms boodskappe Y N Ek verstaan dat ek aanspreeklik sal wees vir 'n intree fooi asook 'n maandelikse diensfooi. Hiermee magtig ek die US om my kredietrekord na te gaan by enige kredietburo. Hiermee magtig ek die US om verslag te lewer aan die Nasionale Leningsregister rakende my kredietooreenkoms. Die US is onderhewig aan die Nasionale Kredietwet. Hiermee verklaar ek onder eed dat die inligting deur my in hierdie aansoek verstrek, waar en juis is. AANSOEKER AANBEVEEL AANSOEK GOEDGEKEUR KONTRAK GETEKEN ADMIN. BEAMPTE VLOOTBESTUURDER/DIR. KOMM. DIENSTE HOOF DIR. FINANSIES / / 0 / / 0 DATUM : DATUM : DATUM : / / 0
9. PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN HUWELIKSMAAT ID NR : VAN EN VOLLE VOORNAME : STRAATADRES : AANSTELLING PERMANENT : JA NEE WERKGEWER: DEPT. / AFD : BEROEP: KONTAK NOMMER (werk) : (Sel) : KONTAK NOMMER (huis) : Ek bevestig dat : A B C D E F G H Ek nie 'n minderjarige is nie. Ek nog nooit as geestelik onstabiel verklaar is nie. Ek nie onderhewig is aan 'n administratiewe bevel nie. Ek geen huidige aansoek hangend het om skuld te herstruktureer of te verlig nie. Ek geen bestaande skuldherstrukstureringsooreenkoms in plek het nie. Ek nog nie voorheen vir skuldherstrukturering aansoek gedoen het nie. Ek nie onder sekwestrasie is nie. Ek nie onafgehandelde aansoeke om krediet het nie, asook nie hangende kwotasies soos voorgeskryf in seksie 9 van die Nationale kredietwet het nie. Indien enige van bogenoemde verkeerd is, dui aan watter en gee details: Ek verstaan dat ek aanspreeklik sal wees vir 'n maandelikse diensfooi. Hiermee magtig ek die US om my kredietrekord na te gaan by enige kredietburo. Hiermee magtig ek die US om verslag te lewer aan die Nasionale Leningsregister rakende my kredietooreenkoms. Die US is onderhewig aan die Nasionale Kredietwet. Hiermee verklaar ek onder eed dat die inligting deur my in hierdie aansoek verstrek, waar en juis is. GADE ( AFSKRIF VAN ID, RYBEWYS ASOOK JONGSTE SALARISSTROKIE MOET AANGEHEG WORD )
BEVESTIGING VAN HUWELIKSTATUS EN GADE SE TOESTEMMING Afdeling A Toestemming van gade ( Huwelik BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE ) Datum: / / Ek, die ondergetekende, ( Volle name) bevestig dat Ek getroud is binne gemeenskap van goedere met in (dorp ) op dag van ( datum ) Ek onderneem om die Universiteit Stellenbosch onmiddellik in kennis te stel, indien my huweliksgoederebedeling sou verander. 3 Ek verleen hiermee toestemming dat ek, saam met my gade, tot 'n Afbetalingskotrak / 'n Huurkontrak met die Universiteit Stellenbosch verbind word. Geldopnemer Gade Afdeling B Bevestiging van Huwelik Buite Gemeenskap van Goedere Datum: / / Ek, die ondergetekende, ( Volle name) bevestig dat Ek getroud is buite gemeenskap van goedere met in (dorp ) op dag van ( datum ) Ek onderneem om die Universiteit Stellenbosch onmiddellik in kennis te stel, indien my huweliksgoederebedeling sou verander. Geldopnemer Afdeling C Bevestiging van Huwelikstatus: Enkel Datum: / / Ek, die ondergetekende, ( Volle name) bevestig dat ek ongetroud is. Geldopnemer