GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Vergelijkbare documenten
GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

(6) Laste Niebedryfsbates

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

DEBITEURE REKONSILIASIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Les 14: Entrepreneurskap

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Prysvorming deur vraag en aanbod

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Opstel van 'n proefbalans

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Sentraalbeplande stelsel

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Transcriptie:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE NAAM VAN DIE LEERDER: PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat ook dien as antwoordeboek.

2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE VRAE. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees die instruksies vir elke vraag noukeurig deur en beantwoord slegs dit wat verlang word. 4. Alle vrae moet op HIERDIE VRAESTEL beantwoord word. 5. Gebruik die puntetoekenning om die lengte van die antwoorde te bepaal. 6. Skryf netjies en duidelik.

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 VRAAG 1 /10/ 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Lees die vrae wat volg en omsirkel die korrekte antwoord. Drie antwoorde word vir elke vraag verskaf. 1.1.1 SAPPI Bpk. is ʼn voorbeeld van ʼn A beslote korporasie. B private maatskappy. C publieke maatskappy. (1) 1.1.2 ʼn Besigheid met ʼn minimum van 1 en ʼn maksimum van 50 lede is ʼn A beslote korporasie. B private maatskappy. C publieke maatskappy. (1) 1.1.3 Die afkorting KMMO staan vir A klein mikro- en markomgewing. B klein mikro- en makro-onderneming. C klein, medium en mikro-onderneming. (1) 1.1.4 Wanneer ʼn land meer invoer as uitvoer het dit ʼn A handelsurplus. B handelstekort. C handelsooreenkoms. (1) 1.1.5 Die notasie van die rekeningkundige vergelyking is A Bates plus Eienaarsbelang is gelyk aan Laste. B Bates minus Laste is gelyk aan Eienaarsbelang. C Bates plus Laste is gelyk aan Eienaarsbelang. (1)

4 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) 1.2 Kies die term in KOLOM B wat ooreenstem met die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die korrekte LETTER langs die ooreenstemmende NOMMER in die spasie voorsien vir jou antwoorde: KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Die betaling vir kapitaal A Ekonomiese ontwikkeling 1.2.2 Die hoeveelheid van ʼn artikel B Faktuur aangebied vir verkoop teen ʼn gegewe prys, plek en tyd 1.2.3 Die bron dokument wat gebruik word C SADOU vir die aanteken van kredietverkope aan debiteure 1.2.4 Die grootste vakbond in Suid-Afrika D Globalisering 1.2.5 Die neiging tot vrye handel tussen alle lande in die wêreld E Rente F COSATU G Aanbod H Kwitansie ANTWOORDE (5x1) (5) 1.2.1 (1) 1.2.4 (1) 1.2.2 (1) 1.2.5 (1) 1.2.3 (1) [10]

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 VRAAG 2 /15/ 2.1 Lees die onderstaande vier koerant-hoofopskrifte: In ELKE geval, besluit of daar ʼn verandering in huidige vraag na beesvleis sal voorkom. Indien wel, dui aan of dit ʼn verhoging of verlaging sal teweeg bring, en skryf dat die korrekte antwoord neer. Indien daar geen verandering sal plaasvind nie, skryf geen verandering. Verskaf ʼn rede vir jou antwoord (gebruik die bepalings na vraag). Voorbeeld: Die uitskakeling van handelsbeperkings laat buitelanders toe om beesvleis in te voer. Antwoord: Toename in vraag: As gevolg van ʼn toename in verbruikers. 2.1.1 Die prys van beesvleis styg 2.1.2 Die prys van varkvleis daal 2.1.3 Dokters waarsku daarteen dat die eet van beesvleis gesondheid kan benadeel 2.1.4 Daar word verwag dat die prys van beesvleis volgende maand skerp gaan styg

6 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) 2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek, en beantwoord die vrae wat daarop volg: 2.2.1 Dui aan of die verandering vanaf kurwe S 1 na S 2 ʼn verhoging of verlaging is. Gee ʼn rede vir jou antwoord. 2.2.2 Teken ʼn kurwe op die grafiek wat ʼn verlaging in die aanbod van S 1 illustreer en noem dit S 3. 2.3 Watter voordeel verkry ʼn land vanuit invoere? 2.4 Watter voordeel verkry ʼn land vanuit uitvoere? 2.5 Verduidelik wat die buitelandse sektor is. (1) (1) (1) [15]

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 7 VRAAG 3 /12/ 3.1 Verduidelik wat met ʼn begrotingstekort bedoel word. 3.2 Watter stappe kan die regering neem om ekonomiese groei te bewerkstellig? 3.3 Ekonomiese groei vind plaas wanneer daar ʼn toename in die produksie van goedere en dienste in ʼn ekonomie oor ʼn bepaalde tydperk is. Produktiwiteit verwys na die aantal goedere wat geproduseer word in verhouding tot die insette wat vir die produksie nodig is. Wanneer produktiwiteit in ʼn ekonomie verhoog word sal dit ekonomiese groei veroorsaak. Wanneer besigheid meer produktief is, sal hulle ook meer winsgewend wees. Hoër winsgewendheid bring ekonomiese groei mee. Gee TWEE redes waarom laer produktiwiteit lei tot ʼn daling in ekonomiese groei. 3.4 Die produktiwiteit van werkers kan verbeter word deur te verseker dat werkers ʼn goeie werksetiek handhaaf. Wat beteken dit? (2x2) (4) 3.5 Noem TWEE doelwitte van die Regering se Heropbou- en ontwikkelingsprogram (HOP). (2x1) (2x1) [12]

8 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) VRAAG 4 /16/ Die transaksies wat volg is dié van HANSENS SKRYFBEHOEFTES wat plaasgevind het gedurende Mei 2012: Datum Besonderhede 3 Verkoop skryfbehoeftes op krediet aan Soltec Stelsels, R625 8 Skryfbehoeftes op krediet verkoop aan General Electric Toebehore, R825 19 Aankope van goedere op krediet vanaf ABC Winkels, R4 500,00 15 Ontvang ʼn tjek van Soltec Stelsels ter vereffening van hul rekening 20 Verkoop eksklusiewe penne op krediet aan Soltec Stelsels, R1200 24 R400 kontant ontvang van General Electric Toebehore as gedeeltelike betaling van die uitstaande saldo 25 Betaal ABC Winkels R2 000,00 per tjek as gedeelte ter betaling van hul rekening 28 Ontvang ʼn tjek van R500 van Soltech Stelsels as gedeeltelike betaling van hul rekening Brondokument Duplikaat faktuur HAN45 Duplikaat faktuur HAN46 Oorspronklike faktuur R467 Kwitansie KS 015 Duplikaat faktuur HAN47 Kwitansie 016 Tjekteenblad Kwitansie KS 017 LET WEL: HANSENS SKRYFBEHOEFTES HANDHAAF ʼn PRESTASIEPUNT VAN 25% OP DIE KOSPRYS Gevra: 4.1 Teken hierdie transaksies in die Debiteurejoernaal van HANSEN SKRYFBEHOEFTES aan. Sluit die Debiteurejoernaal aan die einde van die maand af. (7) 4.2 Teken die betrokke transaksies in die Debiteuregrootboek rekening van SOLTEC STELSELS aan. Aanvaar SOLTEC STELSELS het ʼn OPENINGSALDO van R1000 (9)

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 9 DEBITEURE JOERNAAL VAN HANSENS SKRYFBEHOEFTES VIR MEI 2012 Dok nr Dag Besonderhede Folio Verkope Koste van verkope DEBITEURE GROOTBOEK VAN SOLTEC STELSELS Soltech Stelsels D1 Datum Besonderhede Folio Debiet Krediet Balans (14 2) (7) (18 2) (9) [16]

10 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) VRAAG 5 /26/ 5.1 Verskaf die korrekte berekeninge in elk van die volgende gevalle: 5.1.1 John koop ʼn tweedehandse motor vir R15 000 en verkoop dit aan Basil teen R22 500. Hoeveel wins het hy verdien? Watter % wins het hy verdien? 5.1.2 Marlene handhaaf ʼn 30% winsopslag op haar aartappels. Sy koop aartappels vir R10 per sak by die Somerset-Oos Varsproduktemark. Teen watter bedrag verkoop sy elke sak? 5.1.3 Calvyn se Hardeware Handelaar verkoop verf teen ʼn winsopslag van 60% op kosprys. Teen watter prys word ʼn 20 liter blik verf aangekoop indien dit teen R500 verkoop word? ANTWOORD: 5.1.1 5.1.2 (4 2) 5.1.3 (4 2) (4 2)

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 11 5.2 Die volgende uittreksel is geneem uit die Algemene Grootboek van SOLI DEO MUSIEK-INSTRUMENTE: Voertuie 125 000 Geboue 530 000 Debiteure kontrole 25 850 Rente inkomste 450 Kapitaal saldo aan die einde van die vorige jaar 356 000 Krediteure kontrole 48 659 Kontant op hande 19 655 Onttrekkings 36 500 Bank 9 760 Handelsvoorraad 162 850 Verbandlening 475 000 Volgens die Inkomstestaat, beloop die netto-wins van SOLI DEO MUSIEKINSTRUMENTE R29 956. Gevra: (a) Stel ʼn Balansstaat vir SOLI DEO MUSIEKINSTRUMENTE op 29 Februarie 2012 op. (11) (c) Dui die notas tot die Balansstaat aan. (9)

12 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) 5.2 SOLI DEO MUSIEK-INSTRUMENTE BALANSSTAAT OP 29 FEBRUARIE 2012 BATES NIE-BEDRYFSBATES BEDRYFSBATES TOTALE BATES EIENAARSBELANG EN LASTE EIENAARSBELANG LANGTERMYN LASTE BEDRYFSLASTE TOTALE EIENAARSBELANG EN LASTE (11)

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 13 SOLI DEO MUSIEK-INSTRUMENTE BALANSSTAATNOTAS (9) [20]

14 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) VRAAG 6 /14/ Lees die onderstaande berig en beantwoord die vrae wat daarop volg: MAVIS MOKAGADI is ʼn kussingsmous in ʼn winkelsentrum buite Oos-Londen wat seker maak dat haar kliënte snags gemaklik rus. Haar begeerte om die kussings op straat te verkoop, het vrugte afgewerp. "My inkomste van R2 000 per week is genoeg om te kan oorleef," sê sy. "Ek is in staat om die noodsaaklike dinge aan te koop om van te lewe. Dit sluit in maandelikse kruideniersware R1 000, R500 vir huurgeld in Lower Valley, Mdantsane, daaglikse reisgeld van R25 en skoolfooie vir my vyftien jaar oue kind. Mavis het met haar besigheid in 2007 begin met slegs R500 wat sy uit haar vorige inkomste gespaar het. Sedertdien het sy van 07:00 uur soggens tot 16:00 smiddae, ses dae ʼn week gewerk. "Dit was moeilik aan die begin, want ek het aanvanklik geen klante gehad nie. As gevolg van deursettingsvermoë, harde werk en innerlike begeerte, het ek daarin geslaag om mense te oorreed om my kussings te koop. My klante sluit, onder andere, kopers van Butterworth, King William s Town, Grahamstown en Port Elizabeth in wat hierheen kom, om hulle voorraad aan te vul. Tussen 50 en 100 kussings word deur hulle aangekoop. ʼn Geringe bron van kommer is egter die feit dat ʼn paar ander smouse ook in die omgewing handel dryf. Ek kan dit hanteer! sê hierdie vasberade dame wat deesdae kan spog met ʼn Diploma in rekenaars. Aangepas vanuit ʼn artikel in Succeed Magazine, Aug/Sep 2001

(NOVEMBER 2012) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 15 6.1 Met verwysing na die berig, noem TWEE persoonlike eienskappe wat Mavis besit wat van haar ʼn suksesvolle entrepreneur maak. 6.2 Is Mavis se besigheid deel van die formele of die informele sektor? Gee ʼn rede vir jou antwoord. 6.3 Waarom het Mavis dit aanvanklik so moeilik gevind om kussings op straat te verkoop? 6.4 ʼn SWOT-analise is ʼn gestruktureerde lys wat verwys na die potensiële sukses van jou idee. Verwys na die berig en maak ʼn lys van ʼn krag, swakheid, geleentheid en ʼn bedreiging vir Mavis se besigheid. KRAG (1) SWAKHEID (1) GELEENTHEID (1) BEDREIGING (1) 6.5 Mavis wil graag ʼn plaaslike bank nader vir finansiële hulp om haar besigheid uit te brei. Noem die VYF belangrikste aspekte wat in haar sakeplan moet verskyn. 1. 2. 3. 4. 5. (5) (1)

16 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (NOVEMBER 2012) VRAAG 7 /7/ 7.1 Noem DRIE eienskappe van ʼn vennootskap. 7.2 Noem TWEE voordele en TWEE nadele van ʼn beslote korporasie. VOORDELE: (3) NADELE: (4) TOTAAL: 100