14 Augustus 2016 Prediker: Ds. Wielie van Wyk 08:00 & 10:00 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Mannaprojek 18:00 Veritas & Tieneromgee Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My Johannes 14:1 Welkom aan alle nuwe intrekkers. Kom asb in die konsistorie bymekaar dat ons julle kan ontmoet. Hoop jul voel gou tuis by ons. KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD Vandag is die 13de Sondag in Koninkrykstyd. Hierdie is die tyd in die jaar wanneer al die groot feeste verby is, soos Advent, Kerstyd, Paastyd, Pinkster en hierdie tydperk was altyd beskou as die feeslose helfte van die jaar. Dis is egter die tyd wanneer ons al die gawes watons in die eerste helfte van die kerklike jaar ontvang het, moet deel met die wêreld. Die kerk se werk na buite val nou onder die loepen elkeen van ons word daaraan herinner om ons gawes aan te wend, ten einde n verskil te maak in die Koninkryk van God. Ons vier Sy heerskappy en koningskap en is veronderstel om dit uit te dra na hulle wat dit nodig het, soos Lukas van ouds n hart gehad het noodlydenes. Groen en skakerings daarvan is die oorheersendekleur en bekende simbole in hierdie seisoen is n boot met nkruis daarop, die oop Bybel, die Lam met n septer of staf, koringare, die Drie-eenheidsdriehoek, die drie sirkels wat die eenheid uitbeeld en die fleur-de-lis, asook n kroon. 1
VERJAARSDAE 15-21 AUGUSTUS 2016 Pat Claassen 15/8 Berdien de Lange 15/8 Magda du Plessis 15/8 Jonet du Toit 15/8 Michael Erasmus 15/8 Dries Grobler 15/8 Henk Hough 15/8 Veronica de Lange 15/8 Caden Prinsloo 15/8 Kiara Prinsloo 15/8 Cherice Smith 15/8 Ansie Trigwell 15/8 Jan van Greunen 15/8 Hardus van Niekerk 15/8 Adel van Rhyn 15/8 Thomas Victor 15/8 Elloise Ehlers 16/8 Coenraad Spaumer 16/8 Ilz Swarts 16/8 BJ Burger 17/8 Ronellé Burger 17/8 Ronél Colvin 17/8 Aiden du Preez 17/8 Liezl du Preez 17/8 Teniel dutton 17/8 Aletha Jacobs 17/8 Martie Jacobs 17/8 Theunis Oosthuizen 17/8 Baby Smit 17/8 Monique Snyman 17/8 Joanita Viljoen 17/8 Sakkie Botha 18/8 Marioné Dique 18/8 Brendahn du Preez 18/8 Johan du Toit 18/8 Heinie Engels 18/8 Hendrico Griesel 18/8 Ilana Henning 18/8 Venessa Joubert 18/8 Corné Roets 18/8 Marelie Steinman 18/8 Heindrich Ströhmenger 18/8 Franco van Aswegen 18/8 Sunett Venter 18/8 Frans Allers 19/8 Marilize Combrinck 19/8 Ruvaan de Beer 19/8 Ewan Eksteen 19/8 Leon Ferreira 19/8 Tehan Goosen 19/8 Flip Kriek 19/8 Corné Kruger 19/8 Justin Sampson 19/8 Rizanie Uys 19/8 Anzcoiré Barnard 20/8 Vivienne Coetzer 20/8 Vian de Beer 20/8 Samanthé Fourie 20/8 Gerhard Shaun 20/8 Grobbie Grobler 20/8 Ken Hallet 20/8 Beatrice Jansen v Rensburg 20/8 Nadine Kritzinger 20/8 Tertia Nieuwoudt 20/8 Jacques Olivier 20/8 Michélle Oosthuizen 20/8 Chenique Schoeman 20/8 Amanda v d Merw 20/8 Krikkie v d Merwe 20/8 Danie Venter 20/8
VERJAARSDAE VERVOLG Cobus Coetzee 21/8 Zandri Dannhauser 21/8 Mona Engelbrecht 21/8 Natalie Harmse 21/8 Elné Jacobs 21/8 Melanie Louw 21/8 Lorette Mostert 21/8 JJ Nigrini 21/8 Cherine Oosthuizen 21/8 Henk Pienaar 21/8 SJ Pieterse 21/8 Rudi Posthumus 21/8 Piet Shanker 21/8 Mieke van Heerden 21/8 Aneri van Tonder 21/8 Mariska Venter 21/8 Ellanie Vermaak 21/8 Barry Viljoen 21/8 Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! Alles wat mooi is vir die nuwe jaar wat voorlê. As daar inligting is wat verkeerd is, of jy weet van iemand wat nie meer in ons gemeente is nie, kontak gerus die kerkkantoor. ONTHOU ONS VOLGENDE MARKDATUM IS: 4 SEPTEMBER VAN 16:00 21:00 KOM KUIER SAAM!!!! HEERLIKE EET- EN DRINKGOED; GESKENKE EN SPEELPLEK VIR KINDERS!!!! Neem asb kennis van volgende vergadering datums : 15 Aug = Basaarvergadering 16 Aug = Eiendomme 16 Aug = Bestuursbediening = 19:00 17 Aug = Erediensbediening 18 Aug = Gemeentebediening Al die vergaderings is om 18:00, behalwe bestuur. Enigeen wat insae wil hê, is welkom om dit by te woon. 3
!!!!!!!BASAAR!!!!!!! Indien jy vir die poedingtafel iets gaan maak/skenk skakel vir Nellie by: 082 349 4968 om te sê wat jy gaan gee asb. So vra ook die koektafel vir koeke, terte, beskuit en brode. Laat weet T. Minnie as en wat jy sal skenk asseblief Sel: 073 790 3043 Baie dankie vir almal. Die Tombola tafel kort nog baie items. Iets waarvan kinders sal hou. As jy iets by huis het en dit nie kan kerk toe bring nie, skakel vir Sulize by: 084 517 9879 en sy sal dit kom haal. Ons soek nog manne, om n potjie vir die basaar te kom maak asseblief. Skakel vir Julinda by: 083 256 5603 NEEM KENNIS ASSEBLIEF!!!! Herfsgenote byeenkoms skuif na 19 Augustus om 10:00. Die reëlings vir die uitstappie na Rustenburg word ook dan bespreek. Kom asseblief!!! Deurkollektes vir volgende weke: 21 Aug = Basaar 28 Aug = Manne wat Glo 4 Sep = Belydeniskamp 4
Op 28 Augustus kom die MANNE WAT GLO!! tydens die eredienste by ons kerk optree. Daar sal n deurkollekte opgeneem word om te help met hulle onkostes 6
Dit is weer tyd vir die Gereformeerde Kerk Middelburg-Noord se immer gewilde Dopper Tydren, wat hierdie jaar aangebied word op Saterdag 27 Augustus 08:00 Dit is n heerlike en prettige geleentheid waar oud en jonk saam die dorp verken en hul kennis oor ons dorp en geskiedenis kan verbreed en saam kuier. Die Dopper tydren is gebaseer op spoed en akkuraatheid en soortgelyk aan die program Amazing Race. Spanne spring by kerk weg en ontvang n koevert met leidrade. Wenners word bepaal volgens tyd wat wedren voltooi word asook korrektheid en akkuraatheid waarmee die leidrade gevolg en opdragte uitgevoer is. Elke span moet uit minstens 2 lede bestaan. Inskrywings R100.00 per voertuig. Die inskrywingsfooi sal by n liefdadigheidsorganisasie afgegee word en vorm deel van die opdragte wat voltooi moet word tydens wedren. Belangstellendes kan vir Dennis kontak 082 442 0728 of Hennie 079 449 1339 of Tersia 076 541 3577. Die basaarkomitee vra, indien daar iemand is wat vir hulle ballonne kan skenk, dit baie gaaf sal wees. Ons soek ook items Vir die Wit Olifant tafel. Kan by die kerkkantoor afgee asseblief. Baie dankie 7
Aan die hele gemeente en ons kinders, BAIE BAIE DANKIE vir al die kos wat ons gekry het vir ons voedselprojek!!! Julle het nie n idee hoe wonderlik dit was en hoe baie dit help nie. Almal is welkom om nogsteeds skenkings te maak, dit word verwelkom, want ons gebruik dit weer vir volgende keer se kospakkies. Ons gee elke maand kos aan omtrent 20 gesinne. ADVERTENSIE. KONTAK BESONDERHEDE VAN KERK. Telefoonnommer Posadres Bankbesonderhede 013-243 3765 Suite MW 727 NG Middelburg-Suid Faksnommer Privaatsak X1838 ABSA Rek nommer 086 529 0845 Middelburg 1040 580 146 KANTOORURE 1050 Takkode 632-005 Maan Vry: 08:00 13:00 Dinsdae sluit kantoor 11:30 vir vergadering. Webadres : www.midsuid.co.za Gaan like ons Facebookblad, asook ons Midsuid Mark FB blad 8