HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 / 2014

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Termyn 1/ 2014

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 9 Kwartaal1/ 2014

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

BARRETT SE TAKSONOMIE

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

1 Waar ek vandaan kom

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Transcriptie:

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Ë1607-A-AHT-SG01µ Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 7 VOORWOORD... 8 JAARPLAN... 9 EENHEID 1...10 WEEK 1 EN 2...11 Les 1: Begripslees (hersiening van graad 6)...11 AKTIWITEIT 1: Begripslees...11 Les 2: Luister en praat...13 AKTIWITEIT 2: Luisterbegrip...14 Les 3: Lees en kyk...15 AKTIWITEIT 3: Leesbegrip...16 AKTIWITEIT 4: Leesbegrip...23 Les 4: Taalstrukture en -konvensies...24 AKTIWITEIT 5: Taal in konteks...25 AKTIWITEIT 6: Taal in konteks...26 Les 5: Skryf en aanbied...26 AKTIWITEIT 7: Skryf n opstel...28 Les 6: Spelvel...29 Les 7: Luister en praat...30 AKTIWITEIT 8: Luisterbegrip...30 Les 8: Lees en kyk...30 AKTIWITEIT 9: Leesbegrip...33 AKTIWITEIT 10: Gesels oor n gedig...34 Les 9: Taalstrukture en -konvensies...35 AKTIWITEIT 11: Taal in konteks...39 Les 10: Skryf en aanbied...40 AKTIWITEIT 12: Eie gedig...40 Les 11: Toets jou kennis...42 AKTIWITEIT 13: Letterkundige begrippe...42 WEEK 5 EN 6...43 Les 12: Begripslees...43 AKTIWITEIT 14: Begripslees...43 Les 13: Lees en kyk...44 AKTIWITEIT 15: Gedigte...46 AKTIWITEIT 16: Die drama...47 AKTIWITEIT 17: Praat...52 Les 15: Skryf en aanbied...52 AKTIWITEIT 18: Skryf n dialoog...53 Les 16: Taalstrukture en -konvensies...54 WEEK 7 EN 8...58 Les 17: Luister en praat...58 AKTIWITEIT 19: Luisterbegrip...58 Impak 1

Les 18: Skryf en aanbied...59 AKTIWITEIT 20: Skryf n brief...62 Les 19: Taalstrukture en -konvensies...62 Les 20: Lees en kyk...64 AKTIWITEIT 21: Lees n volksverhaal...64 AKTIWITEIT 22: Begripslees...67 Les 21: Taalstrukture en -konvensies...68 AKTIWITEIT 23: Taal in konteks...69 WEEK 9 EN 10...70 Les 22: Luister en praat...70 AKTIWITEIT 24: Luisterbegrip...70 Les 23: Lees en kyk...71 AKTIWITEIT 25: Leesbegrip...71 AKTIWITEIT 26: Gedig...72 Les 24: Taal en konvensies...73 AKTIWITEIT 27: Taal in konteks...73 Les 25: Skryf en aanbied...74 AKTIWITEIT 28: Beskrywende opstel...75 Les 26: Selfstandige lees...77 AKTIWITEIT 29: Boekverslag...77 EENHEID 2...78 Les 27: Luister en praat...79 AKTIWITEIT 30: Luisterbegrip...79 Les 28: Lees en kyk Roman...79 AKTIWITEIT 31: Begripslees...80 AKTIWITEIT 32: Poësie...83 Les 29: Skryf en aanbied Verhalende opstel...83 AKTIWITEIT 33: Skryf...84 Les 30: Taalstrukture en -konvensies...85 AKTIWITEIT 34: Taalvrae...85 Les 31: Luister met begrip...87 AKTIWITEIT 35: Luisterbegrip...87 Les 32: Lees en kyk Advertensies...88 AKTIWITEIT 36: Advertensie...89 AKTIWITEIT 37: Plakkaat...90 Les 33: Skryf en aanbied Advertensies...91 AKTIWITEIT 38: Advertensie...91 Les 34: Taalstrukture en -konvensies...92 AKTIWITEIT 39: Taal in konteks...93 WEEK 5 EN 6...94 Les 35: Voorbereide toespraak...94 AKTIWITEIT 40: Luisterbegrip...94 AKTIWITEIT 41: Voorbereide mondeling...94 Les 36: Lees en kyk Instruktiewe teks...96 Impak 2

AKTIWITEIT 42: Instruksies...96 AKTIWITEIT 43: Instruksies volg...98 Les 37: Poësie...98 AKTIWITEIT 44: Gedig...100 Les 38: Skryf en aanbied...100 Les 39: Taalstrukture en -konvensies...101 AKTIWITEIT 45: Taal in konteks...105 Les 40: Drama as rolspel...105 AKTIWITEIT 46: Stomstreke...106 Les 41: Lees en kyk Drama...106 AKTIWITEIT 47: Begripslees...107 AKTIWITEIT 48: Lees n drama...114 Les 42: Skryf en aanbied Resensie...115 AKTIWITEIT 49: Skryf n resensie...117 Les 43: Taalstrukture en -konvensies...117 AKTIWITEIT 50: Taalhersiening...118 Les 44: Selfstandige lees...119 AKTIWITEIT 51: Boekverslag...119 EENHEID 3...120 Les 45: Luister en praat...121 AKTIWITEIT 52: Luisterbegrip...121 Les 46: Lees en kyk vraelyste...121 AKTIWITEIT 53...122 AKTIWITEIT 54: n Aansoekvorm...123 Les 47: Skryf en aanbied vraelyste...124 AKTIWITEIT 55: Vraelys...124 Les 48: Taalstrukture en -konvensies...125 AKTIWITEIT 56: Taal in konteks...126 Les 49: Luister en praat...127 AKTIWITEIT 57: Onderhoud rolspel...127 Les 50: Poësie...129 AKTIWITEIT 58: Gedigte...129 AKTIWITEIT 59: n Radiodrama...131 Les 51: Skryf en aanbied...132 AKTIWITEIT 60: Skryf n onderhoud...134 Les 52: Taalstrukture en -konvensies...134 AKTIWITEIT 61: Taal in konteks...134 Les 53: Skryf en aanbied...135 AKTIWITEIT 62: Skryf n agenda...138 Les 54: Luister en praat...138 AKTIWITEIT 63: Skryf n notule...138 Les 55: Luister met begrip...140 AKTIWITEIT 64: Luisterbegrip...140 Les 56: Lees en kyk...140 Impak 3

AKTIWITEIT 65: Kennisgewings...141 AKTIWITEIT 66: Agendas...142 Les 57: Taalstrukture en -konvensies...142 AKTIWITEIT 67: Taal in konteks...143 WEEK 7 EN 8...144 Les 58: Lees en kyk...144 AKTIWITEIT 68: Koerantberig...145 AKTIWITEIT 69: Onvoorbereide lees...146 Les 59: Lees en kyk...148 AKTIWITEIT 70: Koerantberig...148 Les 60: Skryf en aanbied...150 AKTIWITEIT 71: Skryf n koerantberig...151 Les 61: Taalstrukture en -konvensies...152 AKTIWITEIT 72: Taal in konteks...153 Les 62: Lees en kyk...154 AKTIWITEIT 73: Kortverhaal...154 AKTIWITEIT 74: Aanwysings...158 Les 63: Poësie...159 AKTIWITEIT 75: Gedig...159 Les 64: Skryf en aanbied...160 AKTIWITEIT 76: Skryf n verhalende opstel...161 Les 65: Taalstrukture en -konvensies...163 AKTIWITEIT 77: Taal in konteks...164 Les 66: Selfstandige lees...164 AKTIWITEIT 78: Boekverslag...165 EENHEID 4...166 Les 67: Praat...166 AKTIWITEIT 79: Hardoplees...167 Les 68: Skryf en aanbied...168 AKTIWITEIT 80: Instruksies...168 Les 69: Lees en kyk...168 AKTIWITEIT 81: Kontekstuele vrae...169 Les 70: Taalstrukture en -konvensies...170 AKTIWITEIT 82: Taal in konteks...171 WEEK 3 EN 4...173 Les 71: Luister en praat...173 AKTIWITEIT 83: Bespreking...173 Les 72: Skryf en aanbied...174 AKTIWITEIT 84: Dagboekinskrywing...174 Les 73: Lees en kyk Strooibiljet...175 AKTIWITEIT 85: Strooibiljette...176 AKTIWITEIT 86: Dagboekinskrywing...178 Les 74: Poësie...179 AKTIWITEIT 87: Kontekstuele vrae...179 Impak 4

Les 75: Taalstrukture en -konvensies...180 AKTIWITEIT 88: Taal in konteks...180 Les 76: Luister en praat...181 Les 77: Lees en kyk...183 Les 78: Skryf en aanbied...184 AKTIWITEIT 89: Skryf n opstel...185 Les 79: Taalstrukture en -konvensies...187 AKTIWITEIT 90: Taal in konteks...188 Les 80: Skryf en aanbied...189 AKTIWITEIT 91...191 Les 82: Taalstrukture en -konvensies...191 AKTIWITEIT 92: Taal in konteks...191 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS...196 Impak 5

Eenheid 1 EENHEID 1 LEERDOELWITTE Luister en praat Identifiseer kern- en ondersteunende gedagtes Maak aantekeninge Deel idees en ervarings en toon begrip van konsepte Lees en kyk Leesstrategie: Gebruik kontekstuele leidrade Lees met begrip Maak opsommings Skryf Fokus op die skryfproses Fokus op verhalende opstel, skryf n gedig, dialoog, brief en beskrywende opstel Taalstrukture en -konvensies Soortname, eiename, selfstandige naamwoorde, teenwoordige tyd, verlede tyd, leestekens, hoofletter en kleinletter. Samestellings, werkwoorde, voornaamwoorde, metafore, tussenwerpsels, sinonieme en antonieme Ontkenning, skryftekenings idiome en speekwoorde Enkelvoud en meervoud, trappe van vergelyking, klankgrepe en lettergrepe, homofone en homonieme Voor- en agtervoegsels, woordeboekgebruik INLEIDING In hierdie eenheid gaan ons eers jou kennis toets wat jy tot dusver in Afrikaans geleer het. Hier onder is woordeskat wat alreeds aan jou bekend is. Kan jy die betekenis van elkeen onthou? Jy moet in die eenheid begin om n boek van jou keuse te lees sodat jy aan die einde van die eenheid n boekverslag kan invul. WOORDESKAT gunsteling teleurstellend frasering liggaamstaal genre spreekbeurt Impak 10

Eenheid 1 WEEK 1 EN 2 Les 1: Begripslees (hersiening van graad 6) Voordat jy n begripsleesoefening voltooi, let op die volgende: Lees die leesstuk ten minste drie keer deur. Die eerste keer lees jy net om lekker te lees. Die tweede keer lees jy met n potlood in die hand en onderstreep die hoofgedagtes. Lees nou eers jou vrae deur. Nou lees jy jou leesstuk weer deur en merk die antwoorde soos wat jy hulle raak lees. Nou is jy gereed om jou begripsvrae te beantwoord. Onthou, jy moet jou vrae volledig in volsinne beantwoord. Doen moeite om die antwoorde in jou eie woorde te skryf behalwe waar jy gevra word om n sin of n gedeelte van n sin direk uit die leesstuk aan te haal. Onthou, wanneer jy iets aanhaal, moet jy die gedeelte wat jy aanhaal altyd in aanhalingstekens plaas. AKTIWITEIT 1: Begripslees Lees: Lees die gedig weer deur en beantwoord dan die vrae. Impak 11

Eenheid 1 DIE ATLEET SE GEBED By die wegspring, o, my Meester, van die wedloop om die baan by my lewensren se aanvang, was ek volmoed in die waan dat ek sterk is sterk en vinnig en my kragte nooit sal taan. Daarom, Vader, as ek hygend aan die einde van die baan as n verloorder, uitgeput en stromp lend oor die eindstreep gaan en die tyd wat tel vir my se laaste tik dan eind lik slaan - U weet tog, Heer, wat was my doel - ek wou so graag die rekord slaan... maar nou is ek reeds baie moeg - die res het my verbygegaan... my asem brand, my bene swik - ek sukkel nou net struik lend aan. Smeek ek biddend: U wat weet, my swakheid ken, my stryd verstaan - laat net, o Groot Beoordelaar, by my naam tog geskrywe staan: Hy/sy het die eindpaal ook bereik Sy/haar bes gedoen dis wel gedaan. Post-lees: 1. Oor wie handel hierdie gedig? (1) 2. Met watter doel het die atleet deelgeneem? (1) 3. Wat laat jou dink dat hierdie atleet nie die wedloop sal kan voltooi nie? (3) 4. Wat was hierdie atleet se wens? (1) 5. Wat sou jy sê is die spesifieke doel van die leesstuk? (1) 6. Uit hoeveel strofes bestaan hierdie gedig? (1) 7. Van watter rympatroon word in die volgende vers gebruik gemaak? Dui die rympatroon aan. (2) U weet tog, dis nou genoeg - ek wou so graag die rekord slaan... maar nou is ek reeds baie moeg die res het my verbygegaan... 8. Gee n sinoniem vir elk van die volgende woorde: a) struikelend b) uitgeput (2) 9. Wat is die doel van die ellips (...) aan die einde van sin 4 strofe 2? (1) Impak 12