Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groei mooi en ons getalle raak elke week meer.

Vergelijkbare documenten
Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

FAKTORE EN VEELVOUDE

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Paulus en sy vriende vertel ander van God

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Bankstate LPF Systems BK

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Direkte en indirekte rede. Naam:

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

God eer Josef die slaaf

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

1 Waar ek vandaan kom

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die brief aan die Filippense

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Antonieme en sinonieme

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Paulus kritiseer sy tyd se manier

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Jona en die Groot Vis

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Les 14: Entrepreneurskap

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Jona en die Groot Vis

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Foto-redigering vir sun.ac.za

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Transcriptie:

Hallo Vaskappers. Weer n nuwe maand van opwindende visvang nuus en gebeure. Welkom aan al die nuwe lede wat ons bygekry het na die Vaskap episodes op ETv. So kom en geniet die nuusbrief en kontak ons gerus as julle vir ons bietjie nuwe idees kan gee wat julle in die nuusbrief wil sien om te lees. Aan die nuwe lede wil ons net sê baie welkom by die Vaskap Klub. Die klub groei mooi en ons getalle raak elke week meer. Ons het die ou nommers nou almal skoon gemaak en gebruik hulle vir die nuwe lede om die lys weer van vooraf vol te kry. Ons het hierdie maand die 200 lede merk gehaal so baie dankie aan julle. Onthou dat ons die 3de van elke maand afsluit so maak seker julle gelde is voor die 3de betaal van elke maand.ons debiet order stelsel is nou aan die gang so aangeheg sal julle ook die debiet order vorm kry. Vul net in teken hom en stuur terug na henning@vaskap.net Ons vra weer dat julle asb julle Lid nommers moet gebruik vir die betalings. Die lede word nou meer en dit vat baie lank om elkeen se naam te gaan soek en te kyk of dit die regte persoon is. Met die lid nommers gaan dit net soveel makliker en vinniger. ASB julle daar is nog baie betalings wat nie lid nommers by het nie! Stuur asb vir ons idees wat julle het oor die klub en wat julle nog sal wil he in die klub. Ons bied nou vir die vaskap lede hul eie vaskap e-pos adres wat ons vir julle kan skep sodat alle vaskap nuus ens na die adres gestuur kan word. So van die van julle wat ook nie n e-pos het nie kan nou n vaskap e-pos kry. Stuur asb jou besonderhede na admin@vaskaptv.co.za of 0721590989 as jy so e-pos adres wil hê dan maak ons vir jou een en stuur ook die instruksies hoe om dit op te stel vir julle. Die e-pos adres sal jou lid nommer wees en dan e-pos bv: vkk001@vaskaptv.co.za Onthou om te gaan registreer op Anglers Mall by www.anglersmall.com. Die aanlyn koop blad is aan die gang en ons het al van die Vaskap lede opgelaai. Stuur vir ons n e-pos na henning@vaskap.net as jy wil hê ons moet jou laai daar as n Vaskap lid. Maak asb net seker jy het klaar daar geregistreer. Ons nuwe aanlyn winkel vir die Vaskap produkte is reg gaan besoek gerus www.vaskaptv.co.za Die NW Dames span hou n Muddie Bonanza by Olifantsnekdam die 24st Sep. Daar gaan penne gesteek word en 2 hengelaars per pen word toegelaat. Lekker pryse om te wen vir die dag. Kom ondersteun asb die dag

Krugers by Vaaldam is n oord wat ek laat Desember 2014 vir die eerste keer gehengel het en is een van die oewers in Vaaldam wat soms heeltemal anders kan wees a.g.v die diepte van die water. Veral die diepte regs-af op die oewer. Om suksesvol te wees in hierdie tipe water in Vaaldam is dit baie belangrik om baie akkuraat op n kol te kan hengel. Ek kon sien dat daar vlak baie jong vis was, maar wou nie vir jong vis hengel nie en aangesien ons n program geskiet het wou ek die groter vis teiken en het besluit om op omtrent 130 meter te hengel. My gerei vir die dag was my Shimano 12ft Forcemaster stokke en my 8000 XTRB baitrunners, 5lb DoubleX Hi-Vis en 18lb DoubleX Hi-Vis leaders. Soos altyd n M0 gly rietvlei -strop, no 10-7102 VMC hoekies met 7lb Extreme Abrasion lyn as hoeklyne. n "Soft Garlic Signature Series float" met n degie op die onderste hoek en n degie op die boonste hoek was my linker stok se aas, T-Rex en Caramel Plus is op die bol gegooi en 130 meter was my merk. Stok no 2 het ook n Signature Series Float op gekry, n HKGK "float" met n groterige degie en bo weer net n skoon soet wit degie. Tokkelossie en Lodewyk is saam op die bol gesit, iets waarmee jy oral in Vaaldam kan hengel en veral "muddies" hou hiervan in die vlakker water, maar in dieper water hou die karpe baie daarvan. Die stok land ook op 130 meter en die koffie word geskink.gewoonlik wag jy n bietjie langer vir n byt in die dieper water maar die vis is amper altyd groter. Na sowat 25 minute trek my regter stok se lyn stok styf en die katrol begin stadig loop. My eerste karp, n "Fully scaled mirror" van omtrent 5kg land op die mat na sowat 10 minute se gespook. Nadat die foto's geneem is begin ek weer op-aas toe die Tokkelossie en Lodewyk stok ook wegtrek. Hierdie keer weeg die karp omtrent 3kg. Weereens word dieselfde asies opgesit asook doopsouse en die stokke land weer op 130 meter.albei my stokke se lyne is gemerk met n permanent marker op 130 meter wat my instaat stel om my afstand te beheer en om akkuraat te hengel. Hierdie keer lê die stokke 20 minute voor albei byt. Een karp as T-Rex en Caramel Plus en n "muddie" van omtrent 700 gram op die Lodewyk en Tokkelossie land op die mat. Die T-Rex en Caramel Plus bly karpe oplewer terwyl die "muddies" in "zoom" op die Tokkelossie en Lodewyk. Na sowat 5 "muddies" besluit ek om n verandering te maak op die Tokkelossie en Lodewyk stok. Die hoekaas word na 2 degies verander en op die bol gooi ek Kiana en Paint uit die Conoflex Signature Series Reeks. Die "paint" word so minuut gegee voor ek dit ook op 130 meter gooi. Hierdie stok byt om die 15 minute en ek vang n hele klomp 3-5kg karpe met die aas kombinasie. Met n eenvoudige gooi-tegniek is dit maklik om op n kol en ook op goeie afstand te hengel. Later in die Vaskap-reeks gaan ons spesifiek kyk na gooitegnieke en kol-hengel. Moet dus nie Vaskap op Sondae 11:00 op ASTV en die 5 heruitsendings op OpenviewHD op ASTV, kanaal 151 misloop nie. Krugers het ons goed behandel en ons het n hele klomp mooi karpe en "muddies" gevang en dis definitief n plek wat ek weer sal besoek. Groete Loutjie Louwies

Hookit and Bookit is n log systeem waar jy jou vangste kan gaan neerlê en vir jouself n data basis opbou.. So, wat is die voordele van die app: 1. Alle data word op n server gesit en dit word ge-backup. As jy jou foon verloor kan ons jou data terug sit op jou foon. 2. Statistieke is beskikbaar per dam en per sessie 3. Die gesamentlike informasie kan gebruik word om te bepaal wat sal werk waar, watter tyd van die jaar sowel as in watter weers omstandighede. 4. Die weer, tyd en plek word automaties met elke vangs genoteer en gestoor vir jou eie gebruik in die toekoms as jy beter vangste will bereik jaar op jaar. 5. Jy kan dit gebruik vir enige fasset van visvang. Vlieg hengel, oewerhengel, bass ens. 6. Jy kan jou vriende nooi om saam met jou te deel of jou vangste privaat hou. 7. Jy het ook die opsie om jou vangste met die sosiale netwerke te deel as dit is wat jy graag will doen. 8. Jy kan in die feinste detail elke vangs log, en so vir jouself n persoonlikke lys opbou om enige tyd na te gaan kyk.

1 - Vul die mengbakkie net-net met warm of lou water. Voeg dan 'n halwe teelepel suiker by die water en roer deeglik todat al die suiker op gelos het. Die suiker help om die degie taaier te maak asook om die deeg 'n verm tekstuur te gee. Indien jy 'n geursel wil by sit soos Heuning, Knoffel, Aarbei ens. is nou die regte tyd om dit by tegooi. Meng die suiker water en die geursel behoorlik deur sodat alles mooi meng. 2 - Sodra die water af gekoel het voeg jy een teelepel koekmeel by die water en meng die mengsel goed deur. 3 - Voeg dan baie stadig koekmeel by die mengsel terwyl jy dit bly roer sodat die degie al stywer word. As jy te veel koekmeel by gooi dan gaan die degie hard word en nie meer werk vir wat jy dit wil gebruik nie. 4 - Maak seker dat die koekmeel behoorlik in die deeg in gewerk word. Die degie is reg sodra jy dit met jou hande kan hanteer en dit net net aan jou vingers vas klou. As dit te veel bly klou voeg net baie stadig nog meel by. As dit te droog is voeg dan baie min water by. 5 - Rol nou die deeg vinnig tussen jou palms todat jy 'n glade tekstuur het. Jy kan die deeg ook met jou vingers deur werk tot jy die verlangde gladde tekstuur het. 6 - Nou is dit nodig om jou degie te bere sodat dit nie uitdroog nie. Gebruik 'n bakkie wat goed kan sëel maar ook groot genoeg is om die deeg weer uit te kry wanneer jy dit nodig het of n bank sakkie..

Ons klere winkel kom nou mooi aan die gang en ons het n hele paar nuwe produkte vir julle. Gaan bestel gerus op die webblad - www.vaskaptv.co.za vir julle ons probeer om 2 keur n maand te bestel van ons verskaffer af. Aflewering tussen 2 en 4 weke asb. Die aanlyn winkel is aktief so julle kan aanlyn bestel.. Hier is ons Vaskap Kas en Staander. Die Kas se koste beloop R1400leeg en R2000 uitgelê soos op die webblad. Dan ons staander kos R1700 wat n dra sak insluit en met die bestelling van die kas en staander moet jy as koper self vir aflewering sorg asb. Die Kas en Staander kan op die webblad bestel word Nuwe video s is gelaai - gaan kyk gou!! Weereens baie dankie vir elkeen van julle wat deel is van die klub.. Hengel groete BANK BESONDERHEDE Vaskap Hengel FNB Tjek rekening 62411539664 Takkode 250655 Stuur bewys van betaling na: Henning@vaskap.net 086 648 6351 Gebruik asb jou lidnommer as verwysing loutjie