Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

Vergelijkbare documenten
Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Vanaf die vroegste tye het die mens strukture gebou. Die eerste strukture was meestal gebou

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Meganiese stelsels en beheer:

FAKTORE EN VEELVOUDE

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Elektriese Stroombane

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

3 Tegnologie (Teg) Wanneer iets gemaak moet word, is dit nodig om stap vir stap te beplan.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

GRAAD 9 JUNIE 2010 TEGNOLOGIE

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

7. Lengte en breedtelyne

TEGNOLOGIE. Graad 8. Hoërskool Gerrit Maritz

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Sentraalbeplande stelsel

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Die planeet aarde beweeg

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: Eerste uitgawe 2016

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Vlotheid en intonasie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

11 Materie en materiale (NW)

Wiskunde Graad 4. November 2016

Hoofstuk 12 Filters. Die Lae Deurlaatfilter 12-1

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: Eerste uitgawe 2016

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Foto-redigering vir sun.ac.za

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

6. Die Weer: natuurverskynsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Inleiding Tot Die Jagluiperd

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Briewe, posseëls en elektroniese pos

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Transcriptie:

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100 Vraag 1: Hefbome Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. 1. 'n Hefboom is 'n voorwerp waarmee 'n las verplaas kan word deur druk daarop uit te oefen. 2. Mag is wanneer jy druk of trek. 3. 'n Draaipunt is die punt waar die las nie draai nie. 4. 'n Las is die ding wat teen die druk- of trekbeweging weerstand bied. 5. Die gebruik van 'n hefboom het geen voordeel tot die mens nie. 6. Die voordeel word bepaal deur die lengte van die paal. 7. Hoe groter die meganiese voordeel is, hoe meer help die hefboom jou. 8. Klas 1 hefboom is die draaipunt tussen die mag en die las. 9. Klas 2 hefboom is die mag tussen die las en die draaipunt. 10. Klas 3 hefboom is die las tussen die draaipunt en die mag. (10) Vraag 2: Strukture 1. Noem en bespreek die twee soorte strukture wat mens kry. (2) 2. Noem die funksies van 'n struktuur. (4) 3. Noem die drie hoof strukture en gee 'n voorbeeld by elk. (6) 4. Wanneer gebeur struktuurbreuk? (1) 5. Noem die vyf kragte wat ons kry. (5) 6. Gee die verskil tussen waterbestand en waterdig. (2) 7. Noem en bespreek die eienskappe wat strukture veilig maak. (6) 8. Wat is hitte isolering? (1) (27) Vraag 3: Verwerking 1. Ons gebruik sekere materiale vir spesifieke doeleindes aangesien hierdie materiale oor sekere eienskappe beskik. Na watter eienskappe word hier verwys? (6) 2. Noem enige twee produkte wat verwerk moet word. (2) 3. Wat is erts en waar kom dit voor? (2) 4. Bespreek hoe metale ontgin word. (6) 5. Noem een voorbeeld van ysterhoudende metale en allooie asook een voorbeeld van nie-ysterhoudende metale en allooie. (2) 1

6. Hoe word allooie verkry. (1) 7. Noem twee redes waarom metaal gevorm word. (2) 8. Noem drie vorme waarin ons metaal kan koop. (3) 9. Beskryf die volgende maniere waardeur metale gevorm kan word: a) Gieting b) Knip c) Buiging (6) 10. Wanneer roes metale en waarmee kan sommige metale behandel word om roes te voorkom? (2) 11. Wat is 'n paneelklopper? (1) 12. Wat is aluminium en waarvoor word dit gebruik? (2) 13. Wie is vodderapers? (1) 14. Hoe word metaal herwin? (2) 15. Noem en beskryf vier maniere waarop metaal geheg kan word. (8) (46) Vraag 4: Beweging en Stroombane 1. Wat is 'n stelsel? (1) 2. Noem die vier afdelings waaronder ons stelsels kan klassifiseer. (4) 3. Watter vier bewegings word deur meganismes veroorsaak? (4) 4. Noem een nadeel van 'n serie stroombaan. (1) 5. Noem een voordeel van 'n parallelle stroombaan. (1) (11) Vraag 5: Isometriese tekeninge 1. Wat is 'n isometriese tekeninge? (1) 2. Wat gebeur met die horisontale lyne by isometriese tekeninge? (1) 3. Noem vier eienskappe van isometriese tekeninge. (4) (6) Totaal: 100 2

Memorandum Vraag 1: 1. Waar 2. Waar 3. Onwaar 4. Waar 5. Onwaar 6. Waar 7. Waar 8. Waar 9. Onwaar 10. Onwaar Vraag 2: 1. * Natuurlike strukture Strukture wat nie deur die mense vervaardig kan word nie. * Mensgemaakte strukture Strukture wat deur mense gemaak en aanmekaargesit word. 2. * Ondersteun - Die mure ondersteun die dak van die huis. * Beskerm - Huis waarin jy woon beskerm jou teen reën en son. * Omsluit 'n ruimte sodat dit wat binne is, nie verlore gaan nie. * Oorspan 'n afstand - Byvoorbeeld 'n brug oor 'n rivier. 3. * Dopstruktuur Eierdop * Raamstruktuur Spinnerak * Soliede struktuur Muur 4. Wanneer verswakte materiale, swak ontwerp, swak vakmanskap of vermoeidheid breek. 5. * Trekkrag * Drukkrag * Buigkrag * Skeurkrag * Draaikrag 6. Waterbestand: Materiaal wat behandel is sodat water nie geabsorbeer word nie, maar daarvan afrol. Waterdig: Ondeurdringbaar. Water kan nie deurdring nie. 7. * Sterkte - Strukture mag nie inmekaartuimel of bars nie. * Stewigheid - Strukture mag nie kromtrek, sy vorm verloor of buig nie. * Stabiliteit - Strukture mag nie omval nie. 8. Dit hitte is binne vasgevang en koue word buite gehou. Vraag 3: 1. * Hard * Sterk * Waterdig * Rekbaar * Geleidingsvermoë * Kan dit maklik vorm verander 2. Materiaal moet verwerk word in klere. Hout moet verwerk word in meubels. 3

3. Erts is 'n tipe rots wat metaal bevat en word diep ondergronds of op die oppervlak van die aarde gemyn. 4. * Mynwerkers boor en grawe diep gate in die aarde wat skagte genoem word. * In die wande van die skag word gate geboor en plofstof word in hierdie gate gedruk. * As die rots wat die erts bevat los geskiet word, sal die rotse loskom. * Hierdie rots stukke word op vragmotors gelaai wat dit na die gietery neem. * By die gietery word die rotse in klein stukkies opgebreek, wat dan in 'n warm smeltoond gesmelt word. * Die metaal word as vloeistof in houers opgevang, afgekoel en word dan soliede blokke staal. 5. Ysterhoudende metale en allooie tin, gietyster, sagtestaal, gereedskapstaal Nie-ysterhoudende metale en allooie koper, geelkoper, aluminium 6. Wanneer metale in die vloeistofvorm met mekaar gemeng word. 7. * Om sy funksie te verander. * Om sy voorkoms te verander. 8. * Dun plaatmetaal * Soliede ronde metaal * Ronde of vierkantige buis metaal 9. a) Die gesmelte materiaal word in 'n vorm gegiet, waarin dit stol en set. Motorenjins en gereedskap word so gevorm. b) 'n Spesiale blikskêr kan gebruik word om metaal in vorms of stroke te knip. c) Metaal plate of velle kan op twee maniere gebruik word: * As jy duike of knoppe wil hê, word die metaal in daardie vorm bewerk. * Dit word teen die verlangde hoek soos karton gevou. 10. Wanneer suurstof met metale in aanraking kom. Smeermiddels soos ghries of olie kan roes voorkom. 11. 'n Persoon wat duike in metaal van voertuie uitklop en ook die verfwerk herstel. 12. Aluminium is ligte silwerkleurige metaal wat nie roes nie en dikwels gebruik word vir kombuisgereedskap, onderdele van vliegtuie, motors en meubels. 13. Dit is die mense wat op stortingsterreine woon of munisipale asblikke deursoek. 14. Afval metale word na die skrootwerf geneem wat dit weer op hulle beurt na die gietery vir ou metaalvoorwerpe besorg. Hier word metaal gebreek, skoongemaak, gesmelt en in ander voorwerpe verander. 15. * Gom Spesiale gom wat uit een buis kleefmiddel en een buis verharder bestaan kan gebruik word. * Plofklinknaels Stukke metaal word deur klinknaels van dieselfde materiaal aan mekaar geheg, maar dis nie 'n sterk manier van hegting nie. * Soldeer 'n Sagte draad, soldeersel, word deur 'n warm soldeerbout gesmelt en dan word die metaaldrade aanmekaar vassoldeer. * Sweis Daar word gebruik gemaak van 'n warm vlam en sweisstawe om metale aanmekaar te sweis. Dis veral geskik vir staal. 4

Vraag 4: 1. Dit is al die meganismes wat gebruik word om 'n masjien te laat beweeg om werk makliker, vinniger of ligter te maak. 2. * Meganies * Pneumaties * Hidroulies * Elektries 3. * Liniêr beweging * Heen en weer-beweging * Draai beweging * Swaaiende beweging 4. As een komponent verwyder word hou die ander komponente ook op werk. 5. As een gloeilamp blaas werk die ander nog. Vraag 5: 1. Dit is ook 'n 3D tekening, maar by isometriese tekeninge wys die hoek van die voorwerp na voor. 2. Die lyne word diagonaal teen 'n hoek van 30 getrek teenoor die denkbeeldige horisontale lyne. 3. * Die hoek van die voorwerp wys na voor. * 'n Isometriese as word gebruik. * Isometriese tekeninge maak gebruik van parallelle lyne. * Die werklike grootte van die voorwerp kan vasgestel word deur die tekening te meet. 5