Week 3 Psalm 116: 1 Week 4 Psalm 100: 1 en 4. Week 5 Psalm 105: 1 Week 6 Psalm 105: 5. Week 7 Psalm 25: 2 Week 8 Psalm 84: 2

Vergelijkbare documenten
Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

DIE OU TESTAMENT. Die skepping en sonde Genesis 1-3. Die eerste moord Genesis 4:1-16. Noag en die sondvloed Genesis 6-9:1-17

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK


Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Die Groot Gebod dennis de wet

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Welkom by Die Storie God se storie

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Geroep vir Gemeenskap

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

ons rykdom in Christus 2

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

sodat jy n gestuurde van die Here kan

1 Prelude uit Te Deum 2: Lofsing die Here 3:23 LB Erkentlik deur die dae 2:03 LB Juig al wat leef 2:09 Ps 100, LB 100

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Die Geseendes(Voorspoediges)

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

11. Die roeping van Moses

Inleiding. Die Bybel is n wonderlike Boek vol groot stories. Dit gaan alles oor Jesus.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Voorskool: Graad 0 en 1 Fokus: Oordrag van die verhale Jaar 1: Leer die mense van die Ou Testament Jaar 2: Leer Jesus ken

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Hom alleen moet jy dien

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

2. Die skepping van die mens

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Sing vooraf staande: Psalm 117:1 (p. 573)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Jesaja sien die Toekoms


Pragtige Koningin Ester

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

21. Die koning word gesalf

Deur Christus Alleen

Les 11 vir 10 Desember 2016

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

God eer Josef die slaaf

Baie welkom by vanoggend se erediens

7. Van Noag tot die toring van Babel

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Deur Christus Alleen

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Inhoudsopgawe. Voorwoord

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Gebedsvertroue van Dawid. Liturgie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Geloofsbelydenis: Apostolicum Na die wet sing ons Psalm 67:1 (p. 326). Wet Psalm 67:1 (p. 326)

Sp reuke 10:24 Waa r die goddelose bang voor is dit kom oor hom; maa r die b egee rte van die regve rdiges ve rvul Hy.

Inligtingsblad vir ouers en onderwysers

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

DIE DIENSTE VAN DIE ORTODOKSE KERK BY DIE AFSTERWE VAN 'N JONG KIND

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

LYS VAN BESKIKBARE VONKK LIEDERE soos op 27 Maart 2014

Gereformeerde Kerk Bellville 7 Oktober 2018 Oggend

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Transcriptie:

Week 1 Psalm 8: 1 Week 2 Psalm 9: 1 Week 3 Psalm 116: 1 Week 4 Psalm 100: 1 en 4 Week 5 Psalm 105: 1 Week 6 Psalm 105: 5 Week 7 Psalm 25: 2 Week 8 Psalm 84: 2 Week 9 Psalm 23: 1 Week 10 Psalm 45: 1 Week 11 Psalm 38: 1 Week 12 Psalm 38: 1 Week 13 Psalm 75: 1 Week 14 Psalm 75: 1 Week 15 Psalm 81: 1 en 12 Week 16 Psalm 81: 1 en 12 Week 17 Psalm 104: 1 Week 18 Psalm 104: 1 Week 19 Psalm 146: 1 Week 20 Psalm 136: 1 Week 21 Psalm 1: 1 Week 22 Psalm 1: 1 Week 23 Psalm 134: 4 Week 24 Psalm 134: 4 Week 25 Psalm 48: 1 Week 26 Psalm 18: 1 Week 27 Psalm 18: 1 Week 28 Psalm 150: 1 Week 29 Psalm 150: 1 Week 30 Psalm 6: 1 Week 31 Psalm 6: 1 Week 32 Skrifberyming 15: 1 Week 33 Skrifberyming 17: 1 Week 34 Skrifberyming 33: 1 Week 35 Skrifberyming 33: 1 Week 36 149

9.3 Tydlyn Haman Ester Ahasveros Salomo Ou testament Skepping Tien plae Rigters Konings Kultuuropdrag Pasga Dawid Saul Samuel Eli Rut en Boas Simson Jefta Gideon Barak en Debora Ehud Josua Josef Jakob Isak Abraham Noag Kaïn en Abel Eva Adam 150

Nuwe testament Wonderwerke en gelykenisse Sendingsreise Paulus Uitstorting van die Heilige Gees Hemelvaart Die opstanding Die begrafnis Die kruisiging Intog in Jerusalem Ryk dwaas Barmhartige Samaritaan Spysiging van 4 000 Johannes die Doper Die saaier Dogter van Jaïrus Genesingswonders Die Sabbat Bruilof in Kana Roeping van dissipels Doop en versoeking Jesus as kind Geboorte van Jesus Geboorte-aankondiging 151

9.4 Tydlyn kaartjies Tydlyn Ou Testament Skepping Kultuuropdrag Moederbelofte Tien plae Pasga 152

Tien Gebooie Rigters Adam Eva Kain en Abel Noag Abraham Isak Jakob 153

Josef Moses Josua Otniël Ehud Barak en Debora Gideon Jefta Simson 154

Rut en Boas Eli Samuel Saul Dawid Salomo Ahasveros Mordegai Ester Haman 155

Nuwe Testament Wonderwerke Gelykenisse Johannes die Doper Geboorteaankondiging 156

Geboorte van Jesus Vlug na Egipte Jesus as kind Doop en versoeking Roeping van dissipels Bruilof in Kana 157

Die Sabbat Genesingswonders Dogter van Jaïrus Die Saaier Spysiging van 4000 158

Verheerliking op die berg Barmhartige Samaritaan Ryk dwaas Verlore skaap Verlore penning 159

Opwekking van Lasarus Die intog in Jerusalem Vervolging Jesus se verhoor Die kruisiging Die begrafnis 160

Die opstanding Hemelvaart Uitstorting van die Heilige Gees Paulus Sendingreise 161

Psalm 1: 1 Welsalig hy wat op die spoor nie gaan waar sondaars lok; wat op hul pad nie staan, of neersit waar die spotglans in die oog is, waar spotters vrolik spot met al wat hoog is; maar wat Gods wet in stille mymering, by dag en nag, weer in gedagt nis bring. 162

Psalm 6: 1 Wil my, o HEER, nie straf nie, wys my in toorn nie af nie, sien my genadig aan; laat in my teëspoede n alte strenge roede my nie met gramskap slaan! 163

Psalm 9: 1 Ek sal van ganser harte, HEER, u wonders groot maak en U eer. Ek sing omdat ek in U bly is, aan wie my lofsang toegewy is; 164

Psalm 18: 1 Ek het U hartlik lief, o HEER! U is my sterkte en teëweer. Die HEER s my rots, my vesting sterk, my redder wat my heil bewerk, my rots wanneer die stormwind huil, my skild, die weerkrag van my heil, my vesting op die bergkrans steil, by wie ek vas en veilig skuil. 165

Psalm 23: 1 Net soos n herder uittrek met sy skape en hul laat neerlê in die veld van milde groen, met sagte hand hul lei langs stille waters - so is die HEER, so het Hy ook aan my gedoen: Hy laaf my siel en lei my swakke skrede in vaste spoor van sy geregtighede. 166

Psalm 25: 2 Leer my, HEER u regte weë, wys die regte pad my aan; maak my hart daartoe geneë, om met lus daarop te gaan. Wil my deur u waarheid leer, lei my dwalende gedagte; want U is my heil, o HEER! U is ek altyd te wagte. 167

Psalm 38: 1 Straf tog nie in ongenade my misdade, Heer, verdra my met geduld. Wil tog nie in toorn ontsteek nie en U wreek nie op my sonde en sondeskuld. 168

Psalm 45: 1 My hart, ontroer deur mymering, sal lieflik van n Koning sing. My tong, deur digvuur aangedryf, is soos n pen wat vaardig skryf. 169

Psalm 48: 1 Die Heer is groot waar Sions top hom wentel uit die dieptes op. Hy is lofwaardig, waar verhewe die berg en stad in songlans bewe, en Sion teen die noorde blink, bo die lof van woorde. Daar waar in vlekkelose wit die Koning van die wêreld sit, het Hy, wat teen die vyand waak, as rotsburg Hom bekend gemaak. 170

Psalm 75: 1 U alleen, U loof ons bly - ja, ons jubel tot u eer! Want u Naam is, troue HEER, vir u volk tot troos naby. Daarom roem ons in ons land al die wonders van u hand. 171

Psalm 81: 1 + 12 Laat ons nou die HEER wat sy volk verbly het deur sy sterkte, eer! Hom die grote God, wat weer feesgenot vir sy volk berei het. Open julle mond, eis van my vrymoedig op my trouverbond: al wat jul ontbreek, skenk Ek as jul smeek mild lik en oorvloedig. 172

Psalm 84: 2 Die mossie vind n huis, o HEER, die swaeltjies lê in nessies neer; en ek vind rus by u altare, waar U vir my n woning maak en U, my Koning, my bewaak. Gedugte HEER der leërskare, welsalig wie in u paleis U altyddeur mag loof en prys! 173

Psalm 100: 1 + 4 Juig al wat leef, juig voor die Heer! Dien God met blydskap, gee Hom eer; kom nader voor sy aangesig, en prys Hom met n lofgedig! Want goedertieren is die Heer; sy goedheid eindig nimmermeer; sy trou en waarheid hou hul krag tot in die laaste nageslag. 174

Psalm 104: 1 Waak op, my siel, en loof die HEER! My God, U is uitnemend seer verhewe in u majesteit, U is bekleed met heerlikheid: 175

Psalm 105: 1 Loof, loof die HEER van alle here! Verhoog sy Naam en gee Hom ere, en bring sover daar volke is, sy dade in gedagtenis; en spreek met aandag en ontsag van al sy wonders, dag aan dag. 176

Psalm 105: 5 Die HEER wat van geen wankel weet nie, sal nimmer sy verbond vergeet nie; al sy beloftes bly van krag tot in die duisendste geslag. Verbond met Abraham, sy vrind, bevestig Hy van kind tot kind. 177

Psalm 116: 1 God het ek lief, want die getroue Heer hoor na my stem uit vrye welbehae; ek roep Hom aan in al my lewensdae, Hy skenk my hulp, Hy red my, keer op keer. 178

Psalm 134: 4 Laat, HEER, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seën oor hul gebied! 179

Psalm 136: 1 Loof die HEER met blye klank, loof sy Naam, bewys Hom dank; want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid. 180

Psalm 146: 1 Prys die HEER met blye galme, o my siel, daar s ryke stof! k Sal, solank ek leef, my psalme vrolik toewy aan sy lof en Hom, wat sy guns my bied, altyd groot maak in my lied. 181

Psalm 150: 1 Loof God, loof sy Naam alom! Loof Hom in sy heiligdom! Loof die HEER se grote mag in die hemel van sy krag! Loof Hom om sy moëndhede, om die menigvuldigheid van sy mag en majesteit - voor sy troon en hier benede! 182

Skrifberyming 15: 1 Laat jul kinders tot My nader en geen hindernis hul weer, want die koninkryk der heemle is hul erfdeel, sê die HEER. 183

Skrifberyming 17: 1 Wees nie besorg nie oor jul lewe, oor wat die harte neerwaarts trek; Wat sal ons eet, waar vind ons laafnis? Wie skaf die kleed wat ons moet dek? Is lewe en liggaam dan nie meer nie as alles wat net kommer wek? 184

Skrifberyming 33: 1 Wat n liefde en volheidslewe, waar ons bly ons in beroem, het die Vader ons gegewe dat Hy ons sy kinders noem! Maar die wêreld weet van dié wat uit God gebore is, nie, het die kennis van die HEER nie as hul hoogste goed begeer nie. 185