DANS. 8 Augustus 12 Augustus Voorsitter: Verna Walters

Vergelijkbare documenten
INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

NELSPRUIT STANDARD BANK EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2010

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Wrestling Federation Stoeifederasie

INDIVIDUELE AFDELING

INDIVIDUELE AFDELING

Animato Koorkompetisie/Choir

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

ALGEMENE REËLS NELSPRUIT EISTEDDFOD Onder Voorsitter Verna Walters Tesourier Michael Sales

NELSPRUIT EISTEDDFOD PROSPEKTUS 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pryse: Voordrag en Toneel. Pryse: Skryfkuns

2 nd Chances... Wiskunde

Con Spirito!!!! 9. Prestige-Aand. Maandag, 4 Oktober Parkdene Primary, Boksburg

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Visuele Kunste en Fotografie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Les Plan Twee. Habitats

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Die Hoekom-Gids vir Vokaal, Klavier, Orrel, Ligte Musiek en Orkesinstrumente

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

2012 Con Spirito!!!! Vir meer inligting oor CON SPIRITO. gaan na.

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BARRETT SE TAKSONOMIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Visuele Kunste en Fotografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Statistieke met een oogopslag

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Klank en kleur in die skepping

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 MEMORANDUM / NASIENRIGLYNE JUNIE 2017

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Sentraalbeplande stelsel

Antonieme en sinonieme

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Transcriptie:

DANS 8 Augustus 12 Augustus 2016 Voorsitter: Verna Walters 082 804 7898 vwalters@icon.co.za Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 90-00 Duet R 60-00pp Groepe 3-10 persone R 45-00pp Groepe 11 + R 25-00pp Kompeterende Items R 180-00 Spesifieke Reëls TYDSDUUR VAN DANSE Dui die tydsduur van die danse duidelik aan. Dit is belangrik met die oog op die opstel van die program. Dui asb aan of die deelnemer n beginner is of nie. REGISTRASIE Deelnemers moet 1 uur voor die optrede in die foyer van die Communio Kerk ouditorium registreer. KLEEDKAMERS Deelnemers verklee in die lokaal agter die verhoog van die Communio Kerk ouditorium. (Wysigings sal deurgegee word) Deelnemers moet onder toesig wees en deur onderwysers na die verhoog gebring word. Deelnemers moet ʼn halfuur voor die optrede gereed wees om te dans. VERHOOG Slegs onderwysers (geen ouers) sal agter die verhoog toegelaat word. Rig asseblief deelnemers só af dat hulle self op en van die verhoog af kan beweeg. Halflyn- en kwartlynmerke sal vooraf op die verhoog aangebring word. Geen ander merke mag op die verhoog aangebring word nie. 2016 Dans 1 / 11

KOPIEREG Geen musiek of dans wat aan ʼn Assosiasie se sillabus behoort, mag gebruik word nie. Weens die wet op kopiereg sal so ʼn item onmiddellik gediskwalifiseer word. OUDERDOMME Ouderdomme geld soos op 15 Augustus 2016 Die oudste deelnemer in n groep se ouderdom is bepalend by groepitems. DIE MAKSIMUM TYE TOEGELAAT SOLO 2 minute DUET 2 minute GROEPE 3-10 3 minute GROEPE 11+ 4 minute LASERSKYF (CD) INLIGTING Alleenlik CD-R laserskywe sal aanvaar word. Moet asseblief nie CD-RW laserskywe gebruik nie, hulle is nie altyd betroubaar nie Snitte mag nie maksimum tye soos aangedui oorskry nie. Die persoon in beheer van klank behou die reg voor om volgens sy diskresie die musiek uit te doof as die voorgeskrewe tyd oorskry word. Die CD moet duidelik gemerk word met die naam van die deelnemer, die snit en die item nommer. Die CD moet 30 minute voor die tyd (net na registrasie) by die klankingenieur in die klankkamer ingehandig word. Geen laat CD s sal aanvaar word nie. Die deelnemer moet sy/haar CD na die tyd by die klankingenieur gaan afhaal. Die klankingenieur is nie verantwoordelik vir die terugbesorging hiervan nie. SKAKEL ASSEBLIEF DIE DISSIPLINE VOORSITTER VIR VERDERE INLIGTING, NAVRAE, VERANDERINGS OF KANSELLASIES. 2016 Dans 2 / 11

BALLET KLASSIEKE BALLET ITEM DNC 1 SOLO ITEM DNC 2 DUET ITEM DNC 3 GROEP 3-10 ITEM DNC 4 GROEP 11+ DEMI -KARAKTER Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 5 SOLO ITEM DNC 6 DUET ITEM DNC 7 GROEP 3-10 ITEM DNC 8 GROEP 11+ KONTEMPORÊRE BALLET ITEM DNC 9 SOLO ITEM DNC 10 DUET ITEM DNC 11 GROEP 3-10 ITEM DNC 12 GROEP 11+ KULTURELE EN NASIONALE DANS Die nasionaliteit van die dans moet aangedui word. ITEM DNC 13 SOLO ITEM DNC 14 DUET ITEM DNC 15 GROEP 3-10 ITEM DNC 16 GROEP 11+ MODERNE DANS GEWONE MODERN ITEM DNC 17 SOLO ITEM DNC 18 DUET ITEM DNC 19 GROEP 3-10 ITEM DNC 20 GROEP 11+ 2016 Dans 3 / 11

KARAKTER Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 21 SOLO ITEM DNC 22 DUET ITEM DNC 23 GROEP 3-10 ITEM DNC 24 GROEP 11+ DISCO GEWONE DISCO ITEM DNC 25 SOLO ITEM DNC 26 DUET ITEM DNC 27 GROEP 3-10 ITEM DNC 28 GROEP 11+ KARAKTER DISCO Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 29 SOLO ITEM DNC 30 DUET ITEM DNC 31 GROEP 3-10 ITEM DNC 32 GROEP 11+ GEWONE KLOPDANS ITEM DNC 33 SOLO ITEM DNC 34 DUET ITEM DNC 35 GROEP 3-10 ITEM DNC 36 GROEP 11+ KARAKTER KLOPDANS KLOPDANS Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 37 SOLO ITEM DNC 38 DUET ITEM DNC 39 GROEP 3-10 ITEM DNC 40 GROEP 11+ 2016 Dans 4 / 11

BALLROOM DANS Slegs 1 styl per dans bv Foxtrot, Quickstep, Tango, Wals, Jitterbug, Jive en Ruk & Rol. ITEM DNC 41 ITEM DNC 42 ITEM DNC 43 ITEM DNC 44 ITEM DNC 45 ITEM DNC 46 ITEM DNC 47 FOXTROT DUET QUICKSTEP DUET TANGO DUET WALS DUET JITTERBUG DUET JIVE DUET RUK EN ROL DUET LATYNS-AMERIKAANS Slegs 1 styl per dans, bv Cha-Cha, Rumba, Mambo, Samba, Jive, Passo Doble, Salsa en Tango. ITEM DNC 48 CHA-CHA SOLO IITEM DNC 61 SAMBA DUET ITEM DNC 49 CHA-CHA DUET IITEM DNC 62 SAMBA GROEP 3-10 ITEM DNC 50 CHA-CHA GROEP 3-10 IITEM DNC 63 SAMBA GROEP 11+ ITEM DNC 51 CHA-CHA GROEP 11+ IITEM DNC 64 PASSO DOBLE SOLO ITEM DNC 52 RUMBA SOLO IITEM DNC 65 PASSO DOBLE DUET ITEM DNC 53 RUMBA DUET IITEM DNC 66 PASSO DOBLE GROEP3-10 ITEM DNC 54 RUMBA GROEP 3-10 IITEM DNC 67 PASSO DOBLE GROEP 11+ ITEM DNC 55 RUMBA GROEP 11+ IITEM DNC 68 SALSA SOLO ITEM DNC 56 MAMBO SOLO IITEM DNC 69 SALSA DUET ITEM DNC 57 MAMBO DUET IITEM DNC 70 SALSA GROEP 3-10 ITEM DNC 58 MAMBO GROEP 3-10 IITEM DNC 71 SALSA GROEP 11+ ITEM DNC 59 MAMBO GROEP 11+ I ITEM DNC 60 SAMBA SOLO GEWONE HIP HOP ITEM DNC 72 SOLO ITEM DNC 73 DUET ITEM DNC 74 GROEP 3-10 ITEM DNC 75 GROEP 11+ HIP HOP 2016 Dans 5 / 11

KARAKTER HIP HOP Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 76 SOLO ITEM DNC 77 DUET ITEM DNC 78 GROEP 3-10 ITEM DNC 79 GROEP 11+ AKROBATIESE DANSE GEWONE AKROBATIESE DANSE ITEM DNC 80 SOLO ITEM DNC 81 DUET ITEM DNC 82 GROEP 3-10 ITEM DNC 83 GROEP 11+ KARAKTER AKROBATIESE DANSE Die titel van die dans moet op die inskrywingsvorm gemeld word. ITEM DNC 84 SOLO ITEM DNC 85 DUET ITEM DNC 86 GROEP 3-10 ITEM DNC 87 GROEP 11+ SOLO ATELJEE DANSE Nie meer as 10 dansers met dieselfde dans in ʼn dissiplinenie. Choreografie en musiek word aan die onderwyser se diskresie oorgelaat. ITEM DNC 88 ITEM DNC 89 ITEM DNC 90 ITEM DNC 91 ITEM DNC 92 BALLET MODERNE DANS KLOPDANS HIP HOP LATYNS-AMERIKAANS 2016 Dans 6 / 11

ALTERNATIEWE DANSE Kombineer twee of meer dansstyle saam. Die style moet gespesifiseer word. ITEM DNC 93 SOLO ITEM DNC 94 DUET ITEM DNC 95 GROEP 3-10 ITEM DNC 96 GROEP 11+ ITEM DNC 97 SOLO ITEM DNC 98 DUET ITEM DNC 99 GROEP 3-10 ITEM DNC 100 GROEP 11+ SPAANSE DANS STUDENTE CHOREOGRAFIE Deelnemers moet self die choreografie van die dans uitwerk. Die styl moet op die inskrywingsvorm aangedui word. ITEM DNC 101 SOLO ITEM DNC 102 DUET ITEM DNC 103 GROEP 3-10 ITEM DNC 104 GROEP 11+ TRADISIONELE DANS ʼn Maksimum van 4 minute per item word toegelaat. LAERSKOOL ITEM DNC 105 SOLO ITEM DNC 106 DUET ITEM DNC 107 GROEP 3-10 ITEM DNC 108 GROEP 11+ OOP ITEM DNC 113 SOLO ITEM DNC 114 DUET ITEM DNC 115 GROEP 3-10 ITEM DNC 116 GROEP 11+ HOëRSKOOL ITEM DNC 109 SOLO ITEM DNC 110 DUET ITEM DNC 111 GROEP 3-10 ITEM DNC 112 GROEP 11+ OOP MYNGROEPE EN GEMEENSKAPSGROEPE ITEM DNC 117 GROEP 11+ 2016 Dans 7 / 11

KOMPETEREND AFDELING ʼn Program van 2 danse moet aangebied word. Die program moet uit 1 gewone dans-solo, gechoreografeer vir die deelnemer, bestaan. Die tweede dans kan ʼn ateljee-, karakter- of nog ʼn gewone dans-solo wees. Geen danse wat reeds voorgedra is, mag hier aangebied word nie. Style mag nie in die afdeling gekombineer word nie. ITEM DNC 118 ITEM DNC 119 ITEM DNC 120 ITEM DNC 121 ITEM DNC 122 ITEM DNC 123 ITEM DNC 124 ITEM DNC 125 BALLET MODERNE DANS KLOPDANS LATYNS-AMERIKAANS HIP HOP AKROBATIESE DANS SPAANSE DANS BALLROOM DANS KONTEMPORêRE DANS ITEM DNC 126 SOLO ITEM DNC 127 DUET ITEM DNC 128 GROEP 3-10 ITEM DNC 129 GROEP 11+ 2016 Dans 8 / 11

DEFINISIES VAN DANS GENRES BALLET Ballet is n klassieke en artistiese vorm van dans op musiek. Dit word gekarakteriseer deur ligte, grasieuse bewegings en ook Ingewikkelde en presiese gebare en passies wat dikwels die gebruik van pointe skoene met versterkte tone, insluit. MODERNE DANS n Vry uitdrukkingsvolle styl van dans wat in die vroeë 20 ste eeu ontwikkel is as n reaksie op ballet. Dit fokus meer op die danser se eie interpretasie eerder as op die gestruktueerde passies. Dit verwerp die regop statige houding van ballet en sluit heelwat vloerwerk in. KLOPDANS Klopdans is n vorm van dans gekenmerk deur die gebruik van klopdansskoene wat die vloer stryk as n vorm van perkussie. KONTEMPORêRE DANS Kontemporêre dans het sy oorsprong in die 1950 s gekry as n Dansvorm wat die moderne dans elemente en die klassieke ballet elemente kombineer. LATYNS-AMERIKAANSE DANS Latyns-Amerikaanse dans is n algemene etiket en term in paredanskompetisie jargon. Dit verwys na tipes Ballroom en volksdanse wat hul oorsprong in Latyns-Amerika het. BALLROOM DANS Ballroom dans is n formele, sosiale pare-dans, dansers word beoordeel op grond van n diverse criteria soos liggaamshouding, postuur, uitdrukking, 2016 Dans 9 / 11

tydstelling, liggaamsgerigtheid en vorm, gebruik van die vloer, voet- en beenaksie en aanbieding. HIP-HOP Hip-Hop dans verwys na straatdansstyle hoofsaaklik op hip-hopmusiek. Dit sluit n wye reeks style in soos hoofsaaklik breaking en locking en popping, wat in 1970 ontwikkel is en popular gemaak is deur dansgroepe in Amerika AKROBATIESE DANS Akrobatiese dans is n dansstyl wat die klassieke danstegniek kombineer met Akrobatiese akkuraatheid. Dit word gedefinieer deur n atletiese karakter, unieke choreografie, wat dans en akrobatiese toertjies vloeiend bind, en die akrobatiese toertjies gebruik in danskonteks. DISCO DANS n Styl in dans wat gewoonlik uitgeoefen word op disco musiek en gekenmerk word deur sterk herhalende ritmes. SPAANSE DANS Spaanse dans is n komplekse dansvorm wat verskillende style gebruik en die gebruik van instrumente en vokale uitdrukkings by die danser insluit. Dit kan gekategoreer word in veskillende groepe, en die mees algemene is die Flamenco, wat gekenmerk word deur die gebruik van ritmiese Spaanse musiek, dikwels n solokitaar met die dansers wat hul eie perkussie byvoeg met hul voete en die gebruik van kastanette. ALTERNATIEWE DANS Alternatiewe dans of indie dans is n musikale genre wat verskeie rock subgenres meng met elektroniese dansmusiek. Dit is hoofsaaklik eerder deur die gebruik van musiek as spesifieke danspassies. 2016 Dans 10 / 11

TRADISIONELE DANSE Tradisionele dans het sy oorsprong vanuit mense se kulturele tradisies. Dit is oor die algemeen meer n sosiale aktiwiteit as n kompeterend, maar is normaalweg gechoreografeer. Dit kan uitgevoer word as n solo, of in pare of groepe en word hoofsaaklik in formasie gedoen. 2016 Dans 11 / 11