ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAL DRAFT LEWENSORIËNTERING

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGL LEWENSORIËNTERING JAAREINDEKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 9 BLADSYE: 7

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAL DRAFT LEWENSORIËNTERING HALFJAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 9 BLADSYE: 10 PUNTE: 70 TYD: 1 UUR

Instruksies aan leerlinge Beantwoord al die vrae in Afdelings A en B. Beantwoord enige TWEE vrae in Afdeling C. Nommer antwoorde korrek. Skryf netjies en leesbaar. Lewensorëntering Graad 7 2 Halfjaar-eksamen Junie 2015

AFDELING A VRAAG 1 Kies die korrekte antwoord uit die opsies A tot D. Skryf slegs die nommer van die vraag en die simbool wat met jou antwoord ooreenstem. Bv.1.2 A 1.1 Risiko/gevaar faktore wat lei tot ongesonde seksuele gedrag sluit nie die volgende in nie: A B C D Jy lei aan bipolêre steuring. Jy gebruik soms alkohol of Jy het ʼn lae selfbeeld. dwelmmiddels. Weerhouding van seks. 1.2 Rolmodelle moet ʼn positiewe lewe lei en A B C D Bevorder die waardes soos bewaar is in die Konstitusie. Skikking van die konstitusionele regte en verantwoordelikhede. Respekteer die standpunte van ander rolmodelle en nie die van die publiek nie Moet self gesentreerd wees 1.3 Watter van die volgende stellings is korrek? A B C D Nie-selfgeldende leerlinge word misbruik deur ander leerlinge. Selfgeldende mense is baie ongelukking omdat hulle geen selfvertroue het nie. Aggressiewe mense is bang om ander mense te domineer. Selfgeldende mense is dominerend en opdringerig. Lewensorëntering Graad 7 3 Halfjaar-eksamen Junie 2015

1.4 Vryheidsdag word op herdenk. A B C D 1 Mei 16 Junie 27 Maart 27 April 1.5 Liggaamlike oefeninge maak jou opgeruimd. Dit vermeerder die in jou bloed. A B C D VRAAG 2 vitamines en minerale endorfine morfien chloor Bepaal of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die nommer en antwoord neer bv. 2.1 Waar. 2.1 Jou selfbeeld word beïnvloed en gevorm deur jou kleresmaak, jou aanwendsels en jou voorkoms. 2.2 Jou familie, kultuur en gemeenskap beïnvloed jou lewenstylkeuses. 2.3 Obesiteit/Vetsug is die gevolg van ʼn vinnige lewenstyl en vinnige, ongesonde kos. 2.4 Die Nasionale Beroepsertifikaat is ʼn akademiese kwalifikasie. 2.5 MIV en VIGS word hoofsaaklik deur seksuele interaksie en moeder-na-kind infeksies oorgedra. Lewensorëntering Graad 7 4 Halfjaar-eksamen Junie 2015

VRAAG 3 Voltooi die table. Skryf slegs die nommer en die korrekte antwoord neer bv. 3.1. Nelson Mandela Dag Datum Nasionale Dag 21 Maart 3.1 3.2 Vryheidsdag 3.3 Vrouedag 24 September 3.4 16 Desember 3.5 VRAAG 4 Pas die items in KOLOM A by die korrekte verduideliking in KOLOM B. Bv. 4.2 B KOLOM A KOLOM B 4.1 Lewenstyl A Beginsels van gelowe betreffende goedheid wat gebasseer is op die reëls van reg en verkeerd. 4.2 Voetskimmel B Menslike Papilloma Virus 4.3 Sedes C ʼn Maateenheid van die sterkte van ʼn persoon se immuniteitsisteem. 4.4 Risikofaktore D ʼn Voetswamsiekte. 4.5 Baarmoederkanker E ʼn Algemene sportstrategie. 4.6 Voeding F Verstand- en liggaamlike Lewensorëntering Graad 7 5 Halfjaar-eksamen Junie 2015

oefening. 4.7 CD4 telling G Medisyne wat gebruik word om mense wat MIV positief is te behandel. 4.8 Antiretrovirale middels (ARVs) H Jou gedrag en gewoontes. 4.9 Tai chi I Eetgewoontes. 4.10 Spelplan J Sluit alkohol en dwelmmisbruik in. K Gebruik 67 minute van jou eie tyd om dinge te doen wat armoede sal bekamp en vrede en versoening sal bevorder. (10 1 = 10) TOTAAL AFDELING A: 25 AFDELING B VRAAG 5 5.1 Gee VYF voordele van goeie tydsbestuurvaardighede en gee ʼn kort verduideliking van elke vaardigheid. (10) VRAAG 6 6.1 Wat word bedoel met persoonlike lewenstylkeuses? Verduidelik deur ʼn voorbeeld te gee. (3) 6.2 6.2.1 6.2.2 Gee ʼn voorbeeld van elk van die volgende: Positiewe portuurgroepsdruk. Negatiewe portuurgroepsdruk. 6.3 Bespreek TWEE maniere hoe die media ʼn invloed kan hê op persoonlike lewenstylkeuses. Lewensorëntering Graad 7 6 Halfjaar-eksamen Junie 2015

6.4 Bespreek EEN manier hoe jou familie ʼn positiewe invloed kan hê op jou lewenstylkeuses. (10) VRAAG 7 Daar is tien fundamentele grondwetlike waardes. Hierdie waardes word dwarsdeur die grondwet herhaal. Noem VYF van die grondwetlike waardes. TOTAAL AFDELING B: 25 AFDELING C Beantwoord enige TWEE van die volgende drie vrae. VRAAG 8 Skryf ʼn paragraaf onder die opskrif Om seksueel gesond te wees. Beantwoord die volgende vrae in jou paragraaf. (NB. Daar word van jou verwag om ʼn paragraaf te skryf, waarin jy die antwoorde op die vrae gebruik. Moet nie slegs die antwoorde op die vrae neerskryf nie) 8.1 Wat beteken dit om seksueel gesond te wees? 8.2 Noem sommige van die dinge wat jou seksuele gedrag kan beïnvloed. 8.3 Noem sommige van die risikofaktore wat geassosieer word met ongesonde seksuele gedrag. 8.4 Hoe moet jy optree om seksueel gesond te bly? (4) OF (10) Lewensorëntering Graad 7 7 Halfjaar-eksamen Junie 2015

VRAAG 9 Lees die onderstaande artikel en beantwoord die daaropvolgende vrae. Hashim Amla is die perfekte rolmodel: Krieket Suid-Afrika. Krieket Suid-Afrika (KSA), in ʼn media vrystelling op Sondag, het Hashim Amla gesalueer vir sy dubbele mokerslag om Suid-Afrika se hoogste toetsuitslag ooit te bereik, en om die eerste te wees om ʼn driedubbel honderd op hierdie vlak vir sy land te maak. Dit was ʼn sensasionele prestasie deur ons top spelers. het die waarnemende Direkteur van Krieket Suid-Afrika, Jacques Faul, opgemerk, maar Hashim Amla moet uitgesonder word omrede hy eerstens AB De Villiers se rekord van 278, nie uit nie, gebreek het en toe aangegaan het om aan te sluit by die 300 klub. Die Proteas het ʼn hele aantal eersteklas kolfvertonings gehad oor die jare, maar ʼn beurt van 300 was opvallend deur die afwesigheid daarvan op die topspelers se CV en nou het Hashim dit beïndig. Hashim se bydrae tot Suid-Afrikaanse krieket is veel meer as die lopies wat hy op die telbord gesit het. Hy bly ʼn wonderlike rolmodel vir ons jeug met die menswaardigheid en nederigheid wat hy op die speelveld openbaar, sy totaal professionele en gefokusde benadering op die veld en die manier waarop hy optree beide op en af van die veld. 9.1 Veduidelik wat ʼn rolmodel is. 9.2 Hoekom het KSA se waarnemende Direkteur, Jacques Faul, Hashim Amla uigesonder? Gee TWEE redes. 9.3 Beskryf VIER positiewe kwaliteite wat jy dink Hashim Amla openbaar. (4) 9.4 Gee TWEE karaktereienskappe van ʼn negatiewe rolmodel. OF (10) Lewensorëntering Graad 7 8 Halfjaar-eksamen Junie 2015

VRAAG 10 10.1 Daar is TWEE opsies vir studie nadat jy Graad 9 voltooi het. 11.1a Noem die opsies en verduidelik die verskille tussen hulle. (4) 11.1b Bespreek die voordele van elke opsie. 10.2 Is ʼn werkgewer verplig om ʼn pensioenskema as deel van ʼn werkskontrak aan te bied? Gee redes vir jou antwoord. 10.3 Noem TWEE moontlike gevolge indien ʼn werknemer nie aan al die voorwaardes van ʼn werkskontrak voldoen nie. (10) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL 70 Lewensorëntering Graad 7 9 Halfjaar-eksamen Junie 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING GRAAD 9 LEWENSORIËNTERING JUNIE 2015 MEMORANDUM BLADSYE : 6 PUNTE: 70

AFDELING A VRAAG 1 1.1 D 1.2 A 1.3 A 1.4 D 1.5 B VRAAG 2 2.1 Vals 2.2 Waar 2.3 Waar 2.4 Vals 2.5 Waar VRAAG 3 3.1 Menseregtedag. 3.2 27 April. 3.3 9 Augustus. 3.4 Erfenisdag. 3.5 Versoeningsdag. VRAAG 4 4.1 H 4.2 D 4.3 A 4.4 J 4.5 B 4.6 I 4.7 C 4.8 G 4.9 F 4.10 E (10) TOTAAL AFDELING A: 25 AFDELING B VRAAG 5 Een punt word toegeken vir elke vaardigheid Maksimum van vyf punte. Een punt word toegeken aan die korrekte beskrywing van elk. Maksimum van vyf punte. Voorgestelde antwoorde sluit in: Minder stress. Jy sal minder gespanne wees oor jou skoolwerk as jy jou tyd goed benut het, omrede jy jou take betyds sal voltooi as jy oor goeie 2

tydsbestuurvaardighede beskik.. Meer tyd om te oefen, goed te slaap en behoorlik te eet. As jy jou tyd goed benut, sal jy meer tyd vir ander aktiwiteite hê wat nie skoolwerk behels nie. Beter punte op skool. As jy jou tyd goed benut, sal jy meer tyd hê om projekte te voltooi en vir toetse te leer. Jy sal nie belangrike sperdatums mis nie. As jy tyd goed benut en vooruit beplan, sal jy presies weet wat ingehandig moet word en wanneer. Dit sal dinge vir jou vriende en familie vergemaklik. As jy jou tyd goed benut het, kan jou vriende en familie ontspan en weet dat jy alles onder beheer het. Goeie tydsbestuurvaardighede sal jou vir jou studies na skool voorberei. Sodra jy klaar is met skool, word daar van jou verwag om meer verantwoordelikheid vir jou eie lewe te hê en goeie tydsbestuurvaardighede sal dit baie minder stresvol maak. (10 VRAAG 6 ( Ander relevante antwoorde kan oorweeg word) 6.1 Persoonlike lewenstylkeuses behels keuses wat ʼn persoon maak in terme van hulle optrede en houdings teenoor sekere situasies. Byvoorbeeld: Jy kan kies om aan liggaamlike aktiwiteite deel te neem om jou gesondheid te bevorder, (positiewe keuse), of jy kan kies om middels te misbruik en onaktief te bly. (negatiewe keuse). (3) 6.2.1 Positiewe portuurgroepsdruk;jy is in ʼn ongesonde verhouding en jou vriende moedig jou die heeltyd aan om die verhouding te beeïndig. As hulle invloed daartoe lei dat jy uit die verhouding kom, het hulle druk jou gehelp om ʼn goeie besluit te neem. Negatiewe portuurgroepsdruk: ʼn Portuurgroep wat in gevaarlike optredes betrokke raak soos dwelmmisbruik, kan druk uitoefen op jou om te drink of dwelms te gebruik wat skadelik vir jou is. 6.3 Positief: As die media byvoorbeeld ʼn wêreldwye sportbyeenkoms vertoon, mag dit dalk ons vlakke van motivering verhoog ten einde groter sukses in ons spesifieke sportaktiwiteite te behaal. Negatief: Die advertensie van gemorskos of die romantisering van gevaarlike optrede, soos ongesonde seksuele aktiwiteite of middelmisbruik wat dikwels in flieks gesien kan word, kan ons beïnvloed om ongesonde lewenstylkeuses te maak. 6.4 Ons is meer geneig om selfgeldende metodes van kommunikasie te gebruik, indien dit deel is van ons familie se kommunikasiestyl. As ʼn familie ʼn veilige en versorgende omgewing bied, sal dit daartoe lei dat ons ʼn hoë vlak van selfrespek het, en ons is ook meer geneig om gesonde besluite te neem as ons van onsself hou en onsself respekteer. ( Enige relevante antwoord) (10) 3

VRAAG 7 Enige VYF van die volgende: Demokrasie. Sosiale geregtigheid en regverdigheid. Gelykheid. Nie-rassisme en nie-seksisme. Ubuntu (Menswaardigheid). ʼn Oop gemeenskap. Aanspreeklikheid (Verantwoordelikheid). Regsoewereiniteit. Respek. Rekonsiliasie. AFDELING C Beantwoord enige TWEE van die volgende drie vrae. VRAAG 8 Voorgestelde paragraaf: Seksuele gesondheid beteken dat jy jou liggaamlike, sosiale en emosionele welsyn in stand moet hou. Dit beteken dat jy jou seksuele oriëntasie moet verstaan en verantwoordelikheid moet neem vir jou seksuele gedrag. Middelmisbruik of die drink van alkohol kan ʼn persoon se besluite oor seks beïnvloed. ʼn Lae selfbeeld kan daartoe lei dat ʼn persoon seks gebruik om beter te voel. Die media romantiseer seksuele aktiwiteite en laat dit voorkom of almal dit doen. Tienerswangerskap en seksueeloorgedraagde infeksies, insluitend MIV/VIGS, kan die gevolg wees van onverantwoordelike seksuele gedrag. Weerhouding van seks totdat jy seker is dat dit die regte ding is om te doen, beslis tot die ouderdom van 16, die wettige ouderdom vir toestemming, is die beste manier om seksueel gesond te bly. Om selfgeldende op te tree en jou man te staan omtrent jou persoonlike waardes, dra by tot seksuele gesondheid.(4) (10) 4

VRAAG 9 9.1 ʼn Rolmodel is iemand na wie ander opkyk en admireer/bewonder. Rolmodelle wys hul waardes in wat hulle doen en sê. 9.2 Hy het AB De Villiers se rekord van 278 gebreek. Hy het verder gegaan en aangesluit by die 300 klub. 9.3 Hy openbaar menswaardigheid en nederigheid op die veld. Hy het ʼn totaal professionele en gefokusde benadering op die veld. Die manier waarop hy optree beide op en af van die veld. (3) 9.4 Enige DRIE van die volgende: (Ander relevante antwoorde kan aanvaar word) Hulle dink hulle is beter as ander. Hulle maak gewilde keuses en doen wat hulle wil hê die gemeenskap moet sien. Hulle doen nie altyd die regte ding as mense nie kyk nie. Hulle verteenwoordig ʼn sekere beeld en gee nie om hoe hulle lyk nie. Indien dinge moeilik raak, verdwyn hulle. Hulle rook, drink en misbruik middels. VRAAG 10 Hulle is onbetroubaar. (3) 10.1a Die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat toegeken word sodra jy Graad 12 geslaag het. Die Nasionale Beroepssertifikaat (NBS) wat by VOO kolleges aangebied word. (10) Jy sal vir jou NSS gedurende Grade 10, 11 en 12 studeer. Die NBS laat jou toe om vir die ekwiwalent na die NSS te studeer, maar die vakke is meer beroepsgerig en het te doen met praktiese beroepe. Jy sal ʼn sertifikaat op vlakke 1, 2 of 3 toegeken word wat die ekwiwalent van Grade 10, 11 en 12 is. (4) 5

10.1b Die NSS is geskik vir hulle wat ʼn akademiese beroep wil volg en verder wil studeer aan ʼn universiteit. Die NBS bied ʼn wye reeks praktiese, beroepsgerigte aktiwiteite aan. Dit is geskik vir iemand wat prakties aangelê is en goed is met hul hande. 10.2 Die werknemer is nie verplig om ʼn pensioen aan te bied nie maar moet in die kontrak stipuleer of ʼn pensoen aangebied word of nie en of daar van die werknemer verwag word om ʼn bydrae te maak. 10.3 Die werknemer sal sy/haar optrede aan Die Menslike Hulpbrondepartement (MH) moet verduidelik. Geskrewe waarskuwings gevolg deur wetlike aksies kan toegepas word. GROOTTOTAAL 70 (10) TOTAAL AFDELING C: 20 6