2016 BEd PROGRAMINLIGTING

Vergelijkbare documenten
RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

Hierdie sertifikaat word in die volgende spesialiseringsrigtings aangebied:

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

ALGEMENE REGULASIES EN REËLS

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

Finale Eksamenrooster 11 April DATUM OGGEND TYD MIDDAG TYD Woensdag 20 September Lewenswetenskappe VIII (Prakties) 10:00 11:30

FAKULTEITE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 SENIOR REGISTRASIE SKEDULE

Stuur die aansoekvorm aan:

Dit begin alles hier. Teologie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Fakulteit Natuurwetenskappe se keuringsriglyne en toelatingsbeleid

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Stuur die aansoekvorm aan:

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

A. ALGEMENE INLIGTING

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

A. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Prosedures vir die implementering van die Assesserings- en Modereringsbeleid van die NWU

FAKULTEITE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

A. ALGEMENE INLIGTING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

A. ALGEMENE INLIGTING

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

2015 AKADEMIESE JAAR

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

AANSOEK OM STUDIELENING

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

UNIVERSITEIT VAN DIUE VRYSTAAT

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING

FAKULTEITE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Dekaan: Prof N Smit BLC, LLB (Pret), LLD (UJ) Fakulteit. Regsgeleerdheid. Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL 8

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

GR-Program. Departement Rekeningkunde

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

TOELATINGSVEREISTES TOT STUDIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT (ALGEMENE REGULASIES A2, A3 EN A4)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Studeer by Akademia PROGRAMME TANS AANGEBIED ONDERRIGMODEL. Studiemateriaal. Studente-ondersteuning. Bywoning van kontaksessies.

JAARBOEK 2012 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus

JAARBOEK 2010 FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE VOORGRAADS Potchefstroomkampus

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Laerskool Stellenbosch

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

FAKULTEITE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

ARBEIDSREG ABR214. T:

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Fakulteit Regsgeleerdheid. Dekaan: Prof CS Human BMil, LLB (Stell), LLM (Unisa), LLD (Stell) JAARBOEK 2013 DEEL 8

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

STUDEER BY AKADEMIA 1. INSTITUSIONELE INLIGTING 3. ONDERRIGMODEL. 3.1 Studiemateriaal. 3.2 Bywoning van kontaksessies 2. PROGRAMME TANS AANGEBIED

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE

Transcriptie:

20 BEd PROGRAMINLIGTING 1

ALGEMENE INLIGTING REGULASIES EN LEERGANGE Die regulasies ten opsigte van kwalifiskasies wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan voor die aanvang van die akademiese jaar in 20 gewysig word. Die Algemene Regulasies (G-regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sal wees. Onkunde betreffende hierdie regulasies sal nie as 'n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie. 1 Toelating tot graadstudies 1.1 Algemeen 1.1.1 Om vir die eerste baccalaureusgraad aan dié Universiteit te registreer, moet n kandidaat, benewens die vereiste Nasionale Senior Sertifikaat met toelating vir graaddoeleindes, ook aan die besondere toelatingsvereistes van bepaalde modules en studierigtings voldoen soos in die toelatingsreglement en fakulteitsregulasies van die departemente voorgeskryf. 1.1.2 Die volgende persone kan ook vir toelating oorweeg word: n Kandidaat wat oor n sertifikaat beskik wat deur die Universiteit as gelykstaande aan die vereiste Nasionale Senior Sertifikaat met toelating vir graaddoeleindes, aanvaar word. n Kandidaat wat n gegradueerde van n ander tersiêre instelling is of die status van n gegradueerde van so n instelling geniet. n Kandidaat wat die Institusionele Vaardigheidstoets suksesvol afgelê het, soos voorgeskryf deur die Universiteit. 1.1.3 Die Senaat kan die aantal studente beperk wat toegelaat word om vir n program/module te registreer. In so n geval selekteer die betrokke dekaan diegene wat toegelaat sal word uit die applikante wat vir toelating gekwalifiseer het. 1.1.4 Behoudens fakulteitsregulasies word n kandidaat slegs tot die studie vir n nagraadse baccalaureusgraad toegelaat, indien hy of sy in besit is van n erkende baccalaureusgraad of ekwivalente kwalifikasie. 2 Registrasie vir n bepaalde studiejaar n Student registreer aan die begin van n akademiese jaar vir al die modules wat hy of sy in die betrokke jaar wil volg (eerstesemester-, tweedesemester- en jaarmodules). n Student mag ook slegs vir modules registreer wat nie bots op klas-, toets- en/of eksamenroosters nie. 3 Eksamentoelatings- en slaagvereistes n Subminimum van % in die jaar- en/of semesterpunt is n voorvereiste vir toelating tot die eksamen in elke module. n Student wat n finale punt van 49% in n module behaal, kwalifiseer vir n hereksamen. Indien n slaagpunt in n module behaal is, maar die vereiste subminimum van % is nie in die eksamen behaal nie, sal die student n hereksamen moet aflê. n Finale punt van minstens 50% word vereis ten einde n module te slaag. 3.1 Eksamens Die eksamens vir eerste semester modules, vind in Mei/Junie plaas, terwyl alle ander eksamens (tweedesemestermodules en jaarmodules) in Oktober/November plaasvind. 3.2 Aanvullende eksaminering Die eksaminatore kan n student na aflegging van n eksamen en voor bekendmaking van die eksamenuitslae oproep om n aanvullende eksamen oor bepaalde aspekte van die werk van n module af te lê. 3.3 Siekte-/buitengewone eksamens n Student wat nie op die geskeduleerde eksamendag sy/haar vraestel skryf nie, kan vir n siekte- of buitengewone eksamen by die kantore van Studenteadministrasie aansoek doen. Dosente mag nie self reëlings met studente tref oor die toestaan van hierdie kategorie van eksamen nie. Die onus is op die student om vas te stel of sy/haar aansoek suksesvol was. Indien die aansoek suksesvol was, moet die student die buitengewone eksamen tydens die hereksamen aflê. Sodanige student kan dan nie verder vir n hereksamen kwalifiseer nie. Aansoeke vergesel van n geldige mediese sertifikaat moet by die kantore van Studenteadministrasie ingedien word, nie later nie as drie werksdae nadat die module geskryf moes word. n Student wat toestemming gekry het om n siekte-/buitengewone eksamen af te lê en dan afwesig is, kwalifiseer nie vir enige verdere sodanige aansoek nie. n Mediese sertifikaat wat lees dat die student na eie mening nie in staat was om die eksamen af te lê nie, sal nie aanvaar word nie. n Mediese sertifikaat wat nie die dokter/praktyk se fisiese adres en telefoonnommer bevat nie, sal nie aanvaar word nie. 2

In geval van n ander rede as siekte, moet die student n beëdigde verklaring aflê wat die rede vir afwesigheid tydens die eksamen vermeld. Verdere bewysstukke en stawende beëdigde verklarings van persone wat oor die situasie kan getuig, moet ook ingedien word. In die geval van n begrafnis, word n doodsertifikaat van die oorledene of ander stawende bewyse vereis, asook n uiteensetting van die verbintenis tussen die student en die oorledene. 3.4 Hernasien van eksamenantwoordstelle Departemente gee na eksaminering terugvoering aan studente oor die raamwerk wat eksaminatore tydens eksaminering gebruik. Die wyse waarop hierdie terugvoering geskied, word deur die departementshoof bepaal. Studente kan ná insae en binne 14 kalenderdae na die aanvang van lesings in die volgende semester aansoek doen om die hernasien van n antwoordstel. Na betaling van die voorgeskrewe gelde, sal die antwoordstel hernagesien word deur n eksterne eksaminator wat deur die betrokke departementshoof aangewys is. 3.5 Hereksamens 3.5.1 Hereksamens in eerste semester modules vind na afloop van die Mei-/Junie-eksamen plaas en dié in tweede semester modules en jaarmodules na afloop van die Oktober-/Novembereksamen. 3.5.2 Behoudens andersluidende fakulteitsbepalings, kan n student tot n hereksamen in n module toegelaat word indien: n finale punt tussen % en 49% behaal is; of n slaagpunt behaal is, maar die vereiste subminimum in die eksamengedeelte van die module of onderdele daarvan nie behaal is nie. 3.5.3 Behoudens andersluidende fakulteitsregulasies, moet n student om in n hereksamen te slaag, n finale punt van minstens 50% behaal. Die semester- of jaarpunt word nie in berekening gebring nie en die hereksamenpunt is die finale punt. 3.5.4 Die hoogste finale punt wat aan n student in n hereksamen toegeken kan word, is 50%. 3.5.5 Spesiale hereksamens word nie gereël vir studente wat nie gedurende die hereksamentydperk die eksamen op geskeduleerde tye kan aflê nie. 4 Bevorderingsvereistes 4.1 Die registrasie van n student word slegs hernu indien hy of sy: in n bepaalde studiejaar, in die geval van voltydse studente, ten minste die ekwivalent van vier semester modules geslaag het, met dien verstande dat fakulteitsrade ander bevorderingsvereistes kan neerlê waaraan studente met die oog op hertoelating moet voldoen. Akademiese-inligtingbestuur (AIM) -modules word nie in berekening gebring vir dié geslaagde modules nie; die graadprogram waarvoor geregistreer is, in die geval van voltydse studente, steeds binne die voorgeskrewe minimum tydperk plus twee jaar voltooi, met dien verstande dat fakulteitsrade ander bevorderingsvereistes kan neerlê waaraan studente met die oog op hertoelating moet voldoen. 4.2 n Student wat nie aan die vereistes in 4.1 gestel voldoen nie en wat hertoelating tot die fakulteit verlang, kan die dekaan skriftelik versoek dat sy of haar aansoek om hertoelating tot die fakulteit ingevolge die voorgeskrewe prosedure oorweeg word. 4.3 Hierdie vereistes is mutatis mutandis van toepassing op studente van ander tersiêre inrigtings wat by die Universiteit registreer. 4.4 Studente kan slegs tot die vierde studiejaar bevorder word indien al die modules van die eerste drie jaar geslaag is. GRADE TOEGEKEN OF UITGEREIK IN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE VOORGRAADSE PROGRAMME 1 Baccalaureus Educationis [BEd] 1.1 Toelatingsvereistes vir die Fakulteit Opvoedkunde vir kandidate met n Nasionale Senior Sertifikaat Ten einde toelating te verkry tot n fakulteit en n spesifieke program, word toepaslike kombinasies van erkende NSS-vakke asook spesifieke vlakke van prestasie van voornemende studente vereis. In hierdie verband word die vasstelling van die Toelatingspunttelling (TPT) uiteengesit en n opsomming van die fakulteitspesifieke vereistes, d.w.s. die TPT per program, asook die spesifieke vakke wat per program vereis word, word verskaf. Vasstelling van die Toelatingspunttelling (TPT) Die berekening is eenvoudig en gebaseer op n kandidaat se prestasie in ses van die erkende 20- kredietvakke. Die telling gebruik die NSS-prestasieskaal, wat van 1 tot 7 strek. Hiervolgens is 42 die hoogste TPT wat behaal kan word. 3

Lewensoriëntering word by die berekening van die TPT uitgesluit vir toelating. Prestasiekode Prestasievlak Punte % 7 Uitstekende prestasie 0-100% Meriete prestasie 70-79% 5 Beduidende prestasie 0-9% 4 Bevredigende prestasie 50-59% 3 Gemiddelde prestasie -49% 2 Elementêre prestasie 30-39% 1 Nie behaal nie 0-29% Voorlopige toelating word gebaseer op die resultate verkry in die finale Graad 11- eksamen. Neem asseblief kennis: Die finale Graad -uitslae sal van deurslaggewende belang wees vir toelating. 1.2 Spesifieke toelatingsvereistes vir die Fakulteit Opvoedkunde n Geldige Nasionale Senior Sertifikaat met toelating vir graaddoeleindes. Die volgende minimum vak- en vlakvereistes: Graad TPT Ander vereistes Alle BEd Grade 1. Kandidate met n TPT van 30 of hoër sal voorkeur geniet. 2. Kandidate met n TPT van 2-29 moet die institusionele Vaardigheidstoets (NBT) van die Universiteit van Pretoria aflê en deur die Toelatingskomitee van die fakulteit oorweeg word vir toetaling. 3. Addisionele vereistes vir keusemodules in die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe pakket: Wiskunde geslaag met n prestasievlak van4 (50%-59%) in Gr. 4. Addisionele vereistes vir keusemodules in die Natuurwetenskappe pakket: Fisiese Wetenskappe en Wiskunde beide geslaag met n prestasievlak van 5 (0%- 9%) in Gr. Die program strek voltyds oor n periode van minstens vier jaar (agt semesters). Afrikaans of Engels geslaag met n prestasievlak van 4(50%- 59%) in Gr. 1.3 Spesiale eksamens in die Fakulteit Opvoedkunde n Derdejaarstudent wat n maksimum van vier semester modules of die ekwivalent daarvan gedruip het, maar n finale punt van minstens % in elkeen behaal het, kan deur die Dekaan toegelaat word om gedurende Januarie van die daaropvolgende jaar n spesiale eksamen in sodanige module(s) af te lê, mits die student daardeur aan alle vereistes vir bevordering tot die vierde jaar voldoen. n Finalejaarstudent wat n maksimum van 4 semestermodules of die ekwivalent daarvan benodig om sy of haar graad te voltooi, met n finale punt van % in elk, mag in Januarie van die volgende jaar tot n spesiale eksamen toegelaat word. Indien die eksamen voor 1 Februarie afgelê word, hoef die student nie weer te registreer nie en word die eksamen soos n hereksamen hanteer. Indien die spesiale eksamen op of na 1 Februarie afgelê word, moet die student weer vir die betrokke module(s) registreer en mag die dosent vereis dat n semesterpunt op n geskikte wyse behaal word. In so n geval sal die uitslag van die eksamen nie oorweeg word vir die gradeplegtighede in Maart/April nie. 1.4 Klasbywoning Die onderwysersopleidingsprogramme van die Fakulteit Opvoedkunde is deur die Departement van Onderwys goedgekeur en geakkrediteer. Omdat die Fakulteit n hoë premie op die ontwikkeling van vaardighede en bekwaamhede plaas, is klasbywoning verpligtend vir onderwysstudente vir die volle duur van die opleidingsperiode soos deur SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid) gespesifiseer. 1.5 Graad met lof 1.5.1 BEd Grondslagfase onderwys Ten einde die graad met lof te verwerf moet n student n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word. 1..2 BEd Intermediêre fase onderwys Ten einde die graad met lof te verwerf moet n student n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word. 4

1..3 BEd Senior- en verdere onderwys en opleiding fase onderwys Ten einde die graad met lof te verwerf moet n student n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word. 2 Pakkette in die BEd-program 2.1 Grondslagfase-onderwys (Kode 09133011) Pakketkoördineerders: Prof JC Joubert en Dr JC van Heerden Tel: 0 420 53/553, e-posadres:ina.joubert@up.ac.za en judy.vanheerden@up.ac.za Modulebeskrywing Modulekode Krediete J1 J2 J3 J4 Fundamentele modules Akademiese Inligtingbestuur AIM 101 of Geletterdhede vir die onderwys AIM 111, 1 JLZ 110, 0 of JLZ 111, 1 Noodhulp JNH 454 3 Kernmodules Opvoedkunde OPV 1, 2 OPV 2, 222 OPV 3, 2 0 Geletterdhede vir die onderwys JLZ 300 Navorsingsprojek JNM 41, 44 Praktiese onderwys PRO 20 PRO 30 PRO 452, 453 Gesondheid en veiligheid JGV 210 Grondslagfase wiskunde JGS 1 JGS 211 JGS 2 Geletterdheidspraktyke JGL 110 JGL 200 JGL 311 JGL 41 JGL 44 Menslike bewegingstudies JMB 1 Leerondersteuning JLD 220 VKO-studies JVK 130 Professionele praktyk JFP 111 JFP 451 Kunste en kultuur JLK 110, 0 NW en tegnologie JST 0 Lewensvaardigheidsprogram JLP 220 Metodiek van leerondersteuning JMD 351 VKO-studies of Leerondersteuning JVK 0 of JLD 0 Keusemodules Een van die volgende Afrikatale moet op eerstejaarsvlak gekies word en tot op tweedejaarsvlak geneem word. IsiZulu ZUL 110, 0 ZUL 210, 220 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 1 ZUL 211, AFT 220 5 5

Sepedi Setswana IsiNdebele (Slegs vir huistaal sprekers van isindebele of eerste of tweede addisionele taal) SEP 110, 0 SEP 210, 220 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 1 SEP 211, AFT 220 STW 110, STW 0 STW 210, STW 220 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 1 STW 211, AFT 220 NDE 110, AFT 1 NDE 210, AFT 220 2.2 Intermediêrefase-onderwys (Kode 09133021) Pakketkoördineerders: Dr LR Becker en Me C Jones Tel: 0 420 5522 / 552 e-posadres: laurel.becker@up.ac.za/cherese.jones@up.ac.za Modulebeskrywing Fundamentele modules Modulekode Krediete J1 J2 J3 J4 Akademiese inligtingbestuur Geletterdhede vir die onderwys AIM 101 of of AIM 111, 1 JLZ 110, 0 of JLZ 111, 1 Noodhulp JNH 454 3 Kernmodules Kommunikatiewe vaardigheid: Een van: IsiZulu of Sepedi of Setswana ( n Vrystellingseksamen kan geskryf word) CCZ 100, of CCI 100, of CCW 100 Geletterdhede vir die onderwys JLZ 300 Opvoedkunde OPV 1, 2 OPV 2, 222 OPV 3, 2 0 Navorsingsprojek JNM 41, 44 Praktiese onderwys PRO 20 PRO 30 PRO 452, 453 5 Professionele studies JPS 1 Leerondersteuning (Studente wat JLD 220 Natuurwetenskap of Ontwerp en Tegnologie kies as spesialisering op derdejaarsvlak hoef nie JLD 0 te neem nie) JLD 0 Metodiek van E-Leer JLT 330 Fundamentele Wiskunde konsepte (Nie n vereiste as Wiskunde as keusemodule geneem word nie) JWI 11 Metodiek van Engels eerste addisionele taal Basiese ekonomiese en bestuurswetenskappe (Nie n vereiste as Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie as keusemodules geneem word nie) JME 210 JLE 11

Keusemodules Kies twee keusemodules op eerstejaarsvlak, waarvan een n Taal moet wees. Hierdie keusemodules moet ook tot op tweedejaarsvlak geneem word, waarvan die Taal ook een van die tweedejaars keusemodules moet wees. Indien Intermediêre Wiskunde as keusemodule gekies word, moet alle modules soos gelys word geneem word, dieselfde geld vir Natuurwetenskap en Tegnologie as keusemodules. Studente wat Geskiedenis of Geografie kies as n kombinasie vir keusemodules, moet alle modules soos voorgeskryf op eerstejaarsvlak kies, en dan of Geografie of Geskiedenis kies as keusemodule op tweedejaarsvlak. Modules word volgens die klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. IsiZulu ZUL 110, 0 ZUL 210, 220 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 1 ZUL 211, AFT 220 Sepedi SEP 110, 0 SEP 210, 220 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 1 SEP 211, AFT 220 IsiNdebele (Slegs vir huistaal sprekers van IsiNdebele of eerste of tweede addisionele taal) Setswana NDE 110, AFT 1 NDE 210, AFT 220 STW 110, 0 STW 210, 220 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 1 STW 211, AFT 220 Afrikaans AFR 110, 0 AFR 214, 220 JAF 31 Engels ENG 110, 0 ENG 210, 220 JEN 31 Intermediêre wiskunde WTW 133, 143 JWI 210, 220 JWI 310, 0 JLD 0 en JLE 11 is nie verpligtend indien Natuurwetenskap en Tegnologie as keusemodule geneem word nie Natuurwetenskap en Ontwerp en JWT 115, 5 Tegnologie JWT 230, JOT 0 JWT 315, 5 Studente kan slegs Kunsopvoeding of Musiekopvoeding of Lewensoriëntering en Menslike Bewegingstudies en Sportbestuur as n tweede keusemodule neem. Alle modules soos gelys moet geneem word vanaf eerste tot tweedejaarsvlak. Kunsopvoeding JKG 100, JKU 101 JKG 200, JKU 201 Musiekopvoeding Lewensoriëntering en Menslike bewegingstudies en sportbestuur (moet saam geneem word) Beginners: JMO 11, 12 of Gevorderd: JMO 101, 102 JMO 201, 202, 203, 204 JLO 110, 0 JLO 210, 220 JMB 1, 113, 2, 3 JMB 2, 213, 222, 223 7

Studente kies of Geskiedenis of Geografie op tweedejaarsvlak, maar moet alle modules soos voorgeskryf neem op eerstejaarsvlak. Geografie en Geskiedenis Geskiedenis en Geografie GGY 15, WKD 4, ENV 101 GES 0 GGY 252, 2, 23 GES 110, 0 GGY 15, WKD 4, ENV 101 GES 210, 220 Metodieke van keusemodules Kies twee metodieke in ooreenstemming met keusemodules geneem, een metodiek moet die Taalmetodiek wees. Die metodieke gekies op tweedejaarsvlak, moet ook op derde- en vierdejaarsvlak geneem word. Metodiek van Afrikaans JMA 200, 300, 451, 454 Metodiek van Engels JME 200, 300, 451, 454 Metodiek van IsiZulu JZL 200, 300, 451, 454 Metodiek van Sepedi JSP 200, 300, 451, 454 Metodiek van IsiNdebele JND 200, 300, 451, 454 Metodiek van Setswana JSW 200, 300, 451, 454 Metodiek van Geografie JMG 200, 300, 451, 454 Metodiek van Geskiedenis JMH 200, 300, 451, 454 Metodiek van Kunsopvoeding JMK 201, 301, 451, 454 Metodiek van Musiekopvoeding JMM 200, 300, 451, 454 Metodiek van Lewensoriëntering (JLO) en Liggaamlike Opvoedkunde (JMB) Metodiek van Intermediêre Wiskunde/ Wiskunde Metodiek van Natuurwetenskap en Tegnologie JML 201, 301, 41, 44 JMW 203, 300, 451, 454 JMN 204, 304, 451, 454 2.3 BEd Seniorfase- en Verdere Onderwys en Opleiding Onderwys (09133031) Pakketkoördineerders: Tale en algemene pakket: Dr LJ de Jager, eposadres: lizette.dejager@up.ac.za, tel: 0 420 5527 en Me E Sujee, eposadres: eva.sujee@up.ac.za, tel: 0 420 5547; Menslike bewegingskunde pakket: Me A Botha, eposadres: antoinette.botha@up.ac.za, tel: 0 420 522 en Me EM van Wyk:e-posadres: elmarie.vanwyk@up.ac.za, tel: 0 420 5539; Natuurwetenskappe pakket: Me C Coetzee, eposadres: corene.coetzee@up.ac.za, tel: 0 420 52 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe pakket: Me R Roux, eposadres: rejane.roux@up.ac.za, tel: 0 420 4 en Me S Sooklal, eposadres: sandra.sooklal@up.ac.za, tel: 0 420 27 Modulebeskrywing Module kode Krediete J1 J2 J3 J4 Fundamentele modules Akademiese inligtingbestuur Geletterdhede vir die onderwys AIM 101 of AIM 111, 1 JLZ 110,0 of JLZ 111, 1 Noodhulp JNH 454 3 Kernmodules Kommunikatiewe vaardigheid: Een van: IsiZulu of Sepedi of Setswana ( n Vrystellingseksamen kan geskryf word) CCZ 100 of CCI 100 of CCW100 4

Opvoedkunde OPV 1, 2 OPV 2, 222 OPV 3, 2 0 Navorsingsprojek JNM 41, 44 Praktiese Onderwys PRO 20 PRO 30 PRO 452, 453 Professionele studies JPS 1 Geletterdhede vir die onderwys JLZ 300 Keusemodules Keusemodules wat slegs in die Senior fase aangebied word. Indien studente een van die onder gelyste kombinasies kies, moet hulle nog steeds n ander keusemodule neem uit die modules wat aangebied kan word in die Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) fase-onderwys. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. Sosiale wetenskappe ENV 101 GGY 15, *Studente kies GGY 252, 23 en 2 of *GGY 252, 23, 2 4 GES 210 en 220 WKD 4 GES 110, 0 *GES 210, 220 Tegnologie (Alle modules is verpligtend) WTW 133, 143 PHY 133, 143, CMY 133 JTT 0 JOT 0 JOT 330, 3 Natuurwetenskappe WTW 133, 143 PHY 133, 143 CMY 133, 143 BOT 1 BOT 251 ZEN 1 ZEN 251 ZEN 21 JNS 310 Keusemodules Keusemodules wat in beide Senior en VOO fase-onderwys aangebied kan word. Vir die Senior fase moet die betrokke modules slegs tot op tweedejaarsvlak aangebied word en vir die VOO fase tot op derdejaarsvlak, behalwe waar anders aangedui. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. Modules word volgens klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. Kunsopvoeding JKG 100, JKU 101 JKG 200, JKU 201 JKG 300, JKU 301 Musiekopvoeding IsiZulu Vir Beginners: JMO 11, 12 Vorige musieksertifikate verwerf: JMO 101,102 JMO 201, 202, 203, 204 JMO 301,302, 303, 304 ZUL 110, 0 ZUL 210, 220 ZUL 310, AFT 0 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 1 ZUL 211, AFT 220 ZUL 310, AFT 0 44 0 0 9

Sepedi SEP 110, 0 SEP 210, 220 SEP 310, AFT 0 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 1 SEP 211, AFT 220 SEP 310, AFT 0 IsiNdebele Slegs vir huistaalsprekers van IsiNdebele of eerste of tweede addisionele taal. NDE 110, AFT 1 NDE 210, AFT 220 NDE 310, AFT 0 Setswana STW 110, 0 STW 210, 220 STW 310, AFT 0 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 1 STW 211, AFT 220 STW 310, AFT 0 Afrikaans AFR 110, 0 AFR 214, 220 AFR 311, 1 of JAF 31 Engels ENG 110, 0 ENG 210, 220 Wiskunde Verpligte kombinasie Lewensoriëntering en ENG 310, 0 of JEN 31 WTW 114, 1 of WTW 133, 143, 153, 1 WTW 211, 21, 220, WTW 39 of JLW 3 JLO 110, 0 JLO 210, 220 JLO 310, 0 4 0 0 0 0 0 0 0 1 / Menslike bewegingstudies en sportbestuur (Studente wat die kombinasie kies, moet een tot op derde jaarsvlak en een tot op tweede jaarsvlak neem) JMB 1, 113, 2, 3 JMB 2, 213, 222, 223 JMB 3, 313, 2, 3 Keusemodules Keusemodules wat spesifiek in die VOO fase onderwys aangebied word. Studente moet ook n ander keusemodule uit die lys hierbo neem wat in die Senior fase onderwys aangebied kan word. Sien voorvereistes van modules soos gelys by die alfabetiese lys van keusemodules. Modules word volgens klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. Inligtingstegnologie INF 1 INF 154, 4, 171 INF 214, 225 Rekenaartoepassingstegnologie INF 1 INF 154, 4, 171 RTT modules moet tot op derdejaars RTT 230, 0 vlak geneem word RTT 330, 3 Ondernemingsbestuur OBS 114, 1 OBS 210, 220 Erfenis- en kultuurtoerisme EFK 110, 0 EFK 210, 220 Wiskundige geletterdheid (JWG moet tot op derdejaars vlak geneem word) STK 113, 3 JWG 210, 220 JWG 310, 0 10 10 20 23 42 0 10

Ingenieursgrafika en ontwerp (JTT moet tot op derdejaars vlak geneem word) MGC 110 WTW 134 JTT 0 JTT 230, 0 JTT 330, 3 Geografie ENV 101, WKD 4 GGY 15, GGY 252, 23, 2 Geskiedenis GES 110, GES 0 GES 210, GES 220 Lewenswetenskappe CMY 117, 7 MLB 111 (JLW 3 moet geneem word, indien BOT 1 Wiskunde ook as keuesmodule geneem BOT 251, 21 word) GTS 1 ZEN1 ZEN 251, ZEN 21 JLS 310 WTW 134 Fisiese Wetenskappe *Kies of Chemie of Fisika op tweedejaarsvlak. Indien Fisika geneem word moet WTW 210, 220, 21 en ook geneem word. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Ondernemingsbestuur WTW 114, 1 *WTW 211, 21, 220, JLW 3 CMY 117, 7 CMY 22, 24, 23, 25 PHY 114, 1 *PHY 255, 23 JPC 310 OBS 114, 1 OBS 210, 220 20 4 4 4 4 Statistiek Ekonomie STK 110, 0 EKN 110, 0 EKN 214, 234 2 20 Finansiële Rekeningkunde FRK 111, FRK 1 FRK 211, FRK 221 INF 21 22 3 Erfenis- en kultuurtoerisme EFK 110, 0 EFK 210, 220 Die volgende keusemodules kan slegs geneem word, indien twee ander keusemodules wat in de Senior - en VOO fase onderwys aangebied, reeds geneem is. Studente mag slegs een van die onderstaande kombinasies as n derde keusemodule neem. Sielkunde en SLK 110, 0 Voorligting en berading (JVB moet tot op JVB 210, 220 derdejaarsvlak geneem word) JVB 301 Godsdiensstudies REL 110, 0 *Opsioneel, die derdejaar sal slegs REL 210, 220 aangebied word indien getalle dit *REL 310, 0 0 regverdig Metodieke van keusemodules: Kies twee metodieke in ooreenstemming met keusemodules geneem tot op tweedejaarsvlak. Die metodieke gekies op tweedejaarsvlak, moet ook op derde- en vierdejaarsvlak geneem word. Metodiek van Afrikaans JMA 200, 300, 451, 454 Metodiek van Engels JME 200, 300, 451, 454 Metodiek van IsiZulu JZL 200, 300, 451, 454 Metodiek van Sepedi JSP 200, 300, 451, 454 Metodiek van IsiNdebele JND 200, 300, 451, 454 Metodiek van Setswana JSW 200, 300, 451, 454 Metodiek van Geografie JMG 200, 300, 451, 454 Metodiek van Geskiedenis JMH 200, 300, 451, 454 11

Metodiek van Musiekopvoeding JMM 200, 300, 451, 454 Metodiek van Kunsopvoeding JMK 201, 301, 451, 454 Metodiek van Wiskundige geletterdheid JMW 202, 300, 451, 454 Metodiek van Wiskunde JMW 200, 300, 451, 454 Metodiek van Natuurwetenskappe JMN 204, 304, 451, 454 Metodiek van Lewenswetenskappe JMN 20, 30, 452, 45 Metodiek van Fisiese Wetenskappe JMN 209, 309, 453, 45 Metodiek van Lewensoriëntering en JML 200, 300, 451, 454 Ligaamlike Opvoeding Metodiek van Toerisme JMD 20, 30, 45, 4 Methodology of Besigheisdstudies JMD 205, 305, 455, 45 Metodiek van Ekonomie JMD 201, 301, 451, 41 Metodiek van Rekeningkunde JMD 203, 303, 453, 43 Metodiek van Ingenieursgrafika en - JMT 204, 304, 451, 454 ontwerp Metodiek van Tegnologie JMC 200, 300, 451, 454 Metodiek van Rekenaartoepassingstegnologie JMI 200, 300, 451, 454 Metodiek van Inligtingstegnologie JMR 200, 300, 451, 454 Metodiek van Godsdienstudies JMF 200, 300, 451, 454