Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R

Vergelijkbare documenten
Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

VERJAARSDAE TROUES DOOP BESIGHEDE KATALOGUS Met Liefde Ontwerp

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

TiertjieFees. Saterdag, 5 Maart 08:30 15:00. Pakket R90 per leerder Toegang R15 per persoon

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Kwotasieblad vir skole/groepe:

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

BENODIGHEDE VIR KRUIS GEBEDSREIS

Waenhuiskraal is vanaf Rigellaan, Pretoria, 25 km uit op die Delmaspad, R50. Pragtige graslande en ruimtes so ver soos die oog kan sien begroet jou.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Hoërskool Swartland Beheerliggaam Verhurings Beleid

Hoërskool Swartland Beheerliggaam Verhuringsbeleid

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

Week 21: Soogdiere: Karnivore

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

Algemene Inligting p4. Adreslys en p5-19 telefoonnommers. Wyksindeling p Geel bladsye p Saalverhuring p30. Ontruimingsplan p30

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

Inligtingstuk September Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

ATKV-Hartenbos Program

Wrestling Federation Stoeifederasie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Spyskaart 2015 & 2016

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

GASVRYHEIDSTUDIES RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Thabazimbi Skou JULIE 17

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Kodes vir Afkeurredes

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59

Lees en vertel. Die betekenis van die woorde word gegee maar daar mag steeds heelwat leiding benodig word.

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Transcriptie:

PRYSE TEN OPSIGTE VAN HUUR VAN VENUE: Kinderpartytjies: Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R 800.00 Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R 950.00 Ingesluit by bogenoemde is die volgende vir 20 volwassennes en 10 kinders: Geriewe saal (lapa) Badkamers Sandput Klimraam Wipmat Swingball Swaaie Balspeletjies Fantasie klere Spasie vir trapfietsies (eie fietse moet voorsien word) Tafels Stoele Urn Tafeldoeke (keuse vanuit wat beskikbaar is) Overlays (keuse vanuit wat beskikbaar is) Bordjies vir volwassenes Wit bordjies vir kinders Koffie koppies en teelepels Sappie vir kinders (in groot houer met glasies)

Ekstras beskikbaar: Springkasteel (verwys na aanhangsel vir pryse) Go cart baan met Go Carts (verwys na aanhangsel vir pryse) Kinderpartytjie pakkies: 1. Opsie 1: Emmertjies in kleur van partytjie met 5 lekkernye R 20.00 2. Opsie 2: Boksies in die kleur van die partytjie met 5 lekkernye R 15.00 Partytjies bo 10 kinders ekstra R 35.00 per kind Volwassenes bo 20 ekstra R 20.00 per volwassene n Deposito van 10 % is betaalbaar ten einde die datum te bevestig, die deposito is binne 1 week van vasstelling van die datum betaalbaar of die datum word verbeur. Verder moet finale betaling vir die uitstaande bedrag geskied die week voor die aanvang van die funksie. Met kansellasie sal die deposito verbeur word. TYE: Oggendpartytjie vanaf 9 uur tot 12 uur Middag partytjie vanaf 13:30 tot 16:30 EETGOED: Lekkergoed ruikers vir kinder tafels ook beskikbaar. Verskeie terte en southappies is beskikbaar op aanvraag. Ons het ook n dame wat verjaardagkoeke en kolwyntjies bak. Foto s beskikbaar op aanvraag. AANDFUNKSIES: Vrydag tot Saterdag (huur van fasiliteite vir tye soos uiteengesit) R 1,500.00 Die fasiliteite kan ook beskikbaar gestel word vir klein troues, waar die bruid dan al die eetgoed en dekor haarself doen. Hiervoor sal die fasiliteite beskikbaar gestel word vir die hele Saterdag of Vrydag teen R 5,000.00 per funksie. Tafels, stoele en eetgerei is hierby ingesluit. Tafeldoeke ens sal by gehuur moet word.

Spyseniering is beskikbaar teen R 210.00 per kop. Kinders tussen 8 en 12 jaar R 105.00 per kop Kinders onder 8 jaar R 60.00 per kop. Huidiglik is daar 3 spyskaarte om van te kies (verwys na aanhangsel). Funksies bo 20 persone waarvan die spyseniering deur ons gedoen word geen huur van fasiliteite betaalbaar nie. Fasiliteite beskikbaar vir aandfunksies: Geriewe saal (lapa) Badkamers Sandput Klimraam Wipmat Swingball Swaaie Balspeletjies Fantasie Klere Spasie vir Trapfietse (eie fietse moet voorsien word) Tafels Stoele Urn Tafeldoeke (keuse van wat beskikbaar is) Overlays (keuse van wat beskikbaar is) Bordjies vir volwassenes Wit bordjies vir kinders Eetgerei Sappie vir kinders (in groot houer met glasies) Koffie en Tee Ekstras beskikbaar: Springkasteel (verwys na aanhangsel vir pryse) Kaskar baan met Kaskarre (verwys na aanghangsel vir pryse)

n Deposito van 10 % is betaalbaar ten einde die datum te bevestig, die deposito is binne 1 week van die vasstelling van die datum betaalbaar of die datum word verbeur. Verder moet finale betalingvir die uitstaande bedrag geskied die week voor die aanvang van die funksie. Met kansellasie sal die deposito verbeur word. TYE: Aandfunksie tye is vanaf 19:00 tot 23:00 tensy die dagverhurings opsie geneem word.

AANHANGSEL: Springkastele: Jumper met dak (3.5 m x 5 m) R 320.00 Jumper met glybaan (5m x 5m) R 330.00 10 m Waterglybaan R 270.00 12 m Waterglybaan R 300.00 Gladiator (8m x 3m x 3m) R 380.00 Go Gart: Trap Go-Cart - Ouderdom 3 tot 5 jaar (vir halwe dag) R 170.00 per karretjie Trap Go-Cart Ouderdom 5-12 jaar (vir halwe dag) R 220.00 per karretjie Trap Go-Cart Ouderdom 8 99 jaar (vir halwe dag) R 270.00 per karretjie Spyskaart 1: Voorgereg: Hoofgereg: Nagereg: Franse Broodjies Kaasbotter Mostertbotter Knoffelbotter Pietersielie botter Bobotie Blatjanghoender Rys Botterskorsie gereg Rooi slaphakskeentjies slaai Mengelslaai Malva poeding Vla Spyskaart 2: Voorgereg: Tuna Voorgereg

Hoofgereg: Nagereg: Kerrie Frikadelle Hoenderpastei Rys Gestoofde wortels Groenbone Slaai Mengelslaai Suurlemoenvla tert Spyskaart 3: Voorgereg: Hoofgereg: Nagereg: Broodjies met konfyt en biltong Skaapbredie Blatjang hoender Rys Gestoofde boontjies Beetslaai Koperpennie slaai Appeltert met Room