HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Hoe kies n mens n troeteldier?

Motheo Onderwysdistrik

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

FAKTORE EN VEELVOUDE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller Ilse Kritzinger Ë1508-A-AHT-SG01 µ Î

INHOUDSOPGAWE EENHEID 1 Voorwoord 9 Assesseringsprogram 9 Voorbeeld van hoe om in die middel te nommer 9 Wenke 10 Kwartaalbeplanning 10 Leerdoelwitte 10 LES 1: Bly so veilig 11 Aktiwiteit 1: Lees + Mondeling 11 Voorbereide lees 11 Onvoorbereide mondeling 12 LES 2: Bly so veilig 13 Aktiwiteit 2: Taalleer 13 Klankleer 13 Aktiwiteit 3: Taalleer 16 Klankverskynsels 16 Aktiwiteit 4: Taalleer 17 Skryftekens 17 LES 3: Lag n slag 21 Aktiwiteit 5: Begripslees 21 Leestegniekie 21 Leesbegripstoets 21 LES 4: Interessante dae 24 Aktiwiteit 6: Stelwerk 24 Skryfproses 24 Poskaart 26 Dagboekinskrywing 27 Verhalende opstel 27 LES 5: n Literêre wêreld 29 Aktiwiteit 7 : Poësie 29 Muskiete-jag 29 Onderwyser 31 Dronkgeslaan 32 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

Aktiwiteit 8 : Prosa (kortverhaal) 33 Literêre begrippe 34 n Emmer vol tanne vir n hospitaal holbekke 37 Aktiwiteit 9 : Lees 41 Leesbegrip 41 Visuele tekste (spotprente) 43 LES 6: n Oorwinning 44 Aktiwiteit 10: Mondeling 44 Onderhoudvoering 44 Aktiwiteit 11: Stelwerk 44 Verslag 45 LES 7: Selfoonnetwerke 46 Aktiwiteit 12: Taalleer (Betekenisleer) 46 Sinonieme, antonieme, paronieme, homonieme, homofone 47 Aktiwiteit 13: Taalleer 48 Leestekengebruik 48 Toetsafbakening 50 EENHEID 2 Inleidingsbrief 51 Assesseringsprogram 51 Kwartaalbeplanning 51 LES 8: Laat ons praat 53 Aktiwiteit 1: Mondeling 53 LES 9: En daar gebeur dit toe regtig... 55 Aktiwiteit 2: Stelwerk 55 Sinsoorte 55 Paragrawe 55 Vriendskaplike brief 57 LES 10: Die advertensiewêreld 60 Aktiwiteit 3: Lees 60 Tegnieke en -begrip 60 Aktiwiteit 4: Taalleer 65 Hooflettergebruik 65 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

Aktiwiteit 5: Taalleer 67 Idiomatiese benamings 67 Versamelname 67 Aktiwiteit 6: Taalleer 68 Hersiening klankleer 68 LES 11: Hoe mooi is die poëtiese taal? 69 Aktiwiteit 7: Lees 69 Voorbereide lees 69 Aktiwiteit 8: Poësie 70 Eendag 70 Sproeireën 71 Aktiwiteit 9: Poësie 72 Maaltyd 72 Spreuke 30:24-28 73 LES 12: So spel n mens! 75 Aktiwiteit 10: Taalleer 75 Spelreëls 75 Grondbeginsels 76 Aktiwiteit 11: Stelwerk 80 Instruksies / aanwysings / wenke 83 Dialoog 83 Aktiwiteit 12: Mondeling 84 Bespreking 84 LES 13: Besoedeling 84 Aktiwiteit 13: Lees 84 Begripslees 84 Aktiwiteit 14: Prosa (kortverhaal) 87 Ant Bolletjie en die parte 87 LES 14: Elke woord het n plek 90 Aktiwiteit 15: Taalleer 90 Woordsoorte 90 Eksamenafbakening 96 EENHEID 3 Inleidingsbrief 99 Assesseringsprogram 99 Kwartaalbeplanning 100 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

LES 15: Woorde wek, voorbeelde trek 101 Aktiwiteit 1: Taalleer 101 Woordvorming 101 Akroniem 104 LES 16: Bekendheid: goed of sleg? 105 Aktiwiteit 2: Stelwerk 105 Advertensies 105 Aktiwiteit 3: Stelwerk 112 Berig 112 Informele brief 114 LES 17: Laat ons lees en luister 115 Aktiwiteit 4: Lees 115 Leesspoed 115 Luisteroefening 115 Aktiwiteit 5: Taalleer 116 Hersieningsoefening 116 LES 18: Boerneef laat die taal leef 117 Aktiwiteit 6: Poësie 117 Harlekyn van die dieretuin 117 Die berggans 129 Koeloekoeloe sê kalkoen se kind 120 Psalm 117 121 LES 19: So lyk n sin 122 Aktiwiteit 7: Taalleer 122 Woordeskatuitbreiding 122 Aktiwiteit 8: Taalleer 123 Sinsleer 123 Ontkenning 125 LES 20: En wat sê jy? 126 Aktiwiteit 9: Mondeling 126 Informele bespreking 126 TEL VIR DIE VIERDE KWARTAALPUNT Aktiwiteit 10: Lees 126 Afleidings en gevolgtrekkings (spotprente) 126 Aktiwiteit 11: Taalleer 128 Hersieningsoefening 128 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4

Toetsafbakening 130 EENHEID 4 Inleidingsbrief 131 Assesseringsprogram 131 Kwartaalbeplanning 132 LES 21: Kom ons sê dankie 133 Aktiwiteit 1: Stelwerk 133 Dankiesê-kaartjie 133 LES 22: Ons ryk taal 133 Aktiwiteit 2: Taalleer 133 Idiomatiese uitdrukkings 133 Aktiwiteit 3: Indirekte en direkte rede 139 LES 23: Letterkunde verryk ons taal 140 Aktiwiteit 4: Prosa 140 Wie die dood erf 140 Eksamenafbakening 184 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5

Eenheid 1 Afrikaans is lekker! Hierdie jaar gaan ons Afrikaans leer en behalwe dit, gaan ons sommer met allerhande interessante inligting kennis maak. Ons gaan dié werkboek van voor af deurwerk en jy moet alle werk in jou Afrikaanse skrif doen. As daar enigiets is wat jy ekstra wil weet of wat vir jou en jou fasiliteerder onduidelik is, vra hom/haar om my te kontak, sodat ek die onduidelikheid vir julle kan opklaar - Afrikaans moet NET lekker wees! Sorg dat jy asb. alle werk wat gedurende die kwartaal behandel word, baie mooi verstaan, want dit waarmee ons klaar is, word nie weer breedvoerig bespreek nie, ek aanvaar dan dat jy dit verstaan én ken. Onthou dat ek nuwe werk wat jy nog nie geleer het nie, breedvoerig verduidelik, maar daar kan te enige tyd vrae rakende werk wat jy reeds tot en met graad 7 moes geleer het, gevra word. Moet ook nie enige van jou handleidings deur die jaar weggooi nie, want ek sit nie weer alle inligting in elke handleiding nie. Kyk baie mooi na hoe jou punte vir jou rapportpunt uiteengesit gaan word - want as jy van die Aktiwiteite nie doen nie, gaan jy daardie punte verbeur en dit kan dan jou punt beïnvloed. Jy is enige tyd BAIE WELKOM om my te skakel (by 012 460 9235) indien jy van die werk nie verstaan nie, maar skakel asb vir IMPAK indien daar druk- of tikfoute in die gids is. Die Formele Assesseringstake (FAT s) wat jou kwartaalpunt uitmaak! FORMELE ASSESSERINGSTAKE VIR KWARTAAL 1 TAAK 1 LUISTER EN PRAAT (Mondeling) TAAK 2 SKRYF TAAK 3 TOETS Voorbereide lees (Aktiwiteit 1.1) [10] Onvoorbereide mondeling (Aktiwiteit 1.2) [10] Verhalende opstel (Aktiwiteit 6.3) [20] Kwartaaltoets (1 uur) Leesgebrip en taalleer [60] VOORBEELD VAN HOE OM IN DIE MIDDEL TE NOMMER Antwoord Antwoord 3.1 antwoord 3.2 antwoord 1. 2. 3. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9

Eenheid 1 WENKE: Sorg dat jy die teorie van die verskillende begrippe baie goed ken, want as jy dit nie ken nie, kan jy nie die toepassing daarvan in oefeninge doen nie. Taal is net so n leervak soos enige ander vak onthou dit altyd. Dan help lees natuurlik baie omdat dit jou woordeskat en spelvaardighede verseker verskerp en uitbrei! Vra jou ouers om enige boek/tydskrif (natuurlik Afrikaans) vir jou te koop n mens hoef nie net storieboeke te lees nie lees ENIGIETS waarin jy belangstel! WEEK KWARTAALBEPLANNING AKTIWITEITTE WEEK 1 1; 2; 3 WEEK 2 4; 5; 6 WEEK 3 7; 8 WEEK 4 9; 10 WEEK 5 11; 12 WEEK 6 + 7 WEEK 8 13 + afhandeling van werk Hersiening EEN KWARTAALTOETS VAN 1 UUR LEERDOELWITTE: Die leerder moet aan die einde van die les die volgende aspekte ken: Luister en praat v Luister v Mondeling (voorbereid) Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 10

EENHEID 1 Eenheid 1 LES 1: Bly so veilig LUISTER EN PRAAT AKTIWITEIT 1.1 : VOORBEREIDE LEES Jy moet die leesstuk, Bly so veilig, hardop vir jou onderwyser/es voorlees. Dit maak nie saak as jy vashaak nie, sorg dat jy verstaan wat jy lees. Jy kry so twee minute om die leesstuk voor te berei. Die leesstuk gaan op die volgende bladsy aan. [10] Bly so veilig Die lewe kan so lekker wees,maar soms loop goed skeef. Hier is n paar wenke oor hoe om veilig te bly. In die kar: Kinders jonger as 12 sit op die agterste sitplek Maak jou sitplekgordel vas. Dan is jy veiliger as jy in n ongeluk is.moenie die persoon wat bestuur se aandag aftrek nie. Die bestuurder moet konsentreer om veilig te kan ry. Moenie op die bestuurder skree of aan hom of haar raak terwyl julle ry nie. Kos: Moet nooit kos of drank van n vreemdeling aanvaar nie, tensy jou ouers sê jy mag. Die kos kan giftig wees en jou baie siek maak. Moenie kos eet as dit sleg ruik nie. Vra liewer jou onderwyser /ouers om te kyk dat die kos reg is. Moet nooit medisyne vat wat iewers rondlê nie. Neem net wat jou ouers en dokter vir jou gee. DIERE As jy n dier langs die pad teëkom, moenie hom probeer streel nie. Die dier kan dalk skrik en jou aanval. Moenie jou troeteldiere terg of te opgewonde maak nie. Hulle kan jou byt of krap. VUUR Moenie met vuurhoutjies of sigaretaanstekers speel nie. Jy kan seerkry en n brand veroorsaak wat groot skade kan aanrig. As jou klere wel aan die brand raak, val op die grond neer en rol heen en weer. Dit sal help om die vlamme te blus. Moenie hardloop nie. DIE INTERNET Moenie jou naam, adres of telefoonnommer op die internet gebruik nie. Sê vir jou ouers as jy iets op die net teëkom wat jou bangmaak. Moet nooit boodskappe wat jy in kletskamers kry, beantwoord as dit jou ongemaklik laat voel nie. Moenie iemand wat jy op die net leer ken het, in lewende lywe ontmoet nie, tensy jou ouers daarvan weet. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 11