ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

Vergelijkbare documenten
SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNS ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2014 GRAAD 8

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Studies in wit en swart

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Klank en kleur in die skepping

Nota vir die onderwyser/es:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

8 Die mens in die ruimte

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

10 Die bou van n plant

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

SKEPPENDE KUNSTE DRAMA ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015 GRAAD 8

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 9 JUNIE 2010 TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 6 VAK:LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9 3 Bladsye PUNTE : 50 TYDSDUUR : 1 UUR

VISUELE KUNSTE INSTRUKSIES 1. Alle vrae is verpligtend. 2. Skryf duidelik en netjies. VRAAG 1 Kies die korrekte opsie (a, b, c of d) en skryf die letter voor die regte antwoord neer. 1.1 Wanneer die kunselemente in n kunswerk balanseer noem ons dit... a. patroon. b. asimmetries. c. proporsie. d. al die bogenoemde 1.2 Teenoorgestelde kleure op die kleurwiel word... genoem. a. sekondêre kleure. b. komplimentêre kleure. c. tersiêre kleure. d. primêre kleure. 1.3 Sekondêre kleure kan verkry word deur die meng van... a. gelyke hoeveelhede van twee tersiêre kleure. b. gelyke hoeveelhede van twee primêre kleure. c. gelyke hoeveelhede van twee komplimentêre kleure.. d. goen en geel 1.4 n Standbeeld, gebou of struktuur wat opgerig word om n persoon te vereer is n... a. beeldhouwerk b. publieke beeldhouwerk c. raamwerk d. monument 1.5... is hoe n oppervlak lyk en voel. a. Waarde b. Kleur c. Tekstuur d. Ontwerp 1.6 Warm kleure is... a. geel b. oranje c. rooi d. Al bo genoemde. 1 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

1.7 Monochromatiese kleure is... a. wanneer jy twee primêre kleure meng. b. wanneer jy swart en wit by slegs een kleur voeg. c. wanneer jy n primêre kleur en sekondêre kleur meng. d. Geen van bogenoemde nie. 1.8... word gebruik om sekere dele van n prent te laat uitstaan sodat dit aandag na die fokuspunt trek. a. Klem b. Proporsie c. Beweging d. Geen van bogenoemde nie. 1.9... word geskep sodat iets in die kunswerk van die res verskil. a. Vorm b. Fatsoen c. Verskeidenheid d. Tonale waarde 1.10 n... word deur n kunstenaar geskep wanneer hy n ander persoon se gesig skilder. a. Selfportret b. Foto c. Historiese portret d. Portret VRAAG 2 WAAR of ONWAAR Dui aan of die volgende WAAR of ONWAAR is. Skryf die korrekte antwoord op jou antwoordblad neer. 2.1 Impasto is die gebruik van dik verf en sigbare kwashale om tekstuur te skep. 2.2 Wanneer die kunselemente en ontwerpbeginsels suksesvol gebruik word in n skildery sal daar nie eenheid en balans wees nie. 2.3 Asimmetriese organisasie van die kunselemente kan ook 'n dinamiese kwaliteit aan 'n plakkaat gee. 2.4 Collage is n prentjie wat gemaak word deur verskillende materiale op 'n agtergrond vas te sit. 2.5 Wanneer jy n logo ontwerp is die gebruik van woorde onbelangrik. 2.6 Gevonde materiale en voorwerpe is nie toelaatbaar in skeppende werk nie. 2.7 Tweedimensionele voorwerpe kan gemeet word aan hoogte en breedte, maar het geen meetbare diepte nie. Byvoorbeeld n tekening. 2.8 Primêre kleur kan verkry word deur oranje en violet te meng. 2.9 n Slagspreuk is 'n frase of leuse wat deur 'n besigheid gebruik word om hulleself te adverteer. 2.10 Artefak is 'n produk van menslike vaardigheid of vakmanskap. 2 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

VRAAG 3 Rangskik KOLOM B om by KOLOM A te pas deur slegs die korrekte letter van die stelling, teenoor die nommer op jou antwoordblad te skryf. bv 3.1-b 3.1 Ontwerpmodel a. n Ondersteunende struktuur waarop n driedimensionele kunswerk gevorm word. 3.2 Gallery. b. Skryfwerk op n kunswerk wat geskryf of uitgekerf is. 3.3 Stillewe. c. Rangskiking van voorwerpe vir die skilder van n stillewe. 3.4 Logo. d. n Kamer of gebou wat gebruik word om kunswerke in uit te stal. 3.5 Skaal. e. 'n Groot openbare plein of oop ruimte. 3.6 Konkaaf. f. 'n Versameling van verskillende voorwerpe, soos blomme, vrugte en voedsel wat in n kunswerk verteenwoordig word. 3.7 (Stads) plein. g. Relatiewe grootte, hetsy in 'n kleiner of groter vorm. 3.8 Letterwerk. h. 'n Model op skaal, maar dit is veel kleiner as die kunswerk waarvanaf dit gemaak is. 3.9 Uitstal. i. Buig na binne soos die binnekant van 'n bak. 3.10 Armatuur. j. n Embleem wat gebruik word as 'n simbool van 'n organisasie. VRAAG 4 Doen die volgende: 4.1 Noem en verduidelik VYF redes waarom openbare beeldhouwerke belangrik is vir ons... VRAAG 5 5.1 Noem VYF konstruksie tegnieke. (5) 5.2 Noem VYF materiale en gereedskap wat gebruik moet word vir die bou van n konstruksie. (5) 5.3 Noem VYF ontwerpbeginsels GROOTTOTAAL 50 3 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

4 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015 6

5 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE SKEPPENDE VISUELE KUNSTE KUNSTE MEMORANDUM VISUELE KUNSTE MAART 2015 MEMORANDUM GRAAD 7 MAART 2015 GRAAD 7 6 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

SKEPPENDE KUNSTE GR.7 VISUELE KUNSTE MEMORANDUM - MAART 2015 VISUELE KUNSTE GR.7 VRAAG 1 1.1 D 1.2 A 1.3 C 1.4 A 1.5 B 1.6 B 1.7 D 1.8 D 1.9 B 1.10 C VRAAG 2 2.1 Waar 2.2 Onwaar 2.3 Onwaar 2.4 Waar 2.5 Waar 2.6 Onwaar 2.7 Onwaar 2.8 Waar 2.9 Waar 2.10 Onwaar VRAAG 3 7 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

3.1 f 3.2 g 3.3 j 3.4 h 3.5 i 3.6 r 3.7 b 3.8 a 3.9 d 3.10 c VRAAG 4 Doen die volgende: Die antwoord moet die volgende insluit: Materiale moet op die regte manier gebruik word Dit moet goed genoeg gemaak wees dat dit nie breek of uitmekaar val nie Dit moet netjies wees Goeie vakmanskap is belangrik so dat dit waardeer kan word, dit nie breek wanneer ons dit gebruik nie. Dit moet lank hou en duursaam wees. (Leerders moet hierdie punte reflekteer en aantoon dat hulle die termyn se werk verstaan). 4.2 Vlyt tegnieke: (enige twee) a. Konstruksie: Bou, skep en las dele aanmekaar. b. Plak: Gom dele aanmekaar. c. Toedraai: Om verskeie materiale te gebruik om dele toe te maak. d. Binding: Bind dele stewig aanmekaar. e. Las: Voeg dele op die regte manier aanmekaar. (4) 4.3 n Waarde skaal vanaf lig na donker tone. Vir ligter tone voeg wit by jou kleur om tinte te verkry. Vir donker skakerings voeg jy swart by jou kleur. (2) 4.4 n Rangskikking van nie-lewende voorwerpe of n tekening/skilderstuk daarvan. 4.5 Oranje, geel, pers ens. (enige kleur) VRAAG 5 (2) 8 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

VISUELE KUNSTE KUNSTENAAR (Suid-Afrikaans) 5.1 1917 5.2 Haar ouma Om muurskilderye te verf (2) 5.3 Onderwyseres Verpleegster (2) 5.4 Veertig/40 5.5 Voëls 5.6 1979 ½ in Gugulethu ½ in Kaapstad 5.7 Voël se oogpunt GROOTTOTAAL 50 9 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

10 Skeppende Kunste- Visuele Kunste Graad 9 Vreastel Junie 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE MEMORANDUM JUNIE 2015 GRAAD 9 PUNTE : 50 TYD : 1UUR

SKEPPENDE KUNSTE: VISUELE KUNS GRAAD 9 2015 MEMORANDUM VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 1.1 d.1 Waar 3.1 h 1.2 b 2.2 Onwaar 3.2 d 1.3 b 2.3 Waar 3.3 f 1.4 d 2.4 Waar 3.4 j 1.5 c 2.5 Onwaar 3.5 g 1.6 d 2.6 Onwaar 3.6 i 1.7 b 2.7 Waar 3.7 e 1.8 a 2.8 Onwaar 3.8 b 1.9 c 2.9 Waar 3.9 c 1.10 d 2.10 Waar 3.10 a VRAAG 4 4.1 Geskep vir 'n spesifieke ruimte: met n spesifieke omgewing in gedagte, dus word die politieke, en sosiale behoeftes van daardie gebied aangespreek. 4.2 Gemeenskap georiënteer: gemeenskappe is betrokke by die keuse of produksie prosesse van 'n beeldhouwerk, want dit is vir almal sigbaar. Die beeld word dan deel van die gemeenskap. 4.3 Opvoedkundig: voorsien vol n openbare kunswerk kan help om 'n gemeenskap te leer oor iets belangrik, byvoorbeeld, om te herwin of water te bespaar. 4.4. Memorial: n beeldhouwerk wat dien om mense, in daardie gemeenskap, te herinner aan 'n belangrike gebeurtenis of 'n belangrike persoon, miskien 'n openbare figuur wat gesterf het. 4.5 Motivering: soms is openbare beeldhouwerk daarop gemik om slegs hoop of aanmoediging te gee. Om 'n gemeenskap wat hard werk op te bou. Dit kan ook dien as versiering of om kleur te skep waar dit die nodigste is. Die beeld kan dien as 'n soort herinnering dat dinge beter sal gaan. (Enige vyf geskikte antwoorde) 2 Skeppende Kunste- Visuele Kuns Graad 9 Junie 2015

VRAAG 5 5.1 (Handwerk) Konstruksie Tegnieke Om te plak. Om te sny en knip. Om toe te draai. Om vastebind. Om te las. Las deur halwe snitte te maak. Aanmekaarsit. VRAAG 5.2 Materiaal en gereedskap vir die bou van 'n konstruksie. Dik, sterk karton. Skêr. Maskeerband. Binddraad. Draadtang. Hoenderdraad of gaas. Klein hamer en spykers. (enige vyf) (5) 5.3 Ontwerp Beginsels Proporsie. Fokuspunt of klem. Kontras Ritme Balans (5) GROOTTOTAAL: 50 3 Skeppende Kunste- Visuele Kuns Graad 9 Junie 2015

4 Skeppende Kunste- Visuele Kuns Graad 9 Junie 2015