GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Sentraalbeplande stelsel

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Wat is verwoestyning?

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

EUROPA Trust Company 2

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Afdeling A Vraag 1: Die volgende stellings word gemaak, kies die korrekte antwoord.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Maatskappy Agtergrond

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Klimaatsverandering Projeksies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE VISUELE KUNSTE ASSESSERINGSTAAK JUNIE 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Les Plan Twee. Habitats

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B entrepreneur 1.1.2 B kapitaal 1.1.3 A regering 1.1.4 B steenkool 1.1.5 C Lorenz 1.1.6 B HOP 1.1.7 A armoedelyn 1.1.8 C Suid-Afrikaanse Reserwebank (8 x 2) (16) 1.2 1.2.1 G Vervang Doeane-unie Ooreenkoms van 1910 1.2.2 E Totale waarde van finale goedere wat binne die grense van n land geproduseer word 1.2.3 B Vrye-mark ekonomie 1.2.4 A Ontginning van grondstowwe 1.2.5 F Tradisionele genesing en medisyne 1.2.6 C Persentasie van totale bevolking wat in armoede leef 1.2.7 H Bank spaarrekeninge en termyndeposito s 1.2.8 D Mense met dringende behoeftes wat nie deur die regering aangespreek word nie (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 WAAR 1.3.2 ONWAAR 1.3.3 WAAR 1.3.4 tjek 1.3.5 ontwikkelende 1.3.6 entrepreneur (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 3 AFDELING B (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling.) VRAAG 2 2.1 Noem enige TWEE kategorieë van arbeid. Hoër vlak/geskoolde Intermediêre vlak/half geskoolde Laer vlak/ongeskoolde (Enige 2 x 2) (4) 2.2 DATA RESPONS 2.2.1 Produksiemetode Inkomemetode Bestedingsmetode (Enige 2 x 2) (4) 2.2.2 Intermediêre goedere Goedere en dienste wat deur ander besighede as insette gebruik word om goedere en dienste te produseer of goedere wat aangekoop word om weer verkoop te word. Finale goedere Goedere en dienste wat nie as insette deur ander besighede gebruik word nie, maar wat deur verskillende deelnemers verbruik word. (4) 2.2.3 Dit is die totale besteding, op finale goedere en dienste, deur huishoudings en privaat nie-winsgewende instellings. (2) 2.3 DATA RESPONS 2.3.1 Volhoubare toename in kommoditeitspryse. Sterk vraag uit Asië en ander opkomende ekonomieë. (Enige 1 x 2) (2) 2.3.2 Geologiese uitdagings (4) Toename in produksiekoste

4 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) 2.3.3 Verskaf voedsel en minerale Verdien buitelandse valuta Lei werkers op en skep werkgeleenthede Verskaf grondstowwe vir sekondêre nywerhede Voorsien elektrisiteit Stimuleer ekonomiese groei Bydrae tot BBP Toename in staatsinkome (Enige 2 x 2) (4) 2.4 Verduidelik die voordele van n mark-ekonomie kortliks. Privaat eienaarskap Dit moedig individue aan om kreatief te wees in die manier hoe hulle hul hulpbronne aanwend. Doeltreffende gebruik van hulpbronne Hulpbronne word doeltreffend gebruik ten einde maksimum produktiwiteit en minimum vermorsing te bewerkstellig. Verbetering van persoonlike welvaart Individue is vry om welvaart bymekaar te maak en dit aan te wend om welvaart verder uit te brei. Hoë vlak van keuse Nuwe besighede sal tot die mark toetree a.g.v. winste. Verbruikers word voor n wye verskeidenheid keuses van goedere en dienste gestel. Dit werk outomaties Die hoe, wat en vir wie probleme word deur die dryfkrag van eiebelang outomaties opgelos. Innovasie Sterk aansporings om hoë kwaliteit goedere te produseer. Ekonomiese groei Baie dinamies a.g.v. dryfkrag van winste en kontrolerende kragte van mededinging. Verspreiding van inkomste en rykdom Hulpbronne word toegeken aan diegene met koopkrag.

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 5 Risiko Individue neem versekering uit om risiko s te verminder. Enige 2 x (2 + 2) (8) 2.5 Verduidelik die ekonomiese belangrikheid van energie as deel van Suid-Afrika se infrastruktuur, kortliks. VRAAG 3 Energie is noodsaaklik vir die funksionering van die moderne gemeenskap. Groot hoeveelhede energie word deur nywerhede en huishoudings verbruik. / Nywerhede kan nie sonder energie funksioneer nie. Die verlies aan energie vir kort tydperke kan tot groot verliese aan inkome lei, vir besighede in alle sektore. Gebruik van tegnologie om elektrisiteit te genereer uit hernieubare bronne is een van die groei sektore. Energie sektor verskaf werk aan n groot groep in die arbeidsmag. Dit verdien ook buitelandse valuta deur elektrisiteit aan ander lande te verkoop. Betroubare vervoer en kommunikasie is nie moontlik sonder elektrisiteit nie. (Enige 4 x 2) (8) [40] 3.1 Ontwikkeling deur handel in landbou-produkte. / Natuurlike hulpbronne Ontwikkeling deur arbeidsintensiewe ontwikkelingsprogramme. Ontwikkeling deur opvoedkundige hervorming. Ontwikkeling van die kwaliteit van menslike hulpbronne. / Menslike ontwikkeling Ontwikkeling deur industrialisasie van die ekonomie. Entrepreneurskap Diversifikasie van die plattelandse ekonomie. Ontwikkeling deur buitelandse investering, lone en hulp. / Kapitaal Ontwikkeling deur toegang tot moderne tegnologie. / Tegnologie Ontwikkeling van infrastruktuur. Verskaffing van n stabiele makro-ekonomiese omgewing. (Enige 2 x 2) (4) 3.2 DATA RESPONS 3.2.1 Dit is die aantal mense in n land of streek wat in armoede bly. (2) 3.2.2 47,09% (2) 3.2.3 Absolute armoede Verwys na n situasie waar mense nie hulle basiese behoeftes kan bevredig nie. Relatiewe armoede Verwys na n situasie waar mense as arm beskou word in vergelyking met die res van die gemeenskap. (4)

6 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) 3.2.4 Gauteng (2) 3.3 DATA RESPONS 3.3.1 Dit is die rentekoers waarteen banke geld by die Reserwebank leen. (2) 3.3.2 Verbeterde inflasiesyfers Voortslepende eurosone krisis. (4) 3.3.3 Dit is n laekoste nasionale bankrekening. Die doel is om bankdienste te bied aan lae inkome verdieners. Aan hulle wat buite bereik van bankdienste is. Dit is n inisiatief deur hoof banke om volledig bankdienste binne 15 km van alle Suid-Afrikaners te plaas. (Enige 2 x 2) (4) 3.4 Verduidelik kortliks die rol van die SAOG in Suider-Afrika. Om ontwikkeling en ekonomiese groei te fasiliteer regoor die streek. / Streef ekonomiese samewerking en integrasie van lidlande na. Om beleide te harmoniseer. ROI e word aangemoedig. Om n vryhandel gebied daar te stel. Bied goeie handels- en beleggingsgeleenthede. Sosio-ekonomiese ontwikkeling wat armoede verligting en uitroeiing sal verseker. Moedig gemeenskaplike waardes en stelsels aan. / Voorstander van gemeenskaplike mark en monetêre stelsel. Konsolidering en behoud van demokrasie, vrede en sekuriteit. (Enige 4 x 2) (8) 3.5 Bespreek lae vlakke van produktiwiteit as een van die eienskappe van ontwikkelende lande. Ontwikkelende lande word gekenmerk deur lae vlakke van arbeid produktiwiteit. Lae vlakke van onderwys en opleiding. Gebrek aan fisiese kapitaal soos masjinerie en tegnologie. Wanvoeding lei tot swak menslike ontwikkeling. Swak beheer oor produksiefaktore. Gebrek aan goeie openbare dienste soos vars drinkwater, sanitasie, vullisverwydering, ens. Hoë voorkoms van water verwante en omgewings siektes. (Enige 4 x 2) (8) [40]

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 7 VRAAG 4 4.1 Kindersorg-toelae Afhanklikheidsorg-toelae Oorlogveteraan-toelae Pleegsorg-toelae Ouderdomspensioen Ongeskiktheidstoelae (Enige 2 x 2) (4) 4.2 DATA RESPONS 4.2.1 Suid-Afrika (2) 4.2.2 Handelsurplus Verwys na n situasie waar n land se totale uitvoere meer is as sy invoere. Handelstekort Verwys na n situasie waar n land se invoere meer is as sy uitvoere. (6) 4.2.3 Dit is goedere en dienste wat plaaslik geproduseer word en aan ander land verkoop word. (2) 4.3 DATA RESPONS 4.3.1 n Leefbare loon (2) 4.3.2 Nominale lone Die bedrag geld wat werkers aan die einde van n periode ontvang. Reële lone Die waarde van goedere en dienste wat n werker kan koop met sy nominale loon. (4) 4.3.3 Doel is om n inkome te verdien. Dit is deel van die eienaar. / Kan nie van die werker geskei word nie. Dit kan nie gestoor word nie. Wissel in kwaliteit. Aanbod kan nie skielik verhoog word nie. (Enige 2 x 2) (4) 4.4 Verduidelik finale verbruiksbesteding deur die owerheid kortliks. Toon aan hoe die regering sy inkome aanwend. Finansiering van goedere en dienste deur die openbare sektor benodig. Besteding deur alle departemente van sentrale, provinsiale en plaaslike owerhede. Verbruiksbesteding op dienste gelewer aan die gemeenskappe.

8 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) Bestaan uit: Lone en salarisse van werknemers Aankope van goedere en dienste van n nie-kapitale aard en Die toegerekende waarde van kapitaalverbruik (waardevermindering). Minus netto ontvangste uit verkope Regeringsbesteding word geklassifiseer as funksioneel, administratief en finansieel. (Enige 4 x 2) (8) 4.5 Verduidelik enige TWEE funksies van geld kortliks. Ruilmiddel Dit word algemeen aanvaar as ruilmiddel. Goedere, dienste en arbeid word verruil vir geld. Geld as waardedraer Geld het waarde en dit behoort lank behou te word. Geld kan gespaar word en versamel rykdom. Geld as rekeneenheid Geld voorsien n maatstaf wat verseker dat ons n waarde op goedere en dienste kan plaas. As n prys aan iets toegeken word, dien geld as rekeneenheid. Voordele: Handel word vereenvoudig. Relatiewe waardes van goedere en dienste word uitgedruk. Standaard vir uitgestelde betaling Dit laat ons toe om op krediet te koop en skuld later te vereffen. Ekonomie kan tot stilstand kom as uitgestelde betalings nie meer toegelaat word nie. Geld is n eenheid waarmee toekomstige betalings gemaak kan word. bv. ʼn pensioen. Enige 2 x (2 + 2) (8) [40]

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 9 AFDELING C (Beantwoord enige EEN vraag uit hierdie afdeling.) VRAAG 5 Verduidelik die eienskappe van kapitaal ten volle. As toevoeging verduidelik die ekonomiese belangrikheid van kapitaal kortliks. INLEIDING Kapitaal is n mensgemaakte hulpbron en sluit alle goedere in wat benodig word om toekomstige behoeftes mee te bevredig. Kapitaal verwys na die geld wat belê is in masjinerie en toerusting wat in die produksieproses gebruik sal word. (Enige ander toepaslike definisies is aanvaarbaar) Maks. (1 x 3) (3) INHOUD Kapitaalgoedere word deur mense gemaak As ʼn produksiefaktor word dit deur mense vervaardig. Waardevermindering Masjinerie is onderworpe aan slytasie en brekasies. Dit verloor waarde oor tyd en dit word waardevermindering genoem. Besighede moet kapitaalgoedere vervang ten einde voort te gaan met produksie. Geldkapitaal kan verander Geldkapitaal kan omgeskakel word in enige ander tipe bate wat die besigheid wil koop. Dit kan ook maklik van een plek na n ander verskuif word of vir verskeie doele aangewend word. Moeilik om reële kapitaal te verander Reële kapitaal is relatief onbeweeglik. Meeste daarvan is beroeps onbeweeglik, maar wel geografies beweeglik. Kapitaal is duur Koop van masjinerie en ander kapitaalgoedere is duur. Kapitaal word besit Dit behoort aan iemand. Sakeondernemings, verbruikers, produsente of die staat besit kapitaal. Kapitaalgoedere soos paaie, skole, ens. is in staatsbesit.

10 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) Kapitaal word verbruik Dit gebeur in die produksieproses. Intermediêre goedere word in een proses opgebruik. Geboue byvoorbeeld word oor baie jare gebruik. Vaste kapitaal sluit nie die voorraad grondstowwe, intermediêre goedere en finale produkte in nie. Kapitaalvorming vereis n opoffering Produksie van kapitaalgoedere (kapitaalvorming) word deur I aangedui. I = S = Y C Kapitaal verhoog produksiedoeltreffendheid Masjinerie maak spesialisasie moontlik. Produksieprosesse wat uit menslike arbeid en masjien arbeid bestaan, is baie doeltreffender as slegs menslike arbeid. Doeltreffendheid help om hulpbronne verder te rek. (Enige 10 x 2) (20) Ekonomiese belangrikheid van kapitaal Ekonomiese groei is n direkte resultaat van kapitaalvermeerdering. Om groei te laat plaasvind, moet die totale kapitaal in die ekonomie groei teen n koers wat ten minste gelyk is aan, of groter is as die toename in die arbeidsmag. Dit verhoog finansiële instellings se vermoë om geld uit te leen. Dit vermeerder werkgeleenthede en verminder werkloosheid. Kapitaal verbeter lewenspeil deur die verskeidenheid en keuse van goedere en dienste te verhoog. Beskikbaarheid van kapitaal verhoog uitvoere en verlaag die afhanklikheid van invoere. Kapitaalverbreding Wanneer n land se kapitaal vermeerder teen n koers gelyk aan die koers waarteen die arbeidsmag toeneem. / Bestaande arbeid-kapitaal verhouding moet gehandhaaf word as die aantal werkers toeneem. Kapitaalverdieping Wanneer die arbeid-kapitaal verhouding toeneem. Dit moet gebeur teen n koers wat hoër is as die groeikoers van die bevolking. (Enige 5 x 2) (10)

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 11 SLOT Kapitaalgoedere speel n belangrike rol in die skep van produksiekapasiteit. Kapitaal bestaan uit private en openbare bates. (Enige toepaslike slot is aanvaarbaar) (2) Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. 1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike aspekte weggelaat. (1 15 punte) 3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 24 punte) 5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die onderwerp gekoppel. (25 35 punte) (5) [40]

12 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) VRAAG 6 Skryf n opstel oor die redes vir/oorsake van armoede. Verduidelik kortliks die uitwerking/gevolge van armoede. INLEIDING Armoede verwys na n situasie waar mense nie hulle basiese behoeftes kan bevredig nie. (Enige toepaslike inleiding is aanvaarbaar.) (3) INHOUD Hoë bevolkingsgroei Groot aantal mense met onvoldoende hulpbronne, werk en kos. Oorbevolking kan lei tot agteruitgaan van natuurlike omgewing, water, grond, ens. Gebrek aan infrastruktuur Onvoldoende vervoerstelsel en kommunikasienetwerke en n gebrek aan energieverskaffing laat kostes en risiko s styg. Hoë bevolkingskonsentrasie en uitgestrektheid van landelike gebiede maak dit onbekostigbaar. Werkloosheid Dit is die belangrikste rede vir armoede. Dit is die gevolg van n onvermoë om werk te vind of te skep. Werklose mense het nie genoeg geld om hul basiese behoeftes te bevredig nie. In ontwikkelende lande maak mense n bestaan uit landbou. Kringloop van armoede Arm mense is vasgevang in n situasie van armoede van een geslag na die volgende. Vorme van inmenging is nodig om hierdie kringloop van armoede te breek. Welsyn-afhanklikheid Sosiale toelae mag dien as afskrikmiddel vir mense wat werk of werk soek. Sommige mense verkies om op toelaes te leef wat hul basiese behoeftes bevredig. Verstedeliking en geforseerde hervestiging Migrasie binne lande lei soms tot armoede. Geforseerde of vrywillige skuif van mense lei soms tot die ontstaan van informele nedersettings.

(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V1 13 Gebrek aan sosiale infrastruktuur Gebrek aan gesondheidsorg: Siektes is ook n oorsaak van armoede. Baie arm gemeenskappe het geen toegang tot gesondheidsdienste nie. As die inkome verdiener sterf of te siek raak om te werk, is die hele familie sonder n inkome. In arm lande is primêre gesondheidsorg en aanvullende faktore (voldoende voeding, geletterdheid, goeie mediese personeel, ens.) onvoldoende. Dus kan siektes soos MIV/Vigs nie bekamp word nie. Gebrek aan onderwys: Gebrek aan onderwys en opleiding is die hoofoorsake van werkloosheid. Baie arm lande kan nie onderwys bekostig nie. Ekonomiese groei en ontwikkeling steun baie op hoeveelheid en kwaliteit van onderwys. Swak staatsbestuur en beleide Dit lei tot korrupsie, nepotisme, swak belastinginvordering en armoede verligtingsprogramme. Funksies van wetgewer, regstelsel en uitvoerende gesag word nie geskei nie. Begrotings, prosedures en protokolle word nie gerespekteer nie. Gebrek aan hulpbronne Totale hulpbronne in ontwikkelende lande is nie genoeg vir almal nie. Kollektiewe armoede vind plaas in baie lande regoor die wêreld Asië, Suid- Amerika, ens. Investering en skuld Lande is arm omdat daar nie geld is vir investering nie en daar is nie geld vir investering nie, omdat hulle arm is. Investering is noodsaaklik vir ontwikkeling en groei. n Oormatige skuld-tot-bbp verhouding kan nadelig wees vir ontwikkeling en groei. Tekort aan tegnologiese vooruitgang Ontwikkelende lande het nie bygehou met die nuutste tegnologiese vooruitgang nie.

14 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) Geweld en oorlog Verlies aan geld wat andersins vir onderwys, gesondheid, ens., aangewend kon word. Dit vernietig menslike lewens, kapitaal en toerusting. (Enige 10 x 2) (20) OORSAKE/GEVOLGE/UITWERKING VAN ARMOEDE Gebrek aan skoon water, sanitasie of basiese gesondheidsorg kan lei tot mense wat siek raak. Sterftekoers verhoog as gevolg van wanvoeding en gebrek aan mediese dienste. Demoraliserende psigologiese uitwerking op mense. Onregverdige behandeling van en diskriminasie teen arm mense kan lei tot die verlies aan self-respek en waardigheid. Omdat groot bedrae geld begroot word vir sosiale toelaes, is daar minder geld om te voorsien in ander ontwikkelingsbehoeftes van die land. Lae lewenspeil. / Lae ontwikkelingsvlak. Toename in misdaad, openbare onrus en plaaslike geweld. Arm gesinne ervaar baie meer stres as gemiddelde inkome gesinne. Dit werk negatief in op natuurlike hulpbronne. Verminderde vraag. Styging in bevolkingsgetalle. Afname in produktiwiteit. Landelik-stedelike migrasie. Degradering van die omgewing soos storting in oop gebiede, ontbossing en besoedeling. (Enige 5 x 2) (10) SLOT Armoede veroorsaak enorme skade aan individue en dit lei tot baie probleme onder mense en in gemeenskappe. (Enige toepaslike slot is aanvaarbaar.) (2) Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die bespreking te assesseer. PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP 0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie. 1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar het belangrike aspekte weggelaat. (1 15 punte) 3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite gekoppel aan die onderwerp nie. (16 24 punte) 5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die onderwerp gekoppel. (25 35 punte) (5) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150