HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Les 14: Entrepreneurskap

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

Les Plan Twee. Habitats

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Briewe, posseëls en elektroniese pos

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Vasberade op Arendsvlerke

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

Sentraalbeplande stelsel

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Les Plan Vier. Voeding

Transcriptie:

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller Lizé-Marié van der Walt Ë1604-A-LFS-SG01 Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 5 VOORWOORD... 7 JAARPLAN... 9 EENHEID 1: PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSYN... 11 Les 1: Persoonlike sterkpunte... 12 AKTIWITEIT 1... 14 AKTIWITEIT 2... 15 Les 2: Respek vir eie en ander se liggame... 19 AKTIWITEIT 3... 23 AKTIWITEIT 4... 24 Les 3: Konflikhantering... 27 AKTIWITEIT 5... 28 AKTIWITEIT 6... 29 AKTIWITEIT 7... 30 EENHEID 2: UITVOERENDE KUNSTE... 31 Les 4: Opwarming en spel... 32 AKTIWITEIT 8... 35 AKTIWITEIT 9... 35 AKTIWITEIT 10... 35 AKTIWITEIT 11... 35 AKTIWITEIT 12... 35 Les 5: Improviseer en skep... 36 AKTIWITEIT 13... 36 AKTIWITEIT 14... 36 Les 6: Lees, interpreteer en opvoer... 36 AKTIWITEIT 15... 39 AKTIWITEIT 16... 39 Les 7: Waardeer en nadenke... 39 AKTIWITEIT 17... 41 EENHEID 3: VISUELE KUNSTE... 42 Les 8: Visuele geletterdheid... 43 AKTIWITEIT 18... 44 Les 9: Skep in 2D... 45 AKTIWITEIT 19... 48 Les 10: Ontwerp in 3D... 48 EENHEID 4: LIGGAAMLIKE OPVOEDING... 50 Les 11: Veiligheidsmaatreëls tydens aktiwiteite... 51 AKTIWITEIT 20... 53 Les 12: Uitvoer van bewegings lokomotories, elevasie, rotasie en balans... 53 AKTIWITEIT 21... 53 AKTIWITEIT 22... 54 Les 13: Deelname aan lokomotoriese, elevasie-, rotasie- en balanseeraktiwiteite54 Impak 1

EENHEID 5: PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSYN... 55 Les 14: Emosies... 56 AKTIWITEIT 27... 59 AKTIWITEIT 28... 60 Les 15: Persoonlike ervaring van groepwerk... 61 AKTIWITEIT 29... 62 Les 16: Afknouery en boelie... 64 AKTIWITEIT 30... 65 AKTIWITEIT 31... 66 Les 17: Kinderregte en verantwoordelikheid... 75 AKTIWITEIT 32... 76 AKTIWITEIT 33... 77 EENHEID 6: UITVOERENDE KUNSTE... 81 Les 18: Opwarming en spel... 82 Les 19: Improviseer en skep... 84 AKTIWITEIT 34... 84 AKTIWITEIT 35... 84 Les 20: Lees, interpreteer en opvoer... 85 AKTIWITEIT 36... 87 AKTIWITEIT 37... 87 Les 21: Waardeer en nadenke... 87 AKTIWITEIT 38... 87 AKTIWITEIT 39... 89 EENHEID 7: VISUELE KUNSTE... 90 Les 22: Visuele geletterdheid... 92 AKTIWITEIT 40... 92 Les 23: Ontwerp in 2D... 93 AKTIWITEIT 41... 94 Les 24: Skep in 3D... 94 EENHEID 8: LIGGAAMLIKE OPVOEDING... 99 Les 25: Veiligheidskwessies in sport... 99 AKTIWITEIT 42... 102 Les 26: Aangepaste aanvalspeletjies... 102 EENHEID 9: PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSYN... 105 Les 27: Kultuurdiversiteit en morele lesse... 106 AKTIWITEIT 44... 109 Les 28: Meerderheidsgelowe in Suid-Afrika... 111 AKTIWITEIT 45... 115 Les 29: Waterveiligheid... 117 AKTIWITEIT 46... 118 EENHEID 10: UITVOERENDE KUNSTE... 121 Les 30: Opwarming en spel... 122 Les 31: Improviseer en skep... 124 Les 32: Lees, interpreteer en opvoer... 125 AKTIWITEIT 47... 125 Impak 2

AKTIWITEIT 48... 126 AKTIWITEIT 49... 126 Les 33: Waardeer en reflekteer... 126 AKTIWITEIT 50... 128 EENHEID 11: VISUELE KUNSTE... 129 Les 34: Visuele geletterdheid... 129 AKTIWITEIT 51... 130 AKTIWITEIT 52... 131 Les 35: Skep in 2D... 132 AKTIWITEIT 53... 132 AKTIWITEIT 54... 133 Les 36: Skep in 3D... 133 AKTIWITEIT 55... 134 AKTIWITEIT 56... 135 EENHEID 12: LIGGAAMLIKE OPVOEDING... 136 Les 37: Veiligheidsmaatreëls... 136 AKTIWITEIT 57... 138 Les 38: Uitvoer van ritmiese bewegings wat fokus op verbetering van die postuur... 139 AKTIWITEIT 58... 139 AKTIWITEIT 59... 139 Les 39: Deelname aan ritmiese bewegings... 140 AKTIWITEIT 60... 140 AKTIWITEIT 61... 142 EENHEID 13: PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSYN... 143 Les 40: Verkeersreëls vir padgebruikers... 144 AKTIWITEIT 62... 148 Les 41: Persoonlike en huishoudelike higiëne... 148 AKTIWITEIT 63... 151 Les 42: Omgewingsbewaring en persoonlike gesondheid... 152 AKTIWITEIT 64... 154 Les 43: MIV/Vigs-opvoeding... 159 AKTIWITEIT 65... 160 EENHEID 14: UITVOERENDE KUNSTE... 163 Les 44: Opwarming en speletjies... 164 AKTIWITEIT 66... 164 AKTIWITEIT 67... 164 AKTIWITEIT 68... 165 AKTIWITEIT 69... 165 Les 45: Improviseer en skep... 166 AKTIWITEIT 70... 166 AKTIWITEIT 71... 167 Les 46: Lees, interpreteer en opvoer... 167 AKTIWITEIT 72... 168 Les 47: Waardeer en nadenke... 169 Impak 3

EENHEID 15: VISUELE KUNSTE... 170 Les 48: Visuele geletterdheid... 170 AKTIWITEIT 73... 171 Les 49: Skep in 2D... 172 AKTIWITEIT 74... 172 Les 50: Skep in 3D... 173 EENHEID 16: LIGGAAMLIKE OPVOEDING... 176 Les 51: Veiligheidsmaatreëls tydens swem- en atletiekaktiwiteite... 177 AKTIWITEIT 75... 178 Les 52: Uitvoer van en deelname aan swemaktiwiteite... 179 AKTIWITEIT 76... 179 AKTIWITEIT 77... 179 AKTIWITEIT 78... 180 AKTIWITEIT 79... 182 Les 53: Uitvoer van en deelname aan atletiekaktiwiteite... 182 AKTIWITEIT 80... 185 BIBLIOGRAFIE... 186 BYLAE A: KLEURAKTIWITEITE... 187 Les 8: Visuele geletterdheid... 189 AKTIWITEIT 51... 190 Les 35: Skep in 2D... 191 AKTIWITEIT 53... 192 Les 48: Visuele geletterdheid... 192 Impak 4

Eenheid 1 EENHEID 1: Persoonlike en sosiale welsyn LEERDOELWITTE Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te kan doen: Jou eie persoonlike sterkpunte kan identifiseer, ondersoek en waardeer. Suksesvolle en minder suksesvolle ervarings kan identifiseer. Minder suksesvolle ervarings in positiewe leerervarings omskep. Respek toon vir jou, sowel as ander persone se liggame. Gepaste strategieë kan toepas om konfliksituasies te vermy en te hanteer. INLEIDING Persoonlike en sosiale welsyn gaan daaroor om jou te leer om n gesonde, gelukkige en suksesvolle lewe te lei. In die eenheid gaan jy leer hoe om jou eie sterkpunte, asook die van ander mense, te identifiseer. Dit is baie belangrik om te weet wat jou sterkpunte is, sodat jy dit kan gebruik om jou doelwitte te bereik. Dit is ook goed om te weet wat jou swakker eienskappe is, sodat jy daaraan kan werk en dit verbeter. Dit kan dan selfs een van jou sterkpunte word! Ons moet respek hê vir ons eie liggame. Ons moet ons liggaam voed met gesonde kos en versterk met fisiese aktiwiteite. Dit is ook belangrik om ander persone se liggame te respekteer. Daarom mag jy nooit iets doen wat n ander persoon ongemaklik kan laat voel nie. Laastens gaan ons kyk na moontlike konfliksituasies en hoe jy dit kan vermy of hanteer. Kyk na die onderstaande uiteensetting om dit makliker te verstaan: Persoonlike sterkpunte: Identifiseer eie en ander se sterkpunte. Gebruik sterkpunte op n positiewe wyse. Lees oor rolmodelle of suksesvolle persone. Impak 11

Eenheid 1 Respek vir eie en ander se liggame: Hoe om eie liggaam te versorg en respekteer. Hoe om ander se liggame te respekteer. Lees oor die versorging en respek vir die liggaam. Konflikhantering: Konfliksituasies tuis en by die skool. Redes vir konflik. Konflikhantering. Lees oor veilige omgewings en hoe om konfliksituasies te vermy. BELANGRIKE TERMINOLOGIE Sterkpunte: Positiewe eienskappe van n persoon wat hy/sy kan gebruik om sukses te behaal, bv. pligsgetrouheid, lojaliteit. Swakpunte: Eienskappe van n persoon wat hy/sy graag wil verander, bv. n vinnige humeur of ongeduld. Rolmodelle: n Persoon wat vir jou op n positiewe wyse as inspirasie dien. Respek: Wanneer iemand of iets vir jou belangrik is en jy dit met sorgsaamheid en versigtigheid hanteer. Konflik: Wanneer twee partye nie oor n onderwerp saamstem nie. Les 1: Persoonlike sterkpunte Aanbevole hulpbronne: Handboek, tydskrifprente, boeke oor rolmodelle en suksesvolle mense met selfvertroue, en koerantberigte. 1.1 Identifiseer, ondersoek en waardeer jou eie sterkpunte Wie is jy? Plak n foto van jouself in die onderstaande blokkie. Impak 12

Eenheid 1 Kyk na die foto wat jy in die blokkie geplak het van jouself. Beantwoord nou die volgende vra in jou werkboek en wees baie eerlik met jouself! 1. Wat sien jy eerste raak as jy na die foto kyk? 2. Is jy tevrede met wat jy sien? 3. Gee n goeie rede vir jou antwoord in vraag 2. 4. Maak n lysie van al jou sterkpunte, met ander woorde al jou goeie eienskappe. 5. Maak n lysie van al jou swakker eienskappe dit is al die goed wat jy graag aan jouself sou wou verander. Jy sal nou n beter prentjie van jouself as n persoon hê. Ons het almal sterkpunte en swakpunte. Dit is waarom ons suksesvolle ervarings beleef, maar ook minder suksesvolle ervarings. Dit is belangrik dat jy weet wat is die eienskappe waaraan jy moet werk, sodat jy jou volle potensiaal kan bereik. Jou sterkpunte moet jy waardeer en dit positief aanwend om jou doelwitte te bereik. Jy moet besef dat daar ervarings gaan wees wat minder suksesvol is, maar dié ervarings kan gebruik word as n positiewe leerskool. Jy dink dalk aan Superman as ek die woordjie sterkpunte gebruik. Maar dit is nie die tipe sterk waarvan ek hier praat nie. Jou sterkpunte is innerlike krag dinge wat jy goed kan doen. Die volgende is n lys van sulke sterkpunte: Kreatiwiteit Gesonde nuuskierigheid na kennis Om oopkop te wees Leergierigheid Waagmoedig te wees Deursettingsvermoë Lewenslustigheid Goedhartigheid Leierseienskappe Selfbeheer kan toepas Goeie humorsin (www.supermanhomepage.com) Dit is net so belangrik om jou swakpunte te ken. Dit gebeur dikwels dat n persoon nie sukses behaal nie en dan nie kan verstaan hoekom hulle elke keer misluk nie. As ek egter my swakpunte kan identifiseer, kan ek dit verbeter en dan sal ek suksesvol kan wees in alles wat ek aanpak. Die volgende is n aantal swakpunte wat sukses kan kortwiek: Aggressiwiteit Arrogansie Onsensitief vir ander mense se gevoelens Bevooroordeeld wees Hardkoppigheid Baasspelerigheid Impak 13