Besonderhede van Vader/Voog

Vergelijkbare documenten
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Naskool Tel:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AANSOEK OM STUDIELENING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

2015 AKADEMIESE JAAR

Wher e l ittle is gre at

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Kruis Kinders Centurion

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

INLIGTING 2018 GRAAD 8

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

TERME EN VOORWAARDES

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

KONTANT BESTUUR BELEID

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASKOOLSENTRUMBELEID

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Transcriptie:

Laerskool Wonderboom Naskoolsentrum AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2016 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familie Kode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede van Kind (Voltooi asseblief die vir 1-3 kinders kind waarvoor aansoek gedoen word.) Aansoek om toelating tot die Naskoolsentrum vanaf 20 Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Besonderhede van Vader/Voog Titel, voorletters en van,noemnaam: ID nommer: Telefoon (w): Telefoon (h): Selfoon: Werkgewer: Huwelikstatus: Binne/buite gemeenskap van goedere: Woonadres: E-pos Adres

Besonderhede van Moeder/Voog Titel, voorletters en van, noemnaam ID nommer: Telefoon (w): Telefoon (h): Selfoon: Werkgewer: Huwelikstatus: Binne/buite gemeenskap van goedere: Woonadres: E-pos Adres In geval van egskeiding Indien geskei, wie het toesig en beheer oor die kind? Naasbestaandes in geval van krisis of nood 1. Titel en van: Verwantskap: Kontaknommer: 2. Titel en van: Verwantskap: Kontaknommer: Gemagtigdes wat kind by Naskoolsentrum mag afhaal 1. Naam van gemagtigde: ID nommer: 2. Naam van gemagtigde: ID nommer: 2 B l a d s y

Mediese Agtergrond van Kind Meld enige mediese toestand waarvan die personeel moet weet: Enige lewensbedreigende toestand waarvoor personeel moet oplet: Neem u kind chroniese medikasie? Naam van chroniese medikasie: Dosis: Tye: Wyse van bewaring (rak of yskas): Gereeldheid van toediening: Allergieë: Voedselintolleransie: Naam van mediese fonds: Mediese fondsnommer: (Medikasie moet aan die Naskoolsentrum gelewer word in n gemerkte houer met n toestemmingsbrief daarby aangeheg wat toestemming verleen dat personeel die medikasie aan die kind mag toedien asook die gereeldheid en hoeveelheid van die medikasie) Magtigingsnommer: (Indien van toepassing vir hospitalisasie of nood mediese prosedure.) Huisdokter: Adres: Kontaknommer(s): Ek gee hiermee toestemming dat die personeel van die Naskoolsentrum gemagtig is om medikasie aan my kind toe te dien in gevai van nood of in geval van hoofpyn, besering, koors, insekbyte of enig ander toestand wat mediese sorg verg. Ek verklaar dat my kind geen/ wel allergies is soos hierbo vermeld. Versorging deur Naskoolsentrumpersoneel 3 B l a d s y

Die personeel van die Naskoolsentrum sal alle redelike voorsorg tref om moontlike beserings te voorkom, maar indien n kind beseer raak op die perseel van die Naskoolsentrum sal die personeel gedurende tye van toesig nie aanspreeklik gehou kan word vir die besering van die kind nie. Betaling van Naskoolgeld n Aanvangsbedrag van R780 is betaalbaar met die indiening van hierdie inskrywingsvorm. Daarna is die naskoolgeld van R8580 (11x R780) vir die jaar eenmalig vooruit betaalbaar met die inskrywing van my kind of in 11 gelyke maandelikse paaiemente van R780. Eerste paaiement is betaalbaar vanaf die einde Januarie 2016, maandeliks voor of op die 7de dag van die volgende maand, per debietorder tot einde November 2016. (Kinders word uitgesit uit die naskoolsentrum indien betaling nie voor of op die 7de geskied nie). Persoon verantwoordelik vir die betaling van Naskoolgeld Identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon: Merk A, B of C A B C Vader Moeder Ander persoon Naam in drukskrif: Verwantskap aan kind: Adres (nie posbus adres): Telefoon (h): Telefoon (w): Selfoon: Werkgewer: van rekeningpligtige: Naskoolgeld word jaarliks hersien met die beplanning van die begroting vir die nuwe akademiese jaar. Bankbesonderhede van Skool Rekeningnaam: Laerskool Wonderboom Bank: ABSA Takkode: Sinoville 632 005 Rekeningnommer: 526 01 44 369 Verwysingsnommer: Slegs familienommer soos op die skoolrekening aangedui SMS-Boodskappe Persoon aan wie SMS-boodskappe gestuur kan word in verband met finansies of algemene kennisgewings, merk slegs een: 4 B l a d s y

Finansies: Vader: Moeder: Algemeen: Vader: Moeder: Kontaknommer: Onderneming deur ouer of voog wat kind inskryf by Naskoolsentrum Ek, die ondergetekende verklaar: 1. Dat ek hierdie aansoekvorm, die besonderhede op die aansoekvorm en die voltooide naskool-debietordervorm volledig voltooi het en dat die besonderhede daarin verskaf, waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike vooruitbetaling voor die 7de van elke maand van naskoolgelde wat uit hoofde van my verbintenis met LaerskoolWonderboom Naskoolsentrum betaalbaar is. Naskoolsentrumgelde is betaalbaar soos van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam vasgestel. 3. Dat ek onderneem om die gemelde naskoolgelde soos volg te betaal (merk asb die gepaste blokkie hieronder): 3.1. n Aanvangsbedrag van R780 is betaalbaar wanneer die aansoek om toelating tot die naskoolsentrum goedgekeur is. Daarna is die naskoolgeld van R8580 (11x R780) vir die jaar eenmalig vooruit betaalbaar met die inskrywing van my kind of n Aanvangsbedrag van R780 is betaalbaar met die goedkeuring van hierdie aansoek. Daarna in 11 gelyke maandelikse paaiemente van R780 elk waarvan die eerste paaiement per debietorder betaalbaar is vanaf die einde Januarie 2016 maandeliks voor of op die 7de dag van die volgende maand, tot einde November 2016. (Kinders word uitgesit indien betaling nie voor of op die 7de geskied nie). 4. Dat ek instem dat die Naskoolsentrum geregtig is om enige agterstallige naskoolgelde deur middel van n regsproses van my te mag verhaal wat insluit enige koste daartoe aangegaan op n prokureur en kliënteskaal, opsporingsgelde indien nodig en rente a tempore more. 5. Dat ek die Naskoolsentrum onmiddellik in kennis sal stel indien my huwelikstatus sou verander om te verseker dat die regte party steeds verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van naskoolgeld. 6. Dat enige kennisgewings wat deur die Naskoolsentrum aan my uitgegee kan of moet word, ten aansien van wanbetaling, kan gerig word na ondergemelde adres en sal dien as my domicilium citandi et executandi adres vir doeleindes van betekening. 7. Ek onderneem om binne 14 dae enige adresverandering van woon en of werksplek van myself skriftelik aan die Naskoolsentrum te rapporteer. 8. Ek verstaan dat ek nie kan aansoek doen vir afslag of kwytskelding van enige naskoolgelde nie. 9. Ek het my vergewis van die reëls en voorwaardes vir toelating tot die Naskoolsentrum soos uiteengesit in die dokument oor Reëls en Voorwaardes vir opname in die Naskoolsentrum wat saam met die aansoekvorm aan my voorsien is. 10. Ek verstaan dat my kind uitgesit kan word van die Naskoolsentrum indien my kind nie die reëls van die Naskoolsentrum nakom nie of ongehoorsaam is aan die toesighouers. 11. Ek verstaan dat ek nie reg in eie hande mag neem om enige ongelukkigheid met n kind op die naskoolterrein uit te sorteer nie. Ek verstaan dat sulke ongemagtigde optrede sal lei tot die onmiddellike uitsetting van my kind uit die Naskoolsentrum. 12. Ek aanvaar dat my kind se toegang tot die Naskoolsentrum dadelik opgeskort sal word indien betaling op welke wyse ookal agterstallig is. 13. Ek bevestig dat ek as rekenpligtige tans nie onder administrasie of skuldberading (debt councilling) is nie of in n proses is om daarvoor aansoek te doen of in die proses is om geplaas te word of reeds geplaas is nie. 14. Ek verklaar dat daar geen finansiële of ander verskuilde belemmering bestaan waarom ek nie my maandelikse verpligtinge sal kan nakom nie. 5 B l a d s y

15. Ek verstaan dat my kind direk na die 7de van die maand toegang tot die naskoolsentrum geweier sal word indien betaling nie voor die 7de dag van die maand gedoen is nie. 16. Toelatings tot die naskool sal maandeliks geëvalueer word, onder andere op grond van die betaling van naskoolgelde, maar is nie beperk daartoe nie. 17. Ek verstaan dat alle kennisgewings aan die Naskool skriftelik voor die 7de van elke maand per e-pos gerig moet word aan: naskool@wonwen.co.za. 18. Ek verstaan ook dat kansellasie van toelating tot die Naskoolsentrum moet voor die 7de van die maand skriftelik ingedien word by die bestuurder van die Naskoolsentrum.Indien ek nie voor elke 7de van die maand skriftelik kennis gee van kansellasie nie, die kennis sal geld vir die daaropvolgende maand en dat ek steeds vir daardie maand aanspreeklik sal vir betaling van die naskoolgeld. 19. Ek verstaan dat die Naskoolsentrum se gedragskode vir leerders is daarop gemik om n gedissiplineerde en doelgerigte naskoolomgewing te skep en juis daarom verbind die ouer wat aansoek doen om toelating van n kind tot die Naskoolsentrum hom daartoe en verstaan dat sekere reëls en prosedures by die naskool sal geld wat nie deur die ouer se inmenging of toestemming aan sy kind van buite die naskool ter syde gestel kan word nie. Alle kinders bly ten alle tye gebonde aan al die reëls en prosedure-maatreëls van die Naskoolsnetrum en die bywoning van die Naskoolsentrum se program wat geld vir alle kinders wat by die naskool ingeskryf is. 20. Ek verstaan dat my kind gebonde sal wees aan al die reëls en prosedures wat by die Naskoolsentrum geld en ek onderneem om te sorg dat my kind daarby sal hou, sowel as by die onderskeie veranderings in die reëls en prosedures wat van tyd tot tyd gemaak mag word. 21. Ek verstaan dat alle redelike pogings deur die personeel van die Naskoolsentrum aangewend sal word om verlies of skade aan my kind se klere en besittings te verhoed, maar dat die Naskoolsentrum nie aanspreeklik gehou kan word vir enige verlies of skade aan privaateiendom nie. 22. Ek as ouer onderneem om die skool te vergoed vir enige skade of verliese wat deur my kind se optrede aan skooleiendom of aan ander se eiendom aangerig mag word. 23. Ek verstaan dat ek nie oor die bevoegdheid beskik om van buite die Naskoolsentrum aan my kind vrystelling/toestemming te verleen van enige van die Naskoolsentrum se aktiwiteite, reëls en prosedures nie. 24. Ek verstaan dat my kind verplig sal wees om elke dag n huiswerksessie by te woon en getrou alle huiswerkopdragte uit te voer en saam te werk in die huiswerkklas. 25. Ek verstaan dat my kind verdere toegang tot die Naskoolsentrum geweier kan word indien my kind se optrede en gedrag ontwrigtend inwerk op die bedrywighede van die Naskoolsentrum. 26. Ek verstaan dat my kind die toesighouers by die Naskoolsentrum moet gehoorsaam. 27. Ek verstaan dat my kind nie enige ongewenste materiaal of skadelike inhoud na die Naskoolsentrum mag bring nie. Ek verstaan ook dat kansellasie van toelating tot die Naskoolsentrum moet voor die 7de van die maand skriftelik ingedien word by die bestuurder van die Naskoolsentrum.Indien ek nie voor elke 7de van die maand skriftelik kennis gee van kansellasie nie, die kennis sal geld vir die daaropvolgende maand en dat ek steeds vir daardie maand aanspreeklik sal vir betaling van die naskoolgeld. 28. Ek verstaan dat n boete van R150 gehef sal word vanaf 18:00 vir elke uur of gedeelte van n uur daarna vir ouers wat die kinders na 18:00 afgehaal word by die naskool. Boetes sal teen die ouers se rekeninge gehef word. Tye sal in die aantekenregister reflekteer en inligting daaroor sal deurgegee word na die finansiële kantoor vir verrekening. 29. Geen kennisgewings vir kansellasie van bywoning van die naskool sal jaarliks met ingang vanaf 1 Oktober aanvaar word nie. Ouers wie met ingang vanaf 1 Oktober hulle kind/ers se bywoning van die naskool kanselleer sal nie die volgende jaar in Januarie/Februarie toegelaat word tot die naskool nie. 30. Ek verstaan en besef dat indien hierdie aansoekvorm deur die Naskoolsentrum aanvaar word nadat die nodige handtekeninge hieronder aangebring is, daar n wettige ooreenkoms tussen die partye ontstaan wat regsgeldig is en wat in n hof afgedwing kan word teen my as verweerder. 6 B l a d s y

Domicilium Citandi et Executandi Adres wat sal dien as my domicilium citandi et executandi adres: Poskode: Onderteken te op die dag van 20 Ouer/voog aanspreeklik vir geld (Vader/moeder) Ander ouer/voog (Vader/moeder) Getuie Getuie Aansoek goedgekeur en aanvaar deur die Beheerliggaam as n ooreenkoms tussen die Naskoolsentrum en die aansoeker. HOOF BEHEERLIGGAAM TESOURIER 7 B l a d s y

STRATCOL GEBRUIKER NO: 7631 STRATCOL GEBRUIKER NAAM: Laerskool Wonderboom STRATCOL BANKSTAAT VERWYSING: SCHOOLFEES (Die Verwysing staan bekend as Abbreviated Name in die debiet order Industrie) STRATCOL GEBRUIKER FISIESE ADRES: HV Braam Pretoriusstraat en Jan Booysenstraat Annlin 0129 DEBIETORDER MAGTIGING: SKOOLGELD, NASKOOL EN GR.R - 2016 BESONDERHEDE VAN REKENINGHOUER: ID Nommer / Registrasienommer: Naam & Van / Naam v Besigheid: Adres: Kode Kontak Besonderhede: (Epos) (Sel) (Werk) Indien n Besigheid, Naam van gemagtigde persoon vir die teken hiervan: Rekeninghouer: Bank: Takkode: Rekeningnommer: Rekeningtipe: Tjek SPAAR TRANSMISSIE ANDER Besonderhede indien ANDER: Besonderhede van Leerder/s (Al die ingeskrewe kinders in Laerskool Wonderboom): Volle Naam & Van Graad/Klas Familie Kode KOLLEKSIE INSTRUKSIE: Interval: Eenmalig Maandeliks * Eenmalige Aftrekking: Kolleksiedatum: dd /mm / 2016 R. (Bedrag) * Maandeliks : Aantal maande soos per tabel - dd /mm / 2016 (Laaste Datum van aftrekking) Neem asseblief kennis dat 2 Januarie dubbel fooie gehef gaan word soos die res van die skool! Eerste aftrekking geskied 2 Januarie 2016 en daaropvolgend elke 2de van die Maand Laaste aftrekking geskied 2 November 2016 2016 Bedrag Eenmalig Skoolgeld R826.50 Naskool R780.00 Woelige Wonnies gr. R R890.00 Januarie Dubbel fooi daarna 10 Maande enkel bedrag Ek / Ons, die kliënt of behoorlike gemagtigde verteenwoordiger, gee hiermee goedkeuring aan StratCol om d.m.v n elektroniese debietorder van die bogenoemde rekening te vorder, en om genoemde gelde oor te betaal aan die Stratcol gebruiker soos bo genoem. (Ek / Ons bevestig dat Ek / Ons die gemagtigde persone is vir die teken en magtiging van hierdie debietorder, met handtekening magtigings soos by My/ Ons bank geregistreer. HANDTEKENING (1): HANDTEKENING (2): DATUM: 8 B l a d s y

OOREENKOMS Ek / Ons gee hiermee toestemming aan STRATCOL om betaling instruksies uit te reik aan my /ons bankier vir die kolleksie teen my /ons bogemelde bankrekening by my /ons bank. Die individuele betaling instruksies soos gemagtig, moet uitgereik en afgelewer word volgens die bogenoemde interval en op die datum wanneer die verpligting in terme van die ooreenkoms verskuldig is. Die bedrag van elke individuele instruksie kan nie verskil van dit wat hierin vervat word nie. Die betaling instruksies soos gemagtig moet uitgereik word met 'n verwysings nommer, welke verwysing in die betalings instruksie ingesluit moet word om my / ons in staat stel om dien ooreenkoms die debiet op my / ons bankstaat te identifiseer. Die genoemde nommer moet aan hierdie vorm bygevoeg soos onder bladsy 1 aangedui is by kliënt verwysingsnommer en moet voor die uitreiking van enige betalingsopdrag en aan my / ons gestuur word direk nadat dit voltooi is deur my / ons. Ek / Ons stem saam dat die eerste betaling opdrag uitgereik sal word en afgelewer soos per kolleksie instruksie. As die datum van die betaling instruksie egter op 'n nie erkende bankdag val (naweek of openbare vakansiedag) stem ek / ons in dat die betaling instruksie teen my / ons rekening op die volgende of die vorige werkdag ingestel kan word. NAEDO Naedo maak voorsiening vir die dophou depositos in my / ons bankrekening om aan te pas met die vloei van krediet teen geen bykomende koste vir myself / onsself. Ek / Ons magtig die persoon wat die transaksie skep om van hierdie fasiliteit, nl. die EDO stelsel, gebruik te maak teen geen bykomende koste vir myself / onsself. Daaropvolgende betaling instruksies sal voortgaan om gehef te word in terme van hierdie instruksie totdat die verpligtinge ingevolge die ooreenkoms betaal is of totdat die magtiging deur my / ons gekanselleer word deur middel van skriftelike kennisgewing aan die STRATCOL gebruiker, welke skriftelike kennisgewing sal bevat van nie minder nie as die interval (soos aangedui op die magtiging) en gestuur per voorafbetaalde geregistreerde pos of afgelewer word by sy / haar adres hierbo aangedui. MANDAAT: Ek / ons erken dat alle betaling instruksies uitgereik deur die STRATCOL gebruiker sal hanteer word deur my / ons bogenoemde bank asof die instruksies persoonlik uitgereik is deur my / ons. KANSELASIE: Ek / Ons stem in dat hoewel hierdie gesag en mandaat gekanselleer mag word deur my / ons, sodanige kansellasie nie die ooreenkoms sal kanselleer nie. Ek / Ons verstaan ook dat ek / ons nie bedrae, wat uit my / ons rekening (betaal) onttrek is, in terme van hierdie instruksie mag herroep indien sodanige bedrae wettiglik verskuldig was aan die STRATCOL gebruiker nie. OORDRAG: Ek / ons erken dat hierdie gesag gesedeer kan word aan 'n derde party indien die ooreenkoms ook gesedeer word aan daardie derde party. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20. HANDTEKENING(E) SOOS BY BANK GEREGISTREER 9 B l a d s y