n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Vergelijkbare documenten
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

1 Waar ek vandaan kom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Afdeling A: Begripstoets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskunde Graad 4. November 2016

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Bankstate LPF Systems BK

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Transcriptie:

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A 1.1 Besigheidsplan A 1.2 Entrepreneur B 1.3 Handelsmerkvestiging C 1.4 Inhoudsopgawe D 1.5 Uitvoerende opsomming 1.6 Doelwitte F 1.7 Sake-eienaar G 1.8 Produksie plan H 1.9 Bemarkingsplan I 1.10 Produk beskrywing J E Kolom B n Logo of teken wat onmiddellik deur verbruikers herken word en aan n besigheid gekoppel word. n Uiteensetting van die totale uitset wat van die vervaardigings departement verwag word. n Formele dokument wat gebruik word om kapitaal in te samel om die besigheid mee te begin. Laaste afdeling in die sakeplan wat die besigheidsplan kortliks opsom. Afdeling waar die noukeurige en akkurate beskrywing van die produk of diens van die besigheid beskryf word. Lys die afdelings van die besigheidsplan en bevat ook relevante bladsynommers vanwaar die inligting voorkom in die sakeplan. Besonderhede van die eienaar van die besigheid en die vaardighede waaroor hy besit. Die identifisering van die besigheid se teikenmark d.m.v. marknavorsing. n Persoon wat d.m.v. sy denke en insette n besigheid op die been bring. Die punte wat die besigheid wil bereik en die tyd waarin dit bereik moet word. (10) 1

Vraag 2: Bemarkingsmetodes Bestudeer elk van die volgende besighede en voltooi die tabel deur die ontbrekende inligting in te vul: Besigheid Teikenmark Bemarkings metodes Plaaslike inwoners en ander klein sakeondernemings in die dorp Plakkate Advertensie in die plaaslike koerant n Elektriese herstel winkel in n klein dorpie Vroue wat goeie poste beklee en vroue in n hoë klas inkomste groep. Advertensie in n vroue glans tydskrif SMS informasie oor gunskopies of nuwe voorraad aan bestaande kliënte. n Duur skoene boetiek Vakansiegangers wat belangstel in oorsese vakansies en ook n hoër klas inkomstegroep. Advertensie in Internasionale reistydskrifte Advertensie in koerante n Vakansie bestemming in Parys Plaaslike inwoners en motorhandelaars. Plaaslike koerante Groot advertensieborde langs hoofpaaie n Motor-was besigheid in n besige stad (14) 2

Vraag 3: SWOT Ontleding Lees die onderstaande inligtingsteks oor die besigheid wat Alida wil begin en beantwoord die vrae volledig: Daar is baie bejaarde en siek mense in die gemeenskap wie daagliks vars melk, brood, groente, vleis en ander kos nodig het. Omdat hulle nie by die winkels kan uitkom om hulle inkopies te doen nie is dit my idee om bestellings by hulle te neem, die aankope vir hulle te doen en dan die inkopies by hulle huise af te lewer. Vir hierdie diens sal ek n fiets gebruik. Dit mag dalk beteken dat ek meer as een rit per dag moet doen maar die winkel is nabygeleë en nie vêr van die huise van die mense aan wie ek die diens sal verskaf nie. Ek sal n kommissie van 10% hef op elke bestelling wat by my geplaas word. Ek sal die onderneming op n 100% kontantbasis bedryf en die geld ontvang saam met die bestelling. 3.1 Definieer SWOT analise. (4) 3.2 Watter doel dien die SWOT analise in n nuwe besigheid? (4) 3.3 Stel n SWOT analise saam vir Alida se besigheid. (10) 3.4 Dink jy Alida se besigheid het groeipotensiaal? Gee redes om jou antwoord te staaf. (4) 3.5 Noem maniere hoe Alida haar besigheid kan uitbrei. (3) Vraag 4: Gelykbreek Punte en Winspersentasie Bereken die volgende gelykbreek punte vir die besighede en toon alle stappe: 4.1 Ester Williams bak en verskaf koeke aan n tuisnywerheid. Sy het die volgende uitgawes wat gedek moet word: Vaste uitgawes R720 Veranderde koste per koek R22 Verkoopsprys R40 (8) 4.2 Moses Modise verskaf n tuindiens aan kliënte. Hy het die volgende uitgawes: Vaste kostes R10 836 Veranderde koste R34 Diensfooi R120 (8) (25) (16) Totaal: 65 3

Memorandum Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan 1.1 C 1.2 I 1.3 A 1.4 F 1.5 D 1.6 J 1.7 G 1.8 B 1.9 H 1.10 E Vraag 2: Bemarkingsmetodes Bestudeer elk van die volgende besighede en voltooi die tabel deur die ontbrekende inligting in te vul: Besigheid Teikenmark Bemarkings metodes n Elektriese herstel winkel in n klein dorpie n Duur skoene boetiek n Vakansie bestemming in Parys n Motor-was besigheid in n besige stad Plaaslike inwoners en ander klein sakeondernemings in die dorp Vroue wat goeie poste beklee en vroue in n hoë klas inkomste groep. Vakansiegangers wat belangstel in oorsese vakansies en ook n hoër klas inkomstegroep. Plaaslike inwoners en motorhandelaars. Plakkate Advertensie in die plaaslike koerant Advertensie in n vroue glans tydskrif SMS informasie oor gunskopies of nuwe voorraad aan bestaande kliënte. Advertensie in Internasionale reistydskrifte Advertensie in koerante Plaaslike koerante Groot advertensieborde langs hoofpaaie 4

Vraag 3: SWOT Ontleding 3.1 Dit is die studie wat n sakeonderneming doen van sy sterk punte, swakhede, geleenthede en bedreigings.. 3.2 Deur n SWOT analise te doen gee dit aan die eienaar of entrepreneur die geleentheid om die interne en eksterne omgewing van dei sakeonderneming te assesseer om sodoende geskikte planne in plek te stel om die doelwitte van die onderneming te bereik. 3.3 Sterkpunte 10 % kommissie is redelik as vergoeding. Daar is nie tans so n diens beskikbaar nie. Die besigheid het potensiaal om te uitbrei deur n vennoot te hê wat kan help met aflewerings en so kan meer kliënte gewerf word. Swakpunte Dit is harde, fisiese werk en neem baie tyd in beslag. Groot items kan nie hanteer word nie en vervoer sal n probleem kan word as daar baie pakkies is. Geleenthede Daar is baie mense n die gemeenskap wat so n besigheid benodig Werkende mense wat gedruk is vir tyd kan ook van die diens gebruik maak en kliënte tal kan groei. Bedreigings Bestaande maatskaplike organisasies mag in die toekoms so n diens aanbied. Gesinslede sorg gewoonlik self vir familielede wat in sulke situasies verkeer. 3.4 Ja, Alida se besigheid het groei potensiaal want baie mense is bereid om die ekstra kommissie te betaal om die moeite en tyd te spaar wat dit verg om self die inkopies te doen. Haar teikenmark kan ook uitbrei aangesien werkende mense ook van haar dienste gebruik kan maak en nie beperk is net tot ouer mense nie. 3.5 Alida kan vennoot aanstel wat haar kan help om die aankope en aflewerings te doen. Sy kan dalk kommissie en petrolgeld aan n persoon met n voertuig betaal en die aflewerings kan vinniger geskeid aangesien groter aankope op een slag gedoen en afgelewer kan word. 5

Vraag 4: Gelykbreek Punte en Winspersentasie 4.1 Bydrae = Verkoopsprys minus veranderlike koste = 40 22 = 18 Gelykbreek = Vaste koste bydrae = 720 18= 40 koeke. 4.2 Bydrae = Verkoopsprys minus veranderlike koste = 120 34 = 86 Gelykbreek = Vaste koste bydrae = 10 836 86= 126 dienste gelewer. 6