ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

(6) Laste Niebedryfsbates

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Voltooiing van brondokumente *

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak en pas wette toe. Beskerm sy inwoners teen bedreigings Verskaf goedere en dienste wat die land benodig 4. Wat is die doelwitte van die Regering

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Les 14: Entrepreneurskap

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Prysvorming deur vraag en aanbod

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

EKURHULENI NOORD DISTRIK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Opstel van 'n proefbalans

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM VAN LEERDER: SKOOL: GRAAD: PUNTEVERSPREIDING AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D TOTAAL 15 16 26 18 75

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN GRAAD: 8 JUNIE 2015 TYD: I UUR PUNTE: 75 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae in die spasies voorsien op die vraestel. 2. Skryf netjies en leesbaar. AFDELING A VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde gegee. Kies die korrekte antwoord en omkring die regte letter op die vraestel. 1.1 Daar is.regeringsvlakke in Suid Afrika. A. twee B. drie C. vier D. vyf (1) 1.2 Die vier produksiefaktore is.. A. kapitaal; arbeid; bank; entrepreneur. B. kapitaal; arbeid; market; bank. C. kapitaal; arbeid; natuurlike hulpbronne; entrepreneur. D. kapitaal; arbeid; menslike hulpbronne; entrepreneur. (1) 1.3 Watter van die volgende formules verteenwoordig die rekeningkundige vergelyking? A. E + B = L B. E + L = B C. B + L = E D. B L = E (1) GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 2

1.4 Werksekuriteit behels n omgewing waar n mens aangestel is op n basis. A. informele B. kontrak C. tydelike D. permanente (1) 1.5 Watter van die volgende is NIE n kontantbetalingsmetode NIE? A. Tjek B. Kredietkaart C. Huurkoop D. Debietkaart (1) (5) VRAAG 2 Pas die beskrywing in KOLOM A by die korrekte konsep in KOLOM B. Skryf slegs die regte LETTER langs die nommer in die spasie voorsien. (5) BESKRYWING (KOLOM A) KONSEP (KOLOM B) ANTWOORD 2.1 Geld wat deur die regering aan kindertoelaes, A Brandstofprys ouderdomspensioene en ongeskiktheidstoelaes spandeer word. 2.2 n Bedrag wat by die prys van petrol en diesel gevoeg word en aan die regering betaal word. B Maatskappy belasting 2.3 Wanneer die beplande begrotingsuitgawe meer as die verwagte inkomste is. C Belasting op toegevoegde waarde 2.4 n Vorm van inkomstebelasting wat deur besighede betaal word op wins verdien. D Brandstofheffing 2.5 Belasting betaal deur verbruikers wanneer produkte en dienste gekoop word. E Begrotingstekort F Maatskaplike welsyn G Begroting GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 3

VRAAG 3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. STELLING 2.1 Die aanstelling van n fabriekstoesighouer is deel van die faktormark. 2.2 n Motorwerktuigkundige is n voorbeeld van geskoolde arbeid. 2.3 Geleende kapitaal is geld wat belê is in die besigheid deur die eienaar, wat uit sy persoonlike spaargeld kom. 2.4 Lopende inkomste in die KOJ is inkomste ontvang vir dienste gelewer. 2.5 Die Algemene grootboek is n boek van eerste inskrywing. AFDELING B EKONOMIE VRAAG 4 ANTWOORD (5) TOTAAL AFDELING A: 15 4.1 Definieer die term nasionale begroting. (2) 4.2 Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene, het onder andere die persoonlike inkomstebelasting en aksynsbelasting in die 2015 begroting verhoog. Bespreek kortliks die verskil tussen persoonlike inkomstebelasting en aksynsbelasting. (4) GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 4

4.3 Wat is die effek van brandstofheffing op die prys van goedere? (2) 4.4 Definieer die term lewenstandaard. (2) Besighede produseer goedere en dienste. Hierdie goedere en dienste word aan huishoudings verkoop. In ruil vir die goedere en dienste betaal huishoudings geld aan die besighede. Hierdie geld vorm die inkomste van die besigheid. 4.5 Beskryf hoe die interaksie tussen huishoudings en besighede in die mark vir goedere en dienste plaasvind. (4) 4.6 Definieer die term goedere- en dienstemark. (2) TOTAAL AFDELING B: 16 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 5

AFDELING C FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 5 Voltooi die volgende rekeningkundige kringloop deur antwoorde te voorsien vir die stappe wat nie in die leë spasies aangedui is nie. 5.1. 5.6. 5.2 5.5 5.3. JOERNALE 5.4 VRAAG 6 (5) Teken die volgende transaksies van Lehoko Loodgieters aan in die vorm van die rekeningkundige vergelyking.skryf jou antwoorde neer in die tabel voorsien. Transaksies: 6.1 Mnr. Lehoko deponeer R 35 000 direk in die bankrekening van die besigheid as sy kapitaalbydrae. Reik kwitansie 001 uit. 6.2 Koop toerusting vir kontant, R2 355. 6.3 Ontvang R 1 700 vir dienste gelewer. 6.4 Ontvang n bedrag van R 1 400 van Me Roots, n huurder, vir huur. GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 6

Rekeningkundige vergelyking: NAAM VAN LEERDER: Nr Bates = Eienaarsbelang + Laste 6.1 6.2 6.3 6.4 VRAAG 7 (8) John Smith was sy pa se kar al vandat hy baie klein is. Hy besluit om sy eie karwasbesigheid te begin. Hy noem sy besigheid JS Karwas. Van jou word verwag om die volgende transaksies in die Kontantontvangstejoernaal van JS Karwas hieronder voorsien vir Januarie 2014 op te skryf. Transaksies vir Januarie 2014: 1. John Smith open n bankrekening in die naam van die besigheid en deponeer R 40 000 in die lopende bankrekening van die besigheid as sy kapitaal. Kwitansie 001 word uitgereik. 7. Die winkel maak oop vir besigheid en lewer dienste vir R 1 320 vir die dag. 16. Reik n kwitansie uit aan Mary Louw vir R 425 vir huur ontvang. Kontant ontvang vir karre van die plaaslike fabriek gewas, R 1 050. 30. John Smith verhoog sy kapitaalbydrae tot R 50 000. Reik n kwitansie uit. GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 7

NAAM VAN LEERDER: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN JS KARWAS VIR 20 KOJ Dok nr. Dag Besonderhede Fol Ontleding van ontvangste Bank Lopende inkomste Bedrag Diverse rekeninge Fol Besonderhede (13) TOTAAL AFDELING C: 26 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 8

AFDELING D ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 8.1 Noem die VIER produksiefaktore en elkeen se vergoeding (8) PRODUKSIEFAKTORE VERGOEDING 8.2 Dui aan of die volgende na geskoolde, semi-geskoolde of ongeskoolde arbeid verwys. (6) WERKERS Vlieënier Tuinier Student-onderwyser ANTWOORD 8.3 Werkers verwag om regverdig in hul werkplek behandel te word. Hulle word beskerm deur baie wette wat geimplementeer word om ongelykhede van die verlede reg te stel. Noem die wette wat verband hou met die onderstaande beskrywing/definisie (4) BESKRYWING Die wet wat werkers teen onregverdige diskriminasie beskerm. Die wet wat die verhouding tussen die werkgewer en werknemer in die werkplek reguleer BETROKKE WET TOTAAL AFDELING D: 18 GROOTTOTAAL 75 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 9

GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN MEMORANDUM JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN GRAAD: 8 JUNIE 2015 TYD: I UUR PUNTE: 75 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae in die spasies voorsien op die vraestel. 2. Skryf netjies en leesbaar AFDELING A VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde gegee. Kies die korrekte antwoord en omkring die regte letter op die vraestel. 1.1 Daar is.regeringsvlakke in Suid-Afrika. B. drie 1.2 Die vier produksiefaktore is.. (1) C. Kapitaal; arbeid; natuurlike hulpbronne; entrepreneur (1) 1.3 Watter van die volgende formules verteenwoordig die rekeningkundige vergelyking? B. E + L = B (1) 1.4 Werksekuriteit behels n omgewing waar n mens aangestel is op n basis D. permanente (1) 1.5 Watter van die volgende is NIE n kontantbetalingsmetode NIE? C. Huurkoop (1) (5) GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 2

VRAAG 2 Pas die beskrywing in KOLOM A by die korrekte konsep in KOLOM B. Skryf slegs die regte LETTER langs die nommer in die spasie voorsien. (5) BESKRYWING KOLOM A 2.1 Geld wat deur die regering aan kindertoelaes, ouderdomspensioene en ongeskiktheidstoelaes spandeer word. 2.2 n Bedrag wat by die prys van petrol en diesel gevoeg word en aan die regering betaal word. 2.3 Wanneer die beplande begrotingsuitgawe meer as die verwagte inkomste is. 2.4 n Vorm van inkomstebelasting wat deur besighede betaal word op wins verdien. 2.5 Belasting betaal deur verbruikers wanneer produkte en dienste gekoop word. VRAAG 3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. STELLING 2.1 Die aanstelling van fabriekstoesighouer is deel van die faktormark. KONSEP KOLOM B A Brandstofprys F B C Maatskappy belasting Belasting op toegevoegde waarde ANTWOORD D E D Brandstofheffing B E Begrotingstekort C F G Maatskaplike welsyn Begroting (5) ANTWOORD WAAR 2.2 n Motorwerktuigkundige is n voorbeeld van geskoolde arbeid. WAAR 2.3 Geleende kapitaal is geld wat belê is in die besigheid deur die ONWAAR eienaar, wat uit sy persoonlike spaargeld kom. 2.4 Lopende inkomste in die KOJ is inkomste ontvang vir dienste WAAR gelewer. 2.5 Die Algemene grootboek is n boek van eerste inskrywing. ONWAAR (5) TOTAAL AFDELING A: 15 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 3

AFDELING B EKONOMIE VRAAG 4 4.1 Definieer die term nasionale begroting. (2) n Plan hoe die regering beplan om hul verwagte inkomste (deur belasting) te gebruik om te betaal vir verwagte uitgawes soos opleiding, maatskaplike welsyn, gesondheid, sekuriteit ens. 4.2 Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene, het onder andere die persoonlike inkomstebelasting en aksynsbelasting in die 2015 begroting verhoog. Bespreek kortliks die verskil tussen persoonlike inkomstebelasting en aksynsbelasting. (4) Persoonlike inkomstebelasting is n vorm van inkomstebelasting wat deur individue betaal word op die geld wat hulle verdien. Aksynsbelasting is n belasting wat gehef word op items soos alkohol en sigarette, om mense te ontmoedig om die produkte te koop. Het slegs n invloed op die wat die produkte gebruik. 4.3 Wat is die effek van brandstofheffing op die prys van goedere? (2) Dit verhoog insetkoste wat op sy beurt weer die prys van produkte verhoog. 4.4 Definieer die term lewenstandaard. (2) Die vlak van rykdom, gemak en materiële goedere wat die mense van n land het. Besighede produseer goedere en dienste. Hierdie goedere en dienste word aan huishoudings verkoop. In ruil vir die goedere en dienste betaal huishoudings geld aan die besighede. Hierdie geld vorm die inkomste van die besigheid. 4.5 Beskryf hoe die interaksie tussen huishoudings en besighede in die mark vir goedere en dienste plaasvind. (4) Goedere en dienste word vir verkope aangebied by n besigheid, en huishoudings koop goedere en dienste in ruil vir geld 4.6 Definieer die term goedere en dienstemark. (2) Die mark waar huishoudings en besighede bymekaar kom om goedere en dienste te ruil. TOTAAL AFDELING B: 16 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 4

AFDELING C FINANSIëLE GELETTERDHEID VRAAG 5 Voltooi die volgende rekeningkundige kringloop deur antwoorde te voorsien vir die stappe wat nie in die leë spasies aangedui is nie. 5.1. Transaksie 5.6. Finansiële state 5.2 Brondokument 5.5 Proefbalans 5.3. JOERNALE 5.4 Grootboek (5) VRAAG 6 Teken die volgende transaksies van Lehoko Loodgieters aan in die vorm van die rekeningkundige vergelyking. Skryf jou antwoorde neer in die tabel wat voorsien is. Transaksies: 6.1 Mnr. Lehoko deponeer R 35 000 direk in die bankrekening van die besigheid as sy kapitaalbydrae. Reik kwitansie 001 uit. 6.2 Koop toerusting vir kontant, R2 355. 6.3 Ontvang R 1 700 vir dienste gelewer. 6.4 Ontvang n bedrag van R 1 400 van Me Roots, n huurder, vir huur. GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 5

Rekeningkundige vergelyking: NAAM VAN LEERDER: Nr Bates = Eienaarsbelang + Laste 6.1 + 35 000 + 35 000 0 + 2 355 6.2-2 355 0 0 6.3 + 1 700 + 1 700 0 6.4 + 1 400 + 1 400 0 (8) NB: 1 punt vir beide die teken (+) of (-) en die bedrag. As die teken verkeerd is maar die bedrag is reg, word geen punt toegeken. VRAAG 7 John Smith was sy pa se kar al vandat hy baie klein is. Hy besluit om sy eie karbesigheidbesigheid te begin. Hy noem sy besigheid JS Karwas. Van jou word verwag om die volgende transaksies in die Kontantontvangstejoernaal van JS Karwas hieronder voorsien vir Januarie 2014 op te skryf. Transaksies vir Januarie 2014: 1. John Smith open n bankrekening in die naam van die besigheid en deponeer R 40 000 in die lopende bankrekening van die besigheid as sy kapitaal. Kwitansie 001 word uitgereik. 7. Die winkel maak oop vir besigheid en lewer dienste vir R 1 320 vir die dag. 16. Reik n kwitansie uit aan Mary Louw vir R 425 vir huur ontvang. Kontant ontvang vir karre van die plaaslike fabriek gewas, R 1 050. 30. John Smith verhoog sy kapitaalbydrae tot R 50 000. Reik n kwitansie uit. GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 6

NAAM VAN LEERDER: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN JS KARWAS VIR JANUARIE 2014 KOJ 1 Dok Nr. 001 1 KRR 7 002 16 KRR 003 30 Dag Besonderhede Fol Ontleding van ontvangste Bank LOPENDE INKOMSTE Diverse rekeninge Bedrag Fol Besonderhede John Smith 40 000 40 000 Kapitaal Dienste gelewer 1 320 1 320 1 320 Mary Louw 425 425 Huurinkomste Dienste gelewer 1 050 1 475 1 050 John Smith 10 000 10 000 10 000 Kapitaal 52 795 2 370 50 425 (13) TOTAAL AFDELING C: 26 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 7

AFDELING D ENTREPRENEURSKAP VRAAG 8 8.1 Noem die VIER produksiefaktore en elkeen se vergoeding (8) PRODUKSIEFAKTOR Natuurlike hulpbronne Kapitaal Huur Rente VERGOEDING Arbeid Entrepreneur Lone of Salarisse Wins 8.2 Dui aan of die volgende na geskoolde, semi-geskoolde of ongeskoolde arbeid verwys. (6) ARBEIDERS Vlieënier Tuinier Onderwys - student ANTWOORD Geskoolde arbeid Ongeskoolde arbeid Semi-geskoolde 8.3 Werkers verwag om regverdig in hul werkplek behandel te word. Hulle word beskerm deur baie wette wat geimplementeer word om ongelykhede van die verlede reg te stel. Noem die wette wat verband hou met die onderstaande beskrywing/definisie (4) BESKRYWING Die wet wat werkers teen onregverdige diskriminasie beskerm. Die wet wat die verhouding tussen die werkgewer en werknemer in die werkplek reguleer RELEVANTE WETTE Wet op Gelyke Indiensneming Arbeidsverhoudinge Wet TOTAAL AFDELING D: 18 GROOTTOTAAL 75 GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 8

GR 8 EBW HALFJAARLIKSE EKSAMEN 2015 9