Die Beter Eet Slimkoop GIDS

Vergelijkbare documenten
Daar is twee belangrike stappe om daaglikse dieetvetinname te balanseer om sodoende te verseker dat mens se dieet gesond maar steeds smaaklik is:

Weeklikse inkopielys (Nie-vegetaries)

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

Elmine du Toit. Dept Voeding en Dieetkunde

FAKTORE EN VEELVOUDE

Baie Belangrik! (sonder eie suiker) knoffel, mushrooms en uie byvoeg. J Moet nie enige vorm van olie, botter of margarien gebruik nie.

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R58 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R64

ONTBYT 09:00-11:30 DRANKIES PLAATKOEKIE EN SPEK. R52 drie plaatkoekies gestapel met spek, piesang en esdoringstroop R59

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

BILTONG EN KAAS. WELLINGTON: Kerkstraat 46. Oorkant Spar deel van die meubelwinkel EIENAAR: Francois Rossouw,

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Etes. vir n maand. 30 maklike resepte

PAP EN WORS GEREG MET CHAKALAKA

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Foto-redigering vir sun.ac.za

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Bankstate LPF Systems BK

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Biltong Muffins. Pampoen-en-Roomkaas Muffins

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Les Plan Vier. Voeding

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

Voëlvlei waterblommetjie bredie...bl 3. Waterblommetjie fritters...bl 4. Skilferkorsdeeg met waterblomme...bl 5. Waterblom sop...

Direkte en indirekte rede. Naam:

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Plantstruktuur en Plant Voedsel

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Antieke Egipte en die Nylrivier

Vleis-en-groentesop Bestandele: 20 ml olyfolie 200 g strepiespek, gekap 800 g beenlose stowe-beesvleis, in blokkies gekap 2 uie, gekap 3 knoffelhuisie

Antonieme en sinonieme

Les Plan Twee. Habitats

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

KRAAKVARS SOMER LEKKER MAKLIK. 12 heerlike, jou familie.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Wiskunde Graad 4. November 2016

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Visvingerpastei. Spek en eierpasteie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Prysvorming deur vraag en aanbod

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Begripstoets. Lees die volgende artikel en beantwoord dan die vrae wat volg:

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

FYNPROEWERS KASSEROL. 700g dikrib, in 25mm blokkies gesny

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Sentraalbeplande stelsel

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Inhoudsopgawe. Saam is ons beter 1. Begin só 13. Wenke en riglyne 51

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Genesis 1: 11 en 12. en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Spyskaart 2015 & 2016

4. Natuurerfenis. Plante. Génesis 1: 11 en 12. Wat jy alreeds weet van plante

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Les 14: Entrepreneurskap

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Transcriptie:

Die Beter Eet Slimkoop GIDS Eet gesond en lekker al is jou begroting bek. Die Beter Eet Slimkoop Gids is opgestel om mense te help om beter koskeuses keuses te maak te midde van stygende voedselpryse. Die gids bestaan uit 3 dele. Die eerste deel gee n oorhoofse aanduideding van hoeveel s elke mens daagliks behoort te eet uit elkeen van die verskillende voedselgroepe vir gesondheid. Die tweede deel van die gids dui aan watter koskeuse die mees ekoniese is en help mens dus slim koop maar steeds gesond. Die span dieetkundiges by BETER EET het reeds die berekening gemaak wat aandui wat n van n bepaalde voedselsoort kos. Die derde deel van die gids is n riglyn wat mens kan help om vinnig self te bepaal of die prys vir n spesifieke item op die rak werklik ekonomies is al dan nie. Deur eenvoudig die prys eenheid van n spesifieke voedselitem (bv liter melk) opr die BETER EET lys te vergelyk met die prys waarvoor n item verkoop word, kan mens maklik bepaal sonder om self die ingewikkelde berekening te moet doen of iets goedko is al dan nie. Byvoorbeeld, indien ons melk as n goedkoop item aandui en daar is n spesiale aanbod op langlewe melk wat dieselfde is as die vars melk opsie, is dit waarlik n winskoop. Data is gebasseer op pryse soos in April 2008 en verteenwoordig n gemiddelde markprys vir die ondeskeie voedselitems. Deel Hoeveel moet ek eet? Voor mens hierdie vraag kan beantwoord, is dit sinvol om te verstaan wat ons bedoel met n n. Wat is n? n is n maatstaf wat verskillende items uit dieselfde voedselgroep gelykstel aan mekaar in terme van voedingswaarde. Die hoeveelheid wat mens maaltyd eet kan wissel en word n bediening genoem. n Bediening vir n man sal byvoorbeeld 3 s wees en vir n vrou 2 s. VOEDSELGROEP Grane en Bv. ontbygraan, brood, meel, rys, gort, pasta sowel as styselgroente bv. pampoen, ertjies, patat, ens. ( Kool, wortels, uie, brokkoli, groenbootjies, tamaties, ens.) (Vars vrugte is die gesondste opsie om te kies, daarnaas gedroodge vrugte en dan 00 % vrugtesap. Mans Vroue 8 0 s Daagliks 6-8 s daagliks Mik om daagliks n minimum van ten minste 5 s groente/en-of vrugte te kies. Soveel as moontlik Wanneer vrugte werklik buitensporig duur is, moet mens steeds probeer om 5 s groente daagliks in te neem. Vleis en ander hoë ë proteinp voedselitem 3-4 s 2-3 s Melk en ander suiwel produkte 3-4 s 2-3 s Vette en Olies 6-8 s 4-6 s

Deel 2 Hoe e om hierdie gids te gebruik Ontbytgrane & brood Ontbytgrane & brood Ontbytgrane Hierdie dokument het ten doel om aan te dui - wat is n voedingkundige wat ekwivalent sal wees as ander s in n spesifieke voedselgroep - wat n kos - watter koskeuses essensieel is dus die mees gesonde opsies en watter is minder belangrik is dinge waarsonder mens dus kan gaan as dit moet. Mieliepap, growwe braaipap Maltabella, grof gemaal 25ml / 25ml / R0.20 R0.4 Hawermout, gerol (bv Jungle Blou boks) Betereet Gesondheids brood * 25ml / sny R0.39 R0.60 Muesli 20g / ¼ cup R0.58 Kitspap, bv. Weetbix / Corn flakes 25ml / R0.74 Oat bran 30g R.52 GOEDKOOP SLIMKOOP opsies Brood, saadbrood sny R0.48 Melk & melkprodukte Melk & melkprodukte Melk k & melkprodukte Brood, bruin sny R0.30 Melk R.70 Jogurt (sonder preserveerdmiddels) 75ml R3.32 Lae vet maaskaas 65ml / 2 gehoopte eetlepels R.98 Kaas, bv. Gouda of Cheddar 30g R.50 Rys, bruin ⅓, R0.22 Rys, basmati ⅓, R0.28 Witrys (Tastic ) ⅓, R0.8 Pasta, R0.34 Bevrore ertjies, R.35 Koeskoes, R0.76 Aartappel 90g / R0.49 Bevrore Mielies, R.60 Ryskoekies 2 ryskoekies R.38 Patat 70g / klein R0.70 Butternut / botterskorsie 25g / ¾ R.25 Provita 3 Provitas R0.6 Gort R0.8 Koekmeelblom 20g/2 Eetl. R0.0 2

Lensies R0.26 Geblikte kekerertjies R.87 Geblikte Bone, bv. rooi nierboontjies R2.00 Hoenderboudtjie (geen vel) 25 R.7 Vleis, bees 25 R.4 Braaitjops 30g R2.04 Spikkelbone (om self te kook) R0.37 Geblikte lensies R.43 Maer maalvleis 25g R.7 Hoenderborsies 30g R.4 Volstruis Maelvleis 30 g/2 Eetlepel s R.50 Geblikte boontjie in tamatiesous ⅓ R0.68 Skaaplende tjop 25 R. Tuna (geblik) 30g R.23 Polonie 50g R0.72 Kekerertjies (self gekook) R.26 Sardyne in tamatiesous Salm geblik Eier eier R.00 sardyn R0.74 Ham 30g R2.0 Wors (Kies n geurige wors en meet vooraf n 30g (2 klein af. Vermy Bees eetlepels R.8 om in n wors maaltyd 50g R.00 blokkiesv 30g R.56 ) enige ander vet by te leis voeg wors is gewoonlik hoog in vet. Vark lende tjop 25 g//3 van n tjop Hoë protein styselkosse soos peulgroente kan gebruik word om protein in die dieet aan te vul maar dit is nie altyd ekonomies om vleis totaal hiermee te vervang nie (SIEN WENKE) R.50 Maak gebruik van geurmiddels en geurige vleis opsies om maaltye steeds smaaklik te maak. * Let op dat nie alle geurmiddels gesond is nie. * Pakkie sop bevat dikwels ongesonde gehidrogeneerde vet en dit moet eerder vervang word met bv iets soos knoffel of kerriepasta. Knoffel Koljander R0.28 Kerriepasta R0.37 Speserye mengsels (bv Nomu) R0.34 R0.90 *Pakkies Soppoeier ¼ pakkie R0.52 3

GOEDKOOP SLIMKOOP opsies Wortels R0.45 Groen rissie (green pep) R.2 Groenbone R.84 Appel R0.96 Lemoen R.48 Kool R0.48 Broccoli R0.80 Seldery R2.3 Peer R0.96 Ui R0.40 Spinasie R.86 Sampioene R3.52 Piesang R0.48 Beet R0.24 Rosyne 20g / eetlepel R0.52 Tamatie R0.52 Ander wenke om te bespaar maar steeds lekker te eet Belê in n pakkie saadjies en saai basiliekruid, spinasie en pietersielie en roket dit groei maklik en is baie veelsydige geurmiddels om selfs n pasta gereg sonder enige sous met net n bietjie olie te laat lyk en smaak soos n deftige maaltyd. Kyk ook in jou woonbuurt of vra by bure vir bietjie vars kruie - Roosmaryn en tiemie is heerlik saam met hoender (meerjarige plante) - Lourierblaar, salie, roosmaryn en pietersielie is heerlik saam met maelvleis en tamatie (meerjarige plante) - Roket en soet basiliekruid is heerlik saam met pastaslaai en sal groei in dele van die land wat nie ryp kry nie (eenjarige plante)\ - Vars suurlemoen kikker enige vleisgereg op 4

Springmielies 2 s, gespring Pannekoek* R0.32 R0.34 Aartappelskyfies 30g R.44 Deel 3 Onthou: - Gebruik die PRYSGIDS APRIL 2008 waar ons aandui watter prys ons gebruik het om die prys uit te werk. Wanneer mens dus inkopies doen is dit maklik om te vergelyk of die produk wat mens koop waarlik goedko is al dan nie. Produk Huishoudelike maat item Verpakking grootte Handelnaam kg/;l Eenheid groote Om te drink Tuisgemaakte Appelystee Gewone tee Rooibos tee glas sakkie R0.7 sakkie R0. Om te drin k Om te drink Gaskoeldrank bv coke R0.07 sap glas glas R.43 R.03 Koffie 2.5g R0. sap 250 ml/ glas R2,00 2% lae vet melk k 250ml R 6.79 liter Clover R6.79 liter 250 ml R.70 Belangrik: Wanneer mens moet bepaal of n item regtig goedko is al dan nie vergelyk net die prys item met die prys wat ons gebruik het. - Alhoewel meeste groente heeljaar beskikbaar is asook meeste vrugte, is daar tog sekere tye van die jaar wat sommige groentesoorte baie goedko is. Hierdie gids is opgestel deur die dieetkundiges van BETER EET VOEDING en VOEDSEL SENTRUM en is gratis beskikbaar gestel aan die publiek. Gedurende die volgende paar maande sal die gids gereeld hersien word en ons nooi u uit om in te teken op ons gratis nuusbrief vir meer wenke oor voeding en voedsel vir beter gesondheid. Intekenare op op ons unieke webblad www.betereet.co.za het ook toegang tot die kundigheid van n dieetkundige asook gesonde ekonomiese resepte, maaltydidees en wenke, spyskaarte vir gesonde maaltye vir babas, kinders, verskeie siektetoestande asook gewigsverlies. (KOSTE om in te teken: R89 jaar). www.betereet.co.za 5