Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Vergelijkbare documenten
vraestel bestaan uit 7 bladsye

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Antieke Egipte en die Nylrivier

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Sentraalbeplande stelsel

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Motheo Onderwysdistrik

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FAKTORE EN VEELVOUDE

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Transcriptie:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2. Beantwoord al die vrae. 3. Beantwoord alle vrae op hierdie papier. 4. Lees all vrae ordentlik en kyk na hoeveel punte elke vraag tel. 5. Skryf netjies! Vraag 1: Nedersettings [19] 1.1 Pas die volgende vyf foto's (A tot E) by die woord in die tabel op bladsy 2. Skryf slegs die letter wat pas langs die woord. (5) Bladsy 1 van 11

Woord Landelike nedersetting Antword (A-E) Stedelike nedersetting Primêre sektor Sekondêre Sektor Tersiêre sektor 1.2 Verduidelik/beskryf die volgende twee woorde so volledig as moontlik. (2x2 = 4) a. Verspreide Nedersetting: b. Kernnedersetting: 1.3 Kyk na foto s van die volgende dorpe en beantwoord die vrae oor die dorpe. Bladsy 2 van 11

Kaapstad a. Noem die stad se funksie: (1) b. Gee n voorbeeld van nog n stad met dieselfde funksie: (1) Ellisras a. Noem die stad se funksie: (1) b. Gee n voorbeeld van nog n stad met dieselfde funksie: (1) Johannesburg a. Noem die stad se funksie: (1) b. Gee n voorbeeld van nog n stad met dieselfde funksie: (1) Caledon a. Noem die stad se funksie: (1) b. Gee n voorbeeld van nog n stad met dieselfde funksie: (1) 1.4 Meer en meer mense beweeg van die landelike gebied na die stedelike gebied op soek na werk. Kyk na die volgende tabel van die persentasie van mense wat in stedelike gebiede woon. (4 x ½ = 2) Land 1980 2001 a. Watter twee lande het die grootste styging in bevolking by stedelike gebiede? Angola 21% 35% Nederland 88% 90% Australië 86% 91% Botswana 18% 49% Brazil 67% 82% Mosambiek 13% 33% China 20% 37% VSA 74% 77% 1. 2. b. Watter twee lande het die kleinste styging in bevolking by stedelike gebiede? 1. 2. Suid-Afrika 48% 58% Bladsy 3 van 11

Vraag 2: Vervoer [23] 2.1 Verduidelik die volgende twee definisies: (4) a. Uitvoer - b. Invoer - 2.2 Daar is drie hoofkategorieë van invoere en uitvoere. Noem hierdie drie kategorieë (3) a. b. c. 2.3 Kan hierdie strepieskode jou wys waar die produk vandaan kom? Indien ja, hoe word dit aangetoon? (2) 2.4 Kyk na die kaart (op bladsy 5) wat Suid-Afrika se vervoernetwerk wys en beantwoord die vrae wat volg: a. Benoem die volgende oseane en lande: (5) A. B. C. D. E. b. Watter twee maniere word gebruik om goedere te vervoer oor land in Suid-Afrika? (2) c. Is die land gemerk as B daartoe instaat om motors vanaf Korea in te voer, en hoekom? (2) Bladsy 4 van 11

d. Op watter ander land moet land C afhanklik wees vir motor invoere vanuit Korea, en hoekom? (2) e. Watter hawe sou gebruik word indien die ystererts van Sishen (Noord-Kaap) uitgevoer word na Duitsland? (1) f. Hoe en waar sou 'n elektroniese maatskappy van Pretoria hul mikroskyfies (microchips) uitvoer vir selfone na Rusland? (2) Bladsy 5 van 11

Vraag 3: Kaartwerk (Gebruik die kaart op bladsy 6 van Christiana) 3.1 [10] Gee die koördinate van die skool in blok B2. Skryf die grade, minute, sekondes en rigting: (2) 3.2 Gee die rigting (A) en peiling (B) vir die volgende plekke: a. Vanaf Bloemheuwel in blok D1 tot by Geluksoord in blok C2 A. B. (2) b. Vanaf punt A in blok A1, tot by die skool gemerk in S2 (dieselfde skool wat afgebrand was in Vraag 1) A. 3.3 (2) B. Wat is die afstand, in kilometer, wat 9 in blok C1 is vanaf 22 in blok A2 is? Skryf alle bewerkings en formules neer. (4) Q 3.1 Bladsy 6 van 11

Vraag 4: Die Franse Revolusie [14] 4.1 Wie was die koning van Frankryk tydens die Franse Revolusie? (1) 4.2 Gee die definisie vir die term "Revolusie"? (2) 4.3 Wat was die slagspreuk wat die mense in Frankryk gebruik het tydens die Franse Revolusie toe hulle in opstand gekom het teen die Koning? (3) 4.4 In jou eie woorde sê waarom die Franse kleinboere, wat byna 80% van die Franse bevolking opgemaak het, in opstand gekom het teen die geestelikes en die edelikes. (2) Prent A: 'n Skildery van die laat 1700's met Louis XVI wat onthoof is. Prent B: 'n Geskiedkundige boek wat vir die eerste keer in 1999 gepubliseer was. Bladsy 7 van 11

4.4 Prent A wys Louis XVI wat onthoof is. Wat is gebruik om mense te onthoof? (2) 4.5 Watter van die twee foto's hierbo is 'n primêre bron en hoekom? (2) 4.6 Watter van die twee foto's hierbo is 'n sekondêre bron en hoekom? (2) Vraag 5: Die Industriële Revolusie [16] 5.1 Die Franse Revolusie was 'n geweldadige revolusie. Verduidelik hoe die Industriële Revolusie verskil van die Franse Revolusie. (2) 5.2 In watter land het die Industriële Revolusie oorspronklik begin? (1) 5.3 Verduidelik wat die term "massaproduksie" beteken: (2) 5.4 Hoekom was steenkool so belangrik in die Industriële Revolusie? (2) 5.5 Hoekom het meer vrouens en kinders gewerk in die steenkoolmyne, en nie meer mans nie? (2) Bladsy 8 van 11

5.6 Watter jaar was diamante ontdek in Suid-Afrika? (1) 5.7 Watter jaar was goud ontdek in Suid-Afrika? (1) 5.8 Hoe het die begin van myne gelei tot die ontwikkeling van die Industriële Revolusie? (3) 5.9 Verduidelik die term "Vakbond" (2) Vraag 6: [18] 6.1 Wat was die oorlog genoem tussen die Britte en Zoeloes? (1) 6.2 Wat was die oorlog genoem tussen die Britte en die Afrikaners? (1) 6.3 Verduidelik wat "guerrilla-oorlogvoering" was wat die Boere gebruik het teen die Britte. (2) 6.4 Verduidelik wat die term "verskroeide aarde" beleid was wat lord Kitchener geïmplimenteer het teen die Boere. (2) Bladsy 9 van 11

6.5 Benoem die vier areas in Suid-Afrika in 1899 (kyk op die kaart hieronder) (4) A. B. C. D. Suid-Afrika 1899 Boererepublieke Britse Kolonies 6.6 Pas die volgende vlae by die land / kolonie wat dit aan behoort deur die gepaste letter van die kaart hierbo te kies. (4) 1. 2. 3. 4. Bladsy 10 van 11

6.7 Plaas jouself in 'n Boer se skoene wat terug gekeer het na sy plaas na die oorlog. Beskryf sy gevoelens teenoor die Britte vir een punt en verduidelik hoekom hy so voel vir drie additionele punte. (4) DIE EINDE - GROOTTOTAAL: 100 Geniet die vakansie! Groete Mnr L Taute Bladsy 11 van 11