GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ONDERWYSERBOEK AFDELING A

Vergelijkbare documenten
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE LEERDERBOEK AFDELING A

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Opstel van 'n proefbalans

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Prysvorming deur vraag en aanbod

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

Sentraalbeplande stelsel

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

(6) Laste Niebedryfsbates

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

FAKTORE EN VEELVOUDE

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Rolprente uit twee verskillende genres *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

BARRETT SE TAKSONOMIE

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

DEBITEURE REKONSILIASIES

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Les Plan Twee. Habitats

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

KONTANT BESTUUR BELEID

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Transcriptie:

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 2008 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE ONDERWYSERBOEK AFDELING A ONDERWERP: Aardverwarming en Volhoubaarheid Voorgestelde Tyd: 4 uur 150 Punte Aantal bladsye: 14

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 2 van 14 Inhoudsopgawe TAAK 1 1.1 1.2 TAAK 2 2.1 TAAK 3 3.1 3.2 Bemarkingsveldtog en reklame media Vraag en Aanbod grafieke Assessering Standaard LU 4: AS 4 LU 1: AS 3 AS 4 AS 5 AS 1 AS 2 AS 4 AS 1 AS 2 Tipe Assessering Portuurgroep e Les Punte Bladsy LU 4: Entrepreneurs Kennis en Vaardighede LU 1: Die Ekonomiese siklus Ontwerp 'n 1 16 4 Advertensie Onderwyser Illustrasie en vertolking van vraag en aanbod grafiek 2 30 5 LU 2: Volhoubare Groei en Ontwikkeling Onderwyser Begripstoets 3 22 7 LU 4: Entrepreneurs Kennis, Vaardighede en Houdings SWOTanalise 20 8 Voorbereiding 5 21 10 van Kontant begroting en berekeninge Self/ Huiswerk Portuurgroep Leerders het 'n keuse tussen TAAK 4 en TAAK 5 TAAK 4 4.1 4.2 TAAK 5 5.1 5.2 Algemene Grootboek Rekeningku ndige vergelyking AS 3 Onderwyser Rekeningkunde Toepassing van dubbel inskrywingbeginsel AS 3 Onderwyser Rekeningkundige vergelyking Joernale AS 3 Onderwyser Kontant- en krediettransaksies Rekeningku ndige vergelyking AS 3 Onderwyser Rekeningkundige vergelyking Groei en Ontwikkeling SWOTanalise Kontant begroting LU 3: Bestuurs, Verbruiker en Finansiële Kennis en Vaardighede 6 29 11 6 12 12 LU 3: Bestuurs, Verbruikers en Finansiële Kennis en Vaardighede 6 33 13 6 8 14 TOTAAL PUNTE 150

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 3 van 14 INLEIDING Die onderwerp van hierdie GTA is 'Aardverwarming en Volhoubaarheid'. Daar sal deurgaans van jou verwag word om jou kennis toe te pas en kritiese denke te gebruik om probleme op te los en alternatiewe voorstelle te maak vir verskeie inhoudelike aspekte. Die GTA is in 6 lesse van ongeveer 40 minute elk en huiswerk aktiwiteite, verdeel. Neem asseblief kennis dat hierdie slegs riglyne is vir u lesse en lesbeplanning. Leerders het 'n keuse tussen TAAK 4 en TAAK 5. Beide hierdie take dek LU 3. TAAK 1 LU 4: Entrepreneurs Kennis, Vaardighede en Houdings AS 4: Voer van 'n Bemarkingsveldtog en die bespreking van jou selfgekose reklamemedia. Instruksies: Lees die definisie van aardverwarming en die uittreksel aan die leerders, in leerderboek bladsy 3. Klasbespreking Voer 'n klasbespreking waar u die volgende vrae aan die leerders stel: Waarom dink julle is aardverwarming 'n morele en 'n besigheidsaspek? Dit is 'n morele saak omdat besighede verantwoordelikheid teenoor die omgewing waar hulle geleë is, moet aanvaar. Dít dra by tot die sukses van die besigheid. Woolworths word deur sy verbruikers as 'n handelsmerk van kwaliteit erken en volgens die artikel is dit duidelik dat die 'hoër inkomste' verbruiker van Woolworths verwag om te doen wat reg is. Dit beteken dat hulle van Woolworths verwag om die omgewing te beskerm en om 'n bewustheid rondom aardverwarming te skep, deur hul produkte, bv. organiese produkte en omgewingsvriendelike yskaste. Deur dit te doen, behou Woolworths die lojaliteit van die hoër inkomste verbruiker en behou hulle ook hul goeie reputasie en handelsmerk van goeie kwaliteit. Wat is organiese produkte? Organiese produkte is natuurlike produkte wat nie aan enige preserveermiddels of plaagdoders blootgestel is nie. Koolsuurgas wat deur organiese produkte afgeskei word, word deur ander plante gebruik om aardverwarming te beteuel. Hoe help hulle Woolworths om aardverwarming aan te spreek? Plaagdoders en preserveermiddels word nie in die produksie van organiese produkte gebruik nie. Dit beteken dat Woolworths help om aardverwarming te beheer, omdat hierdie chemicalieë baie nadelig is vir die omgewing.

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 4 van 14 LES 1 AKTIWITEIT 1.1 PORTUUR ASSESSERING LU 4: AS 4 Memo 1.1a, b Portuur Assessering Verdeel leerders se werk onder mekaar. Leerders moet die kontrolelys in die leerderboek vir assessering gebruik. Voordat portuur assessering gedoen word, moet die onderwyser die volgende punte aan die leerders verduidelik: (a) Punte om te onthou, wanneer die advertensie geassesseer word: Maak seker dat die ABBA-beginsels toegepas is. Kreatiwiteit en oorspronklikheid moet deel wees van die advertensie. Die boodskap in die advertensie moet aandui hoe Woolworths se organiese produkte kan meehelp om aardverwarming te beteuel. Wanneer kommentaar neergeskryf word, moet die assessors slegs aandui waarom 'n JA of NEE omkring is. KONTROLELYS VIR AKTIWITEIT 1.1 PORTUUR ASSESSERING KRITERIA JA NEE Kommentaar Trek Aandag 2 0 Wek Belangstelling 2 0 Skep 'n Begeerte 2 0 Lei tot Aksie 2 0 Dink jy die advertensie boodskap is korrek? 2 0 TOTAAL: /10 Assessor se naam:

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 5 van 14 ONDERWYSER ASSESSERING (b) Toepaslike reklamemedia wat gebruik kan word: televisie, Internet, tydskrifte, pamflette, koerante, kennisgewingborde, radio (2 punte vir EEN toepaslike medium voorgestel) (2) Die voorgestelde medium moet gemotiveer word. Die voorbeeld hieronder illustreer hoe die gebruik van die televisie as medium gemotiveer kan word. Voorbeeld: Die televisie is een van die mees toepaslike keuses omdat dit die kyker se aandag trek deur die boodskap wat gehoor en die voedselprodukte gesien kan word. Die advertensie kan gedurende etenstye gewys word, om dit baie aanloklik vir die kyker se smaaksintuie te maak. LET WEL: vir enige ander medium wat deur die leerder gekies is, moet die leerder aandui hoe dié medium gebruik is om die advertensie boodskap aan die teikenmark oor te dra. (4) [16] LES 2 AKTIWITEIT 1.2 ONDERWYSER ASSESSERING LU 1: AS 3 MEMO AKTIWITEIT 1.2 (a) Kyk na die volgende wanneer die konstruksie en benaming van die grafiek geassesseer word: Die vraaggrafiek is korrek gemerk as die vraagkurwe bv. Dit is met 'n 'V' gemerk. Die aanbodgrafiek is korrek gemerk as die aanbodkurwe bv. Dit is met 'n 'A' gemerk. Die ewewigspunt is met 'n 'E' aangedui. Die vraag en aanbod kurwes is korrek gekonstrueer, d.i. alle punte is volgens die gegewe tabel korrek geplot. Opskrif (9)

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 6 van 14 PRYS Vraag en Aanbod Grafiek 220-200- 190- V 180-170- E 160-150- A 140-130- 120-110- 100-0 1000 2000 3000 4000 HOEVEELHEID (b) R170 (2) (c) Totale verkope = Prys x Hoeveelheid = R170 x 3 000 = R510 000 (3) Een punt word hier toegeken as die antwoord in (a) gebruik is en die korrekte berekening gedoen is. 5000 6000 (d) Hoe laer die T-Hemde se prys, hoe hoër sal die vraag wees. Minder T-Hemde sal teen 'n hoër prys aangevra word. of Hoe meer die verbruiker bereid is om vir die T-Hemde te betaal, hoe hoër word die hoeveelhede wat aangebied word. Minder T-Hemde word teen 'n laer prys aangebied. (4) (e) 2 000 (2) (f) 3 000 (2) (g) Produksie neem af. Minder geld word as inkomste gegenereer. Negatiewe publisiteit Verlies aan inkomste vir werknemers Laer lewensstandaarde (enige 2x2=4) (h) Bied beter belasting toegewings aan Verleen subsidies Konsessies van Munisipaliteite (enige 2x2=4) [30]

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 7 van 14 TAAK 2 LU 2: Volhoubare Groei en Ontwikkeling AS 4: Bespreek produktiwiteit en die invloed daarvan op vooruitgang, groei en wêreld kompetisie. LES 3 Instruksies: Lees die artikel en bespreek die volgende punte met die leerders: Geleenthede wat aan die SA opkomende boere gebied is, sluit in: - Om by volhoubare besighede betrokke te raak; - Hul kinders se skoolboeke te kan bekostig; - Vaardighede aan te leer om organiese produkte te produseer. Volhoubaarheid van die projek, word gebaseer op die feit dat daar 'n behoefte is aan organiese produkte want dit help om aardverwarming te beteuel, hierdie produkte is gesond vir die verbruiker en dit dra by tot die ontwikkeling van die land. Verduidelik aan die leerders dat 'n selfonderhoudende gemeenskap verwys na 'n gemeenskap wat deur armoede getref kan word en sal hulle hul eie voedsel moet plant om te oorleef. 'n Besigheid wat inskiklik is vir SEB, verseker dat swartmense die geleentheid gebied word om besighede te bestuur of hul eie besighede te besit. MEMO AKTIWITEIT 2.1 ONDERWYSER ASSESSERING (a) Ja (1) 'Voorheen benadeelde Suid Afrikaanse boere kan in die ekonomiese hoofstroom deelneem.' Hierdie projek spreek armoede in KZN aan. 'Die selfversorgende gemeenskap kan nou aan Woolworths organiese madumbis, patats en baba aartappels voorsien.' Deur die produkte aan te koop, ondersteun die verbruikers die ontwikkeling van die land omdat die produkte gesond is en dit is goed vir die aarde. (enige 2x2=4) (b) (c) (d) (e) Hierdie boere kan nou aan die ekonomiese hoofstroom deelneem. Hulle kan 'n inkomste vir hulle harde werk verdien. Hulle kan ekonomies onafhanklik raak. (1) Regerings en privaat besighede moet verseker dat daar 'n toename in die getal swartemense is wat besighede bestuur en hul eie besighede besit. Die getal swartmense in bestuurs- en uitvoerende posisies moet verhoog. OF antwoord in woordelys volpunte. (6) Dit is goed vir die verbruiker omdat dit gesonde produkte is. Dit is ook beter vir die aarde en dit help om die land te ontwikkel. (enige ) (1) Voorsien munisipale belasting bonusse. Belasting konsessies Vaardighede ontwikkeling/opleiding bonuse aan besighede of enige ander toepaslike antwoord. (enige 2x2=4) (f) Ja (1)

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 8 van 14 (g) Ontwikkel persoon se bevoegdhede Aanbieding van geleenthede vir mense om self volhoubaar te wees. Verbeterde lewensstandaard Verbeterde ekonomiese potensiaal of Enige ander toepaslike antwoord. (4) [22] TAAK 3 LU 4: Entrepreneurs Kennis, Vaardighede en Houdings AS 1: Genereer deur SWOT-analise, moontlike besigheidsidees sodat die behoefte aan vervaardigde goedere en dienste aangespreek kan word. AS 2: Ontwikkel 'n besigheidsplan (begroting ingesluit) vir 'n vervaardigings-, dienste- of toerisme besigheid wat gebaseer is op die beste besigheidsgeleenthede wat deur die idees gegenereer is. LES 4 AKTIWITEIT 3.1 SELF ASSESSERING LU 4: AS 2 3.1.1 Sterkte Help om omgewing te bewaar Unieke diens gelewer Gerief bome word vir verbruikers geplant. PLANT 'N BOOM, BESKERM 'N WOUD Swakhede Pryse sal hoër wees as ander tuindienste. Seisoeninkomste bome sal nie gedurende sekere seisoene verkoop word nie, bv. Winter Seisoenpryse pryse sal verhoog volgens die prys van die plant. Geleenthede Werk skepping Volhoubare besigheidsrisiko Uitbreiding van besigheidsaktiwiteite Bedreigings Kompetisie Swak weer veroorsaak vernietiging van bome. Twee toepaslike feite per kategorie, 2 punte elk (4 x 4 = 16) 3.1.2 Swakpunte verander na Sterkpunte Hoër pryse Ontwerp 'n handelsmerk vir jou diens en gebruik die handelsmerk-bewustheid om hoër pryse te vra. Seisoeninkomste Bied seisoen plante aan om 'n konstante inkomste vir die besigheid te verseker. Een toepaslike verduideliking per kategorie, twee punte elk (1 x 2 = 2) Bedreigings verander na Geleenthede Kompetisie Maak die besigheid meer kompeterend deur beter dienste, beter pryse ens. aan te bied. Swak weer Bied aan verbruikers plante wat gehard is teen swak weersomstandighede maar verhoog die prys. Onderhoud Bied tuindienste as 'n addisionele diens teen 'n fooi aan. Uitbreiding van die besigheid. Een toepaslike verduideliking per kategorie, twee punte elk (1 x 2 = 2)

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 9 van 14 OF ORGANIESE TOEBROODJIE STALLETJIE 3.1.1 Sterkpunte Unieke produk by die stalletjie sal baie verbruikers trek. Woolworths toebroodjies word teen goedkoper pryse verkoop. Groter winste want kosprys is laag. Geleenthede Volhoubare besigheidsgeleentheid met Woolworths Besigheid kan baie suksesvol wees, want dit word met Woolworths geassosieer Geleentheid vir wêreld erkenning. Swakpunte Organiese toebroodjies is nie almal se voorkeur nie. Woolworths kan kostes op later stadium verhoog. As jy van verskaffers verander (Woolworths) kan jy kliënte verloor Kompetisie Inflasie Twee toepaslike feite per kategorie, 2 punte elk (4 x 4 = 16) Bedreigings 3.1.2 Swakheid verander na Sterkpunte Nie elkeen se Bied 'n groter verskeidenheid van produkte aan om vir meer smake voorsiening te maak. voorkeur nie. Kan lei tot kliënte tevredenheid. Verhoogde Kies ander goedkoper verskaffers sodat 'n beter prys aangebied kan word en die besigheid pryse kan steeds voldoende wins toon. Een toepaslike verduideliking per kategorie, twee punte elk (1 x 2 = 2) Bedreigings verander na Kompetisie Geleenthede Maak die besigheid meer kompeterend deur beter dienste te lewer, beter pryse te vra, ens.. Een toepaslike verduideliking per kategorie, twee punte elk (1 x 2 = 2) [20]

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 10 van 14 LES 5 AKTIWITEIT 3.2A PORTUUR ASSESSERING LU 4: AS 2 Die opstel van die begroting moet deur die leerders se portuurgroep geassesseer word. Gebruik die onderstaande memorandum. MEMORANDUM VIR AKTIWITEIT 3.3A GLOBAL ORGANIESE TOEBROODJIE STALLETJIE Maand 2 Kontantverkope (i) R5 683 20 Huur Inkomste 435 Totale ontvangste R6 118 20 Lone (ii) 2 350 Advertensies 120 Telefoon 96 Verpakking (iii) 252 Betaling aan krediteure (iv) 2 448 15 Totale betalings R(5 266 15) OORSKOT (v) 852 05 Bank beginsaldo 2 173 Bank eindsaldo R3 025 05 merkmetode vir berekenings gebruik (17) BEREKENINGS: (i) 20 120 Verkope = 4 736 = 947, 20 OF 100 100 4 736 = R5 683, 20 = R4 736 + R947, 20 = R5 683, 20 (ii) Lone = 2 werkers 2 dae 4 weke R125 = 2 2 4 R125 = R2 000 + R350 = R2 350 (iii) Verpakkings = R105 + R147 =R252 5 (iv) Betalings aan krediteure = R2 577 = R128,85 100 (v) Oorskot = R6 118, 20 R5 266,15 = R852,05 R2 577 R128,85 = R2 448,15

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 11 van 14 Instruksies vir portuurgroep assessering Maak afskrifte van die memo vir die leerders. Neem elke leerder se begroting in. Roep 'n leerder se naam uit en handig aan hulle 'n maat se begroting uit met die memorandum om te merk. Handig die begroting met die memorandum aan die onderwyser in, sodra die begroting gemerk is. Die onderwyser sal 3.2(b) merk en die totale punt vir die aktiwiteit bereken. MEMORANDUM VIR 3.2B Nee. As jy 'n vergelyking tussen Maand 1 en Maand 2 tref, kan jy sien dat die totale betalings met R2 018,15 vermeerder het, maar die totale ontvangste het slegs met R940 vermeerder. Die oorskot het verhoog omdat meeste van die geld spaargeld van Maand 1 was. d.i. R2 173. Ontvangste verhoog, maar betalings het meer verhoog. Al hierdie faktore dui aan dat die besigheid nie 'n goeie kontantvloei het nie. (4) LEERDERS HET N KEUSE TUSSEN TAAK 4 EN TAAK 5 [21] TAAK 4 LU 3: Bestuurs, Verbruikers en Finansiële Kennis en Vaardighede AS 3: Doen kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en handelsondernemings. LES 6 AKTIWITEIT 4.1 ONDERWYSER ASSESSERING LU 3: AS 3 BEREKENINGE MOET GEDOEN WORD VOORDAT DIE GROOTBOEK REKENINGE OPGESTEL WORD. 100 Koste van verkope = 33 200 = R26 560 125 Verkope = 140 69 430 = R97 2020 100

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIES EN BESTUURWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 12 van 14 Algemene Grootboek van Global Toebroodjie Stalletjie Balansstaatrekeninge Afdeling HANDELSVOORRAAD B2 2008 1 Saldo a/b 75 000 2008 Koste van KOJ 26 560 April April 30 verkope 30 Bank KBJ 25 620 Koste van verkope DJ 69 430 30 Krediteure KJ 57 300 Saldo o/d 61 930 157 920 157 920 2008 Mei 1 Saldo a/b 61 930 (14) KREDITEUREKONTROLE B4 2008 1 Saldo a/b 44 440 April Saldo o/d 91 207 30 Totale Aankope KJ 66 767 2008 April 30 Bank KBJ 20 000 Nominalerekeninge Afdeling AKTIWITEIT 4.2 111 207 111 207 2008 Mei 1 Saldo A/b 91 207 VERKOPE 2008 April ONDERWYSER ASSESSERING LU 3: AS 3 1 Totaal a/b 26 908 30 Bank KOJ 33 200 Debiteure DJ 97 202 157 310 (7) (8) [29] No. HULP- JOERNAAL BATES EKWITEIT LASTE REKENING DEBITEER REKENING KREDITEER 1 KOJ +19 405-19 405 Bank Debiteurekontrole 2 KBJ - 20 000-20 000 Krediteurekontrole Bank 3 DJ 69 430 69 430 Koste van verkope Handelsvoorraad 4 KJ 2 1 26 +2 126 Skryfbehoeftes Krediteurekontrole 5 KOJ 33 200 +33 200 Bank Verkope [12]

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 13 van 14 TAAK 5 LEERDERS HET N KEUSE TUSSEN TAAK 4 EN TAAK 5 LU 3: Bestuurs, Verbruikers en Finansiële Kennis en Vaardighede AS 3: Doen die kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en handelsondernemings. LES 6 AKTIWITEIT 5.1 ONDERWYSER ASSESSERING LU 3: AS 3 Kontantontvangstejoernaal van Global Toebroodjie Stalletjie April 2008 KOJ 1 Dok no. Dag Besonderhede Fol Ontleding van ontvangste Bank Verkope Koste van verkope Debiteure- Diverse rekeninge kontrole Bedrag Fol Besonderhede 001 1 Mev Sand 100 000 100 000 100 000 Kapitaal Krr 2 Verkope 830 830 830 664 Krr 10 Verkope 875 875 875 700 Krr 20 Verkope 1 660 1 660 1 328 002 Mev Sand 50 000 51 660 50 000 Kapitaal 003 21 BBB Spyseniers 780 780 780 (11)

GRAAD 9: DOE GTA: EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE : ONDERWYSERBOEK AFDELING A Bladsy 14 van14 Kontantbetalingsjoernaal van Global Toebroodjie Stalletjie April 2008 KBJ 1 Dok no. Dag Naam van begunstigde Fol Bank Lone Skryfbehoeftes Krediteure- Diverse rekeninge kontrole Bedrag Fol Besonderhede 001 1 Munisipaliteit 230 230 Handelslisensie 002 7 Kontant 500 500 003 12 Multishop 650 450 200 Skoonmaakmateriaal 004 14 Kontant 500 500 005 17 Mev Sand 300 300 Onttrekkings 006 25 Waltons 200 200 (14) Debiteurejoernaal van Global Toebroodjie Stalletjie April 2008 DJ1 Dok no Dag Debiteur Fol. Verkope Koste van verkope A1 9 BBB Spyseniers 1 560 1 200 A2 20 AAA Event 780 600 (4) Krediteurejoernaal van Global Toebroodjie Stalletjie April 2008 KJ 1 Dok Krediteure- Diverse rekeninge Dag Krediteure Fol. Toerusting no. kontrole Bedrag Fol. Besonderhede 101 3 Waltons 200 200 Skryfbehoeftes 102 11 EquiWinkels 1 200 1 200 (4) [33] AKTIWITEIT 5.2 ONDERWYSER ASSESSERING LU 3: AS 3 Datum Joernaal Rekening Debiteer Rekening Krediteer 9 April Debiteurejoernaal Debiteurekontrole Verkope Koste van verkope Handelsvoorraad 14 April Kontantbetalingsjoernaal Lone Bank [8] Totaal: 150 punte