GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

FAKTORE EN VEELVOUDE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Les 14: Entrepreneurskap

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

DESIGN RELIGIESTUDIES

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

1 Waar ek vandaan kom

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Jesaja sien die Toekoms

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

IS DAAR DRIE GODE...of EEN GOD IN DRIE PERSONE?

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Transcriptie:

GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 RELIGIESTUIES V1 FERURIE/MRT 2016 PUNTE: 150 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. laai om asseblief

Religiestudies/V1 2 E/Feb. Mrt. 2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. Hierdie vraestel bestaan uit FELING en FELING. FELING : VERPLIGTEN FELING : eantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. Lees L die vrae aandagtig deur. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. laai om asseblief

Religiestudies/V1 3 E/Feb. Mrt. 2016 FELING (VERPLIGTEN) VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11. 1.1.1 ie Midde-Oosterse godsdiensfamilie bestaan uit... oeddhisme, Hindoeïsme, jainisme en Sikhisme. Taoïsme, onfucianisme, Sjintoïsme en die aha'i-geloof. Judaïsme, die hristelike godsdiens, Islam en die aha'i-geloof. die San-godsdiens, Yoruba, amazulu en ka. 1.1.2 Watter EEN van die volgende is 'n verduideliking van politeïsme? 'n oktrine wat twee onafhanklike beginsels erken ie oortuiging/geloof dat God alles is en alles God is Geloof in of aanbidding van meer as een god Geloof in die bestaan van gode of 'n god 1.1.3 Martin Luther was 'n uitse priester wie se lerings gehelp het om die stigting van die... te inspireer. Rooms-Katolieke Kerk Protestante Gereformeerde Kerk Oosterse Ortodokse Kerk frika Onafhanklike Kerk 1.1.4 oetedoening/'n Soenoffer is... om misdade wat gepleeg is, te bely en reg te stel. 'n lering met absolute gesag. verpligte leringe in die Koran. 'n bespreking van spirituele waarhede deur middel van 'n storie. 1.1.5 'n Sjamaan is... die hoogste stand/klas in tradisionele Hindoeïsme. iemand wat as 'n medium tussen die sigbare en spirituele wêreld optree. 'n heerser, soos 'n koning of koningin. die titel van Romeinse keisers. laai om asseblief

Religiestudies/V1 4 E/Feb. Mrt. 2016 1.1.6 Konserwatiewe Judaïsme... glo dat God die hele Tora aan die Jode gegee het. aanvaar dat die Tora met verloop van tyd deur mense geskryf is. probeer om die invloed van die moderne lewe te vermy. glo dat die Tora deur God gegee is deur idees wat mense bemiddel het. 1.1.7 Watter EEN van die volgende is NIE waar omtrent die aha'i-geloof NIE? ie eenheid van God ie eenheid van die mensdom Hergeboorte in 'n beter lewe ie eenheid van alle godsdienste 1.1.8 Watter EEN van die volgende is die Taoïstiese beskouing van die mens in die wêreld? ie wêreld is in diens van die mensdom geplaas. Mense is nie spesiaal of in beheer van die wêreld nie. Ons moet versigtig wees om nie die wêreld soos dit nou is, te vernietig nie. Mense het vrye wil en is deurgaans vasgevang tussen goeie en slegte dade. 1.1.9 ie Pali Kanon verwys na die heilige literatuur van... Judaïsme. die aha'i-geloof. oeddhisme. die Heiliges van die Laaste ae. 1.1.10 ie primêre bron van die Sjaria is die... Talmoed. Samhita. Koran. gedagtes en aksies van mense. (10 x 1) (10) 1.2 eantwoord die volgende vrae. 1.2.1 Noem TWEE verskille tussen karma en Nirvana. (2 x 2) (4) 1.2.2 Gee EEN term wat die godsdienste beskryf wat in een God glo. (1) 1.2.3 Verduidelik die begrip sinkretisme en gee EEN voorbeeld. (2 x 1) (2) 1.2.4 Noem TWEE unieke eienskappe van Zen-oeddhisme. (2 x 1) (2) 1.2.5 Wat is die hagavad Gita? (1) laai om asseblief

Religiestudies/V1 5 E/Feb. Mrt. 2016 1.3 ui aan of die volgende stellings WR of ONWR is. Kies die antwoord en skryf 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die NTWOOREOEK neer. Gee 'n rede indien die antwoord ONWR is. 1.3.1 'Paternaal' beteken om aan die moeder se kant van die familie verwant te wees. 1.3.2 'n Nuwe Testament is 'n vers, lettergreep of frase wat volgens geloof 'n goddelike oorsprong het en wat in verskillende godsdienste in rituele of meditasie gebruik word. 1.3.3 ie epiese verhale, die Ramayana en die Mahabharata is die gewildste tekste in die godsdienstige literatuur van Hindoeïsme. 1.3.4 ie ideaal in Theravada-oeddhisme is dat die individu 'n lewe van meditasie sal leef om sodoende gereïnkarneer te word. 1.3.5 Oortuigings verwys na die gelowe wat 'n sentrale verwysingsraamwerk vir 'n godsdiens verskaf. (5 x 2) (10) 1.4 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord neer te skryf. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.4.1 'n... is 'n stam- of familielid wat oorlede is en wat volgens geloof nou 'n familiebeskermer is. 1.4.2 ie politieke gesag van die Rooms-Katolieke Kerk is in... 1.4.3 ie verskille tussen die twee hoofgroepe binne Islam is hoofsaaklik op meningsverskille oor... gebaseer. 1.4.4... is die oudste Oosterse godsdiens wat nie 'n stigter het nie en geen verenigende geloof in lering het nie. 1.4.5 Volgens Taoïsme bestaan alles in die skepping uit twee kragte, wat... en... genoem word. (5 x 1) (5) laai om asseblief

Religiestudies/V1 6 E/Feb. Mrt. 2016 1.5 Kies 'n beskrywing uit KOLOM wat by die begrip in KOLOM pas. Skryf slegs die letter ( G) langs die vraagnommer (1.5.1 1.5.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.5.1 1.5.2 KOLOM Voorvaders Vereer KOLOM streng navolging van konserwatiewe en tradisionele godsdienstige oortuigings/gelowe 1.5.3 Fundamentalisme mense wat in vroeëre dae geleef het 1.5.4 1.5.5 Pluralisme Gemeenskap die doktrine dat een primêre beginsel of wese bestaan met diepe respek bejeën en is dit waardig E alle godsdienste is paaie na die waarheid en hulle is almal ewe waar F beskryf oortuigings wat teen ortodokse godsdiensleringe en -geloof gekant is G 'n gevoel om met die goddelike verbind te wees (5 x 1) (5) 1.6 Kies die woord in elke lys hieronder wat NIE pas NIE. Skryf die woord en 'n rede langs die vraagnommer (1.6.1 1.6.5) in die NTWOOREOEK neer. 1.6.1 Katolisisme; Oosters Ortodoks; Judaïsme; Protestantisme 1.6.2 oeddhisme; Hindoeïsme; onfucianisme; Taoïsme; die aha'igeloof 1.6.3 Saïvisme; Shaktisme; Soefisme; Vaishnavisme; Smartas 1.6.4 Nevi'iem; Ketoeviem; Kitab-i-qdas; Talmoed; Tora 1.6.5 Tripitaka; ybel; Koran; Mitzvot; Vedas (5 x 2) (10) TOTL FELING : 50 laai om asseblief

Religiestudies/V1 7 E/Feb. Mrt. 2016 FELING eantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling. VRG 2 2.1 Verduidelik die volgende konsepte met verwysing na godsdiens: 2.1.1 Mites (4) 2.1.2 Geloof/Oortuigings (4) 2.1.3 ogma (4) 2.1.4 Voorvaders (4) 2.1.5 Reïnkarnasie (4) 2.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg. Eenheid is 'n interessante konsep wanneer dit op godsdiens toegepas word. aie godsdienste is nie heeltemal uniform of verenig nie. aar word byvoorbeeld dikwels 'n beroep op hristene gedoen om vir 'n gemeenskaplike saak te verenig, of dat daar groter Islamitiese eenheid in byvoorbeeld Irak moet wees. Verder glo baie godsdienste dat 'n gevoel van eenheid met die Opperwese 'n belangrike deel van hulle godsdienstige ervaring is. [angepas uit Shuters Top lass Religion Studies Grade 12] Kies EEN godsdiens en noem enige VYF leringe van die godsdiens wat eenheid aanmoedig. (10) 2.3 Islam, Judaïsme en die hristelike godsdiens word dikwels brahamitiese gelowe genoem. Hulle word saamgegroepeer omdat hulle verskeie unieke kenmerke gemeen het. Noem VYF kenmerke wat uniek aan die brahamitiese gelowe is. (10) 2.4 Noem VYF leringe in enige EEN van die godsdienste wat jy bestudeer het, wat godsdiensvryheid bevorder. (10) [50] laai om asseblief

Religiestudies/V1 8 E/Feb. Mrt. 2016 VRG 3 estudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. FILM- EN PULIKSIER (FPR) WIL VIEO VN YOUTUE LT VERWYER ie kontroversiële pastoor wat vir sy gemeentelede petrol gee om te drink, is by die owerhede in die moeilikheid. ie FPR wil hê dat die Pretorianer, Lesego aniel Mosue, van Rabboni Ministries, 'n video van gemeentelede wat petrol drink van YouTube verwyder. ie video wys gemeentelede wat petrol drink en sê dat dit soos pynappelsap proe. ie FPR het gesê die video moet van die Internet afgehaal word, omdat dit ongeklassifiseerd is en handelinge bevat wat skadelik is en nageaap kan word. 'it is nie geskik vir kinders jonger as 13 jaar nie.' [angepas uit The Sowetan, 6 Oktober 2014] 3.1 Waarom, dink jy, het Rabboni Ministries die video op YouTube geplaas? (6) 3.2 Stem jy saam dat die video van YouTube verwyder moet word? Gee redes vir jou antwoord. (6) 3.3 Verduidelik hoe regverdigheid in mediadekking van godsdiens gehandhaaf kan word. (12) 3.4 Noem VYF faktore wat mediaberigte oor godsdienskwessies kan beïnvloed. (10) 3.5 Verduidelik kortliks die begrip vryheid van godsdiens. (6) 3.6 Verduidelik hoe godsdienstige verdraagsaamheid in enige EEN godsdiens bevorder kan word. (10) [50] laai om asseblief

Religiestudies/V1 9 E/Feb. Mrt. 2016 VRG 4 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Konflik is 'n realiteit van die lewe. Godsdiens is soms deel van die probleem, maar die ware bedoeling van godsdiens was nog altyd om konflik te voorkom. Godsdienste het oor die jare baie meganismes ontwikkel om tot vrede by te dra en konflik te voorkom. [angepas uit Religion Studies Grade 12] 4.1 espreek die leringe van enige godsdiens/godsdienste wat jy bestudeer het, wat vrede bevorder. (16) 4.2 'n Godsdiensoorlog is onder sekere omstandighede geregverdig. espreek RIE sulke omstandighede. (12) 4.3 Identifiseer EEN konflikgebied waar godsdiens moontlik deel van die probleem is en beantwoord die volgende vrae: 4.3.1 Noem die konflikgebied. (2) 4.3.2 Noem die partye wat by die konflik betrokke is. (4) 4.3.3 Gee die hoofredes vir die konflik. (16) [50] TOTL FELING : 100 GROOTTOTL: 150