Studente ITSI. Handleiding.

Vergelijkbare documenten
Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Bankstate LPF Systems BK

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Installerings instruksies vir Winkerk 7

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

2 nd Chances... Wiskunde

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Foto-redigering vir sun.ac.za

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Les Plan Vier. Voeding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Inhoud. Virusse. Virusse. Virusse. Virusse. Hoe versprei n virus? Voorkoming van virusse. Anti-virusprogrammatuur

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

REKORD- EN EINDEKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Nuusbrief 1/ September 2018

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Motheo Onderwysdistrik

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Antieke Egipte en die Nylrivier

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

As jy weer skryf (Vir Jack)

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

FAKTORE EN VEELVOUDE

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Transcriptie:

ITSI Studente Handleiding www.it.si

Inhoud ITSI Proses 3 ITSI Inleiding 4 Leer miebooks ken 5 Hoe om miebooks af te laai 6 Hoe om e-boeke af te laai 7 Werk in n boek 8 Blaai in jou e-boek 8 Lig belangrike inligting uit 9 Voeg n nota of skets by 9 Maak n opsomming 12 Plaas n e-boek in die Argief 13 Hoe om bronne in jou boek te vind 14 Besigtig jou 'Folders' 15 Hoe om meer rekenings op miebooks by te voeg 16 Besigtig jou Nuusbrief 16 Studente 'Analytics' 17 Betrokkenheid 18 Daaglikse aktiwiteit 19 Algemene tabel 19 Uurlikse aktiwiteit 19 E-boek aktiwiteite 20 Bronne 20 Algemene oorsig 21 Basiese miebooks probleemoplossing 22 www.it.si

ITSI Proses ITSI Skole en instellings miebooks Studente Aanbevelings Maak seker jou toestel se battery word daagliks herlaai. Moenie jou toestel se datum en tyd verander nie. Hou toepassings toe sodat dit nie in die agtergrond hardloop nie. Moenie persoonlike data tydens skoolure gebruik nie. Hou genoeg spasie op jou toestel beskikbaar (minimum 2GB). Maak seker jy hou by die skool se internet beleid. Bly op die skool se Wi-Fi netwerk gekonnekteer. Moenie jou Wi-Fi afskakel wanneer jy by die skool is nie. Moenie speletjies/toepassings vanaf vreemde oorspronge aflaai of oopmaak nie. Dateer miebooks gereeld op. Vir meer inligting, besoek www.it.si/faq. 3

Inleiding Meer oor ITSI GROEPE Boeke Onderwyser Studente ITSI is n EdTech maatskappy wat fokus daarop om onderwys te verryk. Ons programme bied n oplossings vir van die grootste 21ste eeuse uitdagings deur: 1. Leer sigbaar te maak. 2. Fragmentering te verwyder (Your content finds you ). 3. Die gaping tusssen tradisionele en die nuutste onderwysmetodes te oorbrug d.m.v. navorsing gebaseerde gebruike. 4. Leer moontlik te maak enige tyd, enige plek. ITSI is in n vennootskap met onderwysers. Tipes Bronne In hierdie konteks verwys Bronne na addisionele opvoedkundige bronne wat na studente gestuur kan word. Prente Skakels Teks Video PDF Google Drive Meningspeilings/ Assesserings Microsoft Word Microsoft PowerPoint Microsoft Excel Microsoft OneNote Klankgrepe 4

Hoe werk miebooks? Laai miebooks af vanaf: Toegang tot al jou e-boeke selfs wanneer jy van lyn af is. Lig belangrike inligting uit en maak PDFopsommings daarvan. Maak notas en teken sketse. Doen assesserings wat jou onderwysers vir jou stuur Al jou inligting word aanlyn gerugsteun solank jy met die skool Wi-Fi koppel en so n verbinding met die skool se bediener bewerkstellig. 5

Hoe om miebooks af te laai App Store Android ios Windows 1. Maak die Google Play Store oop. 1. Maak die Google Apple App Store oop. 1. Maak die Windows Store oop. 2. Tik "miebooks" in die soekenjin en kliek op gaan voort. 2. Tik "miebooks" in die soekenjin en kliek op gaan voort. 2. Tik "miebooks" in die soekenjin en kliek op gaan voort. 3. Kliek op die miebooks teken. selekteer Install om die toep af te laai. 3. Kliek op die miebooks teken. selekteer Get om die toep af te laai. 3. Kliek op die miebooks teken. selekteer Install om die toep af te laai. LAAI N APK VAN DIE BEDIENER AF 1. Tik die adres vir die skool of instelling se bediener in jou webblaaier se adrespaneel in met /educator/apk agteraan, byvoorbeeld: itsi-training.it.si/educator/apk 2. Die.apk leêr sal na jou Downloads leêr op jou toestel aflaai. 3. Kliek op die.apk leêr en installeer die toepassing. Neem Kennis: Maak seker jou Store is ingestel op Suid- Afrika. Die toepassing sal nie verskyn indien enige ander land gekies is nie. SLEGS vir Android toestelle 6

Hoe om e-boeke vir 2018 af te laai Maak miebooks oop Nuwe Student Bestaande Student Maak seker miebooks is opgedateer. Besigtig die miebooks Library. Remove Account save Verfris jou miebooks Library. Vul al jou besonderhede in en kies SAVE. Keer terug na die miebooks Library. Alle nuwe e-boeke sal nou in jou boek lys (Library). verskyn. Tik op elkeen om hulle af telaai en ontsluit. 7

miebooks Werk in 'n boek Kies die e-boek waarin jy wil werk. Sodra die e-boek oop is kan jy die volgende handige leerinstrumente gebruik. Navigeer in 'n boek Kies die Content-embleem om die boek se inhoudsopgawe te besigtig. OF Gebruik die rolbalk (sien onder). Blaai deur die boek deur met jou vinger oor die bladsy te vee. 8

Lig belangrike inligting uit Kies die neonmerkpen bo aan die bladsy. Kies die kleur wat jy wil gebruik. Vee met jou vinger oor die teks wat jy wil uitlig. Gebruik die uitveër om ongewensde verhelderings te verwyder. Noteer in jou e-boek Gebruik die pen Jy kan die kleur en die dikte van jou pen stel. Skryf op die bladsy deur jou vinger of stylus te gebruik. Voeg n nota of skets by Hierdie funksionaliteit verskil tussen n ios, Android en Windows toestel. Op n ios/android toestel, druk en hou met jou vinger op n woord om die volgende opsies te sien: 9

Voeg n nota by (ios of Android) Tik jou nota en kies save. Die nota word aangedui deur n blou lint in die kantlyn. Besigtig die nota deur die kantpaneel oop te trek. Voeg n skets by (ios of Android) Kies die kleur wat jy vir jou skets wil gebruik, teken op die skerm met jou vinger en kies save. Die skets word aangedui deur n blou lint in die kantlyn. Besigtig die skets deur die kantpaneel oop te trek. 10

Noteer in jou boek (Windows) Kies die noteer opsie langs die neonmerkpen bo aan die bladsy. Voeg n nota by (Windows) Kies die nota opsie, tik jou nota en kies save. Voeg n vryhand skets by (Windows) Kies die skets opsie, teken jou skets met jou vinger en kies save. 11

Notas en sketse word aangedui deur n blou lint in die kantlyn. Besigtig die nota/skets deur die kantpaneel oop te trek. Maak n opsomming 12

Sodra jy op Generate Summary druk, word al jou verhelderings (highlights) in een lys in getrek. Dit dien dan as opsomming van jou belangrike werk. Om inligting van jou opsomming te verwyder, druk op n kleur om daardie kleur se verhelderings te verberg. Jy kan ook n PDF-dokument van die opsomming stoor deur op die PDFembleem in die hoek te druk: Plaas n e-boek in die Argief Druk en hou jou vinger op die boek wat jy in die Argief wil plaas. Die volgende opsies sal verskyn: Maak die Argief oop deur Archive bo aan die bladsy te kies. 13

Hoe om bronne in jou boek te vind Opsie 1 Vind die bladsy in die boek waar die bron geplaas is. Bronne word aangedui deur n oranje lint in die kantlyn. Besigtig die bron deur die kantpaneel oop te trek. Opsie 2 Kies die Book Resources-opsie in die kieslys. n Lys van alle bronne wat in boeke geplaas is sal verskyn. 14

Besigtig jou 'Folders' n Folder is n platform waar administratiewe bronne na studente gestuur word sonder om die e-boek te gebruik. Vind die Folders wat aan jou toegeken is deur op Folders in die kieslys te druk. My Folders stel studente in staat om hulle eie leêrs te skep en hul eie addisionele bronne in die toepassing te stoor. Kies die relevante leêr om dit oop te maak en die bronne daarin te besigtig. 15

Hoe om meer rekenings op miebooks by te voeg Kies Accounts en kliek op die plus teken onderaan om n nuwe rekening by te voeg. Hierdie funksie stel jou in staat om op meer as een rekening tegelykertyd ingeteken te wees en jy kan enige tyd na die ander oorskakel. Besigtig jou Nuusbrief Kies Newsletter vanuit die kieslys om die nuutste digitale nuusbrief van jou skool in miebooks te besigtig. 16

Studente 'Analytics' Elke individuele student se aktiwiteite en betrokkenheid in e-boeke word deur miebooks opgeneem. Hierdie data word in Analytics uitgebeeld. Die tyd wat in e-boeke spandeer word kan ook gemonitor word in vergelyking met die graad gemiddeld. 17

Die volgende bladsy toon data opgeneem vir individuele studente Betrokkenheid Studente betrokkenheid word uitgebeeld d.m.v. n Engagement score. Die telling is gebaseer op die student se interaksie met die miebooks toepassing. Die volgende aspekte dra tot n betrokkenheid telling uit 100 by: Aantal boeke oopgemaak. Persentasie van bronne oopgemaak. Die tyd wat in e-boeke gespandeer is in vergelyking met die graadgemiddeld. Verhelderings, notas en sketse wat in e-boeke aangebring is. Is miebooks opgedateer? 18

Daaglikse aktiwiteit Daily student activity toon inligting wat verband hou met die volgende aktiwiteite: Blaai in die e-boek Verhelderings (highlights) gemaak Opsommings opgetrek Bronne bekyk Notas gemaak Sketse gemaak Algemene tabel Die volgende inligting kan in hierdie tabel gevind word: Leerderinligting Aantal verhelderings ( highlights ) gemaak Opsommings Bronne bekyk Notas gemaak Sketse gemaak Uurlikse aktiwiteit Die grafiek toon die tendens van die leerder se aantal aktiwiteite per uur oor die afgelope 21 dae. 19

E-boek aktiwiteite Time in book verwys na die hoeveelheid tyd wat die leerder in die e-boek in die huidige jaar spandeer het. Unique book days verwys na die totale aantal dae wat die spesifieke boek oopgemaak was. Grade average verwys na die gemiddelde hoeveeldheid tyd wat in die e-boek spandeer is deur al die leerders waaraan die e-boek behoort. Bronne Hierdie tabel toon die aantal bronne wat deur die onderwyser gestuur is teenoor die aantal bronne wat deur die leerder oopgemaak is. 20

Algemene oorsig Blou kolletjies dui nuwe beskikbare bronne aan. Besigtig of verander rekening besonderhede. Maak outomaties kontak met die skool se bediener om jou notas te rugsteun asook nuwe bronne af te laai. Algemene inligting en hulp. Nuwe funksies op miebooks word hier aangekondig en verduidelik Status balk word rooi wanneer die toepassing opgedateer moet word. Konneksie met die bediener. Weergawe van die toepassing en laaste rugsteun datum. 21

Basiese miebooks probleemoplossing 1 Voldoen jou toestel aan die vereiste minimum spesifikasies? Asus Chromebook Flip Acer Chromebook R11 / C738T Google Chromebook Pixel (2015) Android 5 of hoër 16GB interne geheue 2GB RAM ios 10 of hoër ipad 4 en hoër ipad Mini, ipad Air of ipad Pro iphone 6 of hoër Windows 10 of hoër Mac toestelle met macos Sierra 10.12 (2013 modelle en nuwer) 2 3 Is jy aan die skool Wi-Fi verbind? Skakel jou 3G data af wanneer jy met die Wi-Fi verbind. Het jy die nuutste miebooks afgelaai? Jou statusbalk sal rooi wees en jy sal gereeld waarskuwingsboodskappe kry as jou toepassing verouderd is. 4 Het jy genoeg spasie beskikbaar op jou toestel? Jy moet altyd minstens 2GB geheue beskikbaar hê vir ekstra bronne. 5 Is jou datum en tyd instellings korrek? Kyk onder Settings dat jou instellings nie outomaties gestel word nie. Neem kennis: Indien die probleem nie opklaar nie, kontak asseblief jou ITSI klasverteenwoordiger of die ITSI skakelpersoon. 22