AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

Vergelijkbare documenten
AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die Nagmaal. Tema: Onthou om te onthou

Pragtige Koningin Ester

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Karl Barth was verleë en die nederige mens wat hy was, het geantwoord: Ja, ek ken hom. Ek skeer elke oggend sy baard.

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Preek Romeine 1:16-17

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Welkom by Die Storie God se storie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069 Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427 Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Anien Heydenrych 074 496 6519 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 EREDIENS Deuroffer: Gemeentehulpfonds Erediensspan 2 Charl van Zyl VANDAG SE PROGRAM EERSTE SONDAG IN LYDENSTYD Ds. Hannes Burger Geen Kinderkerk - Afnaweek Geen Informele Aanddiens / Kruis Kompas - Afnaweek Geen Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas gr 11

GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : L Y D E N S T Y D L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : G e n 1 7 : 1-7, 1 5-1 6 ; P s 2 2 : 2 3-3 1 ; R o m 4 : 1 3-2 5 ; M a r k 8 : 3 1-38 MAANDAG, 19 FEBRUARIE 19:30 Sportmanne Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer DINSDAG, 20 FEBRUARIE 09:30 Senior Burger Bybelstudie Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:00 Kooroefening in die kerk 19:00 Pannie se kleingroep byeenkoms by Pannie se huis WOENSDAG, 21 FEBRUARIE 09:30 Vroue Bybelstudie in konsistorie DONDERDAG, 22 FEBRUARIE Sopkombuis: Dienie du Plooy, Louis van Eeden, Hanlie vd Westhuizen, Elmare Burger, Estelle Snyman, Doreen Viola 13:00 Verslae vir volgende week se kerkraadsvergadering inhandig by kerkkantoor. VRYDAG, 23 FEBRUARIE 09:30 Gebedsgeleentheid in die Moederskamer SATERDAG, 24 FEBRUARIE SONDAG, 25 FEBRUARIE TWEEDE SONDAG IN LYDENSTYD GETUIENISSONDAG DANKBAARHEIDSONDAG 09:00 Oggenddiens Deuroffer: Missie Japan Erediensspan 3 Johan Norman 09:00 Kinderkerk vir gr. R tot 6 in die konsistorie, gevolg deur Jnr kategese verskeie lokale 18:00 Informele Aanddiens / Kruis Kompas Bankkollekte 18:50 Senior kategese graad 7 tot 10 Belydenisklas graad 11

VANDAG SE DEUROFFER GEMEENTEHULPFONDS Die Gemeentehulpfonds verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio-ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop nie. Die fonds is bedoel om die geestelike bediening in stand te hou en nie vir kapitale werke of instandhouding van fisiese fasiliteite nie. Kontakbesonderhede: Die Saakgelastigde (ds Bossie Minnaar) 021-957-7104 bossie@kaapkerk.co.za VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 18/02 Ben Nothnagel, Willem-Martin van der Westhuizen, Henta van Zyl 19/02 Marius Coetzee, Armand van Tonder, Naomi Mulder, Irma van Schalkwyk 20/02 Whileen Galvin, Marietjie Esterhuyse, Ulandi du Plessis, Elize Smith, Belius Potgieter, Derek van Aswegen 21/02 Jaco Groenewald, Hentie de Kock, Riaan Wassüng, Mynhardt Kitshoff 22/02 Pauline Roelofse, Iain van Schalkwyk, Tossie Haupt, Roux Rossouw, Jovahn Meyer, Jezelle Bester 23/02 Louis van Schalkwyk, Elzanne Beyers, Gillian van der Merwe, Dolf Groenewald, Gideon Saayman, André van der Merwe 24/02 Johretha Seifert, Leah Boshoff, Björn Deutschmann, Lisbé Swart, Kosie Steenkamp, Jamie-Lee Kearney, Herman van Zyl, René van der Walt, Mia Visser DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Welkom aan Jan, Jan Daniel en Stefan Rossouw wie se lidmaatskap vanaf Kuilsrivier-Suid ontvang is. 2. Elsa Müller (Huis de Kuilen) sterk aan na n operasie. 3. Marieta Oosthuizen (De Eike straat 17) sterk aan na n operasie. 4. Joan Kleynhans (Othello) het n draai in die hospitaal gemaak. 5. Elsie Verwey (Othello) is in die siekeboeg opgeneem. 6. Willie Goosen (Othello) is in die siekeboeg by Welverdiend opgeneem. 7. Barbara Crous (Othello) is in die siekeboeg opgeneem. 8. Danie Bruwer (Strandblomstraat 3) se ma is oorlede. 9. Pannie Engelbrecht (Pionierstraat 25) het in die afgelope week mediese toetse ondergaan.

VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter (021 903 9069) en Marita Koen (021 903 7820). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. Die ouers van voorskoolse kleuters wat die kinderkerk bywoon, kan hulle na afloop van die diens by die konsistorie afhaal. 6. Die eerste uitgawe van Die Akker vir 2018 verskyn 25 Maart 2018. Lidmate is welkom om bydraes daarvoor by die kerkkantoor af te gee of e- pos na ngkeike@cybersmart.co.za. Die sperdatum vir bydraes is 8 Maart. 7. Daar sal NIE op 20 Februarie 2018 n begrotingsvergadering wees soos op die Kommissie datumlys aangedui nie. 8. Ons herinner die ouers van die kinders in die Kinderkerk dat daar elke kwartaal n ouerbrief is wat ouers op hoogte hou met die Kinderkerk se program en projekte. Indien jy nog nie een ontvang het nie, doen navraag by jou kind se tannie/oom of by die kerkkantoor. 9. Die volgende kerkraadsvergadering vind plaas op Woensdag 28 Februarie 2018. 10. Verslae vir die kerkraadsvergadering moet by die kerkkantoor ingelewer word teen Donderdag 22 Februarie 2018.

DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE GEDAGTE VAN DIE WEEK Om naby God te kom, is om te verander. Choan-Seng Song, Taiwannese teoloog Vrouebediening Wes-Kaapland Om God te hoor saam met ander vroue UITNODIGING Die Vrouebediening: Wes-kaapland nooi vroue van alle ouderdomme om saam op reis te gaan. Ons wil graag saam met vroue dink en praat oor Vrouebedieninge in vandag se konteks van kerkwees en ons gaan ook saam op reis met die Vroue met Vlerke -geloofsreis as padkaart. Kom reis saam op: Datum: Saterdag 10 Maart 2018 Tyd: 9:00 tot 13:00 Plek: NGK Onrusrivier Kontak die kerkkantoor indien jy wil saamgaan voor 1 Maart. Een voertuig per gemeente se reiskoste sal betaal word. SENIOR BURGER KLUB Die Bestuur van die Senior Burger klub het besluit dat ons in die eerste kwartaal n wynlandgoed gaan besoek. Ons gaan bietjie van naderby sien hoe druiwe ge-oes en gepars word en iets van die wynmaak-proses leer. Ons sal ook kan proe hoe smaak die vrug van die wingerdstok in sy vroeë stadium! Ons sal volgende Sondag die datum en plek bekend maak! Johan Morkel

LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se Getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 63 van die 2000 stukkies verkoop. HUIS DE KUILEN NOMINASIES VIR BEHEERRAADSLEDE Die amptermyn van Huis De Kuilen se huidige beheerraad verstryk einde Maart 2018. Lidmate wat hulpself beskikbaar wil stel om op dié raad te dien, kan die kerkkantoor kontak vir die nodige inligting en vorm. Sperdatum is Dinsdag 20 Februarie 2018 DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen.

JAN KRIELSKOOL - HOENDERBRAAI Jan Krielskool bied n piekniek by die dam op die skoolgronde aan. (Ook as wegneem-ete) Hoender en slaai @ R70 Boereworsrolle @ R20 Vrydag 23 Februarie 2018 vanaf 18:00 Kaartjies beskikbaar by Jan Krielskool, tel 021 903 1108 KEANU MOORE Ons het die volgende inligting vanaf Proteahoogte gemeente, Brackenfell, ontvang. Keanu Moore is n 2 jarige seuntjie wat met fase 4 Neuroblastoma gediagnoseer is. Die behandeling wat hy oorsee benodig, se koste beloop rondom R3 miljoen. n Trust is gestig om die gesin te help om fondse in te samel. Indien enigiemand dalk iets vir die seuntjie wil bydra, kan dit inbetaal word op die Trustrekening van Marais, Müller Hendricks Ing, ABSA Bank, rekening nommer 010 0311 2388, takkode 632005, verwysing: W96562. ALPHA Is jy tussen 18 en 25 jaar? Ons wil jou uitnooi om saam met ons op reis te gaan oor geloof. Elke Sondagaand na die erediens is daar n veilige ruimte waar jy kan inskakel. Vir meer inligting skakel asb. Jandré by 084 383 7427.

PREEKSKETS 18 FEBRUARIE 2018 PREDIKER: DS. HANNES BURGER TEMA: DIE EINDE VAN N ERA EN BEGIN VAN N NUWE SKRIFLESING: 1 PETRUS 3:18-22 LIEDERE: Loflied lied 390:1-4 Skuldbelydenis lied 332:1 & 3 Na die geloofsbelydenis lied 332:4 Uitstuurlied lied 393: 1 & 4 Dit was n ingrypende week in ons land... - Almal was opgewonde, want ons het gevoel dit is n nuwe begin. - Hier in 1 Petrus 3 kry ek so al die selfde gevoel gekry. - Petrus praat ook van die einde van n ou era en die begin van n nuwe een. 1. Die afsluiting van n era: - Die era van die vlees het geeïndig, sê Petrus. - Jesus het in die vlees aan die kruis vir ons sonde kom betaal. - Die Onskuldige het sy bloed gegee vir die skuldiges. - Petrus sluit aan by Jesaja 53. - En dit alles net om een rede: om ons met God te versoen. 2. Die doop: n verbintenis tot n nuwe lewensstyl. - Die gedagte aan die sonvloed laat Petrus vassteek. - God vergeet nie die 8 mense wat vir Hom gekies het, en sy skepping nie. - God red sy kinders selfs deur vloedwater heen! - Ook ons is as gedoopte mense aan God verbind. 3. Die begin van n nuwe era. - Maar hier eindig dit nie! Die ou era van die vlees is verby... - Die nuwe era van die Gees het aangebreek! - Jesus is Here bo alles en almal. - Ook vir jou, het n nuwe dag gebreek...