AANKONDIGINGE 25 MAART 2018
|
|
|
- Gerda Maas
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 AANKONDIGINGE 25 MAART 2018 Posbus E-pos adres: Kuilsrivier Faks Webwerf : Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode ; Rekeningnommer Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk Sekretaresse Cathy Fullard Koster Tim Burrows of [email protected] Kinderkerk Riëtta Odendal Snr Kategese Anien Heydenrych Orrelis René Ferreira (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 08:30 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:00 EREDIENS DANKBAARHEIDSONDAG Nuwe Intrekkerstee Deuroffer: Durbanville Kinderhuis Erediensspan 1 Derick du Toit VANDAG SE PROGRAM SESDE SONDAG IN LYDENSTYD Ds. Fanie Loots 09:00 Kinderkerk gevolg deur junior kategese gr R tot 6 18:00 Senior Kategese gr 7 tot 10 Belydenisklas gr 11 19:00 Aanddiens belydenisaflegging Bank/Deurkollekte Konsistorie en daarna verskeie lokale Ds. Chris Barnardo
2 GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : D U R B AN V I L L E K I N D E R HUIS L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : Joh 18:1-19:42; Jes 52:13-53:12; Ps 22; Hebr 4:14-16; Hebr 5:7-9; Hebr 10:16-25 MAANDAG, 26 MAART DINSDAG, 27 MAART WOENSDAG, 28 MAART DONDERDAG, 29 MAART 09:30 Dienssentrum vir Seniors Paasfees Musiekprogram by Huis de Kuilen Sopkombuis: Hermien de Kock, Sybil Smit, Mariana van Schalkwyk, Marietjie Mostert, Anita le Roux en Elmari Schwenke-van der Walt 09:00 Goeie Vrydag erediens VRYDAG, 30 MAART SATERDAG, 31 MAART SONDAG, 1 APRIL PAASFEES 06:45 Sonopkomsdiens langs rivier in Van Wykstraat 09:00 Oggenddiens - OPSTANDINGSDIENS, DOOP Slegs Deuroffer: Ten bate van gemeente se eie fondse Erediensspan 2 Charl van Zyl Geen Aanddiens
3 VANDAG SE DEUROFFER DURBANVILLE KINDERHUIS Verskeie kinderhuise in ons sinodale streek bied beveiliging vir sorgbehoewende kinders. Kinderhuise bied n terapeutiese program wat ontwerp is vir die residensiële versorging van kinders buite die gesinsomgewing. Die programme is daarop gefokus om die kind te beskerm, te versorg en te ontwikkel binne n terapeutiese omgewing. Die kinders is fisies en/of emosioneel mishandel en die pad na herstel is moeilik en langsaam. Die gesin of familie van die kind word gesien as deel van die behandelingsplan van die kind. Die deskundige spanne bestaan uit maatskaplike werkers, verpleegkundiges, opvoedkundiges, versorgers wat 24 uur beskikbaar is en vrywilligers. Donateurs en vrywilligers word vir ondersteuning gevra aangesien die diens intensief en duur is. Bid asseblief vir die kinders en hul families en ook vir die personeel en vrywilligers vir elkeen se rol. BADISA bedryf 6 kinderhuise waarvan die besonderhede hieronder verskyn. Durbanville Kinderhuis (Durbanville) Rudolf Bezuidenhout [email protected] VERJAARSDAE VIR DIE WEEK EN DIE VAKANSIE 25/03 Pottie Potgieter, John Marais, Derick le Roux, Franco Engelbrecht, Hannie Claassens, Mary Liebenberg, Erina van Wyk, Patrick van der Vyver 26/03 Alae Rootman, Marilee Theart, Junita Neethling, Christelle Smit, Drienie Coetzee, Sonia Lourens 27/03 Alex Nell, Rossouw Swart, Adriaan Groenewald, Lidene Truter 28/03 Hetta Hitchinson, Martie Nel, Lian Orffer, Flip Snyman, Johan Allers, Madelein van Huyssteen, Hunter Kennedy, Christine Maas 29/03 Christiaan du Toit, Juan Solms, Daphné Jordaan, Suzette Toua, Nicolette Keyser, Alida Eitner, Marné Kotzé 30/03 John Haynes, Stanley Hill, Riana van Niekerk, Louise Smith, Willem Oosthuizen, Janneke Groenewald, Noah Williamson 31/03 Kerneels du Toit, Annette Bosman, Stadler Conradie 01/04 Danél Swart, Hein Jonas, Marie Jansen van Vuuren 02/04 Johan Bestbier, Johan Bester, Lenn Fourie, Kallie Kaltwasser, Sarita van Rooyen 03/04 Fred Pfaff, Theo Boshoff, Naas Kruger 04/04 Carl Boonzaaier, Martie Joubert, Jolandé Vorster 05/04 Christie van Niekerk, Dewald Brits, Jandré Prins, John Theron, Lodewiek Barnardo, Leon Immelman 06/04 Charles Immelman, Sannette Potgieter, Carmen Britz, André van Greunen, Lorré Venter 07/04 Fritz van Wyk, Pietie de Wit, Pieter Venter, Elmi Rossouw, Reinette de Koker-Marais, Coen de Milander
4 DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Marthie Swart (Bosmanstraat 49) is oorlede. Die roudiens is eerskomende Dinsdag om 15:00 in ons kerk. 2. Zané Welman, dogter van Ben en Elsa (Gladioli straat 131) is met beenmurgkanker gediagnoseer. Ons vra voorbidding vir haar en haar gesin. Zané is 11 jaar oue en in Laerskool Mikro. 3. Gerrie Bester (Gladiolistraat 40) ondergaan n mediese prosedure in die komende week. 4. Dit gaan nie goed met oom Ben Jacobs (Othello) se gesondheid nie. VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter ( ) en Marita Koen ( ). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeentegesing moet word, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die erediens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank sowel as boeke vir vanjaar se basaar. 5. Aangesien daar te min bydraes ingekom het, sal daar nie vandag n uitgawe van Die Akker verskyn nie. 6. Let asseblief daarop dat die senior kategese (graad 7 tot 11) vanaand reeds om 18:00 plaasvind. Die aanddiens waartydens verlede jaar se belydenisklas belydenis van geloof gaan aflê, vind plaas om 19: Die NG Kerk in SA (Sinode Wes-Kaapland) het n vakature vir n ONTVANGSDAME by hul kantoor in Bellville. Sien kennisgewingbord in voorportaal vir meer inligting of kontak ons kerkkantoor.
5 DIE KOMMISSIE VIR VROUELIDMATE GEDAGTE VAN DIE WEEK Die kuns van die lewe is nie soseer om alle probleme uit te skakel nie, maar om te leer om daardeur te groei. Bernard M Baruch ( ) Liewe lidmate HUIS SONOP Aangesien ons nog altyd in die verlede op lidmate van De Eike kon staatmaak, het ons weer die vrymoedigheid om julle te vra om asb. weer met skenkings te help. Ons wil graag weer in Julie die volgende items aan die 60 inwoners van Huis Sonop uitdeel: 1 blikkie koffie (100g) Hou asb. by die mates, anders voel 1 pakkie tee (26 sakkies ) hulle gekrenk as een n groter item 1 pakkie suiker (500g) as die ander kry 1 pakkie Lemon Creams 1 tandepasta (50ml) 1 sepie (100g) Al die items kos ongeveer R60 2 x R5-stukke Met die 2 x R5-stukke ingereken, dus R70 Verlede jaar het n R5-stuk vir belgeld bo-op die blikkie koffie geplaas en dit was hul gunsteling geskenk. Aangesien ons die items minder gemaak het, wil ons baie graag 2 x R5-stukke gee, sodat die inwoners hul familie kan bel. Handig asb. die skenkings, gemerk Sonop by die kerkkantoor in. Graag wil ons ool al die dames bedank vir die vele en vinnige skenkings toe die dames van Sonop n probleem gehad het. Die bestuurder het laat weet dat hulle nou genoeg voorrad het vir n baie lang tyd!!!!! Ons bedank julle by voorbaat! Julle is welkom om die uitdeel van die pakkies by te woon. Seënwense van Meta van Deventer, Marita Koen, Alida Cornelissen en Anne Williams
6 BAIE DANKIE Leana Sutherland, maatskaplike werker by Laerskool Mikro, sê baie dankie vir die geleentheid wat sy gehad het om op 25 Februarie met die gemeente te kon deel die werk wat gedoen word by die skole. Sy sê ook baie dankie vir die kos wat ons aan die skool geskenk het vir verspreiding na minder bevoorregte gesinne. LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se Getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 113 van die 2000 stukkies verkoop. GROOT LYDENSWEEK Ons nooi almal uit na die Groot Lydensweek, Maandag 26 Maart tot Donderdag 29 Maart. Dit begin elke aand om 19:00. Kom reis saam met ons op die lydenspad van Jesus wanneer ons deur voorlesings, respons en gebed tot n dieper betekenis kom van wat Jesus in daardie laaste dae moes beleef. Namens ons moes hy die reis aanpak na Golgota. Kom ontdek saam met ons, tree vir tree, die wonder van God se liefde en genade. STUDENTE Op Junie besoek 16 studente van Slovakia ons. Ons is op soek na gaste-ouers wat kan help met verblyf. Kontak asb. vir ds. Jandré indien jy wil help
7 DE EIKE KOSKAS De Eike se koskas verskaf maandeliks kospakkies aan verskeie lidmate en gesinne in ons gemeente. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. kan in die mandjies by die deure beplaas word of by die kerkkantoor afgegee word. Lidmate wat verkies om n finansiële bydrae te gee, is welkom om dit só te doen. BYBEL-MEDIA Bybel-Media nooi lidmate uit om op hul webwerf te gaan kyk vir inligting oor die beskikbare apps. Veral die inligting oor die Liedboek-app is interessant. Gaan na en laat die apps af. BASAAR Ons jaarlikse basaar vind plaas op Saterdag 2 Junie 2018 en die organisering daarvan vorder fluks. Die basaarlyste word vanaf vandag na die blokleiers, wykleiers en dienswerkers versprei. Indien jy nie deur n dienswerker besoek word met n basaarlys nie, kontak asb. die kerkkantoor. Al die gunstelinge gaan vanjaar daar wees. Na die afsterwe van Beni en Bethly Scheidegger wat altyd verantwoordelik was vir die plante, het Coen en Sarie de Milander na vore gekom om die leisels daar oor te vat baie dankie aan hulle. Hulle versoek dat lidmate weer soos in die verlede bydraes sal gee in die vorm van plante, bakkies, ens. Lidmate wat hand- en naaldwerk bydraes wil gee, kan dit enige tyd (tussen nou en die basaar) na die kantoor bring. Bydraes vir die Dit-en-dat tafel, die veiling en boeke kan ook enige tyd by die kantoor afgegee word.
AANKONDIGINGE 20 MEI 2018
AANKONDIGINGE 20 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018
AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
AANKONDIGINGE 11 MAART 2018
AANKONDIGINGE 11 MAART 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
AANKONDIGINGE 13 MEI 2018
AANKONDIGINGE 13 MEI 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018
AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137
SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie
JANUARIE 6 NUWEJAARSDAG 2 3 09:00 Oggenddiens DOOP 4 5 6 7 8 9 0 09:00 Oggenddiens 2 3 SKOLE HEROPEN 4 5 6 Deuroffer: Missie Japan 8 WEEK VAN GEBED 09:30 Gebedsbyeenkoms by kerk 9 WEEK VAN GEBED 09:30
23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie
JANUARIE 20 NUWEJAARSDAG 2 3 4 6 7 09:00 Oggenddiens 8 9 0 2 3 4 09:00 Oggenddiens 6 7 SKOLE HEROPEN 9 20 2 Deuroffer: Ramot 22 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms
SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie
JANUARIE 7 NUWEJAARSDAG 2 3 4 5 6 7 9 0 SKOLE HEROPEN 2 3 4 5 Deuroffer: Missie Japan 6 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk 7 WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms by kerk WEEK VAN GEBED 09: Gebedsbyeenkoms
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018
AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00
BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING
September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee
AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018
AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137
Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00
Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:
PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11
Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees
Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137
AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018
AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: [email protected] Kuilsrivier Faks 021 903 9541 [email protected] Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin
JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon
Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.
Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.
Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6
BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.
HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene
GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens
GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK
WELKOM Baie welkom by die erediens vandag. n Spesiale welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Ons gebed is dat elkeen die liefde en vrede van Jesus sal beleef vandag en kan uitleef in die komende week.
Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2
Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as
Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...
Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...
ADVERTENSIES 18 Mei 2017
Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:
1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: [email protected] TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.
Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis
Laerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: [email protected] Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.
Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name
Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk
1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?
Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123
15 Mei 2016 13 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 [email protected] Danie Brink: [email protected] Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)
Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF
Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se
Inhoudsopgawe. Voorwoord
Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe
Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.
Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie
Pragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
n Tempel Leier besoek Jesus
Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.
Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:
9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: [email protected].
NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre
NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
