20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

Vergelijkbare documenten
13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool

14 Oktober 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: St Joseph s Ouetehuis

11 November 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

9 September 2018 Prediker: Ds. Kobus de Leeuw 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Belydeniskamp

28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

19 Augustus 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Saailand

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

sodat jy n gestuurde van die Here kan

26 Augustus 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERKLIKE JAAR - KONINKRYKSTYD

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

As julle enige vrae het, iets

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

FAKTORE EN VEELVOUDE

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

'n Man gestuur deur God

jy is altyd welkom! VERSORG TOEGERUS GESTUUR Sondae erediens: 09:00 Tuinedal NG Gemeente

Vinkie. Laerskool Fairland

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Laerskool Olifantsvallei

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Welkom by Die Storie God se storie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Les 14: Entrepreneurskap

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Geroep vir Gemeenskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Transcriptie:

20 Januarie 2019 Prediker: Ds. Hardus van Nierkerk Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die tweede week na Epifanie, wat op 6 Januarie was. Vandag is die 3de Sondag na Epifanie. Ons vier die koms van Christus na hierdie dikwels gebroke werklikheid. Ons fokus op Christus se verskyning aan die wêreld en Sy doop. Hierdie seisoen strek tot en met Lydenstyd. Die simboliese kleur vir die tydperk na Epifanie is groen, wat groei en lewe uitbeeld. Wit word egter op Epifanie en met Jesus se doop gebruik. Simbole is n kroon, septer en n staf, wat herinner aan God se koninklike optrede, asook n duif as beeld van die Gees wat in en deur die doop van Christus op Sy gemeente neerdaal. Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. Sefanja 3:17

VERJAARSDAE 21-27 Januarie 21 JANUARIE Stefan Melett Sanet Maré Lu-Marie Swart Michelle Botha Magriet Pretorius Arista Strydom Nadine van der Berg Tanya Botha Magriet Pretorius Dirk van der Bank Leanie van der Merwe Elzaan Conradie Henru Smit 25 JANUARIE Florina van Deventer Ja-Nika Cornelesen Ruan Swart Rina Coetzee Tertius Verwey Nans de Bruyn Elmarie Taljaard Karmen de Klerk Ashley White Ernest Eloff Danievan Niekerk Dirika Fourie Robert Zietsman Nastachia Fourie Magda van Noord David Hay 27 JANUARIE Denéche Grace Noël Wehmeyer Maria Hugo Aninda Adam Danny Lowe 23 JANUARIE Divan Steenkamp Jakes Calitz Ashton Muller Lika Allers Jolanda Strydom Ockie de Bruyn DJ Rossouw Johannes Botha Chantelle van Aarde Isabelle Goosen Pieter Strydom Rolene Combrinck Willem Viljoen Pierre Julyan Ina Viljoen Charl du Toit 26 JANUARIE Zak Kloppers Rohan Wentzel Gene Fourie Anton Burger Wilmé Kruger Marguerette Zietsman Lené Geel Adri Coetzer Waldo la Grange 22 JANUARIE Joey Marias Jenien Cordier Hester Maartens Siebert Botha Monique Pieterse Johannes Cordier Engela Potgieter Leonie du Plooy Gottie Smit Petro French Jani Pretorius Guilliame du Preez Erik Stoltz André Groenewald Dian van Schalkwyk Dolla Hogan Neels van Aswegen Danie Groenewald Johan van Wyk Jo-Lene Koorts 24 JANUARIE Dina Pretorius Susan Voges Carli Kruger Mariska Grobler Dian Snyman Johannes Ludick Annelise la Grange Marthonet Stangroom Veels geluk aan almal wat die week verjaar. Ons almal hier by NG Middelburg-Suid wens jou n baie spesiale dag en jaar toe. FLINKE VROUE Ons kom weer op 5 Februarie bymekaar. Kapperjolle en Jolyt Kreatief Flink Go-Getters Raakvatters Fluks

EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWAR- TALE OM 08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOL- VAKANSIES EN LANGNAWEKE OM 09:00 GEBEDSLYS Jan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van Noord, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Hannes Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, Chris Taljard, Eljana Peach, Melanie Haarhoff, Merryl Steenkamp, Annemarie en Mariana Pretorius, Anneke Joubert, Corrie Storm, Dirkie du Plessis, oom Pierre Scott, tannie Dorie Prinsloo en oom Jurie Schoeman. Schalk Pieterse se ma is Maandag oorlede. Ons dink aan die familie. As ons dalk iemand uitgelaat het, vra ons om verskoning. Met al die vakansiedae en die kerkkantoor wat gesluit was, is dit moontlik dat ons iemand oorgeslaan het. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal. PROGRAM VIR DIE WEEK So. 20 Jan. 09:00 Sondagskoolklasindeling Di. 22 Jan. 18:00 Belydenisklas begin 14:30 Belydenisonderhoude 18:00 Erediensvergadering Wo. 23 Jan. 18:00 MXIT begin Do. 24 Jan. 14:30 Belydenisonderhoude Sa. 26 Jan. 11:00 ALLES WAT DRYF So. 27 Jan. 09:00 Poedingverkope VOEDSELPROJEK ONS HET TANS N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF. 2 Minute noodles, swart sakke, showergel, toiletpapier, waspoeier, dames roll-on, mans roll-on, shampoo 2-1, sanitêre produkte, tandeborsels en tandepaste. mark@midsuid 15 Februarie vanaf 16:00 Sluitingsdatums vir uitstallers is 8 Februarie. Ons het drie markte hierdie jaar wat beloof om groter en beter te wees. E-pos: mark@midsuid.co.za Mededeelsaamheid

Daar sal vandag na die diens n gespreksgenoot in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook iemand by die gebedskamer indien voorbidding benodig word. Ons het dringend n aflos Gr. 0 Sondagskooljuffrou nodig. Kontak asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor as jy geroepe voel. ALLES WAT DRYF Gesinsdag 26 Januarie 2019 Witbank Seiljagklub van 11:00 tot sononder. Al het jy nie iets wat dryf nie, kom braai saam! S a m e s y n FINANSIëLE KANTOOR Ons finansiële kantoor sal in die toekoms gesluit wees op Donderdae. Jammer vir die ongerief. Ons benodig altyd nog Kinderkerkaanbieders. Bel asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor as jy graag wil help. TOILETTE IS IN DIE SAAL AGTER DIE KERK. CROSSing BOUDARIES 16 Februarie Sien blaadjie

GEMEENTEKAMP 22-24 Februarie 2019. De Voetpadkloof As jy nog wil bespreek, kontak dringend vir Sanet by die kerkkantoor. Ons tyd raak vinnig minder. Ons moet asseblief die betalings op die laatste die einde van die maand kry. Kontak Sanet vir inligting. Koeltebome van God se genade is n preekreeks oor drie Sondae (3, 10 en 17 Februarie). Moet dit nie misloop nie. Pastorale berading wil graag nog n ruimte inrig vir beradingsessies. Ons benodig dringend n mat en twee leunstoele om n gemaklike, gesellige area te skep. As jy dalk van so iets ontslae wil raak, kan ons dit baie handig gebruik asseblief. Genade PERSOONLIKE INLIGTING Laat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief.

KINDERKERK Begin vandag weer. Die juniors 3 jaar tot Gr. 3 In die saal. Graad 4-7 in die gat (die ruimte onder die saal se verhoog) speel-speel Ons leer SONDAGSKOOLOPENING Vandag 09:00 in die kerk (graad 0-10) Volgende Sondag, 20 Januarie is klasindeling. MXIT Al ons Hoërskoolleerders is baie welkom. Ons kuier heerlik saam en leer so meer oor Jesus en oor mekaar. Begin weer Woensdag 31 Januarie om 18:00 BELYDENISONDERHOUDE Gr. 12 leerders wat in 2018 in die Belydenisklas was, onthou die onderhoude vir Belydenisaflegging is op 22 Januarie. Bel vir tannie Lorraine by 076 302 6982 om n afspraak te maak. JY MIS UIT AS JY NIE DEEL IS VAN ONS DINAMIESE JEUGBEDIENING NIE!!!!!!! BELYDENISKLAS 2019 Alle Gr. 11 leerders, sien uit om julle te sien!!!! Begin volgende Sondag, 20 Januarie om 18:00 Toegewyd

Ons het dringend nog persone nodig om te help met die inkleur van die liturgiese ruimte voor die kansel vir eredienste. As jy lus is om jou kreatiwiteit uit te leef, kom word asseblief deel van ons dinamiese bediening. Jy kry om en by een beurt per kwartaal, afhangende van hoeveel Sondae die kwartaal het. Ons beeld die kerklike jaar uit, of soms lig ons die prediker se tema van sy/haar preek uit. Kontak asseblief vir Sanet by die kerkkantoor as jy deel wil wees. NG GEMEENTE LIGKRUIS Vakature: KOSTER Aansoeke word ingewag vir die pos van Koster te NG Gemeente Ligkruis. Pligte Toegangsbeheer Beheer en toesig van die kerkkompleks en terrein Aankope Toerusting Herstel en instandhouding Gedenkmuur Toesig oor skoonmaker en tuinier Dien as lid op die Eiendomme Kommissie. Vereistes Matriek met 2 jaar toesighouer ondervinding. Ondervinding in n soortgelyke pos in `n gemeente sal as aanbeveling dien Meelewende lidmaat van die NG Kerk met goeie menseverhoudinge Eie Vervoer en rekenaarvaardig Aansoeke kan gerig word aan: Die Voorsitter van Diensverhoudinge, NG Gemeente Ligkruis Per hand by die kerkkantoor H/V Cowen Ntuli & Gustav Preller strate, Golfsig Per e-pos: ngligkruis@telkomsa.net Per faks: 0132824181 Die aansoek moet n volledige CV insluit. Sluitingsdatum: 31 Januarie 2019 ATTESTATE ONTVANG BELYDENDE LIDMATE -Marthinus Hendrik Grobler -Nicolaas du Plessis -Hester Gertruida du Plessis (neé Barnard) -Dirk Hattingh -Jeannie Hattingh (neé Parsons) -Johannes Hermanus Peyper -René Peyper (neé Laidlaw) -Maria Petronella du Toit (neé De Klerk) -Johanna Elizabeth Botha (neé Botha) DOOPLIDMATE -Derik Hattingh -Itumeleng Hattingh DIVORCE CARE Ons nuwe kursus begin op 4 Februarie om 18:00 en strek oor ses weke. Kontak vir Maud by die Pastorale Sentrum as jy wil boek.

Tweedehandse rolstoel te koop. Ook geskik vir groter persone. Baie goeie toestand, min gebruik. Prys R2800.00. Kontak: 082 9242 2910 DOOP Registrasie vir die doop op 3 Maart sluit 31 Januarie Blydskap VERGETE EN VERLORE ITEMS Kontak gerus die kerkkantoor. Ons het n hele paar items in bewaring. Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die kerk se kontakbesonderhede vir maklike verwysing. GRIEF SHARE Kursus begin Woensdag, 6 Februarie en strek oor ses weke. Kontak Maud by die Pastorale Sentrum as jy wil boek. As jy hier wil adverteer, kontak vir Sanet by die kerkkantoor. Koste is R30 per Sondag. Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.