HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

Vergelijkbare documenten
HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Naskool Tel:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

INLIGTING 2018 GRAAD 8

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Pre-Graad R / Graad R

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

2017 AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Bergsig Akademie / Academy

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK OM STUDIELENING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Wher e l ittle is gre at

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

Stuur die aansoekvorm aan:

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Kruis Kinders Centurion

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

TOELATINGSKONTRAK 2015

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

Stuur die aansoekvorm aan:

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

Besonderhede van Vader/Voog

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG:

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA:

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

INSKRYWINGSVORMS. 1. N$ eenmalige aansoekfooi ONMIDDELLIK betaalbaar met elke inskrywing. Hierdie fooi is ongelukkig nie terugbetaalbaar nie.

Transcriptie:

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto: PRIVAAT SAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO: 018 297 3582 E-POS: volkies.potch@absamail.co.za ONDERRIGTAAL: AFRIKAANS TAALKURRIKULUM: Afrikaans Huistaal Engels Eerste Addisionele Taal Afskrif van leerder se geboortesertifikaat, jongste rapport, gedragsverslag en 3 afskrifte van ID-dokumente moet asseblief aangeheg word! Aansoek om toelating/inskrywingsvorm U sal in kennis gestel word indien daar twyfel bestaan rakende die leerder se toelating. Leerders sal slegs toegelaat word indien hy/sy Afrikaans op Huistaalvlak kan verstaan, lees, skryf en praat. Registrasiegeld betaalbaar voor/op dag van registrasie. VAN GR KLAS VOLLE NAME NOEMNAAM ID-NOMMER WAAR HET U VAN VOLKSKOOL GEHOOR? TOELATINGS- DATUM TOELATINGS- NOMMER FAMILIEKODE HOOF ADMIN FINANSIES TOELATINGSVEREISTES Die onderstaande toelatingsvereistes is in die lig van die visie en doelstellings van die skool deur die Beheerliggaam bepaal en die verantwoordelikheid om dit toe te pas, berus by die skoolhoof. Ouers moet by die skoolhoof op die voorgeskrewe vorms skriftelik aansoek doen om toelating van n leerder tot die skool. Goedkeuring tot toelating word slegs verleen indien die Beheerliggaam oortuig is dat die leerder voldoen aan die ouderdomsvereiste van hierdie skool. Betreffende die ouderdom van die leerder, moet by aansoek om toelating voldoen word aan die aanvaarde norm wat geld ten opsigte van enige graad, soos hieronder bepaal. Behoudens meriete gevalle, word geen leerder tot die skool toegelaat, indien sy ouderdom die volgende maksimum ouderdomsperke oorskry nie, naamlik: Graad 8: 15 jaar Graad 9: 16 jaar Graad 10: 17 jaar Graad 11: 19 jaar Graad 12: 20 jaar Die leerder moet oor die vereiste akademiese prestasiepeil, goeie gedrag en vordering vir toelating tot die skool beskik. Die ouer of voog van n leerder moet namens homself en sy kind, voor toelating, skriftelik verklaar dat hulle die visie, missie, skoolbeleid en gedragskode van die skool te alle tye sal onderskryf, handhaaf, beskerm en dat hulle hul sal onderwerp aan al die toelatingsvereistes, tugmaatreëls en ander skoolreëls. n Leerder kan slegs tot die skool toegelaat word indien die skoolhoof oortuig is van sy akademiese en skolastiese standaard of bedrewenheid, asook van sy bevredigende gedrag by sy vorige skool. By goedkeuring om toelating, onderneem die ouer of voog skriftelik om n registrasiefooi en die regtens verpligte onderriggeld, soos voorgeskryf deur die Beheerliggaam, stiptelik te betaal, en om as ouer of voog konstruktief betrokke te wees by aktiwiteite van die skool.

A Besonderhede van leerder Volle name Noemnaam Geslag Manlik Vroulik ID-nommer Geboortedatum Huistaal Vorige skool Kontaknommer van leerder (Sel) Ras (inligting word deur onderwysdepartement verlang) Blank Swart Kleurling Ander Woonplek van leerder Ouerhuis Koshuis Elders Indien elders (spesifiseer asb.) Status van leerder se gesin Posisie in gesin: van kinders (hoeveelste kind uit aantal kinders) Gesin is volledig Kind bly by voogde Kind bly by ma (weduwee) Kind bly by pa (wewenaar) Ouers geskei, kind bly by ma Ouers geskei, kind bly by pa Kind bly by ma en stiefpa Kind bly by pa en stiefma Ouers vervreem, kind bly by ma Ouers vervreem, kind bly by pa BROER/SUSTER REEDS IN HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Allergieë en ander mediese toestande Gebreke Graad Graad Graad ONDERRIGTAAL IN VORIGE SKOOL/SKOLE (merk met X) GR 1-3 GR 4-6 GR 7-9 Afrikaans Engels Ander Afrikaans Engels Ander Afrikaans Engels Ander INDIEN ANDER, SPESIFISEER: GR: ONDERRIGTAAL: B Besonderhede van ouer / voog (FAMILIEBESONDERHEDE) Titel Voorletters Voornaam ID-nommer Verwantskap Beroep Werkgewer Werktel. Huistel. Selno. E-posadres Faksno. VADER / VOOG MOEDER / VOOG

ADRESSE Posadres Woonadres Kode Kode MEDIESE BESONDERHEDE Huisdokter/dokter in Potch Mediese fonds Hooflid Tel Selno No KONTAKBESONDERHEDE INDIEN OUER NIE BESKIKBAAR IS NIE Verwantskap Verwantskap VISIE EN MISSIE Tel / Selno Tel / Selno Die visie is... om n gebalanseerde skool daar te stel waar die hoogste opvoedingstandaarde gehandhaaf word sodat afgeronde leerders vir die samelewing voorberei kan word. Die missie... om, gegrond op Christelike waardes en deur alle rolspelers te betrek, die potensiaal van leerders holisties (akademies, sport, kultuur, lewensvaardigheid) te bevorder deur die optimale gebruik van menslike, finansiële en fisiese hulpmiddels. FINANSIES Ouers/voogde is wetlik verplig om jaarliks die voorgeskrewe onderriggelde te betaal. Minstens die helfte van die totale verskuldigde bedrag moet jaarliks vóór of óp 31 Mei betaal wees en die onderriggelde is eenmalig, óf kwartaalliks óf in hoogstens 9 maandelikse paaiemente betaalbaar. Onderriggelde moet op 30 September ten volle vereffen wees. Indien die volle bedrag vóór of op die laaste dag van Februarie betaal is, sal korting toegestaan word. Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skrifte en skryfbehoeftes. HERTOELATING Die partye kom ooreen dat hertoelating van enige of al die ouer se kinders in hierdie skool vir enige jaar mutatis mutandis kragtens die voorwaardes van hierdie ooreenkoms geskied, tensy die skool in sy uitsluitlike diskresie besluit dat n nuwe ooreenkoms aangegaan moet word. JURISDIKSIE EN DOMICILIUM EXCUTANDI Die partye kom ooreen dat die landdrosshof van Potchefstroom jurisdiksie sal hê ten aansien van enige regsgeding wat op grond van hierdie ooreenkoms ingestel mag word. Die skool kies as domicilium citandi et executandi (gekose adres) Hoek van Kruisstraat en Chris Hanirylaan, Potchefstroom Die ouer/voog kies domicilium citandi et executandi (gekose adres)

C Onderneming deur ouer / voog EK EN MY KIND VERKLAAR DAT: 1. ons die missie, doelstellings, beleid en gedragskode van die Hoër Volkskool Potchefstroom verstaan, onderskryf, handhaaf en beskerm. 2. dat ons onself van alle toepaslike skoolbeleide vergewis en toestem tot die prosedures daarin vervat. 3. die leerder voldoen aan die ouderdomvereiste van die betrokke skool soos deur die Beheerliggaam bepaal. Behoudens meriete gevalle, word geen leerder tot die skool toegelaat indien sy/haar ouderdom die volgende maksimum ouderdomsperke oorskry nie, naamlik: Graad 8: l5 jaar, Graad 9: l6 jaar, Graad10: l7 jaar, Graad 11: l9 jaar, Graad 12: 20 jaar 4. ek my vergewis het van die skoolreëls en vereiste akademiese prestasiepeil in die Prospektus en dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom/haar verbind tot nakoming deur al sy/haar studiejare van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die skoolhoof of Beheerliggaam vasgestel, of deur enige persoon aan die skool verbonde en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die skoolhoof of Beheerliggaam geneem word wat mag voorspruit uit die oortreding van hierdie reëls. 5. ons verbind ons tot gesprek met die skoolhoof en onderwerp ons aan die gesag van die skoolhoof, onderwysers en studenteraad. 6. ons onderwerp ons aan die sillabus en leergange van die skool en die standaarde wat gestel word deur eksamens en eksaminering. 7. dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde en registrasiefooi by goedkeuring om aansoek wat uit hoofde van my verbintenis met Hoër Volkskool betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. 8. ek onderneem om die skool sonder versuim in kennis te stel van enige adresverandering. 9. die vorm volledig ingevul is en dat die besonderhede waar en korrek is. ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20. HANDTEKENING VAN OUER / VOOG HANDTEKENING VAN OUER / VOOG HANDTEKENING VAN LEERDER _ IDENTITEITSNOMMER VAN OUER / VOOG _ IDENTITEITSNOMMER VAN OUER / VOOG _ IDENTITEITSNOMMER VAN LEERDER D Slegs vir kantoorgebruik GOEDGEKEUR VOORWAARDELIK AFGEKEUR MNR. E.N. NICHOLENAS HOOF

BYLAAG 1 (MOET SAAM MET TOELATINGS-/INSKRYFVORM INGEHANDIG WORD) HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM (VRYWARINGSVORM) TOESTEMMINGSBRIEF VIR N LEERDER OM AAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE BEDRYWIGHEDE DEEL TE NEEM TYDENS SY SKOOLLOOPBAAN AAN HIERDIE SKOOL 1. Ek, (volle naam en van), die ouer/voog van (volle naam, van en ID-nr. van leerder) gee hiermee toestemming dat hy/sy aan buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese rekeninge en/of hospitaalrekeninge, indien van to epassing, in geval van n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 3. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die skoolhoof of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (noem asb. aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, asma, ens.) 5. Die volgende inligting is noodsaaklik in die geval van mediese behandeling of hospitalisasie: 5.1. en adres van werkgewer: 5.2. van mediese fonds: Lidno.: 5.3. Magsnommer (Staande Mag, SA Polisie, ens.): 5.4. Huisdokter Tel.no. (dokter): 5.5. Woonadres van ouer/voog: 5.6. Telefoonnommers: Huis: Werk: Ander: of: 5.7., adres en telefoonnommer van kennis/familielid: HANDTEKENING VAN VADER/VOOG DATUM ID-NOMMER HANDTEKENING VAN MOEDER/VOOG DATUM ID-NOMMER

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM BETALINGSREËLINGS VAN ONDERRIGGELD BESONDERHEDE VAN REKENPLIGTIGE: Titel: Voorletters: : _ ID-nommer: Posadres: Woonadres: Kontakdetail: Huis: Selfoon (pa) Werk: E-pos: Selfoon (ma) Selfoon (leerder) ONDERNEMING VIR DIE BETALING VAN SKOOLGELDE Ek, (die ondergetekende), ouer/voog van die volgende kind/kinders: 1 ste kind Graad Toelatingsno. 2 de kind Graad Toelatingsno. 3 de kind Graad Toelatingsno. 4 de kind Graad Toelatingsno. erken, dat ek die R (Bedrag in woorde ) verskuldig is ten opsigte van my kind/kinders hierbo genoem en onderneem om dit as volg te betaal: 1. R op 2. R op 3. R op 4. R op 5. R op 6. R op 7. R op 8. R op 9. R op 10. R op OF Eenmalige betaling op ten bedrae van.

BYLAAG 2 (Moet saam met toelatings- en/of inskrywingsvorm ingehandig word) HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM BETALINGSREËLINGS VAN ONDERRIGGELD BETALING VAN SKOOLGELDE MOET GEMAAK WORD IN DIE VOLGENDE BANKREKENING: van rekening: Hoër Volkskool Bank: ABSA Bank Takkode: 632-005 Rekeningnommer: 680 156 964 Verwysing: Toelatingsnommer van kind Ons verklaar dat: 1. Hierdie ooreenkoms sal geld as n bindende kontrak ter betaling van my verpligting en die nie-nakoming van my ooreengekome verpligting, mag tot regsaksieaanleiding gee. 2. Dat ek/ons bewus is dat skoolgelde ten bedrae van R betaalbaar is in nege maandelikse paaiemente. Ek/ons bewus is dat die eerste paaiement betaalbaar is binne die eerste maand van die skooljaar --. Ek/ons is ook bewus daarvan dat alle betalings maandeliks daarna gedoen word voor of op die laaste dag van elke maand alternatiewelik op die sperdatums hierbo aangedui. 3. Indien betaling van skoolgeld nie stiptelik op enige van die datums soos hierbo genoem ontvang word nie, sal die volle bedrag onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word. Die aangeleentheid sal dan aan die skool se prokureur oorhandig word vir invordering van die uitstaande balans. 4. Indien ek/ons nie die skoolgelde soos ooreengekom betaal nie, sal Hoër Volkskool geregtig wees om regstappe te neem en sal ek/ons vir alle regskoste op prokureur en kliëntskaal (bereken volgens die bepalings van artikel 81 van die Wet op Prokureurs 53 van 1979 soos van tyd tot tyd gewysig)) in verband met die invordering van die agterstallige gelde verantwoordelik wees, tien present (10%) invorderingskommissie plus vyftien persent (15%) BTW sal daarop betaalbaar wees. 5. Ek/ons die aansoekvorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 6. Enige tegemoetkoming, toegewing of uitstel wat enige een van die partye aan die ander party verleen of die aanvaarding van enige bedrag minder as die verskuldigde bedrag soos hierbo omskryf of die versuim om enige reg kragtens hierdie ooreenkoms tydig en betyds uit te oefen, sal nie die regte van die ander party ingevolge hierdie ooreenkoms raak nie en dit sal ook nie vertolk as n afstanddoening van enige van die ander party se regte en in die besonder die reg om te enige tyd sonder kennisgewing strenge en stiptelike nakoming van al die voorwaardes van hierdie ooreenkoms is of af te dwing nie, nog minder sal dit vertolk word as n novasie van hierdie ooreenkoms (of enige gedeelte daarvan)., 7. Potchefstroom word beskou as die plek waar hierdie ooreenkoms tot stand gekom het ongeag waar dit onderteken is. Geteken te Potchefstroom op hierdie dag van 20. HANDTEKENING: REKENPLIGTIGE FINANSIESKANTOOR