Regs: Adri, Willem en Emma la Grange

Vergelijkbare documenten
Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Pragtige Koningin Ester

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

Die Groot Muur van Nehemia

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

n Tempel Leier besoek Jesus

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Goeie Konings, Slegte Konings

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Redakteur Johan Chatwind

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Petrus en die Krag van Gebed

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Jesaja sien die Toekoms

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Hier trap ons diep spore...

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Uitgawe 22/ Julie 2016

'n Man gestuur deur God

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die Kerk se Geboorte

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

ADVERTENSIES 14 September 2017

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

FAKTORE EN VEELVOUDE

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Transcriptie:

Vandag se program 09:00 Ds Henk Theart. Tema: Quellerina, saam met God oppad (Joshua) 09:00 Kinderkerk in die Jeuglokaal 12:00 Change Bible Church o.l.v. Yekani Tenza 15:00 Afrikataaldiens in die Grot olv Thembelani Nonzima 17: 30 Omgeegroep in Grot. Almal welkom GEEN JAM TYDENS EKSAMEN EN SKOOLVAKANSIE Deurkollekte: Ons Huis Beroep Tydens die Kerkraadsvergadering soos gehou op 30 Mei 2016, is ds Adri la Grange, van Moedergemeente Christiana, beroep na NG Quellerina. Regs: Adri, Willem en Emma la Grange

Gebed Elza Bezuidenhout (082 061 0487) herstel tuis na n bloedoortapping. Bid maar steeds vir haar! Louise Swart (082 890 2672) is in Milpark-hospitaal vir n dubbelhartomleiding. Annelie du Rand (Prof Jan du Rand 083 631 0684) sterk tuis aan. Petro Greffrath herstel na n gewas op haar brein verwyder is. (Anton 0762946195) Madri Jansen van Rensburg (082 403 5758) se ma is in die hospitaal Dalmayne Kotze 082 853 3833 is ontslaan na sy rugoperasie. Bid vir al ons skoliere en student wat begin het met halfjaar eksamen. Besoekers: Baie welkom! Neem gerus n kalender om al Quellerina se aksies te ontdek. Huis/siek/hospitaalbesoek: Laat weet gerus van behoeftes sodat Ds Henk Theart (083 449 5510) kan help met berading of besoek, bv. krisisse, hospitalisasie, verhoudings. NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Verjaarsdae: 5 Junie Elnica Burger, Heleen Heyns (083 952 3494), Wouter van der Merwe (011 794 9633) 6 Junie Elizabeth Coetzee (072 835 3958), Alida Janse van Rensburg (083 353 9081), Dalmayne Kotze (072 714 0553), Ashlyn Maitin (011 673 6051), Lorraine Paterson (083 254 2122), Danica Swanepoel 7 Junie Johan Broodryk (079 519 4377), Lindie Lourens (079 494 0458), Christel en Megan Nel (011 534 1611), Emma Slabbert 8 Junie Philip Burger (082 927 9682), Benno Coetzee (011 674 5187), Frans Coetzer (083 419 2264) 9 Junie Carla de Beer, Sally de Villiers (079 512 0888) 10 Junie Ané Birkenstock, Ramona Fourie (082 330 3353), Jean-Rae Hartman (084 366 9400), Jayton Kolbé (011 477 4437), Willem Nel (072 468 8748), Corné Steyn, Flip Steyn (082 855 8570), Mietsie van der Westhuizen (084 205 9070 Damestee Versierings Bring asb enige grootte glasbottels en/of leë blikkies wat ons kan gebruik vir ons Damestee se versierings.

Waterval Village Bediening aan Bejaardes Ons kry hulle oral die Vergetenes In woonstelle, versorgingseenhede, in die enkelkamers van al ons gemeenskappe waar Bejaardes woon. Die kinders bly oorsee, of bloot net baie ver! Wil jy nie n uur per week (wanneer dit jou pas) afstaan en gaan kuier vir een van hierdie persone nie? Skakel Margha Mostert by +27827843046 of epos haar by margham@breymos.co.za. NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Claremont Xtreme Make-over Soos tevore, gaan ons hierdie jaar weer n huis in Claremont opknap. Vir hierdie projek is daar n behoefte aan n sitkamerstel. Skakel asb vir Hester Potgieter by 082 440 7570 of kontak Liezel by die kerkkantoor indien jy kan help! Hulp met vervoer Mark Beyl se dogter Ziniah het ingekom by Gateway in Ruimsig. Indien daar iemand is wat kan help met vervoer vanaf Northcliff in die oggend (7:45) en terug in die middag (13:00) @ R2000/m skakel asb vir Mark (082 610 0102). Help asseblief! Tydskrifte vir Claremont: Sit gerus goeie tydskrifte wat klaar gelees is in die houers by die deure. Hester Potgieter deel dit graag uit aan mense in Claremont. Iemand wat met n bakkie Hester (082 440 7570) kan help met met vervoer ±1x/maand in Claremont (meubels, klere) Vertel alle huiswerkers van die naaldwerk groep Donderdae 16-17:30 by die kerk. Skakel asb vir Elsa Bezuidenhout (082 061 0487) as jy op Donderdaemiddae kan help met die Naaldwerklasse aan huiswerkers. n DANKOFFER wys jou liefde Gee dit op een van hierdie maniere: 1) Per debietorder (vorm by deure) 2) Koevert in n kollektebord; 3) Internet oorbetaling: ABSA Clearwater Mall; Tak-kode: 632005, Rek nr: 01003961211 (Tjek) Rek.houer NG Quellerina. U kan u bydrae toewys aan n saak van u keuse. FINANSIËLE STATE VIR 2015/6 Tydens die Kerkraadsvergadering soos gehou op 30 Mei 2016, is die geouditeerde finansiële state vir 2015/6 goedgekeur. Hierdie state is in die Kerkkantoor ter insae beskikbaar.

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Opsommende notas rondom Beroepingsproses soos hanteer deur die Kerkraad Tydens die Kerkraadsvergadering soos gehou op 25 Januarie 2016, is n pre-advies kommissie saamgestel wat die kerkraad moet bedien met voorstelle en n proses vir die vul van die medeleraarspos wat oopgaan Mei 2016. Met die sluitingsdatum vir aansoeke op 29 Januarie 2016, het ons 15 aansoeke ontvang. Die pre-advies het hierna op 8 Februarie bymekaar gekom en die lys van kandidate verkort na 10 persone. Henk Theart en Liezel Bredenkamp is versoek om referente van al 10 die kandidate te skakel en spesifiek navraag te doen rondom preekvernuf en menseverhoudings. Daar is ook navraag gedoen rondom kreatiwiteit en leerbaarheid. n Verslag is opgestel en uitgestuur na al die lede van die pre-advies, waarna elke lid n aanduiding moes gee (1-5) o.g.v. cv, video en telefoniese verslag, rondom die geskiktheid van n betrokke kandidaat vir hierdie pos. Op Maandag 22 Februarie het die kommissie weer bymekaargekom en die lys van 10 kandidate, na deeglike gesprek, verkort na 3 kandidate. Tydens die Kerkraadsvergadering gehou op 29 Februarie is die volgende proses goedgekeur vir die aanbeveling kandidate na die Kerkraad. onderhoude met elke kandidaat (na Oggenddiens en na JAMdiens) preekbeurt met evaluering deur elke kandidaat (oggenddiens en Jamdiens) toepas van wetenskaplike meetinstrumente om die passing van elke kandidaat tov Quellerina te bepaal. Indien daar na die bg proses geen geskikte kandidaat gevind word nie, sou daar weer word. Dat alle kandidate in kennis gestel word rondom die status van hulle aansoek. Die volgende kandidate word aan u voorgehou vir verdere sifting: o Prop Ferreira Marais o Ds Karlien van Wyk van NG Melmoth o Ds Adri le Grange van NG Christiana 1. Prop Ferreira Marais het reeds n beroep na NG Weltevreden ontvang voor ons hom kon nooi vir n onderhoud 2. Ds Adri le Grange het op 10 April haar preekbeurte en onderhoude afgehandel. 3. Ds Karlien van Wyk het op 17 April haar preekbeurte en onderhoude afgehandel. 4. Die resultate van preekevaluerings, onderhoude, Shaddowmatch en Stylprofiele is verwerk. 5. Op Dinsdag 3 Mei 2016 het die Pre-Advies vergader om na die resultate te kyk en n aanbeveling te maak aan die Kerkraad aangaande n voorkeurvolgorde vir moontlike aanstelling by NG Quellerina. Beide kandidate word aanbeveel by die Kerkraad om beroep te word. 6. Ds Karlien van Wyk het ons op 16 Mei 2016 verwittig dat sy n beroep aanvaar het na NG Welgemoed in die Kaap. 7. Tydens die Kerkraadsvergadering soos gehou op 30 Mei 2016, is ds Adri la Grange, na n geslote stemproses, met volslae meerderheid, beroep na NG Quellerina. Die proses is deurgaans biddend met erns, deeglikheid en verantwoordelikheid hanteer.

ADVERTENSIES Privaat advertensies kan in die Diensnuus geplaas word teen R50/Sondag (swart en wit) of R75/Sondag (kleur). Navrae kan gerig word by bestuurder@quellerina.co.za TuinWoonstel te huur in Quellerina Groot Tuinwoonstel in n rustige straat in Quellerina 1 Slaapkamer, Badkamer, Kombuis, Sitkamer Eie gemotoriseerde hek, dubbel Motor afdak en eie ingang Insluitent gratis Wifi (Internet) Geskik vir enkel persoon sober van aard R4000pm uitsluitent elektrisiteit (Eie Meter) Kontak Herman by 0829279090 NG Quellerina Gaan Groot met Liefde 4. Jochemus Johannes Wiehahn vanaf NH Kerk Johannesburg-Wes 5. Johanna Catharina Britz vanaf NK Kerk Johannesburg-Wes 6. Jochemus Johannes Wiehahn vanaf NH Kerk Johannesburg-Wes 7. Louis Theron vanaf NH Kerk Culembeeck 8. Jessica Theron vanaf NH Kerk Culembeeck 9. Ané Elizabeth Smit vanaf GKSA Randburg Dooplidmate: Jaun-Pierre Wiehahn vanaf NH Kerk Johannesburg-Wes Charné Klopper vanaf GKSA Randburg Preekreeks Quellerina Saam met God oppad 22 Mei Aaron 29 Mei Moses Nuwe Lidmate Baie welkom aan die volgende lidmate wie se Bewys van Lidmaatskap nou by Quellerina ingeskryf is: 5 Junie Joshua 12 Junie Samuel 19 Junie Dawid Belydende lidmate 1. Johannes Hermanus Otto vanaf NH Kerk Potchefstroom 2. Adele Deysel vanaf Evangelies Geref Kerk Roodepoort 3. Johannes Marthinus Wiehahn vanaf NH Kerk Johannesburg-Wes

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde Mattheus, volg My Op Vrydagaand, 10 Junie om 19:00, bied dr. Herman Breytenbach 'n pragtige monoloog aan oor Mattheus by die A.T.K.V. van Ouellerina. Dr. Breytenbach vertolk die rol van Mattheus n.a.v. sy boek "Mattheus, volg my ". Hy het dit al voorheen in die NG-gemeente Floridapark aangebied en die terugvoer van mense wat dit bygewoon het, was net positief. Die feit dat Dr. Herman letterlik "Mattheus word", dra grotendeels by tot die sukses van die pragtige aanbieding. Wanneer: 10 Junie 2016 Tyd: 19:00 Waar: Die Jeuglokaal Toegang: Gratis Ons nooi u hartlik uit om dit by te woon! Sop en broodjies sal bedien word. Skakel asseblief die volgende nommer indien u dit sal bywoon: Verlofreëlings tydens Wintervakansie Kerkkantoor Maandag 13 Junie Woensdag 15 Junie sal die kerkkantoor slegs oop wees van 10:00 12:00. Vrydag 17 Junie sal die kerkkantoor gesluit wees. Gerda Day is met verlof vanaf 10 Junie 1 Julie en sal weer 4 Julie beskikbaar wees by die kantoor. Liezel Bredenkamp is met verlof vanaf 13 15 Junie en sal Maandag 20 Junie weer beskikbaar wees. Ds Henk Theart is met verlof 30 Junie 8 Julie en 11 16 Julie Sondag 3 Julie sal Ds Wicus vd Merwe die erediens waarneem. Indien daar enige krississe is in hierdie tyd, skakel gerus vir Liezel by 082 338 2896 of die Kerkkantoor 011 673 2212 Dirk Maritz 0825784153

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde

NG Quellerina Gaan Groot met Liefde