1 AAN ALLE OUERS EN STOEIERS

Vergelijkbare documenten
Wrestling Federation Stoeifederasie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

GAWIE DE BEER (Sekretaresse Beampte Raad)

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Geaffilieer by SASF SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG 1 NUWEJAAR 2 3 AFRIKA NAME EN MASSA SLUIT BY UWW NATIONAL TRAINING,

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Tjokkerjol Speelgroepie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

Wher e l ittle is gre at

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

REKORD- EN EINDEKSAMEN

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Naskool Tel:

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

GROOTFONTEIN KUIERFEES

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Memorandum Vraebank min

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

Laerskool Horison Graad

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

Animato Koorkompetisie/Choir

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

1 AAN ALLE OUERS EN STOEIERS Welkom by die nuwe jaar se stoeiverrigtinge. Ons wil veral die nuwe stoeiers en hul gesinne baie welkom heet. By Menlopark probeer ons om die hele gesin by ons aktiwiteite te betrek en hoop dat ons nuwe stoeiers gou sal inskakel. Stoei is n unieke sport, so oud soos die mensdom self, wat wêreld wyd beoefen word en die stoeier se ontwikkeling fisiek en psigies bevorder. Deelname en gepaardgaande oefening lei onder meer tot die ontwikkeling van verhoogde selfvertroue, versterking van die skouergordel, verbeterde hand-oog koördinasie, die omskakeling van aggressie na positiewe energie sowel as die natuurlike ontwikkeling van n gespierde liggaam. Stoei is n gesins aktiwiteit waarin sowel seuns as dogters deelneem, terwyl die ouers betrokke kan raak by aspekte soos afrigting, klub-administrasie of opgelei kan word as stoei-beamptes. n Vriendelike dog dringende beroep word gedoen op ouers om asseblief betrokke te raak by hierdie besondere sport. Vir meer inligting kontak asseblief vir Cliff MacGregor of Frank Joubert. Daar is bykans 100 amateur stoei klubs reg oor Suid-Afrika waarvan tien in die Noord-Gauteng streek ingedeel is en ge-affilieer is by n vereniging bekend as NGS (Noord-Gauteng Stoei). NGS is ge-affilieer by die SASF (Suid-Afrikaanse Stoei Federasie). Die SASF is weer ingelyf by organisasies soos: SASCOC (SA Olimpiese liggaam), CALA (Afrika liggaam) en United World Wrestling (Internasionale liggaam voorheen bekend as FILA). In Noord-Gauteng word stoei beoefen in die volgende groepe: Bulletjies Beginners tussen 4 en 8 jaar oud met die fokus op massa-deelname; LTDO (Lang Termyn Deelnemer Ontwikkeling) Ouderdom 7 tot 11 jaar. Deelname geskied binne ouderdoms- en gewigsafdelings met die fokus op deelname; Jeug - Deelname geskied binne ouderdoms- en gewigsafdelings op klub-, provinsialeen nasionale vlak; en Kadette(O/17), Juniors(O/20), Seniors(O/35) en Meesters(Bo 35) fmet die fokus nie net op binnelandse deelname nie, maar ook op internasionale spanne. 2 OEFENTYE Vrystyl: Beginners (Mat 1): Dinsdae en Donderdae: 17h30-18h30 Ervare Stoeiers (Mat 2): Dinsdae en Donderdae: 17h30-19h00 Ervare Stoeiers (Mat 3): Dinsdae en Donderdae: 17h30-19h30 O/13 tot O/20 Stoeiers (Mat 4): Dinsdae en Donderdae: 18h00-20h00 O/20 en ouer stoeiers: Woensdae: 18h30 20h00 en Saterdae: 7h00 8h30 Grieks-Romeins: O/13 en ouer (Mat 4): Maandae 18h00-20h00 (of soos op WhatsApp gerëel) Page 1 of 6

3 KOMMUNIKASIE Die meeste klub kommunikasie vind per e-pos, sms of WhatsApp plaas. Maak dus asb. seker dat u spanbestuurder beide ouers se e-pos adresse en selfoon nommers het. Indien nodig sal daar ook inligting sessies gehou word om ouers en stoeiers in te lig oor die onderskeie aspekte van die sport. Die sessies sal plaasvind tydens die normale stoei oefening. 4 KLEREDRAG Vir beginners se oefening, asook vir bulletjie toernooie, is die klub T-hempie en n kortbroek aanvanklik heeltemal voldoende. Sodra stoeiers aan amptelike byeenkomste begin deelneem sal ons van hul!e verwag om die voorgeskrewe drag te dra: Stoeipak (blou en rooi) en stoeiskoene. 5 REGISTRASIE VORMS Registrasie dokumente kan elektronies gestuur word na reinette.macgregor@idhweb.com, of dit kan ingedien word by die betrokke mat se spanbestuurder. Die volgende moet ingedien word vir alle stoeiers: Betaling van fooie of bewys van internet betaling; Die klub registrasie vorm vir 2015; en n Onlangse gesig foto (Selfoon fotos kan na 083 676 3115 ge-sms word); Nuwe stoeiers moet ook die volgende indien: n Afskrif van die stoeier se id-dokument of geboortesertifikaat; Ontvangserkenning van die Fila Doping Regulations ; Suid-Afrikaanse Stoeifederasie Indemnity vorm. 6 FOOIE Aangesien stoei onbekend is vir baie van ons nuwe stoeiers, sal daar 2 weke toegelaat word, waartydens beginners gratis die oefening kan bywoon. Daarna geld die fooie soos hier uiteengesit. Indien n stoeier sou besluit om op te hou met stoei, moet die klub 30 dae vooruit skriftelik in kennis gestel word. Fooie sal gehef word en betaalbaar wees tot tyd en wyl sodanige kennisgewing ontvang word. Fooie kan soos volg betaal word: - Kontant of per tjek Dinsdae en Donderdae aande 17h30-19h00 by die stoeiklub. Tjeks kan uitgemaak word aan Menlopark Amateur Stoeiklub. - Elektronies Bank: ABSA Takkode: 632005 (Menlyn) Rekening no.: 0540540365 Verwysing: Stoeier naam en van Page 2 of 6

6.1 REGISTRASIE FOOIE Registrasie fooie word eenmalig per jaar betaal. Die registrasie fooi sluit registrasie by Menlopark Stoeiklub, NG Stoei en SA Stoei in asook n klub T-hemp. Alle stoeiers moet die registrasie fooi betaal, ongeag of hulle die hele jaar gestoei het of slegs n gedeelte daarvan. Voorskool (tot en met O/6) Registrasie fooie vir 2015 beloop R250 per jaar. (O/7 en ouer) Registrasie fooie vir 2015 beloop R600 per jaar. 6.2 KLUB FOOIE Klubfooie is vooruit betaalbaar per maand vanaf 1 Febr. tot 1 Nov. Daar sal n 10% korting per stoeier toegestaan word op klubgelde indien u voor of op 28 Februarie die volle bedrag vir die hele jaar betaal. Menlopark Amateur Stoeiklub fooie vir 2015 is soos volg: Stoeiers O/3 en O/4 jaar: Gratis Stoeiers O/5 en O/6 jaar: R2,200-00 per jaar betaalbaar as volg: - R1,980-00 Eenmalig voor of op 28 Februarie (10% korting); of - 10 paaiemente van R220-00 p.m. vooruit betaalbaar vanaf Febr. tot Nov. Stoelers O/7 tot O/11 jaar: R3,200-00 per jaar betaalbaar as volg: - R2,880-00 Eenmalig voor of op 28 Februarie (10% korting); - 10 paaiemente van R320-00 p.m. vooruit betaalbaar vanaf Febr. tot Nov. Stoelers O/12 jaar en ouer: R3,500-00 per jaar betaalbaar as volg: - R3,150-00 Eenmalig voor of op 28 Februarie (10% korting); - 10 paaiemente van R350-00 p.m. vooruit betaalbaar vanaf Febr. tot Nov. Ouers wat spesiale reelings wil tref vir die betaling van fooie of wat enige aspek van die klubgelde wil bespreek, is welkom om met Cliff MacGregor of met Frank Joubert te skakel. Ons beleid is dat elke stoeier wat wil stoei in staat gestel moet word om dit te kan doen al moet die klub ook help. Page 3 of 6

7 Toernooie 7.1 Kalender n Volledige kalender met al die toernooie van toepassing op NG stoeiers is beskikbaar op www.gnwrestling.co.za. 7.2 Toernooi Uitnodigings en Inligting Toernooi uitnodigings word op die kennisgewingsbord aangebring sodra dit deur die klub ontvang word. Die uitnodigings word normaalweg ook per e-pos aan die stoeiers uitgestuur. Indien u dit nie ontvang nie, kontak asb vir Reinette op tel. 083 676 2115. 7.3 Toernooi Inskrywings en Fooie Indien n stoeier se klub rekening agterstallig is sal die stoeier nie vir toernooie ingeskryf kan word, alvorens die agterstallige bedrag vereffen is nie. Fooie verskil van toernooi tot toernooi en word op die toernooi uitnodiging aangedui. Toernooi gelde moet in dieselfde rekening as klubfooie inbetaal word soos aangedui in punt 5 van hierdie brief. Dit is die verantwoordelikheid van ouers en stoeiers om te verseker dat stoeiers betyds vir toernooie ingeskryf word. Stoeiers moet op die SAMS stelsel geregistreer wees alvorens hulle aan toernooie mag deelneem. Maak asb. seker dat stoeiers betyds geregistreer is. Die inskrywingsvorm sal ten minste 1 week voor die toernooi op die hoofkennisgewingbord by die klub aangebring word sodat die stoeiers hulle name daarop kan aanbring. Maak asb. seker dat die gewigte korrek is aangesien daar n koste verbonde is aan massaverskuiwings. Massaverskuiwings word kontant deur die stoeiers betaal tydens inweeg by die toernooi. 7.4 Onttrekkings Onttrekkings na die sluitingsdatum van n toernooi moet met n doktersbrief gedoen word. Die doktersbrief moet op die laaste dag voor die toernooi by die hoofspanbestuurder Ingedien wees. Laat onttrekkings, stoeiers wat onttrek sonder n doktersbrief, of stoeiers wat nie opdaag vir toernooie nie, moet steeds die inskrywingsfooie vir die toernooi betaal al het hulle nie deelgeneem nie. 7.5 Loting en Stoeireels Bulletjie toernooie word op die LTPD reels gebaseer. Die klem by bulletjie toernooie val eerder op stoeier ontwikkeling en deelname as die wen van die wedstryd. Elke toernooi uitnodiging sal duidelik aandui watter loting stelsel geld per ouderdoms kategorie. Besoek gerus die volgende webtuistes vir meer inligting oor die stoeireels en loting stelsels. LTDO (Lang Termyn Deelnemer Ontwikkeling) www.gnwrestling.co.za en www.wrestling.org.za Fila International Wrestling Rules www.wrestling.org.za of op www.unitedworldwrestling.com SA Wrestling Rules www.wrestling.org.za Page 4 of 6

8 Medies 8.1 Doping Dit is elke ouer en stoeier se verantwoordelikheid om seker te maak dat aanvullings by n laboratorium getoets word vir verbode middels. Vir nasionale en internasionale toernooie is dit raadsaam om sodanige verslag vanaf die laboratorium byderhand te hou in geval van toetsing. Stoeiers moet bewus wees dat sekere energiemiddels ook verbode stowwe kan bevat. Asook dat alledaagse oor die toonbank medikasie ook verbode middels kan bevat. Die onus berus by die stoeiers om seker te maak voordat hulle enige medikasie neem (dit sluit voorskrif en nievoorskrif medikasie in). Stoeiers kan ter enige tyd, asook by kampioenskappe getoets word. Sou hulle wel positief toets, mag hulle die gevaar loop, om vir n bepaalde tydperk geskors te word. Daar bestaan ook n webtuiste waar seker gemaak kan word watter middels toelaatbaar is en watter verbodemiddels is. Vir meer inligting kan die volgende webtuistes besoek word: http://www.drugfreesport.org.za en www.wada-ama.org. 8.2 Dokters briewe Daar is geen dokters briewe nodig wanneer n stoeier a.g.v siekte nie aan oefeninge kan deelneem nie. Ouers kan net die betrokke spanbestuurder/afrigter sms/whatsapp sodat hulle bewus is daarvan. Indien n stoeier egter vir n toernooi ingeskryf het en dan na die sluitingsdatum onttrek agv enige mediese toestand, siekte, besring, ens. is n siekbrief wel nodig. Die brief moet die volgende inligting bevat : Dokter se besonderhede, insluitend naam, tel. en praktyk nommer; Datum waarop stoeier dokter besoek het; Stoeier se volle naam en van; Beskrywing van die siekte / besering; en Posisie op die liggaam (indien van toepassing) bv. linker bo-arm. NB!! Hierdie brief moet reeds die dag voor die toernooi by die betrokke spanbestuurder ingedien word, anders sal die stoeier steeds aanspreeklik gehou word vir sy/haar inskrywingsfooie. 8.3 Velletsels Stoeiers met omlope enige plek op hulle lyf kan ongelukkig nie aan oefeninge of toernooie deelneem alvorens die omloop opgeklaar is nie. Vir enige velletsel, wat n vermoede mag ontlok dat dit moontlik aansteeklik of n omloop mag wees, moet die stoeier n brief (nie ouer as sewe dae) van n dermatoloog hê om te bevestig dat dit nie aansteeklik / omloop is nie. Die brief moet die volgende inligting bevat : Dokter se besonderhede, insluitend naam, tel. en praktyk nommer; Datum waarop stoeier dokter besoek het; Stoeier se volle naam en van; Beskrywing van die velletsel, insluitend posisie op die liggaam en oorsaak; en Bevestiging dat dit nie aansteklik is nie. Page 5 of 6

9 Kontak Besonderhede 9.1 Afrigters en Spanbestuurders per Mat Mat 1 Mat 2 Mat 3 Mat 4 JNR, SNR en MST G-R Afrigters Gerrie Nel (tel. 082 377 2099) Cliff MacGregor (tel. 083 272 5714) Veresia le Roux (tel. 082 494 0418) Polla Pienaar (tel. 082 656 3524) Pieter van Heerden (tel. 082 607 0298) Oom Frank Joubert (tel. 082 259 7364) Willie Meyer (tel. 082 779 8715) Marius le Roux (tel. 082 440 4804) Gert van Schalkwyk (tel. 083 389 5919) Fanie Vermaak (tel. 082 786 3377) Markus Dekker (tel. 076 975 8598) Spanbestuurder Marisca Sigalas (tel. 081 735 2191) Marelie van Rooyen (tel. 081 350 0189) Marelene Meyer (tel. 076 550 9138) Reinette MacGregor (tel 083 676 3115) Reinette MacGregor (tel 083 676 3115) Reinette MacGregor (tel 083 676 3115) 9.2 Menlopark Amateur Stoeiklub Bestuur Die volgende persone kan gekontak word vir meer besonderhede: Beskermheer Gerrie Nel Sel. 082 377 2099 Ere-President Frank Joubert Sel. 082 259 7364 Voorsitter Cliff MacGregor Sel. 083 272 5714 Sekretaris Willie Meyer Sel. 082 779 8715 Hulp-Sekretaris Marelene Meyer Sel. 076 550 9138 Tesourier Gert van Schalkwyk Sel. 083 389 5919 Spanbestuur Koordineerder Reinette MacGregor Sel. 083 676 3115 Afrigter Koordineerder Fanie Vermaak Sel. 082 786 3377 Beampte Koordineerder Jurie Human Sel. 083 302 0581 Kombuis en Sosiaal Marelie van Rooyen Sel. 082 674 5020 Page 6 of 6