NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MERKRIGLYNE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

7. Lengte en breedtelyne

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 9 JUNIE 2010 TEGNOLOGIE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Antieke Egipte en die Nylrivier

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Transcriptie:

NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 MEMORNUM NOVEMER 2008 PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. laai om asseblief

Geografie/V2 2 oe/november 2008 VRG 1 ie volgende vrae is op die 1:50 000 topografiese kaart, 3227, MRIGE, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van dieselfde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letters ( ) in die blokkie langs elke vraag (1.1 1.10) neer. 1.1 ie topografiese kaartverwysings verteenwoordig 32 N27ºW. 32ºS27ºO. 32ºW27ºN. 32ºO27ºS. 1.2 ie skaal van die topografiese kaart (1:50 000) is as dié van die ortofotokaart (1:10 000). 5 keer kleiner 5 keer groter 40 keer kleiner 40 keer groter 1.3 ie kontoerinterval van die ortofotokaart is 5 m. 20 m. 10 m. 25 m. 1.4 ie kaartprojeksie wat op die topografiese kaart gebruik word, is Mercator. Lambert. Gauss Konforme. universeel transversaal. 1.5 ie ortofotokaart (3227 24) toon die deel van die topografiese kaart aan. noordelike oostelike westelike suidelike 1.6 ie presiese afstand tussen punt 1 en 2 op die topografiese kaart is 21,5 km. 215 km. 2 150 km. 2,15 km.

Geografie/V2 3 oe/november 2008 1.7 ie stroom in blok J6 is in die...-loop. bo benede middel hoof 1.8 ie kuslyn in blok J7 op die topografiese kaart is hoofsaaklik gelyk. droog. rotsagtig. sanderig. 1.9 ie kenmerk wat 3 op die ortofotokaart gemerk is, is 'n uitgrawing. keerwal. begraafplaas. vakansieoord. 1.10 ie ligging (koördinate) van trigonometriese stasienommer 512 in blok H5 is... VRG 2 27 55 13"O 32 56 8"S / 27 55,2'O 32 56,2'S. 32 56 8"S 27 55 13"O / 32 56,2'S 27 55,2'O. 32 56 8"O 27 55 13"S / 32 56,2'O 27 55,2'S. 27 55 13"S 32 56 8"O / 27 55,2'S 32 56,2'O. (10 x 2) [20] 2.1 ereken die oppervlakte van die kenmerk wat 4 op die topografiese kaart gemerk is, in m². Toon L die berekenings. Oppervlakte = L x Oppervlakte = L x L = 1 cm x 50 000 OF L = 10 mm x 50 000 100 1 000 = 500 m = 500 m = 0,3 cm x 50 000 = 3 mm x 50 000 100 1 000 = 150 m = 150 m Oppervlakte = 500 m x 150 m = 75 000 m² Speling: 45 000-110 000 (4) laai om asseblief

Geografie/V2 4 oe/november 2008 2.2 Teken 'n deursnit vanaf trigonometriese stasienommer 513 in blok H1 tot by punthoogte 182 in blok G3. Gebruik 'n vertikale skaal van 1 cm wat 20 m verteenwoordig. (5) 2.3 ereken die vertikale vergroting van die deursnit wat jy hierbo in VRG 2.2 geteken het. Toon L die berekenings. VV = VS HS VV = 1 cm verteenwoordig 20 m = 1 2 000 HS = 1 cm :500 m = 1 50 000 VV = VS HS 1 = 2 000 1 50 000 = 1 50 000 2 000 x 1 = 25 keer (4) laai om asseblief

Geografie/V2 5 oe/november 2008 2.4 ereken die gradiënt tussen 5 op die topografiese kaart en punthoogte 148 in blok H2. Toon L die berekeninge. Gradiënt = VI Hoogte HE OF fstand VI = 180 m - 148 m = 32 m HE = 2,3 cm x 0,5 km HE = 23 mm x 50 000 = 1,15 km OF 1 000 = 1 150 m = 1 150m Gradiënt = 32 m 1 150 m = 1 35,94 = 1 : 35,94 / 1 in 35,94 Speling: 1:34,38-1:37,50 (5) 2.5 Verklaar die ligging van die bewerkte land op hierdie helling tussen 5 en punthoogte 148. Gelyk grond / lae helling / kontoere ver van mekaar (2) Naby aan waterbron / besproeiing moontlik (2) Vrugbare grond (2) Noordfrontend / warmer helling (2) (1 x 2) (2) [20] laai om asseblief

Geografie/V2 6 oe/november 2008 VRG 3 3.1 Verwys na die ortofotokaart. 3.1.1 Identifiseer die landvorm wat 6 op die ortofotokaart gemerk is. Vallei (2) (1 x 2) (2) 3.1.2 Gebruik 'n diagram met byskrifte om die vloei van lug snags in die landvorm wat jy in VRG 3.1.1 geïdentifiseer het, aan te toon. [Indien lugvloei aangedui, maar nie benoem, gee enkel punte] [anvaar plan aansig] (2 x 2) (4) 3.1.3 enoem die tipe wind/lugvloei wat jy in VRG 3.1.2 hierbo geteken het. Katabatiese wind (2) Hellingdalende wind (2) Gravitasiewind (2) ergbries (2) (1 x 2) (2) 3.2 Verwys na blokke H7 en H8 op die topografiese kaart. 3.2.1 Identifiseer die stroompatroon in blokke H7 en H8. endrities (2) (1 x 2) (2) 3.2.2 Wat is die stroomorde by die punt genommer 7 in blok H8? erde-orde (2) (1 x 2) (2) laai om asseblief

Geografie/V2 7 oe/november 2008 3.3 Identifiseer EEN ontspanningsaktiwiteit in blok J8 op die topografiese kaart wat toeriste gereeld na ambridge toe laat terugkeer. Stap (2) Kampeer / karavaanpark (2) Visvang / hengel (2) Swem (2) Seiljag (2) Snorkelduik / duik (2) Ski (2) randerplankry (2) (1 x 2) (2) 3.4 Vergelyk die straatpatroon van orchester Heights in blokke H3/4 en I3/4 met dié van Vincent in blok J4 op die topografiese kaart met betrekking tot die volgende: ORHESTER HEIGHTS Straatpatroon (eplan)onreëlmatig (2) Vrye patroon (2) Voordeel Verkeer vloei vrylik (2) Om steil paaie te vermy(2) Nie eentonig (2) Laat styg grondwaarde (2) Estetiese waarde (2) Minder ongelukke (2) Koste effektief (2) Nadeel Verdwaal maklik (2) Geen fokuspunt (2) Niemaklik om erwe uit te lê (2) Nie maklik onderverdeelbaar (2) Moeilik om weg te vind (2) VINENT Rooster(2) lok (2) Reghoekig (2) Maklik om erwe uit te lê (2) Maklik onderverdeelbaar (2) Maklik om weg te vind (2) Toeganklik (2) Maklik aaaanpasbaar na eenrigtingstrate (2) Mors tyd en brandstof (2) Verkeersopeenhoping (2) Motorskakings maklik (2) Eentonig (2) Steil paaie (2) Meer ongelukke (2) Stresvol / pad woede aanvalle(2) (6 x 2) (12) 3.5 Noem die primêre en sekondêre aktiwiteite wat in blok I3 op die topografiese kaart voorkom. Primêr: gewasverbouing / landbou / grondbewerking(2) osbou / woud (2) visvang (2) Sekondêr: fabrieke/nywerhede (2) (2 x 2) (4) laai om asseblief

Geografie/V2 8 oe/november 2008 3.6 Verwys na die ortofotokaart om die vrae oor Nompumelelo, 'n informele nedersetting naby MRIGE, te beantwoord. 3.6.1 Gee EEN kenmerk van 'n informele nedersetting. 'n Nedersetting wat nie beplan is nie (2) 'n Nedersetting wat met afvalmateriaal gebou is (2) 'n Nedersetting wat hoofsaaklik deur lae-inkomstegroepe en werkloses bewoon word (2) Gebied wat nie versorg word nie (2) Geen/min dienste (of voorbeeld (2) Geen infrae)struktuur (2) Hoë behuisings digtheid (2) Klein wonings/erwe (2) Informele ekonomiese aktieiteite (2) [ENIGE EEN. anvaar redelike antwoord] (1 x 2) (2) 3.6.2 Watter uitdagings bied hierdie tipe nedersetting aan die plaaslike regering? ehoefte aan lopende water (2) ehoefte aan sanitasie (2) ehoefte aan infrastruktuur (2) ehoefte aan behuising (2) ehoefte aan werkskepping (2) Misdaadvoorkoming (2) [ENIGE TWEE. anvaar redelike antwoord] (2 x 2) (4) 3.7 ui aan of onza ay in blok J7 op die topografiese kaart 'n hoë- of 'n laeinkomste residensiële gebied is. Gee TWEE redes vir jou antwoord. VRG 4 Hoë-inkomste residensiële gebied (2) REES: Langs die kus/see-uitsig (2) Langs natuurreservaat (uitsig) (2) Langs rivier (uitsig)(2) Ver van nywerhede en SSK (2) Naby ontspanningsfasiliteite (2) Groter huise (2) Groter erwe / lae digtheid (2) [ENIGE TWEE REES] (3 x 2) (6) [42] 4.1 Wat is 'n Geografiese Inligtingstelsel (GIS)? GIS is 'n rekenaar-gebaseerde tegnologie en metode om geografiese data te versamel, analiseer, beheer en aan te pas vir 'n groot verskeidenheid gebruikers (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) laai om asseblief

Geografie/V2 9 oe/november 2008 4.2 Onderskei tussen vektor- en rasterdata. Vektor: Werklikheid word met punte, lyne en veelhoeke getoon (2) Raster: Werklike kenmerke word met piksels(beeldelemente) getoon (2) (2 x 2) (4) 4.3 Klassifiseer die volgende as vektor- of rasterdata. 4.3.1 4.3.2 eeld Raster (2) Veelhoeke Vektor (2) (1 x 2) (2) (1 x 2) (2) 4.4 Noem enige TWEE komponente van 'n GIS. Mense / gebruike (2) Sagteware / rekenaar programme (2) ata / inligting / karate / foto s (2) Toepassings (2) Hardeware / rekenaar (2) Prosedure (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5 Jou vriend/in woon in Nompumelelo en hy/sy wil graag 'n besigheid in die gebied begin. Hoe kan jy van GIS gebruik maak om sy/haar sukses van die besigheid te verseker? Kry inligting oor ander bestaande besighede (kompetisie) (2) epaal totale inwonersgetal om potensiële mark te analiseer (2) Kry finansiële statistiek wat groei aantoon (2) epaal die inkomste van inwoners om te bepaal of 'n besigheid lewensvatbaar is (2) epaal die behoefte aan 'n besigheid (2) Werk uit roete vir aflewerings (2) epaal misdaad brandpuntgebiede (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [18] TOTL: 100