AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

Vergelijkbare documenten
AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Welkom by Die Storie God se storie

Wrestling Federation Stoeifederasie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

2 nd Chances... Wiskunde

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Kleuterkerk: 20 Januarie 2019 Dis jou gawe, deel dit met ander!! 1 Korintiërs 12: 1-11

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Pragtige Koningin Ester

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesaja sien die Toekoms

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Transcriptie:

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018 Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za Webwerf : www.ngkeike.co.za Kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 12:00 Bankbesonderhede: ABSA takkode 632005; Rekeningnommer 3010590069 Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427 Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Franci Gresse 082 891 2384 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h) W E L K O M B Y D I E E R E D I E N S! NUWE INTREKKERS : Baie welkom in die gemeente. By die deure is nuwe intrekkervorms beskikbaar. Voltooi dit asb. sodat ons jou kan kontak. Tyd Diens/Geleentheid Prediker/Lokaal 09:00 Samekoms van kerkraadslede Koster se kantoor 09:30 EREDIENS DOOP Deuroffer: Kuilsrivier Jeugforum Erediensspan 3 Johan Norman VANDAG SE PROGRAM ELFDE SONDAG IN KONINKRYKSTYD Ds. Chris Barnardo 09:30 Kinderkerk gevolg deur junior kategese 18:00 Informele Aanddiens/Kruiskompas Bankkollekte 19:00 Senior kategese (gr. 7 tot 10) Belydenisklas (gr.11) Verskeie lokale Ds. Jandré Viljoen

GEMEENTE DAGBOEK G E B E D S O N D E R W E R P V I R D I E W E E K : MISHANDELDE VROUE EN KINDERS L E E S R O O S T E R T E K S T E V I R D I E W E E K : 2 Sam 18:5-9,15,31-33; Ps 130; Ef 4:25-5:2; Joh 6:35,41-51 MAANDAG, 6 AUGUSTUS 19:00 Sportmanne Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 19:00 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in die Moederskamer 19:00 Eiendomskommissie vergadering in koster se kantoor DINSDAG, 7 AUGUSTUS 09:30 Senior Burgers Bybelstudiebyeenkoms in konsistorie 19:00 Pannie se kleingroep byeenkoms by Pannie se huis 18:30 Kommunikasiekommissie vergadering in die konsistorie 19:00 Kooroefening in kerk WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 09:30 Vrouelidmate Bybelstudiebyeenkoms in konsistorie 18:45 Alpha kursus byeenkoms in kerksaal DONDERDAG, 9 AUGUSTUS NASIONALE VROUEDAG Dienssentrum vir Seniors geen byeenkoms Sopkombuis: Geen VRYDAG, 10 AUGUSTUS SKOLEVAKANSIEDAG 09:30 Gebedsbyeenkoms in Moederskamer SATERDAG, 11 AUGUSTUS TWAALFDE SONDAG IN KONINKRYKSTYD 09:30 Oggenddiens Deuroffer: Makhathini Erediensspan 1 Derick du Toit Geen Kinderkerk en jnr kategese Geen Informele aanddiens/kruiskompas Geen Snr kategese en belydenisklas SONDAG, 12 AUGUSTUS

VANDAG SE DEUROFFER KUILSRIVIER JEUGBEDIENINGSFORUM Die Jeugbedieningforum van die vier NGK gemeentes finansier tesame met die skole maatskaplike werkers by Hoërskool De Kuilen en Laerskole De Kuilen en Mikro. Hulle werk behels hoofsaaklik indiwiduele terapie waarin onder andere gefokus word op verhoudings, uitdagende gedrag, die effek van egskeiding en n gebrekkige selfbeeld. Hulle werkslading is baie hoog. DANKSEGGING EN VOORBIDDING 1. Ruben Botha, seuntjie van Gerhard en Nuscha word vanoggend gedoop. Gerhard is die seun van Gert en Karien Botha. 2. André Shaw, seun van Eric en Andra, tree eerskomende Donderdag in die huwelik met Thea Nel. 3. Die roudiens van Willem du Toit, seun van Wimpie en Sandra (Bosmanstraat 15) is eerskomende Vrydag om 11:00 in ons kerk. 4. Sylvia Sauerman (Othello Aftree-oord) is oorlede. Die roudiens was Vrydag. 5. Lee-Ann Lambrechts (Goudwilger straat 3) se ma is oorlede. Die diens is Woensdag gehou. 6. Jan van Jaarsveld (Brackenfell) is in die hospitaal. 7. Kobus Badenhorst (Klaradyn Aftree-oord) het n oogoperasie ondergaan. Hy ondergaan in die komende week die tweede operasie. 8. Zané Welman (Gladiolistraat 131) ondergaan nog mediese toetse in die komende week. 9. Johan van der Merwe (Othello Aftree-oord) was in n ongeluk en in die hospitaal. Hy sterk tuis aan. 10. Cornelia Conradie (Othello Aftree-oord) is in Intercare.

VERJAARSDAE VIR DIE WEEK 05/08 Elzeth Loots, Elmarie Steyn, Leandré Hough, Dawie Maas 06/08 Mark Lewis 07/08 Maatjé van der Westhuizen, Francois Maritz, Eloma Lloyd, Alé Johannes, Vanessa Neuhoff, Raatjie Beetge, Hyla Harmse 08/08 Renier Uys, Janré Nieuwoudt, Annica Strydom, Johan van der Merwe 09/08 Elsa Lombard, Frantz du Raan, Gerrit van Wyk, Petrus Theron, Gerida Grobler 10/08 Melinda Wiid, Gertie Marais, Louis Cloete 11/08 Tinus Ferreira, Katja Rossouw VAN ALLES EN NOG WAT 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate: Lerina Venter (021 903 9069) en Marita Koen (021 903 7820). 2. Liedere Versoekboek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil hê die gemeente moet sing, skryf dit gerus in die versoekboek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is gedurende die skoolkwartale elke Sondag na die oggenddiens oop. 4. Lidmate is steeds welkom om tweedehandse klere, beddegoed, ens. na die kerk te bring vir die klerebank. Ons benodig veral KINDERKLERE. 5. Alta du Toit Nasorg se Groot Charity konsert vind plaas op 5 en 6 September 2018 by die Bellville Stadskouburg. Bekende kunstenaars soos Kurt Darren, Leah, Snotkop en vele meer tree op. Kaartjies teen R75 kan bespreek word by marina@altadutoit.org.za. 6. La Rochelle gemeente bied op Woensdag 22 Augustus 2018 om 09:30 aan n optrede deur Piet Smit spesiaal vir senior burgers. Toegang is gratis, maar donasies is welkom. CD s sal ook te koop wees. Skakel 021 919 9253 vir meer inligting. GRATIS VAKKEUSE TOETSE GR. 9, 11 EN 12 Stellenbosch Universiteit wil n gratis belangstellingsvraelys ten opsigte van moontlike vakkeuses vir alle graad 9 (asook gr 11 en 12) leerders kom aanbied. Die toetse is vir moontlike loopbaankeuses. Die toetse is gratis en vind plaas op Sondag 19 Augustus (18:00 tot 19:30) en Sondag 26 Augustus (14:30 tot 19:30) vir terugvoer. Die toetse behels psigometriese en vele ander toetse. Kontak die kerkkantoor om jou kind se naam op die lys te plaas. Daar kan slegs n beperkte aantal kinders getoets word. Vir verdere navrae kontak ook die kerkkantoor of vir ds. Jandré.

DIS TYD OM TE SING! Kaapse Stadsaal - 8 September 2018-19:00 Bybelmedia reël n grootse geleentheid in die Kaapse Stadsaal waar 300+ koorstemme in n massakoor gaan optree en gemeentelede in die gehoor die geleentheid gaan kry om saam te sing. Die begeleiding word waargeneem deur die Kaapse Filharmoniese Orkes, die orrel en n kontemporêre orkes. Die kerkkoor van De Eike is ingeskryf vir die massakoor. Daar gaan ook genooide kore wees wat individueel sal optree. Gemeentelede kan die konsert bywoon teen R200pp. Die kaartjies moet betaal word by bestelling. Adinda Vermaak en Tommie Traut sal Sondag 5/8(vandag) ná die oggenddiens vir die laaste keer in die voorportaal wees om kaartjiebestellings te neem. Om te verseker dat ons wel kaartjies kry, wil ons graag die oorbetaling maak en ons bestelling plaas. Daarom vra ek dat julle asseblief vándag ná die diens in die voorportaal by Adinda en Tommie n draai maak. LW: Die persone wat die konsert gaan bywoon, is verantwoordelik vir hulle eie vervoer (julle moet die vervoer asseblief onderling met mekaar reël). Bybelmedia het 20 liedere uit die Liedboek, Vonkk- en Flamversamelings gekies wat gesing gaan word en ek is baie trots om te kan sê dat ons gemeente net één daarvan (Lied 320, in kerslied) nie ken nie, m.a.w. julle is uitstekend! Ons begin dit vanoggend aanleer. René Ferreira LEGKAART VAN HOOP Ons wil almal aanmoedig om betrokke te raak by die Legkaart van Hoop - projek. Die fondse word gebruik om die gemeente se getuienisaksies te befonds. Die aankoop van n legkaartstukkie maak dit dus moontlik dat ons gemeente betrokke bly in God se werk. n Legkaartstukkie kos R100. Ons het reeds 173 van die 2000 stukkies verkoop. OUERKATEGESE Ons wil alle ouers uitnooi na ons volgende Ouerkategese op 5 Augustus 2018 om 19:00. Die spreker van die aand is n dosent van Stellenbosch en die tema handel oor identiteit.

LENTETEE Digtebij-gemeente se LENTETEE vind plaas op Saterdag 1 September 2018 in ons kerksaal. Adri Theron, n gospelsanger, is die gaskunstenaar. Kaartjies teen R120 per persoon is beskikbaar by Digtebij se kerkkantoor. Vir besprekings of navrae skakel 021 903 1564. JAN KRIELSKOOL TEKKIE CHALLENGE Die bekende Medihelp Tekkie Challenge, ten bate van die kinders van Jan Krielskool, vind op Saterdag, 1 September 2018, by die Jan Krielskool in Kuilsrivier plaas. Hierdie jaar bied Jan Kriel die splinternuwe Ride & Run, wat bergfiets en Trailrun insluit, ook op Saterdag 1 September 2018 by Delvera aan. Vir navrae, skakel 021 903 0434. Inskrywings kan gedoen word by www.racetraq.co.za. #IMAGINE KIDZ #imagine kids Kuilsrivier is n vakansieprogram waar ons leer om kinders van God te wees en radikaal anders te leef vir God. Ons fokus op gr. 4 tot 6 leerders. Kom ontmoet nuwe vriende van ander gemeentes in Kuilsrivier. 2 tot 4 Oktober 2018 by Hoërskool De Kuilen Koste: R150 per persoon Inskrywingsvorms binnekort beskikbaar. Ons soek ook gr. 10 tot 12 helpers as groepleiers en fasiliteerders vir die speletjies en aktiwiteite. DANKDAG VIR REëN GEBEDE OOR DROOGTE Van die NG Algemene Sinode ontvang ons kennis dat Sondag 2 September 2018 geoormerk word as dankdag vir reën. Aangesien daar dele van die land is waar die droogte steeds voortduur, vra ons ook voorbidding hiervoor, sowel as vir die gepaardgaande werksverlies en verminderde produksie.

SENIOR BURGER KLUB - SPELETJIESOGGEND Die Senior Burgerklub gaan n speletjiesoggend vir die senior burgers in De Eike se kerksaal aanbied. Die besonderhede is as volg: De Eike Olympics Datum: Donderdag 30 Augustus 2018 Tyd: Vanaf 09:30 tot 12:00. Daar sal n halfuur onderbreking wees vir tee/koffie en verversings. Plek: De Eike kerksaal Koste: R10 per inskrywing Inskrywing: Enige senior burger wat deel van dié oggend se sports wil wees, kan sy/haar naam en R10 by die Kerkkantoor ingee. Dui asseblief aan of jy bereid is om n spankaptein te wees. (Dit is belangrik dat name opgee word, aangesien ons getalle benodig vir die voorbereidings van die verversings.) Elke span gaan ses verskillende apparate doen. Die spankaptein gee na elke apparaat sy span se punte aan die puntehouer. Aan die einde van die oggend sal trofeë toegeken word! DE EIKE KINDERKERK De Eike se Kinderkerk is vandag 4 jaar oud. Baie geluk!!! Baie dankie aan Riëtta en al haar helpers wat oor die tydperk met soveel ywer en entoesiasme ons kinders daar onderrig. Ons herinner lidmate ook graag weer aan die Kinderkerk se projek wat ons verlede week aan julle bekendgestel het. Sien die kennisgewingsbord in die voorportaal vir meer inligting. RE#IMAGINE MATRIEKFEES! NOORDHOEK 28 NOVEMBER TOT 5 DESEMBER 2018 Matrieks van oor die hele land kom bymekaar vir n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net chill naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie. Die matriekfees word aangebied deur die Jeugkantoor van Communitas. Koste beloop tussen R1500 en R1800 afhangende van wanneer jy inskryf. Volledige inligting en inskrywingsvorms is beskikbaar by die kerkkantoor of gaan na www.facebook.com/groups/159706121357796/ of stuur n e-pos aan jeug@sun.ac.za. Sien ook kennisgewingbord in die voorportaal.

PREEKSKETS 5 AUGUSTUS 2018 PREDIKER: DS. CHRIS BARNARDO TEMA: EK IS DIE BROOD VAN DIE LEWE SKRIFLESING: JOHANNES 6:24-35 Loflied Lied 200:1 en 2 Doop Lied 293:1 en 3 Uitstuurlied 253:1 en 2 1. Brood speel n noodsaaklike rol in mense se lewe. Vir ons in De Eike is dit moeilik om die noodsaaklikheid van brood te verstaan TOTDAT ons televisie kyk en sien wat besig is om in baie dele van die wêreld te gebeur. In die Bybel ontdek ons ook betekenisvolle momente wat rondom brood gehandel het. Daarom kan ons nie die betekenis van brood dwarsdeur die Bybelse tyd misken nie en dit bring ons by vanoggend se tema. 2. Ek is die lewensbrood, Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie. Wat Jesus sê is dat daar n dieper aspek tot hierdie saak is. Jesus sê dat daar teveel klem geplaas word op fisiese brood. Jesus sê nie dat dit onbelangrik is nie. Om fisiese behoeftes te voorsien is natuurlik belangrik maar jou geestelike honger, daardie geestelike leegheid wat jy beleef kan nie gevul word met aardse dinge nie. Jy moet hemelse brood eet om daardie leegheid te in jou binneste vol te maak. 3. Vanoggend doop ons vir klein Ruben. Julle as ouers voorsien aan hom al die fisiese behoeftes wat binne julle vermoë is. Maar julle gaan meer en meer ontdek dat sy behoeftes baie dieper is as hierdie fisiese behoeftes waaraan julle voorsien. Julle sal besef dat Ruben n behoefte het na kwaliteit van lewe en wil nie. Dit is wat Jesus primêr aan ons gee kwaliteit van lewe wat jy nooit voorheen beleef het nie. n Leefwyse van diensvaardigheid. n Leefwyse waar dit nie gaan om net te bestaan nie. n Leefwyse waar Ruben en ek en jy die krag van lewe voluit kan beleef en ervaar. 4. Kom ons eet van die brood wat ons tot in ewigheid versadig sal maak. Om jou ewige honger, daardie leegheid vol te maak gaan nie deur aardse brood gestil word nie. Wat is hierdie brood waarvan ons praat? Jesus ons Here. Hy is die lewensbrood, nou en vir altyd.