AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Vergelijkbare documenten
KENNISGEWING VAN OMGEWINGSREGULATORIESE PROSESSE VIR DIE emakhazeni-projek NABY BELFAST, MPUMALANGA PROVINSIE

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR

September Doel van hierdie dokument

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Doel van hierdie dokument

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

Gids vir Byvoordele eise

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Junie 2017

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Les 14: Entrepreneurskap

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Projeknommer: Saamgestel vir: Vir enige projekverwante inligting, kontak asseblief: Me. Nondumiso Gwala. Tel: (011)

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Inleiding Tot Die Jagluiperd

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Gids vir Lewende-voordeel eise

Riglyne vir Steundiensaanstellings

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE

Implementasie van Erfenisbestuur op Plaaslike Owerheidsvlak

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

EVANDER GOLD MINES LIMITED. Mynregverw.: MP 30/5/1/2/3/2/1/126 AGTERGRONDINLIGTINGS DOKUMENT

Transcriptie:

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT DMH-verwysingsnommer: (Hangende) Monday, 10 April 2017 11:17:15 AM Agtergrond Dedicoal (Pty) Ltd (Dedicoal), n filiaal van Masimong Group Holdings (MGH), beoog om n nuwe steenkoolmyn en energieprojek in die Waterberg Steenkoolveld te ontwikkel, 22 km noordoos van die dorp Lephalale, Limpopo Provinsie, Republiek van Suid-Afrika. Die projek staan bekend as die Lephalale Coal and Power Project (LCPP of die Projek). Die beoogde Projek sal uit n oopgroefsteenkoolmyn en, op n later stadium, n Onafhanklike Kragprodusentaanleg (OKP) bestaan. n Pre-Uitvoerbaarheidstudie (PUS) is deur RoyalHaskoningDHV vir die Projek uitgevoer en die studie dui aan dat hierdie n ekonomies lewensvatbare projek is. Doel van hierdie dokument Die doel van hierdie dokument is om u te voorsien van: die agtergrond van die Projek; inligting oor die Projek en die vereiste Omgewingsmagtigings (OM); die geleentheid om as n Belangstellende en Geaffekteerde Party (B&GP) te registreer; en die geleentheid om kommentaar oor die Projek en OM s te lewer. Ligging Die projek is in die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit in die Waterberg Distriksmunisipaliteit van Limpopo Provinsie, Suid-Afrika geleë. Die beoogde LCPP lê ongeveer 10 km noord van die R518 provinsiale pad wat die dorp Lephalale en die dorpie Marken (sien sketskaart) verbind. 1

2 Agtergrondinligtingsdokument

Lephalale Coal Mines (Pty) Ltd, die aansoeker asook n filiaal van MGH, hou die prospekteerregte vir die 12 betrokke plase: Prospekteerreg LP 30/5/1/1/2/1359PR: Die plase Honingshade 427 LQ, Garibaldi 480 LQ, Pretoria 483 LQ, Wellington 432 LQ, Forfarshire 419 LQ, Stutgard 420 LQ, Billiards 428 LQ, Franschoek 207 LQ. Prospekteerreg LP 30/5/1/1/2/1046PR: Die plase Grootgenoeg 426 LQ, Weltevreden 482 LQ, Sebright 205 LQ, Botmansdrift 423 LQ. Verskeie ander mynbou- en eksplorasieprojekte bestaan in die Waterberg Steenkoolveld naby die LCPP en is in verskillende stadiums van ontwikkeling. Projekinligting Die beoogde projek sal n oopgroef-operasie wees en ontginning sal volgens die vragmotoren-graaf-metode plaasvind. Daar word geskat dat die myn ongeveer 6 miljoen ton steenkool per jaar sal produseer; die ekonomiese basisgeval is dat die meeste van die steenkool gebruik sal word om die beoogde IPP op die terrein en ander markte te voorsien, en opsies vir optimalisering word verder ondersoek. Die mynleeftyd (LoM) is meer as 35 jaar. Die myn sal sewe dae per week, 52 weke per jaar en 24 uur per dag in drie agt-uur-skofte in bedryf wees. Vragmotors sal die steenkool van die myngroef na n enkel-stadium-wasaanleg en dan per vervoerband na die beoogde OKP vervoer. Die projek sal na verwagting teen volle produksie ongeveer 400 mense in diens hê, met die meeste van die arbeid wat van die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit en die omliggende gebiede afkomstig sal wees. Alle indiensneming sal volgens die relevante wetgewing, kodes en statute geskied. Die beoogde OKP sal n fluïedbedkragstasie wees wat 600 megawatt spitsvermoë produseer. Krag wat deur die OKP opgewek word, sal hopelik op die Eskom-netwerk verkoop word. Die volgende infrastruktuur sal gebou word: Kantore, werkswinkels, verkleehuis, magasyne, pakhuise; Interne paaie en vervoerpaaie, bergingsgeriewe vir brandstof; Oop groef, baan vir vergruising, wasaanleg, vervoerbande; Watervoorsieningsnetwerk, stormwaternetwerk, besoedelingsbeheerdamme, rouwaterdam, uitvloeiseldam, watersuiweringswerke; Voorrade bogrond; stortingsterrein, voorrade ru-erts; ashoop; en OKP-kragstasie. Water vir die projek sal na verwagting van grondwater uit die groef, reënwater en rioolwater afkomstig wees. Drinkbare water sal hopelik van die MCWAP Fase 2-projek verkry word. Die waterverbruikstrategie vir die LCPP is ontwerp om as n geslote waterstelsel te funksioneer en die meeste van die water op die perseel moet herwin word. 3

Elektrisiteit vir die projek sal deur Eskom voorsien moet word. Ondersoeke het aangedui dat die Eskom-netwerk in die gebied nie die kapasiteit sal hê om die LCPP te bedien totdat die nuwe Medupi-kragsentrale in 2020 ten volle in bedryf gestel is nie. Regulasies en Lisensies Kongiwe Environmental (Pty) Ltd is deur Dedicoal aangestel om die proses van die Omgewingsimpakbepaling (OIB) te onderneem ter ondersteuning van die Mynregaansoek (MRA) en ander OM s wat vir die beoogde myn en IPP vereis word. Dis belangrik om daarop te let dat aansoeke op hierdie stadium slegs vir die mynbouafdeling gedoen sal word; aansoeke vir die OKP sal in die toekoms gedoen word wanneer die gedetailleerde ontwerp van die OKP gevorderd is. Die volgende aansoeke sal by die Departement van Minerale Hulpbronne (DMH) as bevoegde owerheid vir die beoogde mynbouprojek ingedien word: Mynregaansoek (MRA) ingevolge die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleum Hulpbronne (Wet No. 28 van 2002) (MPRDA); Aansoek om Omgewingsmagtiging vir gelyste aktiwiteite aangedui in Lystingskennisgewing GK R983, 984 en 985 en ingevolge die Omgewingsimpakbepaling (OIB) Regulasies, 2014, uitgevaardig kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1998 (Wet No. 107 van 1998) ( NEMA); en Aansoek om gelyste afvalaktiwiteite ingevolge GK R. 921 van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Afval, 2008 (Wet No. 59 van 2008), soos gewysig (NEM:WA). Daarbenewens sal die volgende aansoeke by die betrokke bevoegde owerhede ingedien word: Aansoek om n Atmosferiese Emissie Lisensie (AEL) ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Luggehalte, 2004 (Wet No. 39 van 2004) (NEM: AQA). Die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit (LLM) is die bevoegde owerheid; Geïntegreerde Watergebruiklisensie (IWUL) ingevolge die Nasionale Waterwet, 1998 (Wet 36 van 1998), soos gewysig (NWW). Die Departement van Water en sanitasie (DWS) is die bevoegde owerheid; en Relevante permitaansoeke sal ook ingedien word kragtens artikel 34, 35 en 36 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999) (WNEH). Die Suid- Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) en/of die Limpopo Erfenishulpbronne Owerheid (LIHRA) sal die bevoegde owerheid wees. 4

Hierdie aansoeke vereis dat n Omvangsbepaling en Omgewingsimpakbepaling ingevolge regulasie 21 en regulasie 24 van die Omgewingsimpakbepaling (OIB) Regulasies, 2014 van die NEMA. Verskeie deskundige studies sal onderneem word om die potensiële impakte van die projek te bepaal en kan die volgende insluit: Grond, grondgebruik en grondvermoë Sluiting en rehabilitasie Vleilande Akwatiese ekologie Klimaatimpak en volhoubaarheid Geraas Luggehalte en stof Erfenis en argeologie Fauna en flora Hidrologie Hidrogeologie Sosio-ekonomie en toerisme Visuele impakte Verkeer en veiligheid Skietwerk en vibrasie Gemeenskapsgesondheid Moontlike versagtende maatreëls om die moontlike geïdentifiseerde negatiewe impakte te verminder, sal ontwikkel word en verbeterings vir positiewe impakte sal voorgestel word. n Omgewingsbestuursprogram (OBPr) sal ook ontwikkel word om die geïdentifiseerde impakte te bestuur. Die OBPr-verslag sal saam met die OIB-verslag vir openbare insae beskikbaar wees. Magtigingsproses Kragtens die bepalings van die OIB 2014 Regulasies word die OIB-proses wat gevolg moet word in fases beskryf, naamlik omvangsbepaling, omgewingsimpakbepaling en besluitneming deur owerheid. n Skematiese voorstelling van die proses word in die figuur hiernaas aangedui. Sodra die aansoek by die DMH ingedien word, begin die fase van omvangsbepaling. n Omvangbepalingsverslag moet binne 44 dae van die indiening van die aansoek vir hersiening aan die owerheid voorgelê word. Gedurende daardie tydperk van 44 dae sal die publiek geregtig wees op n 30-dae tydperk om die Omvangbepalingsverslag te hersien en kommentaar daarop te lewer. Hierdie tydperk sal ook n openbare vergadering en konsultasies insluit. Sodra die Omvangbepalingsverslag by die DMH ingedien is, moet hulle die Omvangbepalingsverslag binne 43 dae aanvaar of verwerp. Sodra sodanige korrespondensie van die DMH ontvang is, begin die OIB-fase vir n tydperk van 106 dae, waartydens B&GP e n 5

tydperk van 30 dae gegun word die OIB-/OBPr-dokumentasie te hersien en kommentaar daarop te lewer. n OIB-/OBPr-dokument moet voor verstryking van die 106 dae vir hersiening aan die DMH voorgelê word; hulle het dan 107 dae om n Rekord van Besluit (RvB) te verklaar wat deur die B&GP e of die Aansoeker geappelleer mag word. Openbare deelnameproses (ODP) Benewens die Suid-Afrikaanse wetlike vereistes, sal die ODP ooreenkomstig die IFC se Prestasiestandaarde (PS) vir Omgewings- en Maatskaplike Volhoubaarheid onderneem word en aan die riglyne van die Wêreldbank voldoen. As belanghebbendes het u sekere regte en verantwoordelike wat insluit: registrasie as n B&GP; lewering van kommentaar binne die vereiste tydsraamwerke; en om ander van die projek en omgewingsmagtigings in kennis te stel. As die Omgewingsimpakpraktisyns (OIP s) is ons verantwoordelik: om voldoende en begrypbare projekinligting te verskaf sodat B&GP e ingeligte kommentaar daaroor kan lewer en besluite daaroor kan neem; om enige kwessies wat deur geregistreerde B&GP e aangeroer word, te notuleer, te evalueer en daarop te reageer; en om op n onafhanklike en verantwoordelike wyse alle ingesamelde inligting aan die owerhede te verskaf om hulle proses van besluitneming in te lig. Voorgestelde geskatte tydsraamwerke: Registrering van Belangstellende en Geaffekteerde Partye (B&GP e): vanaf Maart 2017; Deskundige studies: Maart tot Julie 2017; Openbare hersiening van omvangbepalingsdokument: Maandag 24 April 2017 tot Donderdag 25 Mei 2017; Openbare vergadering: Woensdag 17 Mei 2017; Openbare hersiening van OIB-verslag: Dinsdag 1 Augustus 2017 tot Woensdag 30 Augustus 2017 Openbare vergadering: Woensdag 23 Augustus 2017 Besluit oor Omgewingsmagtiging: geskat teen Februarie 2018 geregistreerde B&GP e sal van die besluit in kennis gestel word. 6

Geregistreerde B&GP e sal herinner word aan die tydperke vir kommentaar oor alle dokumente en die datums en plekke van openbare vergaderings. Registrasie as n B&GP Enige persoon wat deur die beoogde Projek geaffekteer word of wat daarin belangstel, word versoek om as n B&GP te registreer. Voltooi asseblief die aangehegte registrasie- en kommentaarvorm en rig dit aan stakeholders@kongiwe.co.za of u kan Stephen Horak by 082 331 4993 SMS of skakel; hy sal u kommentaar neem en u as n B&GP registreer. Verdere inligting rakende die projek is beskikbaar op die webblad van Kongiwe Environmental http://www.kongiwe.co.za/publications-view/public-documents/ U sal meegedeel word van die beskikbaarheid van alle verslae en belanghebbendevergaderings, mits die korrekte kontakinligting voorsien is. U kommentaar sal aan die owerhede voorsien word om hulle te help om die regte besluite te neem. U kommentaar sal ook die projekspan help deur die prosesse van omvangsbepaling en OIB in te lig. 7

KOMMENTAAR- EN REGISTRASIEVORM Om as n B&GP te registreer en u kommentaar te lewer, voltooi asseblief hierdie kommentaar- en registrasievorm en stuur dit aan die kontakadres wat voorsien is. Stephen Horak, Kongiwe Environmental: Sel: 082 3314 993 E-pos: stakeholders@kongiwe.co.za, of besoek www.kongiwe.co.za Posadres: Posbus 597, Douglasdale 2165 U kontakbesonderhede Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid/ Dorp, ens. Posisie in die organisasie Kontaknommers Selfoon Faks Tel E-posadres Posadres Dui asseblief u voorkeurmetode van kontak aan E-pos SMS Pos Faks As u n grondeienaar is of as u die grond bewoon, dui asseblief die plaas en die eienaar van die plaas aan. Grondeienaar Plaas/plase Grondbewoner Plaas Plaaseienaar Ek is voornemens om die Openbare Vergadering by te woon Woensdag, 17 Mei 2017, 09:30-11:30, Magol Klub Lephalale. Ja Nee Om ons met die deskundige studies te help, beantwoord asseblief die vrae hier onder. Indien u enige hulp nodig het met die voltooiing van die vrae, kontak asseblief vir Stephen Horak by 082 331 4883. Hoe dink u sal die projek u moontlik affekteer / raak? Hoe dink u sal die projek moontlik u plaas, besigheid, huishouding, dorpie, ens. affekteer / raak? i

Hoe dink u kan hierdie gevolge / uitwerking bestuur, vermy en/of reggestel word, indien dit sou plaasvind? Waarvoor word die grond tans gebruik? Waar vind hierdie grondgebruike plaas? Is daar enige natuurlike omgewings-/ ekologiese aspekte waarvan ons bewus moet wees? (water, erfenisterreine, grafterreine, spesiale plante of diere) Waar kom hierdie aspekte voor? Dink u die projek kan moontlik enige van u strukture affekteer/ raak? (bv. huis, geboue, paaie, damme) ii

Indien wel, hoe kan hierdie gevolge / uitwerking bestuur, vermy en/of reggestel word, indien dit sou plaasvind? Enige ander kommentaar Indien die spasie nie genoeg is nie, is u welkom om nog blaaie by te voeg. Verskaf asseblief die kontakbesonderhede van enige ander belanghebbendes waarmee ons moet raadpleeg. Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid Selfoon E-pos Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid Selfoon E-pos Handtekening: Datum: iii