BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC"

Transcriptie

1 y BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES Voorgestelde ontwikkeling van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap. DEA REF. NO: 12/12/20/2190 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT - APRIL 2011 This document is also available in English Die AGTERGROND BETREFFENDE DIE VOORGESTELDE PROJEK DOEL VAN HIERDIE DOKUMENT Die doel van hierdie Agtergrondinligtingsdokument (AID) is om belangstellende en belanghebbende partye (B&BPe) in te lig oor die Omgewingsimpakevaluering (OIE) wat vir die oprigting van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis) langs die huidige Allandale Gevangenis, onderneem word. Publieke insae en kommentaar, rakende die voorgestelde ontwikkeling, word verwelkom. Indien u kommentaar wil lewer op die projek kan u die aangehegde Registrasie Vorm voltooi, die publieke vergadering bywoon en/of skriftelike navrae aan die Openbare Deelnamekonsultante hieronder rig. Sodra u registreer as `n B&BPe sal u die geleentheid kry om `n bydra te lewer tot die proses. U sal ook kan bevestig of u knelpunte en voorstelle ter harte geneem is tydens die impakstudie en besluitnemings proses. Die Departement van Openbare Werke (DOW) het namens die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) voorgestel om `n 3000 gevangene Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis) te bou. Die voorgestelde gevangenis sal op Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, langs die huidige Allandale gevangenis, in die noord-oostelike buitewyke van Paarl (Wes Kaap), gebou word (sien Figuur 1 Ligginskaart). Die Groenheuwel en Fairyland woonbuurte grens aan die noorde kant van die voorgestelde terrein (Figuur 2). Die area is onontwikkeld en word tans deur die Allandale gevangenis gebruik vir die verbouing van groente. Die voorgestelde projek vorm deel van `n nasionale program wat geimplementeer is om die oorbevolking van gevangenisse in Suid Afrika aan te spreek. Die oorbevolking van gevangenisse is `n groot probleem waarmee die DKD gekonfronteer word. Die Nuwe-Generasie Fasiliteit was dus ontwerp en voorgestel om die probleem te bekamp. Die voorstel is ontwerp op grond van internasionale beste praktyke en riglyne. Boland Omgewingskonsultante is as onafhanklike konsultant aangestel om die verlangde Omgewings-impakevaluering (OIE) en openbare deelnameproses vir die bogenoemde voorgestelde projek te onderneem. Die eerste fase van `n OIE is die Bestekopnamefase (Scoping), wat gedoen word om `n begrip te kry van die potensiële omgewingskwessies rakende die projek en om te bepaal waar verdere inligting benodig word. Die tweede fase (Impak-evalueringsfase) evalueer geidentifiseerde impakte, waartydens bestuurs- en versagtingsmaatreëls voorgestel word om die impakte sodoende te verminder. Insae van rolspelers en belangstellende en belanghebbende partye (B&BPe) word in ag geneem. Geregistreerde B&BPe sal deurlopend op hoogte gehou word van vordering gemaak m.b.t. die proses. Neem asseblief kennis dat slegs geregistreerde B&BPe inligting sal ontvang oor die projek. U is welkom om hierdie dokument te versprei/sirkuleer na ander persone en organisasies wat geinteresseerd sal wees in die voorgestelde projek. Boland Omgewingskonsultante Posbus 250, Worcester, 6849 R301 Paarl N1 Voorgestelde nuwe gevangenis Tel: Faks: E-pos: comment@bolandenviro.co.za Web: / Project Documents 4km Figuur 1: Liggingskaart om Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, Paarl aan te dui in die landskap (Bron - 1: Topo-kadasterkaart 3318 en 3319).

2 Paarlberg N1 PAARL SSK New Orleans Allandale Tronk Gedeeltes 32 & 35 van Plaas 527, Paarl Fairyland Groenheuwel Berg Rivier R301 Bo Dal Josafat Straat Figuur 2: Google Earth satelliet beeld (2010) vanuit `n noordelike rigting. Die ligging van die Allandale Tronk op verskeie Gedeeltes van Plaas 527 word aangedui (rooi buitelyn), asook Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527 (geel buitelyn) wat dien as die liggingsterrein van die voorgestelde Nuwe-Generasie gevangenis. Paarl Sentrale Sake Kern (SSK), aangrensende woonbuurte asook die hoofweë word op die kaart aangedui. Fairyland Winkel Begrafplaas A B Parkering Plaas 527 / 32 Bewaarders Behuising Parkering Landbou grond Funksionele Dienste Kern Plaas 527 / 35 Dam Bewaarders Behuising Aangrensende Wingerd Figure 3: Skematiese voorstelling van die Nuwe-Generasie gevangenis op die Allandale terrein. Rooi areas dui tronk sones aan, waar blou die funksionele, diens en administratiewe kern aantoon. Sport en ontspannings geriewe word ook beplan. A en B toon die voorlopige alternatiewe ingangsroetes aan.

3 TOEPASLIKE WETGEWING Die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998) (soos gewysig) maak voorsiening vir die identifisering en evaluering van aktiwiteite wat `n potentiële nadelige effek op die omgewing kan hê. Hierdie aktiwiteite benodig alvorens omgewingsmagtiging van relevante owerhede vir die onderneming daarvan. Die Departement van Openbare Werke vereis in hierdie geval omgewingsmagtiging van die Departement van Omgewingsake (Nasionaal, namens die Departement van Korrektiewe Dienste, i.t.v. die nuwe OIE Regulasies (Junie 2010), voordat die projek kan begin. Omvattende, onafhanklike omgewings-studies word dus uitgevoer i.t.v. die regulasies. Die voorgenome ontwikkeling gee aanleiding tot die volgende gelyste aktiwiteite: Aktiwiteit Beskrywing van die Aktiwiteit Nommer Goewermentskennisgewing (GK) Regulasie 544 (Junie 2010) Aktiwiteite wat `n Basiese Omgewingsimpakstudie vereis Die konstruksie van fasiliteite of infrastruktuur vir die opgaar, of vir die opgaar en hantering, van gevaarlike stowwe, waar welke opgaring plaasvind in houers met `n totale kapasiteit van 80, maar nie meer as 500 kubieke meter. Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die opgaar van brandstof (petrol/diesel) en olie vir kragopwekkers tydens noodgevalle soos krag onderbrekings, en moontlik waterverhitting. Die opvulling of storting van enige material van meer as 5 kubieke meter in, of die baggering, uitgrawing, verwydering of verskuiwing van grond, sand, skulpe, skulpgruis, spoelklippe of rotse uit `n waterloop. Beskrywing: Die Applikant beplan om `n huidige dam op die terrein te sloop, en die waterloop te rehabiliteer. 38 Die uitbreiding van fasiliteite vir die transmissie en verspreiding van elektrisiteit, waar die vergrote kapasiteit meer as 275 kv sal wees en die ontwikkelingsvoetspoor sal toeneem. Beskrywing: Huidige elektrisiteits-netwerk gaan opgegradeer word om die voorgestelde ontwikkeling te akkommodeer. Goewermentskennisgewing Regulasie 545 (Junie 2010) benodig `n Bestekopname- en Omgewingsimpak-evaluering 15 Fisiese verandering van onontwikkelde, onbeboude of verlate grond vir residensiële, kleinhandel-, kommersiële-, ontspannings-, nywerheids of institusionele gebruik indien die totale area wat omskep word 20 hektaar of meer is. Beskrywing: `n Area van ongeveer 39ha, wat tans deur die Allandale gevangenis gebruik word vir die verbouing van groente, gaan omskep word vir die konstruksie van die 3000 gevangene fasiliteit, wat interne paaie, parkeer areas, sport en ontspannings-geriewe, administratiewe geboue, ens. insluit. Goewermentskennisgewing Regulasie 546 (Junie 2010) Aktiwiteite wat `n Basiese Omgewingsimpakstudie vereis. 3 Die bou van maste of torings van enige materiaal of tipe wat gebruik word vir doeleindes van telekommunikasie-uitsending en radiouitsending, waar die mas: (a) geplaas staan te word op `n terrein wat nie voorheen vir die doel gebruik is nie, en (b) hoër as 15 meter sal wees, maar uitgesonderd aanhegsels aan bestaande geboue en maste op dakke. In die Wes Kaap: iii. Gebiede binne stedelike gebiede maar buite kommersiële en nywerheidsgebiede. Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die installering van tele-kommunikasie torings. Ander relevante wetgewing sluit die volgende in: Gedeelte 38 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25 van 1999) Argeologie, Erfenis en Visuele Impakevaluering; Grondgebruik Beplanningsordinansie (Ordinansie No. 15 van 1985) hersonerings aansoek wat gelyktydig met die OIE proses uitgevoer sal word; Nasionale Waterwet (36 van 1998) moontlike sloping van `n dam en die rehabilitasie van `n waterloop.

4 DIE OMGEWINGS-IMPAKEVALUERINGS (OIE) PROSES Die omgewingstudie word in die volgende drie fases onderneem: Fase 1: Aansoek (reeds afgehandel) Fase 2: Omgewings-bestekopname (word tans onderneem) Fase 3: Omgewings-impakevaluering (sodra die Bestekopname-verslag en Studieplan deur die Departement van Omgewingsake aanvaar is) ONS IS HIER (APRIL 2011) Aansoekvorm Bestekopname Aanvanklike Publieke Deelname en Registrasie Voorlopige Bestekopname-verslag Finale Bestekopname-verslag Omgewingimpak-Evaluering (OIE) Spesialis Studies Voorlopige Omgewingsimpakverslag Finale Omgewingsimpak-verslag Inhandiging van OIE aan Owerheid (DOS) Inhandiging van Finale Bestekopname-verslag en Studieplan aan Owerheid Goedkeuring Figuur 4: Aansoek en Bestekopname-Proses Figuur 5: Die OIE-Proses RAAK BETROKKE BY DIE PUBLIEKE DEELNAME PROSES Publieke Deelname vorm n kardinale deel van die OIE Proses. Dit is dus belangrik dat relevante rolspelers en Belangstellende en Belanghebbende Partye (B&BPe) geidentifiseer word en betrokke raak by die Publieke Deelname Proses (PDP) vanaf die aanvang van die voorgestelde projek. Hierdie proses gee vir jou, as lid van die publiek, die geleentheid om meer uit te vind van wat voorgestel word, om enige kwessies, goedvinde of besware wat u mag hê, uit te lig. Die insae wat vanaf B&BPe ontvang word vorm n belangrike deel van die OIE Proses en sal die relevante owerhede meehelp met hul besluitnemings-proses. Neem asseblief kennis dat opdaterings van die projek en verdere inligting slegs aan geregistreerde B&BPe gesirkuleer sal word. Die volgende stappe word gevolg om effektiewe publieke deelname te verseker: STAP 1: STAP 2: STAP 3: STAP 4: STAP 5: STAP 6: Adverteer die OIE proses in die Paarl Post tydens verskeie fases van die proses; Uithandiging van pamflette en pos van geregistreerde briewe en agtergrondinligtingsdokumente aan aangrensende grondeienaars en persone geleë naby die voorgestelde ontwikkeling; Oprigting van kennisgewing borde op die terrein van die voorgestelde ontwikkeling, asook in publieke plekke in die plaaslike gemeenskap; Registreer B&BPe en rolspelers gedurende die verloop van die proses; Terugvoer van inligting aan B&BPe d.m.v. konsultasies, `n publieke vergadering, werkswinkels met rolspelers, asook fokusgroepvergaderings; Nooi B&BPe uit om insae te lewer op die voorlopige en finale Bestekopname- en Impakevaluerings-verslae.

5 OMGEWINGSIMPAKSTUDIE BESTEKOPNAME FASE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN `N NUWE-GENERASIE KORREKTIEWE FASILITEIT (GEVANGENIS) BY DIE ALLANDALE GEVANGENIS PAARL, WES KAAP DEA REF. NO: 12/12/20/2190 PUBLIEKE DEELNAME PROSES BELANGSTELLENDE EN BELANGHEBBENDE PARTYE REGISTRASIE VORM APRIL 2011 DATUM BESONDERHEDE VAN DIE PARTY: NAAM VERLANGDE KONTAK METODE POS ADRES STRAAT ADRES POSKODE TELEFOON NOMMER SELFOON NOMMER POSKODE FAKS NOMMER E-POS ADRES WATTER BELANGE HET U IN DIE VOORGESTELDE ONTWIKKELING? LYS ENIGE KOMMENTAAR EN VRAE T.O.V. DIE VOORGESTELDE PROJEK: (u is welkom om addisionele bladsye te gebruik, indien nodig) Getal addisionele bladsye: GAAN U DIE PUBLIEKE VERGADERING BYWOON? JA: NEE: Stuur vorm na: Me. Marizanne Vos Boland Omgewingskonsultante Posbus 250, Worcester, 6849 Tel: Faks: E-pos: comment@bolandenviro.co.za

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES MEI 2009 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT VOORGESTELDE OPGRADERING VAN DIE VERWOERDBURG SUBSTASIE EN DIE NUWE PHOEBUS SUBSTASIE, SOWEL AS DIE KWAGGA-PHOEBUS 400 kv TRANSMISSIELYN

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE BARCLAY HILLS RESIDENSIËLE ONTWIKKELING, WORCESTER BolandEnviro projek [E12/2/1-B2/33-0309/07]

Nadere informatie

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke KENNISGEWING VAN 'N OMGEWINGSIMPAKSTUDIE TER ONDERSTEUNING VAN N AANSOEK OM GRONDBEWARINGSWERKE IN DIE KEISIE RIVIER, NA AANLEIDING VAN VLOEDSKADE

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument. OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR Agtergrond-inligtingsdokument September 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE DOKUMENT? Die doel van die inligtingsdokument

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE UITBREIDING VAN PAKSTOOR, VAN LOVEREN WYNLANDGOED (GEDEELTE 7 VAN PLAAS 121),

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) DEA Verwysingsnommers: Suidelike Deurgang 12/12/20/1211; Noordelike Deurgang 12/12/20/1212;

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT August 2012 PROJEK AGTERGROND/OORSIG Kennis word hiermee gegee ingevolge

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Omgewingsimpak Evalueringsproses vir die voorgestelde Caledon Windplaas, Westelike Provinsie AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT INGSDOKUMENT Wat Sê Hierdie Dokument Vir U? Die doel van die Agtergrondinligtingsdokument

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Doel van hierdie dokument

Doel van hierdie dokument OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE Doel van

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv UITBREIDING VAN DIE HYDRA SUBSTASIE EN DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv TRANSMISSIEKRAGLYN TUSSEN DIE PERSEUS EN GAMMA SUBSTASIES,

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE DE DOORNS ROMANZE ESTATE RESIDENSIËLE ONTWIKKELING (ERF 660), DE DOORNS BolandEnviro

Nadere informatie

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word SHELL KAROOPROJEK Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word Ingedien by: Shell Exploration Company B.V. VERSLAG

Nadere informatie

AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT AANSOEK OM REGSTELLING VAN DIE ONWETTIGE WYSIGING VAN DIE GROOTKLOOF RIVIERLOOP: PLAAS TIERKLOOF (GEDEELTE 4 VAN PLAAS 789), WORCESTER IN TERME VAN ARTIKEL 24G VAN DIE NASIONALE

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VOORGESTELDE UITBREIDING VAN DIE HUIDIGE ASVERWYDERINGSFASILITEITE BY DIE MAJUBA KRAGSTASIE, MPUMALANGA PROVINSIE DEA Verwysingsnommer: 14/12/16/3/3/3/53

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR VOORGESTELDE VOLSPRUIT MYN, MOKOPANE DISTRIK LIMPOPO

Nadere informatie

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE Bladsy 1 of 1 1. ATTENDANCE C.J.H. Paulsen (CP) 027 219 1552 J de V. (Kobus) Kritzinger (KK) 072 456 8848 J. Rheeder (JR) 082 455 5512 S. Davids (SD) 021 799 8655 J.L. van Deventer (JvD) 082 925 5964 H.K.J.

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA DOS VERWYSINGSNR. 12/12/20/2273 AUGUSTUS 2011 UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG 1 Eskom

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT SRK Projek 364470/42G Junie 2007 1. AGTERGROND Meer water

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT DMH-verwysingsnommer: (Hangende) Monday, 10 April 2017 11:17:15 AM Agtergrond Dedicoal (Pty) Ltd (Dedicoal), n filiaal van Masimong Group Holdings (MGH), beoog om n nuwe steenkoolmyn

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

September Doel van hierdie dokument

September Doel van hierdie dokument Omgewingsinvloedbepaling vir die voorgestelde steenkoolkragstasie in die Waterberggebied, Limpopo DOT Verwysing 12/12/20/1255 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT September 2008 Doel van hierdie dokument Die doel

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT APRIL 2008 OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES GOURIKWA KRAGSTASIE-OMSKAKELINGS- EN TRANSMISSIE-INTEGRASIEPROSES WESKAAPPROVINSIE OMSKAKELING VAN DIE BESTAANDE GOURIKWA KRAGSTASIE ('N OOPSIKLUS GASTURBINE

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE

OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE OMGEWINGSIMPAK EVALUERING PROSES VOORGESTELDE GEKONSENTREERDE SONKRAK (GSK) AANLEG EN GEASSOSIEERDE INFRASTRUKTUUR IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE INLIGTINGSDOKUMENT Maart 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE

Nadere informatie

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT

SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT INHOUDSOPGAWE SALDANHABAAI MUNISIPALITEIT UITVOERENDE OPSOMMING 20632KS0 ITEM BESKRYWING BLADSY 1. INLEIDING...1 2. POPULASIE...1 3. HUIDIGLIKE WATER EN RIOOL DIENSTE / OPHOPING...2 3.1 WATER...2 3.2 SANITASIE...2

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AANSOEK VIR N MYNREG MMAKAU STEENKOOL (EDMS) BPK SCHURVEKOP 227 IS, BETHAL, MPUMALANGA 1. INLEIDING Mmakau Steenkool (Edms) Bpk beoog om n aansoek om n mynreg in te dien kragtens

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK MEMO TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 60 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN

Nadere informatie

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE VANRYSDORP, OP 2 MAART 2006 TEEN 18:00

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE VANRYSDORP, OP 2 MAART 2006 TEEN 18:00 Page 1 of 1 1. BYWONING P.J. Grobler (PG) Afgetrokke 072 154 2888 027-219 2821 C.B. vd Merve (CM) Koker Boom Kwekery 082 811 5474 027-219 1062 E.J. Cloete (EC) Cape Nature 082 455 5992 027-219 1480 T.M.

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 SUID: DOS VERWYSNR. 12/12/20/2463/1 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000577/2011

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017 LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei 16-18 Oktober 2017 1. Verwelkoming Verwelkoming word deur Landbou Aksie Groep (LAG) lede in elke dorp behartig.

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS 1. FEITE Konvensionele Elektrisiteitsmeter Meter ( Prepaid ) Keypad KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS a. Redelik

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE VOORGESTELDE OOP-SIKLUS GASTURBINE (OSGT) AANLEG MET MEEGAANDE TRANSMISSIELYNE EN SUBSTASIE BY ATLANTIS, WESKAAP PROVINSIE AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT MEI 2005 WAT BEHELS

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID / MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015 Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING Afdeling: Prestasiebestuur, Opleiding en Ontwikkeling January 22, 2015 T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za Vloei van prestasiebestuurproses a. Prestasieplan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie