AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT"

Transcriptie

1 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT DMH-verwysingsnommer: (Hangende) Monday, 10 April :17:15 AM Agtergrond Dedicoal (Pty) Ltd (Dedicoal), n filiaal van Masimong Group Holdings (MGH), beoog om n nuwe steenkoolmyn en energieprojek in die Waterberg Steenkoolveld te ontwikkel, 22 km noordoos van die dorp Lephalale, Limpopo Provinsie, Republiek van Suid-Afrika. Die projek staan bekend as die Lephalale Coal and Power Project (LCPP of die Projek). Die beoogde Projek sal uit n oopgroefsteenkoolmyn en, op n later stadium, n Onafhanklike Kragprodusentaanleg (OKP) bestaan. n Pre-Uitvoerbaarheidstudie (PUS) is deur RoyalHaskoningDHV vir die Projek uitgevoer en die studie dui aan dat hierdie n ekonomies lewensvatbare projek is. Doel van hierdie dokument Die doel van hierdie dokument is om u te voorsien van: die agtergrond van die Projek; inligting oor die Projek en die vereiste Omgewingsmagtigings (OM); die geleentheid om as n Belangstellende en Geaffekteerde Party (B&GP) te registreer; en die geleentheid om kommentaar oor die Projek en OM s te lewer. Ligging Die projek is in die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit in die Waterberg Distriksmunisipaliteit van Limpopo Provinsie, Suid-Afrika geleë. Die beoogde LCPP lê ongeveer 10 km noord van die R518 provinsiale pad wat die dorp Lephalale en die dorpie Marken (sien sketskaart) verbind. 1

2 2 Agtergrondinligtingsdokument

3 Lephalale Coal Mines (Pty) Ltd, die aansoeker asook n filiaal van MGH, hou die prospekteerregte vir die 12 betrokke plase: Prospekteerreg LP 30/5/1/1/2/1359PR: Die plase Honingshade 427 LQ, Garibaldi 480 LQ, Pretoria 483 LQ, Wellington 432 LQ, Forfarshire 419 LQ, Stutgard 420 LQ, Billiards 428 LQ, Franschoek 207 LQ. Prospekteerreg LP 30/5/1/1/2/1046PR: Die plase Grootgenoeg 426 LQ, Weltevreden 482 LQ, Sebright 205 LQ, Botmansdrift 423 LQ. Verskeie ander mynbou- en eksplorasieprojekte bestaan in die Waterberg Steenkoolveld naby die LCPP en is in verskillende stadiums van ontwikkeling. Projekinligting Die beoogde projek sal n oopgroef-operasie wees en ontginning sal volgens die vragmotoren-graaf-metode plaasvind. Daar word geskat dat die myn ongeveer 6 miljoen ton steenkool per jaar sal produseer; die ekonomiese basisgeval is dat die meeste van die steenkool gebruik sal word om die beoogde IPP op die terrein en ander markte te voorsien, en opsies vir optimalisering word verder ondersoek. Die mynleeftyd (LoM) is meer as 35 jaar. Die myn sal sewe dae per week, 52 weke per jaar en 24 uur per dag in drie agt-uur-skofte in bedryf wees. Vragmotors sal die steenkool van die myngroef na n enkel-stadium-wasaanleg en dan per vervoerband na die beoogde OKP vervoer. Die projek sal na verwagting teen volle produksie ongeveer 400 mense in diens hê, met die meeste van die arbeid wat van die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit en die omliggende gebiede afkomstig sal wees. Alle indiensneming sal volgens die relevante wetgewing, kodes en statute geskied. Die beoogde OKP sal n fluïedbedkragstasie wees wat 600 megawatt spitsvermoë produseer. Krag wat deur die OKP opgewek word, sal hopelik op die Eskom-netwerk verkoop word. Die volgende infrastruktuur sal gebou word: Kantore, werkswinkels, verkleehuis, magasyne, pakhuise; Interne paaie en vervoerpaaie, bergingsgeriewe vir brandstof; Oop groef, baan vir vergruising, wasaanleg, vervoerbande; Watervoorsieningsnetwerk, stormwaternetwerk, besoedelingsbeheerdamme, rouwaterdam, uitvloeiseldam, watersuiweringswerke; Voorrade bogrond; stortingsterrein, voorrade ru-erts; ashoop; en OKP-kragstasie. Water vir die projek sal na verwagting van grondwater uit die groef, reënwater en rioolwater afkomstig wees. Drinkbare water sal hopelik van die MCWAP Fase 2-projek verkry word. Die waterverbruikstrategie vir die LCPP is ontwerp om as n geslote waterstelsel te funksioneer en die meeste van die water op die perseel moet herwin word. 3

4 Elektrisiteit vir die projek sal deur Eskom voorsien moet word. Ondersoeke het aangedui dat die Eskom-netwerk in die gebied nie die kapasiteit sal hê om die LCPP te bedien totdat die nuwe Medupi-kragsentrale in 2020 ten volle in bedryf gestel is nie. Regulasies en Lisensies Kongiwe Environmental (Pty) Ltd is deur Dedicoal aangestel om die proses van die Omgewingsimpakbepaling (OIB) te onderneem ter ondersteuning van die Mynregaansoek (MRA) en ander OM s wat vir die beoogde myn en IPP vereis word. Dis belangrik om daarop te let dat aansoeke op hierdie stadium slegs vir die mynbouafdeling gedoen sal word; aansoeke vir die OKP sal in die toekoms gedoen word wanneer die gedetailleerde ontwerp van die OKP gevorderd is. Die volgende aansoeke sal by die Departement van Minerale Hulpbronne (DMH) as bevoegde owerheid vir die beoogde mynbouprojek ingedien word: Mynregaansoek (MRA) ingevolge die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleum Hulpbronne (Wet No. 28 van 2002) (MPRDA); Aansoek om Omgewingsmagtiging vir gelyste aktiwiteite aangedui in Lystingskennisgewing GK R983, 984 en 985 en ingevolge die Omgewingsimpakbepaling (OIB) Regulasies, 2014, uitgevaardig kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1998 (Wet No. 107 van 1998) ( NEMA); en Aansoek om gelyste afvalaktiwiteite ingevolge GK R. 921 van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Afval, 2008 (Wet No. 59 van 2008), soos gewysig (NEM:WA). Daarbenewens sal die volgende aansoeke by die betrokke bevoegde owerhede ingedien word: Aansoek om n Atmosferiese Emissie Lisensie (AEL) ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Luggehalte, 2004 (Wet No. 39 van 2004) (NEM: AQA). Die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit (LLM) is die bevoegde owerheid; Geïntegreerde Watergebruiklisensie (IWUL) ingevolge die Nasionale Waterwet, 1998 (Wet 36 van 1998), soos gewysig (NWW). Die Departement van Water en sanitasie (DWS) is die bevoegde owerheid; en Relevante permitaansoeke sal ook ingedien word kragtens artikel 34, 35 en 36 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999) (WNEH). Die Suid- Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) en/of die Limpopo Erfenishulpbronne Owerheid (LIHRA) sal die bevoegde owerheid wees. 4

5 Hierdie aansoeke vereis dat n Omvangsbepaling en Omgewingsimpakbepaling ingevolge regulasie 21 en regulasie 24 van die Omgewingsimpakbepaling (OIB) Regulasies, 2014 van die NEMA. Verskeie deskundige studies sal onderneem word om die potensiële impakte van die projek te bepaal en kan die volgende insluit: Grond, grondgebruik en grondvermoë Sluiting en rehabilitasie Vleilande Akwatiese ekologie Klimaatimpak en volhoubaarheid Geraas Luggehalte en stof Erfenis en argeologie Fauna en flora Hidrologie Hidrogeologie Sosio-ekonomie en toerisme Visuele impakte Verkeer en veiligheid Skietwerk en vibrasie Gemeenskapsgesondheid Moontlike versagtende maatreëls om die moontlike geïdentifiseerde negatiewe impakte te verminder, sal ontwikkel word en verbeterings vir positiewe impakte sal voorgestel word. n Omgewingsbestuursprogram (OBPr) sal ook ontwikkel word om die geïdentifiseerde impakte te bestuur. Die OBPr-verslag sal saam met die OIB-verslag vir openbare insae beskikbaar wees. Magtigingsproses Kragtens die bepalings van die OIB 2014 Regulasies word die OIB-proses wat gevolg moet word in fases beskryf, naamlik omvangsbepaling, omgewingsimpakbepaling en besluitneming deur owerheid. n Skematiese voorstelling van die proses word in die figuur hiernaas aangedui. Sodra die aansoek by die DMH ingedien word, begin die fase van omvangsbepaling. n Omvangbepalingsverslag moet binne 44 dae van die indiening van die aansoek vir hersiening aan die owerheid voorgelê word. Gedurende daardie tydperk van 44 dae sal die publiek geregtig wees op n 30-dae tydperk om die Omvangbepalingsverslag te hersien en kommentaar daarop te lewer. Hierdie tydperk sal ook n openbare vergadering en konsultasies insluit. Sodra die Omvangbepalingsverslag by die DMH ingedien is, moet hulle die Omvangbepalingsverslag binne 43 dae aanvaar of verwerp. Sodra sodanige korrespondensie van die DMH ontvang is, begin die OIB-fase vir n tydperk van 106 dae, waartydens B&GP e n 5

6 tydperk van 30 dae gegun word die OIB-/OBPr-dokumentasie te hersien en kommentaar daarop te lewer. n OIB-/OBPr-dokument moet voor verstryking van die 106 dae vir hersiening aan die DMH voorgelê word; hulle het dan 107 dae om n Rekord van Besluit (RvB) te verklaar wat deur die B&GP e of die Aansoeker geappelleer mag word. Openbare deelnameproses (ODP) Benewens die Suid-Afrikaanse wetlike vereistes, sal die ODP ooreenkomstig die IFC se Prestasiestandaarde (PS) vir Omgewings- en Maatskaplike Volhoubaarheid onderneem word en aan die riglyne van die Wêreldbank voldoen. As belanghebbendes het u sekere regte en verantwoordelike wat insluit: registrasie as n B&GP; lewering van kommentaar binne die vereiste tydsraamwerke; en om ander van die projek en omgewingsmagtigings in kennis te stel. As die Omgewingsimpakpraktisyns (OIP s) is ons verantwoordelik: om voldoende en begrypbare projekinligting te verskaf sodat B&GP e ingeligte kommentaar daaroor kan lewer en besluite daaroor kan neem; om enige kwessies wat deur geregistreerde B&GP e aangeroer word, te notuleer, te evalueer en daarop te reageer; en om op n onafhanklike en verantwoordelike wyse alle ingesamelde inligting aan die owerhede te verskaf om hulle proses van besluitneming in te lig. Voorgestelde geskatte tydsraamwerke: Registrering van Belangstellende en Geaffekteerde Partye (B&GP e): vanaf Maart 2017; Deskundige studies: Maart tot Julie 2017; Openbare hersiening van omvangbepalingsdokument: Maandag 24 April 2017 tot Donderdag 25 Mei 2017; Openbare vergadering: Woensdag 17 Mei 2017; Openbare hersiening van OIB-verslag: Dinsdag 1 Augustus 2017 tot Woensdag 30 Augustus 2017 Openbare vergadering: Woensdag 23 Augustus 2017 Besluit oor Omgewingsmagtiging: geskat teen Februarie 2018 geregistreerde B&GP e sal van die besluit in kennis gestel word. 6

7 Geregistreerde B&GP e sal herinner word aan die tydperke vir kommentaar oor alle dokumente en die datums en plekke van openbare vergaderings. Registrasie as n B&GP Enige persoon wat deur die beoogde Projek geaffekteer word of wat daarin belangstel, word versoek om as n B&GP te registreer. Voltooi asseblief die aangehegte registrasie- en kommentaarvorm en rig dit aan stakeholders@kongiwe.co.za of u kan Stephen Horak by SMS of skakel; hy sal u kommentaar neem en u as n B&GP registreer. Verdere inligting rakende die projek is beskikbaar op die webblad van Kongiwe Environmental U sal meegedeel word van die beskikbaarheid van alle verslae en belanghebbendevergaderings, mits die korrekte kontakinligting voorsien is. U kommentaar sal aan die owerhede voorsien word om hulle te help om die regte besluite te neem. U kommentaar sal ook die projekspan help deur die prosesse van omvangsbepaling en OIB in te lig. 7

8 KOMMENTAAR- EN REGISTRASIEVORM Om as n B&GP te registreer en u kommentaar te lewer, voltooi asseblief hierdie kommentaar- en registrasievorm en stuur dit aan die kontakadres wat voorsien is. Stephen Horak, Kongiwe Environmental: Sel: E-pos: stakeholders@kongiwe.co.za, of besoek Posadres: Posbus 597, Douglasdale 2165 U kontakbesonderhede Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid/ Dorp, ens. Posisie in die organisasie Kontaknommers Selfoon Faks Tel E-posadres Posadres Dui asseblief u voorkeurmetode van kontak aan E-pos SMS Pos Faks As u n grondeienaar is of as u die grond bewoon, dui asseblief die plaas en die eienaar van die plaas aan. Grondeienaar Plaas/plase Grondbewoner Plaas Plaaseienaar Ek is voornemens om die Openbare Vergadering by te woon Woensdag, 17 Mei 2017, 09:30-11:30, Magol Klub Lephalale. Ja Nee Om ons met die deskundige studies te help, beantwoord asseblief die vrae hier onder. Indien u enige hulp nodig het met die voltooiing van die vrae, kontak asseblief vir Stephen Horak by Hoe dink u sal die projek u moontlik affekteer / raak? Hoe dink u sal die projek moontlik u plaas, besigheid, huishouding, dorpie, ens. affekteer / raak? i

9 Hoe dink u kan hierdie gevolge / uitwerking bestuur, vermy en/of reggestel word, indien dit sou plaasvind? Waarvoor word die grond tans gebruik? Waar vind hierdie grondgebruike plaas? Is daar enige natuurlike omgewings-/ ekologiese aspekte waarvan ons bewus moet wees? (water, erfenisterreine, grafterreine, spesiale plante of diere) Waar kom hierdie aspekte voor? Dink u die projek kan moontlik enige van u strukture affekteer/ raak? (bv. huis, geboue, paaie, damme) ii

10 Indien wel, hoe kan hierdie gevolge / uitwerking bestuur, vermy en/of reggestel word, indien dit sou plaasvind? Enige ander kommentaar Indien die spasie nie genoeg is nie, is u welkom om nog blaaie by te voeg. Verskaf asseblief die kontakbesonderhede van enige ander belanghebbendes waarmee ons moet raadpleeg. Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid Selfoon E-pos Titel Mnr Mev Me Dr Prof Ander Voornaam Van Organisasie/Plaas/Besigheid Selfoon E-pos Handtekening: Datum: iii

KENNISGEWING VAN OMGEWINGSREGULATORIESE PROSESSE VIR DIE emakhazeni-projek NABY BELFAST, MPUMALANGA PROVINSIE

KENNISGEWING VAN OMGEWINGSREGULATORIESE PROSESSE VIR DIE emakhazeni-projek NABY BELFAST, MPUMALANGA PROVINSIE KENNISGEWING VAN OMGEWINGSREGULATORIESE PROSESSE VIR DIE emakhazeni-projek NABY BELFAST, MPUMALANGA PROVINSIE DMH-verwysingsnommer: MP30/5/1/2/2/10188MR Agtergrond Umsimbithi Mining (Edms) Bpk (Umsimbithi)

Nadere informatie

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (OIS): MYNREGTE EN ANDER AANVERWANTE LISENSIËRING PROSESSE: VOORGESTELDE PLATINUM GROUP METALS MYNE EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR VOORGESTELDE VOLSPRUIT MYN, MOKOPANE DISTRIK LIMPOPO

Nadere informatie

September Doel van hierdie dokument

September Doel van hierdie dokument Omgewingsinvloedbepaling vir die voorgestelde steenkoolkragstasie in die Waterberggebied, Limpopo DOT Verwysing 12/12/20/1255 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT September 2008 Doel van hierdie dokument Die doel

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009)

OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) OMGEWINGSIMPAKEVALUERING (OIE) Voorgestelde Thyspunt Transmissielyn Integrasieprojek OIE NUUSBRIEF (November 2009) DEA Verwysingsnommers: Suidelike Deurgang 12/12/20/1211; Noordelike Deurgang 12/12/20/1212;

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE TRU-OSMOSE-AANLEG BY HENDRINA KRAGSENTRALE, MPUMALANGA DOS VERWYSINGSNR. 12/12/20/2273 AUGUSTUS 2011 UITVOERENDE OPSOMMING: FINALE BASIESE INVLOEDBEPALINGSVERSLAG 1 Eskom

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES MEI 2009 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT VOORGESTELDE OPGRADERING VAN DIE VERWOERDBURG SUBSTASIE EN DIE NUWE PHOEBUS SUBSTASIE, SOWEL AS DIE KWAGGA-PHOEBUS 400 kv TRANSMISSIELYN

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT:

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT: AANSOEK VIR N MYNREG MMAKAU STEENKOOL (EDMS) BPK SCHURVEKOP 227 IS, BETHAL, MPUMALANGA 1. INLEIDING Mmakau Steenkool (Edms) Bpk beoog om n aansoek om n mynreg in te dien kragtens

Nadere informatie

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC y BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES Voorgestelde ontwikkeling van `n Nuwe-Generasie Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap. DEA REF. NO: 12/12/20/2190 AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE BARCLAY HILLS RESIDENSIËLE ONTWIKKELING, WORCESTER BolandEnviro projek [E12/2/1-B2/33-0309/07]

Nadere informatie

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke KENNISGEWING VAN 'N OMGEWINGSIMPAKSTUDIE TER ONDERSTEUNING VAN N AANSOEK OM GRONDBEWARINGSWERKE IN DIE KEISIE RIVIER, NA AANLEIDING VAN VLOEDSKADE

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv UITBREIDING VAN DIE HYDRA SUBSTASIE EN DIE VOORGESTELDE OPRIGTING VAN N 765 kv TRANSMISSIEKRAGLYN TUSSEN DIE PERSEUS EN GAMMA SUBSTASIES,

Nadere informatie

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT

Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT Basiese Impakbepaling vir die rehabilitasie van die Kouga Dam, Baviaans Plaaslike Munisipaliteit, Oos-Kaap AGTERGROND INLIGTING DOKUMENT August 2012 PROJEK AGTERGROND/OORSIG Kennis word hiermee gegee ingevolge

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Doel van hierdie dokument

Doel van hierdie dokument OMGEWINGSIMPAKSTUDIE VIR DIE BEOOGDE ONTWIKKELING VAN N TOEGEWYDE ISOTOOPPRODUKSIEREAKTOR (TIPR) EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN KERKSTRAAT- WES-VERLENGING, BRITS-DISTRIK, NOORDWES PROVINSIE Doel van

Nadere informatie

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE WINDENERGIE-AANLEGTE (SUID & NOORD) OP DIE OOSTELIKE PLATO NABY DE AAR, NOORD-KAAP APRIL 2012 SUID: DOS VERWYSNR. 12/12/20/2463/1 / NEAS VERWYSNR. DEAT/EIA/0000577/2011

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR OMGEWINGSIMPAKSTUDIE EN AANSOEK OM LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VOORGESTELDE UITBREIDING VAN DIE HUIDIGE ASVERWYDERINGSFASILITEITE BY DIE MAJUBA KRAGSTASIE, MPUMALANGA PROVINSIE DEA Verwysingsnommer: 14/12/16/3/3/3/53

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT

This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT This document is also available in English. AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT BASIESE OMGEWINGSIMPAKBEPALINGSPROSES: VOORGESTELDE UITBREIDING VAN PAKSTOOR, VAN LOVEREN WYNLANDGOED (GEDEELTE 7 VAN PLAAS 121),

Nadere informatie

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word

VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word SHELL KAROOPROJEK Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word Ingedien by: Shell Exploration Company B.V. VERSLAG

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument.

OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR. Agtergrond-inligtingsdokument. OMGEWINGSIMPSTUDIEPROSES VOORGESTELDE STEELPOORT POMPOPGAARSKEMA EN MEEGAANDE INFRASTRUKTUUR Agtergrond-inligtingsdokument September 2006 WAT IS DIE OOGMERK VAN HIERDIE DOKUMENT? Die doel van die inligtingsdokument

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Junie 2017

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Junie 2017 Wat deel hierdie dokument u mee? Die doel van hierdie dokument is om u, as n potensiële Belanghebbende en Geaffekteerde Party (B&GP), te voorsien van agtergrondinligting rakende die aansoek vir die onwettige

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT EN UITNODIGINGSKOMMENTAAR AANSOEK VIR N LISENSIE VIR AFVALBESTUUR VIR DIE BESTUUR VAN ALLE AFVALSTROME VIR DIE OOPSKAG- EN ONDERGRONDSE BEDRYWIGHEDE BY DIE VENETIA-DIAMANTMYN,

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES - NOTULE VAN N VERGADERING VAN PORTEFEULJEKOMITEES VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 05 FEBRUARIE 2014 OM 10:00 TEENWOORDIG: RAADSLEDE: - ADMINISTRASIE EN

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE

PUBLIEKE OPE DAG EN BELANGHEBBENDE VERGADERING, RAKENDE DIE VOORGESTELDE KUDU INTEGRASIE PROJEK, TE GARRIES, OP 9 FEBRUARIE Bladsy 1 of 1 1. ATTENDANCE C.J.H. Paulsen (CP) 027 219 1552 J de V. (Kobus) Kritzinger (KK) 072 456 8848 J. Rheeder (JR) 082 455 5512 S. Davids (SD) 021 799 8655 J.L. van Deventer (JvD) 082 925 5964 H.K.J.

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Projeknommer: Saamgestel vir: Vir enige projekverwante inligting, kontak asseblief: Me. Nondumiso Gwala. Tel: (011)

Projeknommer: Saamgestel vir: Vir enige projekverwante inligting, kontak asseblief: Me. Nondumiso Gwala. Tel: (011) Erfenishulpbronbestuursproses vir die Suid-Afrikaanse Radiosterrewag se Square Kilometre Array-projek Agtergrondinligtingsdokument Projeknommer: Saamgestel vir: SARAO Vir enige projekverwante inligting,

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGROND-INLIGTINGSDOKUMENT APRIL 2008 OMGEWINGSIMPAKEVALUERINGSPROSES GOURIKWA KRAGSTASIE-OMSKAKELINGS- EN TRANSMISSIE-INTEGRASIEPROSES WESKAAPPROVINSIE OMSKAKELING VAN DIE BESTAANDE GOURIKWA KRAGSTASIE ('N OOPSIKLUS GASTURBINE

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN In die aansoek tussen:- Saaknr. : 5107/2013 SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK Applikant en JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. Respondent AANGEHOOR OP:

Nadere informatie

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS 1. FEITE Konvensionele Elektrisiteitsmeter Meter ( Prepaid ) Keypad KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS a. Redelik

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT Omgewingsimpak Evalueringsproses vir die voorgestelde Caledon Windplaas, Westelike Provinsie AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT INGSDOKUMENT Wat Sê Hierdie Dokument Vir U? Die doel van die Agtergrondinligtingsdokument

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

Riglyne vir Steundiensaanstellings

Riglyne vir Steundiensaanstellings Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017

LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei Oktober 2017 LAP Spiraal Arm Inligting Sessies Notas vir sessies gehou in Carnarvon Williston en Brandvlei 16-18 Oktober 2017 1. Verwelkoming Verwelkoming word deur Landbou Aksie Groep (LAG) lede in elke dorp behartig.

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE

OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE OMGEWINGSIMPAKBEPALING STUDIE VOORGESTELDE OOP-SIKLUS GASTURBINE (OSGT) AANLEG MET MEEGAANDE TRANSMISSIELYNE EN SUBSTASIE BY ATLANTIS, WESKAAP PROVINSIE AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT MEI 2005 WAT BEHELS

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE OMGEWINGSIMPAKSTUDIE (BASIESE STUDIE): VOORGESTELDE TRU-OSMOSEAANLEG, YSTERERTSHANTERINGSFASILITEIT, SALDANHAHAWE AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT SRK Projek 364470/42G Junie 2007 1. AGTERGROND Meer water

Nadere informatie

Implementasie van Erfenisbestuur op Plaaslike Owerheidsvlak

Implementasie van Erfenisbestuur op Plaaslike Owerheidsvlak Implementasie van Erfenisbestuur op Plaaslike Owerheidsvlak Weergawe 4: 26 Augustus 2015 KONSEP VIR KOMMENTAAR Erfenis en Plaaslike Owerhede Die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (Wet 25 van 1999) (WNEH)

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

EVANDER GOLD MINES LIMITED. Mynregverw.: MP 30/5/1/2/3/2/1/126 AGTERGRONDINLIGTINGS DOKUMENT

EVANDER GOLD MINES LIMITED. Mynregverw.: MP 30/5/1/2/3/2/1/126 AGTERGRONDINLIGTINGS DOKUMENT AGTERGRONDINLIGTINGS DOKUMENT EVANDER GOLD MINES LIMITED Mynregverw.: MP 30/5/1/2/3/2/1/126 Aansoek kragtens WNOB, WNOB:AB en NWW vir die herprosessering van uitskot, en verwante uitbreiding van die Kinross

Nadere informatie