HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE
|
|
|
- Vera ten Wolde
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing van selfdissipline. Dit spreek vanself dat dissipline ʼn opvoedingsaangeleentheid is en dat dissiplinêre maatreëls te alle tye verantwoordbaar moet wees. Die uitoefening van dissipline moet voldoen aan die opvoedingseise van begrip, vertroue en gesag. Dit is belangrik dat die onderwyser op ʼn professionele wyse sal toesien dat ʼn behoorlike opvoedingsafstand met die leerder gehandhaaf sal word. (Daar moet steeds onthou word dat die onderwyser as volwassene die opvoeder is en dat die leerder as opvoedeling op weg na volwassenheid is). A. WETLIKE PARAMETERS VIR DISSIPLINE Dissipline moet bewerk word binne die wetlike voorskrifte waaronder die belangrikste, die Grondwet van die R.S.A. (Wet 108/96), die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet 84/96) en die Wet op Indiensneming van Opvoeders (Wet 76/98). Op grond van bogenoemde, word daar in die Skolewet (Wet 84/96) afgekondig dat skole ʼn gedragskode sal opstel en dat leerlinge geskors mag word. Die gedragskode is gemik daarop om ʼn gedissiplineerde en doelgerigte skoolomgewing te vestig, wat toegewy is aan die bevordering en instandhouding van die gehalte van die leerproses. 1. DOELSTELLINGS Met die Gedragskode poog ons om die volgende doelstellings te bereik: Om leerders se aandag daarop te vestig dat hulle gedrag sodanig moet wees, dat hulle nie hulle goeie naam, dié van hul ouers of dié van die skool negatief sal beïnvloed nie; Dat ouers sal besef dat die skool se doel is om die leerders op te voed en nie net om hulle dissipline aan te leer nie; Dat leerders sensitief sal wees vir die behoeftes van ander leerlinge- fisies, emosioneel en opvoedkundig. Dus wil ons die beginsel van om vir mekaar om te gee en mekaar se belange op die hart te dra in ʼn gees van versoening, samewerking en ondersteuning by hulle vestig; Om aan elke leerder die volle geleentheid te gee tot maksimale verwerkliking van sy/haar talente en vermoëns op alle terreine van die skool. B. ALGEMENE BEGINSELS Met die opstel en toepassing van die gedragskode het die volgende algemene beginsels die agtergrond gevorm: Die bestuursliggaam het sekere skoolreëls neergelê wat nagekom moet word om kwaliteitonderwys en goeie orde te verseker. Dit kan slegs gebeur as elke leerling die skoolreëls nakom. Ouers vorm saam met die onderwysers ʼn span wat gesamentlik verantwoordelik is vir die onderwys en opvoeding van elke leerder.
2 Die skool streef daarna om slegs die beste vir elke leerling te bied. Die norm: Wat is die beste vir die meeste leerders? sal geld as individuele leerders gestraf word.. Goeie gedrag is ʼn belangrike vereiste wanneer leerlinge oorweeg word vir die VRL, as klasleier of vir die toekenning van pryse en erekleure. By afwesigheid rus die verantwoordelikheid op die ouer en sy/haar kind om kennis daarvan te gee. Slegs ʼn brief van die ouers kan afwesig in rede verander. Indien daar geen brief is nie, word die afwesigheid as stokkiesdraai hanteer. By afwesigheid van ʼn kwartaaltoets kry ʼn leerder NUL totdat ʼn doktersbrief of behoorlike motivering van die ouers ontvang is. Vir eksamenvraestelle sal slegs ʼn doktersbrief aanvaarbaar wees om nie ʼn NUL toe te ken nie. Hierdie kode is sonder uitsondering op elke leerling van Hoërskool Carletonville van toepassing wanneer hulle op of af van die terrein is en in hulle skooldrag geklee is. Ook wanneer die skool by enige geleentheid verteenwoordig word. C. BEMAGTIGING Elke personeellid is bemagtig om ʼn leerling wat steurend, ontwrigtend en/of tydverkwistend optree, op een van die volgende wyses te hanteer, soos hy/sy van oordeel mag wees: Vir oortredings sal die onderwyser(es) die leerling(e): ʼn Punt toegeken word; ʼn Aantekening op die stelsel gemaak en ouers ingelig word d.m.v. sms; ʼn Leerling uit sy/haar klas stuur na die dissiplinêre hoof vir verdere optrede. Van dié uitsetting sal boek gehou word deur vakonderwyser; Die dissiplinêre hoof rapporteer aan die graadvoog/adjunkhoof/hoof vir verdere opvolging; 2. SKOOLREËLS Die skoolreëls, soos goedgekeur deur die bestuursliggaam, onderwysers en leerders van Hoërskool Carletonville.
3 2.1 Gedragspunte No Gedrag Punte Voorkoms kleredrag, juwele en hare nie volgens skoolreëls Taalgebruik vloek en neerhalende opmerkings Eet of drink in die klas Weier om items te oorhandig as onderwyser dit vra Verskaf ʼn vals naam of van Weghardloop wanneer geroep word Rommelstrooi in klas of op terrein Nie bywoon van aktiwiteite Laat vir klas na tweede klok Huiswerk onvolledig of nie beskikbaar asook handboeke, skrifte of lêers Portefeulje opdragte nie op datum ingehandig Afskryf of laat afskryf van huiswerk Afwesig uit klas (insluitende toesigklas) en skool sonder toestemming Ongehoorsaam/Werk nie in die klas Kompasboekie nie beskikbaar (Skooldagboek) Verlaat klas sonder toestemming Beweeg op terrein sonder toestemming Rook op skoolterrein of in skooldrag Teenwoordig by iemand wat rook Versuim om dokumentasie/skeurstrokie terug te bring Vryery op skoolterrein, busse of skoolbyeenkomste (enige fisiese kontak Gebruik van ʼn selfoon of ander elektroniese toestel in die klas of op terrein sonder toestemming. Moet vakgerig wees. -10
4 Die volgende reëls sal as ernstige oortredings beskou word: No Gedra Ernstige wangedrag. g Ernstige wangedrag behels: enige gedrag hetsy verbaal of fisies deur n leerder wat die onderrig, klasatmosfeer, speelterrein of eiendom van enige ander leerder/s of onderwyser se veiligheid of aldus waardigheid benadeel of ingevaar stel. Verhoor Interne / Eksterne Baklei en toedien van beserings of dreigend of deelneem of neem van foto s of maak van video s Interne/Eksterne Bedrog Vervalsing van dokumente, eksamenbedrog Interne / Eksterne Viktimisering van leerders of personeel Vloek van Personeel en Leerlingraad Interne / Eksterne Rassisme of seksisme Interne / Eksterne Diefstal Interne/Eksterne Besit, gebruik/versprei/onder die invloed van dwelms Eksterne Drankgebruik/ drankbesit / onder die invloed Eksterne Kyk of aflaai, besit of versprei van pornografiese materiaal Betrokke is by enige seksuele misdrywe soos omskryf in die wet Enige persoon wat konflik uitlok/aanlok / aanstig / Eksterne Eksterne Interne Dobbelary en teenwoordig daarby Interne Besit gevaarlike wapens Eksterne Dreig en aanranding met gevaarlike wapens op skooleiendom Eksterne Leerder skuldig bevind in kriminele hof Eksterne Aanranding van Opvoeder Eksterne VRL lede wat kwalifiseer vir ʼn Interne verhoor sal outomaties hul status as VRL verloor vir ʼn tydperk van twee weke. ʼn Tweede verhoor sal tot totale skorsing uit die VRL lei Afbreek doen aan skool se goeie reputasie Interne / Oneerlik in toets of eksamen Interne
5 3. DIE STRAFSTELSEL 1. Elektroniese Media i. Selfone moet afgeskakel wees wanneer die leerlinge die skoolterrein betree. Indien 'n leerling sy/haar selfoon tydens skoolure gebruik, sonder n onderwyser se toestemming sal dit afgeneem word deur die onderwyser(es). Die selfoon sal in die skool se kluis bewaar word totdat die ouer van daardie leerling dit kom haal. Daar sal 'n aantekening in 'n logboek van hierdie oortreding gemaak word en die ouer sal moet teken vir die terug ontvangs van die selfoon. Die ouer moet bewys van identiteit toon wanneer die foon afgehaal word. ii. Vir 'n tweede oortreding, sal die selfoon weer afgeneem word en vir 'n periode van 14 dae in die kluis van die skool bewaar word voordat daardie leerling se ouer dit kan kom afhaal. 'n Aantekening sal weereens in die logboek gemaak word waarby die ouer moet teken. iii. Vir 'n derde oortreding sal 'n dissiplinêre tugverhoor gehou word, waartydens die leerders vir herhaalde oortreding van die skoolreëls aangekla sal word. iv. Tydens eksamens moet leerlinge hul selfone afgeskakel hou en inhandig by toesighouers. 'n Oortreding van hierdie skool-/departementele reël sal hanteer word soos oneerlikheid gedurende eksamens en mag uitloop op 'n NUL vir daardie betrokke vraestel. 2. Dissiplinêre verhore i. ʼn Deeglike ondersoek sal tydelike-uitsetting sowel as ernstige strafmaatreëls voorafgaan. Elke leerder sal ʼn regverdige kans kry om sy/haar saak te stel. Geleentheid sal (waar nodig) gebied word om getuies te roep ter stawing van ʼn standpunt. Na deeglike ondersoek, sal daar ʼn beslissing gemaak word en dié beslissing sal as finaal beskou word. ii. Vir ernstige oortredings sal die volgende geld: a) Die leerder sal aangekla word vir ernstige wangedrag. Dit sal meebring dat ʼn eksterne dissiplinêre verhoor sal plaasvind. b) Die leerder sal minstens vyf dae kennis kry van die datum waarop die dissiplinêre verhoor gehou sal word. c) Saam met die aanklag sal ʼn leerder ʼn brief na die ouers neem waarop die rede vir die dissiplinêre verhoor sowel as die datum en plek daarvan aangedui word. Die ouers teken die afskeurstrokie onderaan die brief en stuur dit saam met die leerder, terug na die skool. Dit sal as bewys dien dat die ouers van die dissiplinêre verhoor kennis geneem het. d) Ouer/s moet teenwoordig wees tydens verhore. e) Leerders moet in skooldrag geklee wees.
6 D. MAATREËLS WAT BYDRA TOT DOELGERIGTE EN EFFEKTIEWE DISSIPLINE i. Die grondslag van individualisering moet toegepas word en dit bestaan daaruit dat die onderwyser elkeen van sy/haar leerders sal ken t.o.v. onder andere belangstellings, gesinsomstandighede, vermoëns, aanleg en leertempo. ii. Respekteer die leerder se menswaardigheid en erken sy/haar basiese menseregte. iii. Leerders moet nie verkleineer word nie vermy afbrekende- en negatiewe opmerkings. iv. Tree altyd billik en regverdig op. Wees ontvanklik vir die leerder se standpunte/gevoelens en luister deeglik na die klagtes/probleme voordat uitsprake gemaak word. v. Die onderwyser moet ʼn geborge en veilige klimaat skep. Tree te alle tye eerlik en opreg op. vi. ʼn Deeglike en goed voorbereide onderwyser het gewoonlik nie dissiplinêre probleme nie. Betrek die leerders doelgerig by die lesaktiwiteite en benut die lestyd effektief. vii. Sinvolle klaskamerreëls en prosedures is noodsaaklik en moet konsekwent gehandhaaf word. 1. VOORKOMENDE MAATREËLS Die onderwyser behoort deurgaans as rolmodel ʼn voorbeeld te stel. Dit behels o.a. die volgende: i. Die onderwyser moet self ʼn gedissiplineerde persoon wees met ʼn sterk sin vir verantwoordelikheid, stiptelikheid en ordelikheid; ii. Sy/haar persoonlike voorkoms/kleredrag/taalgebruik/optrede moet spreek van professionaliteit; iii. Hy/sy moet gemotiveerd wees t.o.v. harde en eerlike werk; iv. Rook- en drankgebruik behoort in die teenwoordigheid van leerders vermy te word; v. Die onderwyser moet positiewe leiding d.m.v. hulpverlening, raadpleging en voorligting verseker; vi. Leerders moet voortdurend van die klasgees/skoolgees en skooltradisies bewus gemaak word; vii. Teregwysing, berisping en vermaning moet ferm dog simpatiek wees; viii. Klasreëls en prosedures moet duidelik uitgespel word; ix. By klaswisseling moet die onderwyser buite op die stoep, voor sy/haar klas se deur aktief diens doen, toesig hou en die verkeer monitor; x. Leerders op ʼn gestruktureerde wyse die klas laat binnekom en verlaat; xi. Van lede van die VLR gebruik maak ter ondersteuning van die uitoefening van skoolreëls en beleid. xii. Motiveer leerders om ʼn waardegedrewe gesindheid te handhaaf deurself waardegedrewe op te tree. 2. TAALBELEID EN WAARDESISTEEM VAN DIE SKOOL Daar word aanvaar dat elke leerder te alle tye die waardesisteem van die skool sal uitleef en dat die taal van ander leerders gerespekteer sal word. Die skool se taalbeleid bepaal dat die twee amptelike tale al om die beurt afgewissel sal word. Een week is die saalopening, afkondigings en amptelikeafsluitings in Afrikaans en die daaropvolgende week weer in Engels. Omsendbriewe, beleidstukke, ens. sal aan ouers in die taal van hul voorkeur gegee word (Afrikaans of Engels). Leerders moet daarop let dat in Hoërskool Carletonville slegs óf Afrikaans óf Engels gepraat word.
7 E. SAMEVATTING Een van die moeilikste kwessies waarmee die opvoeder te make het, is hoe om onaanvaarbare leerdergedrag te hanteer. Alhoewel die reg nog altyd skoolhoofde en onderwysers se gesag om kinders te dissiplineer en om oortreders te straf, erken het, moet opvoeders sorg dat daar ʼn balans is tussen die skep van ʼn veilige omgewing en die reg van leerders om nie blootgestel te word aan onregverdige dissipline nie. Goeie dissipline hang af van goeie bestuur, in die skool as geheel, asook in die klaskamer. As primêre opvoeders het ouers ook die verantwoordelikheid om hul kind(ers) na behoorlike volwassenheid te begelei. As vennoot in die onderwys bly die ouer ʼn rolspeler wat te alle tye betrokke moet wees by die positiewe vorming van sy kind(ers) en behoort hulle deurgaans met die skool saam te werk.
8 i. Hiermee aanvaar ek as wettige ouer/voog die gedragskode vir leerders, soos oorgeskryf deur die beheerliggaam van Hoërskool Carletonville. Naam van ouer/voog: Tel. no. (h) (w) (sel) Handtekening Datum ii. Onderneming deur leerders: Ek neem kennis van die voorafgaande gedragskode wat deur my ouer/voog onderteken is en aanvaar dat dit op my van toepassing is. Ek : Erken die hoof, personeel en VLR se gesag oor my en aanvaar die billike en regverdige uitoefening van hulle gesag; Onderneem om die reëls van die skool te eerbiedig en te gehoorsaam; Onderneem om enige probleem met ʼn onderwyser, die adjunkhoof of die hoof met vrymoedigheid te bespreek; Erken die reg van medeskoliere om, net soos ek, aanspraak te maak op kwaliteit onderrig en sal daarom sorg dat die onderwysers ʼn geleentheid kry in die klas om ongehinderd onderrig aan te bied; Onderneem om lojaal te wees teenoor my skool, die etos van my skool, die onderwysers en my maats; Onderneem om die beeld van my skool op ʼn positiewe manier uit te dra en ʼn ambassadeurs vir Hoërskool Carletonville te wees; Onderneem om my verantwoordelikheid om tugmaatreëls na te kom wat op billike en regverdige manier aan my opgedra word as ek oortree het; Onderneem om pligsgetrou skool by te woon. Handtekening van leerder Datum Handtekening van Voogonderwyser Datum
HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL CARLETONVILLE GEDRAGSKODE Met die gedragskode vir leerders poog ons om ordelike en effektiewe onderrig te bevorder en poog ons ook om die leerder te begelei tot die ontwikkeling en verwerwing
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:
ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND
DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND a. Die stelsel van strafmaatreëls vir wangedrag word gebruik as n opvoedkundige instrument ter bevordering van u kind se ontwikkeling. b. Elke leerling word volledig
LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL
LUCAS MEYER PRIMÊRE SKOOL REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2008) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1_ VISIE- EN MISSIESTELLING VAN LUCAS MEYER 1.1.1_ Visiestelling Om as skool
HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT AANHANGSEL TOT GEDRAGSKODE PROSEDURE VIR GEDRAGSKODE OORTREDINGS EN STRAFMAATREËLS INHOUDSOPGAWE INTERNE GEDRAGSINTERVENSIE PROGRAM/PROSES OORTREDINGS, PROSEDURES EN STRAWWE 1. DETENSIE
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing
WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: [email protected] WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL
LAERSKOOL TUINE SKOOLREëLS & DISSIPLINE STELSEL Die bestaan van n stel skoolreëls is n noodsaaklikheid by elke skool vir doeltreffende opvoedende onderwys. Skoolreëls bied aan die onderwyser n gesagsbasis
BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE
BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde
REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010)
REGULASIES EN GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE EN ANDERE (Hersien en aangepas 2010) 1. STATUTÊRE AGTERGROND 1.1 Visie- en Missiestelling van Lucas Meyer 1.1.1 Visiestelling Om as skool te strewe na uitnemendheid
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE (Sien aangehegte bylaag A vir Erekode)
PRIMêRE SKOOL UNIVERSITAS 1. DEFINISIES GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE (Sien aangehegte bylaag A vir Erekode) In hierdie gedragskode, tensy die konteks anders aandui, beteken: opvoeder enige persoon wat onderwys
DISSIPLINÊRE PROSEDURE
DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag
HOËRSKOOL RUSTENBURG
HOËRSKOOL RUSTENBURG GEDRAGSKODE VIR LEERDERS ETIEKKODE Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou
SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
Gedragskode leerders. Laer Meisieskool La Rochelle. Girls' Primary School. A. Inleiding. 1. Wetsbepaling: Algemeen
A. Inleiding Laer Meisieskool La Rochelle Girls' Primary School Gedragskode leerders Aangepas op 24 Januarie 2017 1. Wetsbepaling: Algemeen Die Gedragskode vir Leerders van Laer Meisieskool La Rochelle
DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE
DISSIPLINêRE KODE VAN DARLING KOLLEGE 1. Regte en verantwoordelikhede van leerders In die algemeen word daar van leerders verwag om die dissiplinêre kode en skoolreëls te ken, verstaan, aanvaar en te gehoorsaam.
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART
1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur
AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U
DdP/LP 27 Oktober 2017 Geagte Ouers OMSENDSKRYWE Ons nader nou die laaste gedeelte van n baie besige jaar. Ons bring n paar belangrike sake onder u aandag. 1. NOVEMBER-EKSAMEN Hierdie eksamen is een van
REKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996)
DISSIPLINÊRE PROSEDURE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS KENNISGEWING 6903 VAN 2000 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (WET NO. 84 VAN 1996) Kennisgewing ingevolge Artikel 9 (3): Wangedrag
Staatskoerant Vol Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Nr 1589, 13 Desember 2002
Staatskoerant 24165 Vol 450 13 Desember 2002 GOEWERMENTSKENNISGEWING DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Nr 1589, 13 Desember 2002 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES OOR DIE VERBOD OP ONTGROENINGSPRAKTYKE
DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School
Gedragskode vir Leerders van Hoërskool Wonderfontein High School Ek, aanvaar en neem kennis van die skool se gedragskode en stem daartoe in om die reëls en regulasies van Wonderfontein te volg en daardeur
Laerskool Stellenbosch
Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg
VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:
NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING:
DISSIPLINêRE BELEID 1. INLEIDING: Laerskool Brits onderneem om 'n regverdige, billike dissiplinêre- en grieweproses, ongeag ras, afkoms, geslag of werkskategorie in plek te stel en te onderhou. Die skool
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra
SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)
GEDRAGSKODES VIR LEERDERS
GEDRAGSKODES VIR LEERDERS 1. INLEIDING Die Beheerliggaam van die skool aanvaar hierdie gedragskode vir leerders as die amptelike gedragskode vir al die leerders van die skool. Die gedragskode vir leerders
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading
GEDRAGSKODE VIR LEERDERS
GEDRAGSKODE VIR LEERDERS A. ALGEMENE RIGLYNE Daar word verwag dat: Leerders te alle tye in n respekvolle en konsidirerende manier teenoor mekaar, onderwysers en besoekers sal optree. Leerders by die skoolreëls
STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.
STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
NASKOOLSENTRUMBELEID
NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
DISSIPLINÊRE BELEID. Prosedure vir die hantering van Kategorie A-oortredings.
A. DOEL VAN DIE DISSIPLINÊRE BELEID: DISSIPLINÊRE BELEID 1. Om aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag te definieer. 2. Om gepaste strafmaatreëls en strafprosedures daar te stel. 3. Om n positiewe beeld van
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Bergsig Akademie/Academy
2.1 Gedragskode vir leerders Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou en te bevorder.
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Les 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID
Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: [email protected] Die toelatingsbeleid van Laerskool Robertson fungeer binne die raamwerk van bestaande Nasionale en departementele wette en regulasies.
AANSOEK OM TOELATING
HOËRSKOOL RUSTENBURG AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL RUSTENBURG AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel van die Hoërskool Rustenburg is om die skool se visie en missie soos uiteengesit te
BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
Dissiplinebeleid 2017
Dissiplinebeleid 2017 DOKUMENT ONTWIKKELING EN GOEDKEURING Verantwoordelikheid Detail Naam Handtekening Datum Outeur: Goedgekeur: Dissiplinehoof Voorsitter: Beheerliggaam Janneman Opperman Schalk Bruwer
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool
Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
GEDRAGSKODE VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL
1 GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOëRSKOOL GIMNASIUM, PAARL INDEKS DEEL I ALGEMEEN 1. N VISIE VIR PAARL GIMNASIUM 2. INLEIDING 3. GEDRAGSKODE VIR LEERDERS VAN HOËRSKOOL GIMNASIUM, PAARL 4. DOEL 5. WOORDBEPALINGS
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
hierdie gedragskode en al die reëls en regulasies van Laerskool Park getrou na te kom;
Gedragskode vir leerders Deel 1 Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer, te onderhou en te bevorder.
HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral
Graad 7-inligtingsbrief
Graad 7-inligtingsbrief 1. Personeel: Gr 7A Mnr. Jaco de Kock (Rekenaars) Gr 7N Me. Ansonet Oberholzer (DPS) (Engels Gr. 7) Gr 7K Me. Mariëtte Galjaard (Graadhoof) (Wiskunde en EBW Gr.7) Gr 7U Me. Elna
RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees
L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3
HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016
HOËRSKOOL ALBERTON STRAFBELEID 2016 1. STRAFBELEID Oortredings van die skoolreëls en wangedrag word hierin hanteer. Die gepaste straf sal bepaal word deur oorweging te skenk aan of die oortreding per abuis
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: [email protected] Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1
GEDRAGSKODE VIR LEERLINGE VAN DIE HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND Deel 1 Etiekkode Ek verbind my plegtig tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, en ek onderneem om die reg en die regstelsel te respekteer,
LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE
LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE AKADEMIE CAPS Curriculum and Assessment Policy Statement KABV Kurrikulum en
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL
1 van 5 SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL 1. BELEID OOR SEKSUELE TEISTERING 1.1 Doelstelling Die Universiteit van Stellenbosch is verbind tot die skepping van 'n omgewing
Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK
INSTRUKSIES EN INLIGTING OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Laer Gedenkskool Danie Theron
Page 1 of 28 Laer Gedenkskool Danie Theron 42. LEERDER GEDRAGSKODE (DISSIPLINEBELEID) INHOUDSOPGAWE Doel van die gedragskode Inleiding Afdeling 1: Skoolreëls A. Algemene beginsels B. Skool en klasbesoek
HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE
HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE KOSHUISBELEID- EN REëLS Aile inskrywings moet skriftelik voltooi word en by die koshuis of skool ingehandig word [1 per leerder]. Daar word voorkeur aan broers en susters,
