MAKLIKE, GESONDE GESINSKOS

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "MAKLIKE, GESONDE GESINSKOS"

Transcriptie

1 JANUARIE 2014 BE ST EED ST R2 E S W 4 A D,90 AIE RDE SUID-AFRIKA MAKLIKE, GESONDE GESINSKOS PLUS: Die unieke voordele van n Mediterreense dieet 30 IKONIESE STER- HAARSTYLE KIES DIE BESTE STYL VIR JOU Verband? Aftrede? Kredietkaart? Besluit só watter skuld jy in 2014 eerste moet afbetaal 101 FANT K AS TIESE OPIES VIR DIE STRAND REBECCA ROMIJN VAN TV SE KING & MAXWELL ken die eindelose uitdagings van werk én ma-wees maar al te goed BENUT SOSIALE MEDIA! Dis maklik ons wys hoe #goeieraad 4jou WEN n wonderlike blaaskans van R vir jou en jou maat N a mibië w w w.goeieh N$2, R ,9 0 An uis ( B T W ingesluit ) der la n de R 2 1, 84 hou d ing.c o. za

2 MET JOHN FRIEDA... KAN JY PERFEKSIE VERWAG HAARSORG MET ERFENIS Ons haarsorgkenners ontwikkel, beproef en toets ons produkte. Hulle gebruik hulle ondervinding en wêreldwye sukses om die innoverende reeks te skep. Niemand kon die impak van die eerste John Frieda -produkte op die wêreld voorspel toe dit geskep is nie. Ons toonaangewende produkte is deur die wêreld se vooraanstaande haarkenners ontwikkel en bereik steeds die toppunt van uitmuntendheid elke jaar. Dit is só goed dat dit in John Friedasalonne regoor die wêreld gebruik word. Ons reekse is nommerpas geskep vir jou hare se individuele behoeftes. Ons verstaan dat almal se hare verskillend is, dus, of jy blonde of bruin hare het, sukkel met wilde krulle, frustreer word deur dun hare of net bekommerd is oor beskadigde hare, is ons doel om die perfekte oplossings vir jou haarsorgprobleme te vind. Nicola Clarke is die Kreatiewe Kleurdirekteur van John Frieda. Sy is aktief betrokke by die ontwikkeling van die innoverende Sheer Blonde en Brilliant Brunette reekse, en het sedert 1987 n revolusie waarvolgens hare gekleur word, voortgebring. Kerry Warn is ons Internasionale Kreatiewe Konsultant en het in 1991 by die voortreflike John Frieda -haarsorgspan aangesluit. Kerry is bekend vir sy film- en redaksionele werk. Hy het al meer as 100 Voguevoorbladvoorkomste geskep. Die John Frieda -haarsorgkenners streef daarna om voortdurend baanbrekermaniere te vind om hare te verander. Verskillende haartipes het unieke probleme en ons werk saam met die kenners om verskillende tipes hare te verbeter, te beheer en te manipuleer vir optimale haarstileringresultate. slegs by Slegs by uitgesoekte takke beskikbaar of

3 Is beroemd vir die manier waarop dit hare wat moeilik is om te hanteer, omskep in gladde, blink hare of sensuele krulle. NEW Keer gewigloos die voorkoms en tekstuur van oorwerkte hare sonder om dit swaar te maak. Hou dus jou styl pragtig en raak ontslae van die skade. Die Luxurious Volume-reeks, met verbeterde haartegnologie, help om sigbare vol, maar tog voelbare sagte hare te skep. Nou kan jy fyn, lewelose hare omskep in salon-kaliber volume, wat steeds natuurlik lyk. Verskaf glans en vertoon die multidimensionele skakerings in bruin hare. Verhelder, definieer en knap bruin hare op. Lewer skitterende resultate vir alle tipes blonde hare, of dit koper kleurtone neutraliseer, sonstrepies ophelder of hare ligter maak vir blink hare wat songekus lyk. *Verwag Perfeksie. JOHN FRIEDA Expect Perfect. *

4

5

6 Januarie INHOUD Artikels beste kopies vir die strand 92 Dankbaarheid, geluk en harde werk dís wat Rebecca Romijn so fantasties laat lyk. Dié aktrise, gewese model en ma van n tweeling gesels met Kate Sullivan 96 Tuis in jou tuin Elke dag is n tuinpartytjie in hierdie agterplaas wat blom met vars, fraai idees 100 Sosiale media, vereenvoudig Of jy fanaties of fobies is, hier is alles wat jy móét weet, asook die drie webwerwe wat die moeite werd is openbare vakansiedae, 12 mini-wegbreke Haal jou 2014-dagboek uit en maak nou al planne om die openbare vakansiedae vir mini-wegbreke te benut. Ons het n lys met n paar fantastiese gesinsvriendelike verblyfplekke saamgestel 111 n Maand van Med-aandetes Ons hoop jy put inspirasie uit ons gesondheidsartikel oor hoe die Mediterreense dieet jou gesondheid kan verbeter (bladsy 40). Daarmee saam gee ons jou gesonde resepte vir vakansiegeregte. Dis vullend, smaaklik en propvol heilsame bestanddele en aanloklike geure. Volg ons 31-dae-maaltydbeplanner en voel soos n nuwe mens Goeie Kopies 12 Kies goed R100 en minder vir mooi skryfbehoeftes 14 Nuwe skoonheidsterre Sewe nuwe produkte wat jou van kop tot tone nuwe lewe sal gee 16 Tendense wat werk Welige wenkbroue en kleurryke oogomlyners 18 Volwasse flair Swart en wit Goed Beter Beste Huishouding 21 Wees slim Hou n partytjie en... ruil klere 24 Spaar tyd 26 Tuingids n Vars, nuwe begin 29 Ideegids 32 Vra vir Vicki 33 Bobaas-onthaal Goeie Gesondheid 35 Slim maniere vir gesond bly, reg eet, fiks word 36 Fiksheid en voeding 38 Vernuwe jou voornemens 39 Verloor 2 kg 4 GOEIEHUISHOUDING.CO.ZA Januarie Op die Voorblad ikoniese sterhaarstyle fantastiese kopies vir die strand 78 Verband? Aftrede? Kredietkaart? Watter skuld om eerste af te betaal 92 Rebecca Romijn 100 Benut sosiale media somerresepte Voorbladfoto Ruven Afanador, Everett Digital Hare en grimering Nathaniel Hawkins van traceymattingly.com met Joicohaarsorgprodukte, Brigitte Reiss-Andersen van The Wall Group Stilering Julie Matos van Cloutierremix FOTOGRAFIE: FRANK ELLIS, IAN REEVES, GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, BUFF STRICKLAND, SAM STOWELL, MET VERGUNNING VAN WATERFALL FARM, VERSKAF

7 Nuut. Anders. Beter. Ons dermatologies ontwikkelde formule versterk die vel se vermoë om vog binne te hou met 54%. Beskerm teen die buitewêreld. Net soos n waterballon. Die vog bly binne, jou vel lyk jonger, bly gesonder, gloei. Allergy Tested. 100% Fragrance Free. Dramatically Different Moisturizing Lotion+ clinique.co.za Clinique Laboratories, LLC Koop aanlyn by Ook beskikbaar by die volgende gemagtigde kleinhandelaars: Edgars, Foschini, Stuttafords en Truworths.

8 In Elke Uitgawe 8 Op my hart Boodskap van die redakteur 10 Op jou hart E-posse en briewe 89 Ons trippeltoets-belofte 141 Koopgids 142 Jou sterre 144 My plakboek 6 GOEIEHUISHOUDING.CO.ZA Januarie 2014 Januarie INHOUD 40 Die beste dieet om langer te leef en jonger te lyk Lyk Goed ikoniese haarstyle 50 Skoonheidsnuus 51 5 maniere waarop Blosser die jare kan laat waai 52 Mode-werksessie 53 Van kop tot tone vir onder R650 Trope toe n Goeie Gegons 67 Allison Janney se GH-oomblik 68 Kyk wat doen die sterre 69 My wederhelf Tom Selleck 70 Dié ma se lewe Nhlanhla Nciza 71 n Goeie tyd Goeie Raad 73 Só kry jy aktiewe tieners Met al die afleidings van die moderne lewe is dit soms moeilik om jou tieners op en aan die gang te kry. Deborah Herd vertel hoe jy jou kind kan help om n aktiewe leefstyl te geniet 76 Ma weet mos 78 Betaal dít, nie dat nie Moet jy jou kredietkaartskuld afbetaal of spaargeld wegsit? Moet jy geld in jou aftree-annuïteit inbetaal of vir universiteitskoste spaar? Dié vraelys onthul die beste strategieë 80 Dieredinge 82 Motornuus 83 3 nuttige webwerwe vir Lewensjoernale Kies Goed 85 Jou slimkopie-gids Mikrogolfoonde 88 Daaglikse noodsaaklikhede Kleeflinthouers Goeie Kos 137 n Resep in n sin Framboos-vrugtestroop 138 Vra vir Sharon 139 Wat is in jou vrieskas? Garnale 140 Koshappies VIR ONS LESERS 44 Intekenaanbod 49 Wen drie nagte se verblyf vir twee in die Grande Roche Hotel 135 Wen een van vier Kenwood kmix-mengers VORIGE WENNERS Besoek www. goeiehuishouding.co.za/vorige-wenners om te sien wie ons vorige kompetisies gewen het. REDAKTEUR LEEFSTYLREDAKTEUR/ ASSISTENTREDAKTEUR KUNSDIREKTEUR SENIOR ONTWERPER JUNIOR ONTWERPER SENIOR LEEFSTYLSKRYWER SKOONHEIDSREDAKTEUR EN MODE-KOÖRDINEERDER BESTURENDE REDAKTEUR HOOFTEKSREDAKTEUR (ENGELS)/ SENIOR REDAKTEUR TEKSREDAKTEURS (ENGELS) SENIOR AFRIKAANSE REDAKTEUR SENIOR AFRIKAANSE VERTALER ASSISTENTVERTALER, TEKSUITLEG EN PRODUKSIE-ASSISTENT SKRYWER AANLYN-INHOUDSBESTUURDER SAKEBESTUURDER SENIOR VERKOOPSBESTUURDERS ADVERTENSIEKONTROLEUR PROMOSIEONTWERPER GELEENTHEIDSKOÖRDINEERDER VOORSITTER Jane Raphaely BESTURENDE DIREKTEUR Julia Raphaely INHOUDSDIREKTEUR Vanessa Raphaely KOMMERSIËLE FINANSIËLE BESTUURDER GROEPUITGEWERDIREKTEUR GROEPUITGEWER: GEHOORONTWIKKELING MEDE-UITGEWER: VERKOPE HOOFBESTUURDER: SPESIALE PROJEKTE DIGITALE-INHOUDSTRATEEG GROEPGELEENTHEIDSORGANISEERDER BESTUURDER: OPENBARE BETREKKINGE KOÖRDINEERDER: DIGITALE OPENBARE BETREKKINGE PRODUKSIEBESTUURDER PRODUKSIEKONTROLEUR HANDELSBESTUURDER IT-BESTUURDER BESTUURDER: MENSLIKE HULPBRONNE BEAMPTE: MENSLIKE HULPBRONNE ADMINISTRATEUR: MENSLIKE HULPBRONNE SINDIKASIEBESTUURDER SINDIKASIEKOÖRDINEERDER MEDIASTRATEEG BEMARKINGSBESTUURDER VIR HANDEL WAARNEMENDE BEMARKINGSBESTUURDER VIR HANDEL BEMARKINGSONTWERPER FINANSIËLE REKENMEESTER JUNIOR REKENMEESTER KREDIETKONTROLEURS DEBITEUREKONTROLEUR PERS. ASST. VIR BESTURENDE DIREKTEUR/PRODUKSIE-ASSISTENT ONTVANGS (JOHANNESBURG)/ KANTOORBESTUURDER/ MEDIA-ASSISTENT KANTOORBESTUURDER/ PERS. ASST. VIR INHOUDSDIREKTEUR ONTVANGS (KAAPSTAD) KLERKLIKE ASSISTENT KLERKLIKE ASSISTENT/DRYWER HUISHOUDING KAAPSTAD-HOOFKANTOOR JOHANNESBURG-KANTOOR INTEKENARE MAATSKAPPY SE WEBWERF Sally Emery Vicki Sleet Sarel Greyling Karin Joubert Sarah Harrowsmith Leah van Deventer Cathi Trevor Masechaba Mkefa Paula McAravey Ruth Mwakanandi Mishqa Rossier Elmari Potgieter Jeani Louw Carinè Müller Yusrah Julius Madge Booth Storm Mascall ( ) Carmen Clegg (Kusgebied, ) Anthea Gould (Gauteng, ) Shanee Smart (Gauteng, ) Shénell Baker Michele Isaacs Caron Isaacs HEARST MAGAZINES INTERNATIONAL PRESIDENT/UITVOERENDE HOOF Duncan Edwards SR. VISEPRESIDENT/HFB EN HOOFBESTUURDER Simon Horne SR. VISEPRESIDENT/SAKE-ONTWIKKELING Gautam Ranji SR. VISEPRESIDENT/DIREKTEUR: INTERNASIONALE PUBLIKASIES Jeannette Chang SR. VISEPRESIDENT/REDAKSIONELE DIREKTEUR Kim St Clair Bodden UITVOERENDE DIREKTEUR/REDAKSIONEEL Astrid O Bertoncini KREATIEWE DIREKTEUR Peter Yates UITVOERENDE REDAKTEUR Tony Gervino MODE-/VERMAAKDIREKTEUR Kristen Ingersoll REDAKTEUR: INTERNASIONALE UITGAWES Carol Cammero HOOFREDAKTEURS VAN INTERNASIONALE UITGAWES CHINA Danielle Courbe FILIPPYNE Tisha Alvarez Angluben INDIË Manjira Dutta INDONESIË Asteria Elanda KAZACHSTAN Assel Jabassova LATYNS-AMERIKA Raquel Villanueva MIDDE-OOSTE Lena Ter Laare OEKRAÏNE Victoria Gordienko RUSLAND Maria Vinogradova VERENIGDE KONINKRYK Lindsay Nicholson VERENIGDE STATE VAN AMERIKA Jane Francisco Robert Hill Adrian Pickstock Andreline van Tonder Rebecca Whisson-Smeda Leigh Kinross Zani Botes Michelle Merryweather Jaco-Louis Groenewald Jeanne Cupido Lorraine Lines Cindy Comer Melt van der Walt James Wight Marcelle Maggott Chanelle Coghill Poppy Ngidi Teresa van der Bank Sharon Rajee Karen Phelan Lisa Shaw Choi Chung Michelle Joubert Kathy Graham Keagan Kemp Zaibu Isaacs Merle Pitts Meagan Dowman Janine Duncan Irene Bosch Azraa Garnie Claudine Smith Carol Bergendal Trevor Goodall Rosaline Jones, Felicia Burt, Samson Mtonga Associated Media Publishing, St John s-straat 21, Kaapstad 8001; Posbus 5355, Kaapstad 8000; tel ; faks , e-pos Eerste verdieping, Sandown Valleysingel 3, Sandton 2196; tel ; faks , e-pos of teken aanlyn in by REPRODUKSIE Reproduksie deur Hirt & Carter. Goeie Huishouding word maandeliks uitgegee en versprei deur JVR & Associates (Edms.) Bpk., St. John s-straat 21, Kaapstad 8001, met toestemming van Hearst Communications Inc, New York, Verenigde State van Amerika. Indien jy nie n uitgawe in die winkels kan opspoor nie, stuur asseblief n e-pos na

9 Wat sien jy? Strudel? Mille-feuille? Soufflé? Wat jy ook al sien, die Kenwood Kombuismasjien kan jou dit help aanmekaarslaan. Met ons ongeëwenaarde reeks van vier-en-twintig toebehore is die enigste beperking jou verbeelding. Laat kenwood.co.za jou inspireer.

10 op my hart Boodskap van die redakteur Eet asof Jy met Vakansie Is Vergeet al jou gewone Nuwejaarsvoornemens. Daar s eintlik net één belofte wat jy in 2014 aan jouself moet maak: om te begin kosmaak en eet asof jy op n Mediterreense eiland woon. Hoekom? Dit hou geweldige voordele in: n langer, gesonder en gelukkiger lewe én jy sal n paar kilo s afskud én af hou. Dís n waarborg. Almal praat al die laaste paar jaar oor hoe goed olyfolie, vis en wyn (dankie tog!) vir jou is, maar nou is daar uiteindelik wetenskaplike bewyse dat dit werklik so is. Wat my die meeste van die omvangryke Med-dieetstudie opgeval het, is dat élkeen van die navorsers wat daarby betrek is, na die Med-dieet oorgeslaan het nadat hulle gesien het watter gesondheidsvoordele dit vir die proefgroep ingehou het. Hoeveel meer oortuiging het jy nodig? Om jóú te help is daar n volle 31 maklike Mediterreense aandete-resepte vanaf bladsy 111. Speel in die kombuis en knip die resepte uit wat vir seker jou gesin se nuwe gunstelinge gaan word. Ek het my oog op die panini s met Griekse hoenderslaai, die chorizo-enhoenderbredie en die paella met reuse-koeskoes dis moeilik om n tweede skeppie te weerstaan. En terwyl jy so veranderinge aanbring, hier is nog n uitdaging vir jou. As jy soos ek al die afgelope tien jaar dieselfde haarstyl het, is 2014 dalk ook die jaar vir n splinternuwe voorkoms. (Volgens n vinnige, baie onwetenskaplike peiling in die kantoor het omtrent 50% van die GH-span al die afgelope drie jaar dieselfde haarstyl. Om jou styl te verander is duidelik nie n maklike besluit nie ) Ons het voorbeelde van 30 ikoniese haarstyle bymekaargemaak. Blaai na bladsy 45 en kyk of jy dapper genoeg is om die kans te waag. As jy wel jou hare laat sny of verander, stuur asseblief vir ons n voor- en n ná-foto per e-pos, Twitter of Facebook sodat ons ook oor jou nuwe kapsel kan oe en aa. Mag 2014 vir jou verfrissend anders wees wie nie waag nie, wen nie! Sally Emery REDAKTEUR Volg Sally op GEE JOUSELF N NUWEJAARS- PRESENT Is jy nog nie n Goeie Huishouding-intekenaar nie? Hoekom gee jy jouself nie n geskenk wat 2014 werklik hanteerbaarder en plesieriger sal maak nie? Teken in op jou gunstelingtydskrif. Dis so maklik en jy kan boonop n BioNike-velsorggeskenkpak en n geskenkbewys vir n gesigbehandeling ter waarde van R1 000 wen. Dít maak dubbel en dwars op vir die koste van die intekening. Besoek www. goeiehuishouding.co.za of blaai na bladsy 44 vir meer inligting FOTOGRAFIE: JULIAN GOLDSWAIN, VERSKAF. HARE EN GRIMERING: LOUISE BINGHAM VAN INFIDELS. ROK: GEORGIE B BY MUNGO & JEMIMA 8 GOEIEHUISHOUDING.CO.ZA Januarie 2014