Lot 1 : RLH Lot 2 : RLH Lot 3 : RLH Lot 4 : RLH BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Lot 1 : RLH Lot 2 : RLH Lot 3 : RLH Lot 4 : RLH BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017"

Transcriptie

1 BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017 Geagte belangstellendes en kopers Ons doen die beskrywings van die veilingsbulle op navraag van ons kliënte. Die doelstelling is om tersaaklike inligting te gee oor die voorkoms en gebruiksgeskiktheid van die bulle addisioneel tot die syfers in die katalogus. Die beskrywings is gebaseer op baie jare se ondervinding in die teling van Bonsmaras en produksie van vleisbeeste. Ons poog om daarmee n bruikbare hulpmiddel te voorsien, om die bulle te evalueer. Terraro Bonsmaras Thomas Horn Lot 1 : RLH Veral geskik vir: gebruik as moederlynbul, produksie van groot osse, speenkalfproduksie, korrektiewe paring op klein koeie, kruising met kompakte Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: groter as mediumraam Beskrywing: baie groot kapasiteit, respiratoriese tipe, gladde haar Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, moeder Elite-Silwer koei Lot 2 : RLH Veral geskik vir: osproduksie, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Beskrywing: sterk manlikheid, baie manlike kop, baie goeie lengte, goeie breedte en diepte, donker pigment, dra baie vleis, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaarde vir geboorte DIR effens beter as rasgemiddeld, teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en skrotumomtrek by rasgemiddeld, hoë teelwaarde vir naspeen groei, vrugbare moeder Lot 3 : RLH Veral geskik vir: osproduksie, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: mooi manlikheid, goeie kapasiteit, sterk rug, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 4 : RLH Veral geskik vir: gebruik as versbul, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: baie sterk manlikheid, respiratoriese tipe, goeie lengte, sterk rug, gladde haar, goeie skede, korrekte beenstruktuur

2 Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, redelik hoë teelwaarde vir speen MAT, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 5 : RLH Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Beskrywing: goeie lengte, donkerrooi kleur, sterk pypbeen, korrekte beenstruktuur, skrotum korrek aangeheg Teelwaardes: gemiddelde teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 6 : RLH Veral geskik vir: osproduksie, gebruik as moederlynbul, kan op verse gebruik word, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en grootraam Zebu-tipe koeie Raamgrootte: kleiner as mediumraam Beskrywing: kompakte tipe bul, mooi manlikheid, sterk agterkwart, goeie kapasiteit, mooi breedte en lengte, dra baie vleis, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaardes vir geboorte DIR, speen DIR en naspeen groei effens bo rasgemiddeld, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, moeder Elite-Brons koei Lot 7 : RLH Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kan op verse gebruik word, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Beskrywing: mooi manlikheid, groot kapasiteit, goeie breedte en lengte, dra baie vleis, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT en naspeen groei, baie hoë teelwaarde vir skrotumomtrek Lot 8 : RLH Beskrywing: groot kapasiteit, sterk agterkwart, mooi manlikheid, sterk rug, dra baie vleis, donker pigment en donkerrooi kleur, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaarde vir speen DIR en skrotumomtrek, teelwaarde vir naspeen groei by rasgemiddeld BAIE

3 Hoanob Bonsmaras E.Freyer & Sns. Lot 9 : EFC Veral geskik vir: produksie van groot osse, korrektiewe paring op kleinraam koeie, gebruik as moederlynbul, kruising met klein- tot mediumraam Zebu/Bos taurushalfkruisings koeie en klein Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: grootraam Beskrywing: effens laatryp tipe, goeie diepte, lengte en breedte, sterk rug, dra baie vleis, gladde haar, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 10 : EFC Beskrywing: indrukwekkende bul, baie sterk manlikheid, baie goeie lengte, goeie breedte, dra baie vleis, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek Lot 11 : EFC Veral geskik vir: gebruik as versbul, produksie van vroegryp osse, gebruik as mederlynbul, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met medium- tot grootraam Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en grootraam Zebu-tipe koeie Raamgrootte: kleiner as mediumraam Beskrywing: sterk manlike kop, sterk manlikheid, baie goeie lengte en breedte, baie gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaarde vir speen MAT, teelwaarde vir skrotumomtrek by rasgemiddeld, baie goeie moeder Lot 12 : EFC Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu-tipe koeie Beskrywing: sterk manlikheid, baie sterk agterkwart, goeie lengte en breedte, donkerrooi kleur, skrotum goed aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 13 : EFC Veral geskik vir: gebruik as versbul, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Raamgrootte: effens kleiner as mediumraam Beskrywing: mooi kapasiteit, sterk agterkwart, goeie lengte en breedte, sterk rug, gladde ghaar, kort skede, goeie skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, hoë teelwaardes vir speen DIR, geboorte MAT en skrotumomtrek

4 Lot 14 : EFC Veral geskik vir: gebruik as moederlynbul, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: goeie manlikheid, dra baie vleis, respiratoriese tipe, sterk rug, donker pigment, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en skrotumomtrek, teelwaarde vir speen MAT bo rasgemiddeld, teelwaarde vir naspeen groei by rasgemiddeld, goeie moeder Lot 15 : EFC Beskrywing: sterk manlike kop, groot kapasiteit, sterk bespiering, gladde haar, effens ligrooi kleur, sterk pypbeen, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaarde vir speen DIR, hoë teelwaardes vir speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, baie goeie moeder en MOONTLIKE STOETBUL Lot 16 : EFC Veral geskik vir: gebruik as versbul, gebruik as moederlynbul, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: goeie manlikheid, mooi agterkwart, goeie lengte en diepte, respiratoriese tipe, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 17 : EFC Veral geskik vir: gebruik as versbul, produksie van vroeg markklaar osse, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met grootraam Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Raamgrootte: klein- tot mediumraam Beskrywing: baie sterk manlikheid, goeie lengte en breddte, sterk bespiering, donker pigment, gladde haar, kort skede, skrotum korrek aangeheg Teelwaardes: geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, teelwaardes vir speen DIR en speen MAT effens bo rasgemiddeld, hoë teelwaarde vir skrotumomtrek, vrugbare moeder Hochland Bonsmaras Hans Peter Deloch Lot 18 : HBD Veral geskik vir: speenkalfproduksie, produksie van groot osse, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Raamgrootte: groter as mediumraam Beskrywing: indrukwekkende bul, sterk manlikheid, goeie kapasiteit, goeie lengte, dra baie vleis, donkerrooi kleur, gladde haar, korrekte beenstruktuur

5 Teelwaardes: teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei effens bo rasgemiddeld, hoë teelwaardes vir speen MAT en skrotumomtrek, goeie moeder Lot 19 : HBD Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie Beskrywing: mooi manlikheid, dra baie vleis, groot kapasiteit, manlike kop, gladde haar, goeie skede, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: teelwaardes vir speen DIR, naspeen groei en skrotumomtrek effens bo rasgemiddeld, baie hoë teelwaarde vir speen MAT, baie goeie moeder Lot 20 : HBD Veral geskik vir: osproduksie, speenkalfproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: groot kapasiteit, dra baie vleis, goeie lengte en breedte, gladde haar, kort skede, korrekte skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: hoë teelwaardes vir speen DIR, speen MAT, naspeen groei en skrotumomtrek, goeie moeder BAIE Lot 21 : HBD Veral geskik vir: speenkalfproduksie, osproduksie, kruising met Zebu/Bos taurus-halfkruisings koeie en Zebu-tipe koeie Raamgrootte: effens groter as mediumraam Beskrywing: indrukwekkende bul, mooi manlikheid, geweldige kapasiteit, dra ongelooflik baie vleis, baie goeie diepte en breedte, goeie lengte, gladde haar, kort skede, korrekte skrotum, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie hoë teelwaardes vir speen DIR en naspeen groei, teelwaardes vir speen MAT en skrotumomtrek effens bo rasgemiddeld Lot 22 : HBD Veral geskik vir: gebruik as versbul, korrektiewe paring op grootraam koeie, kruising met Bos taurus-tipe koeie Beskrywing: baie sterk manlikheid, baie goeie lengte, goeie agterkwart, sterk rug, respiratoriese tipe, gladde haar, goeie skede, skrotum korrek aangeheg, korrekte beenstruktuur Teelwaardes: baie geskikte teelwaarde vir geboorte DIR, teelwaarde vir geboorte MAT effens beter as rasgemiddeld

SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS

SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS Lot 1. NFS13 085: Hierdie 8 punt potensiële stoetbul is uit n uitstekende moederlyn waar beide sy moer en ouma aan moederskant Elite Brons toekennings het! Hy

Nadere informatie

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale HART 07-64 MEGA VEILING Woensdag 21.09.11-13H00 Hochfeld, Namboerkrale ERH 08-0015 ERH 08-0015 is n bul wat ek self geteel het uit ERH 04-0007 en ERH 05-0070. Hier het my telingkombinasie baie goed gewerk

Nadere informatie

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul HVD 140007 LOT 6 Die bul moet een van jou gunstellinge wees. Sy moeder is uitstekend met besonderse syfers. Die bul het uitgestaan in die fase D. Hy is geteel uit genetika van Syferfontein SYF 080182 wat

Nadere informatie

Nuusbrief - September 2016

Nuusbrief - September 2016 Nuusbrief - September 2016 Na afloop van n traumatiese 2015/16 somer reënseisoen is dit steeds vir ons n voorreg om U uit te nooi na ons 7de Bulveiling op 14 Oktober 2016 te Roedtan veilingskrale. Die

Nadere informatie

VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Bonga Bonsmaras Confido Bonsmara Abraham Manser

VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Bonga Bonsmaras Confido Bonsmara Abraham Manser VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Werner Schoeman 072 514 0360 Abraham Manser 082 441 0465 Francois Snyders 082 852 5297 Bonga Bonsmaras 082 936 3931 Confido Bonsmara 082 807 3579

Nadere informatie

Emok Bonsmaras Edward Hansen

Emok Bonsmaras Edward Hansen Emok Bonsmaras Edward Hansen PO Box 50127 Bachbrecht, Windhoek 061-238 131 / 062-518 030 / 081 124 1657 Lot 3 ERH 10 95 Almal probeer bulle teel wat in alle produksiestelsels uitstekend sal presteer. Dit

Nadere informatie

VEILING BOEREDAG. Woensdag 21 Mei 08H30. Donderdag 22 Mei 11H00

VEILING BOEREDAG. Woensdag 21 Mei 08H30. Donderdag 22 Mei 11H00 VEILING BOEREDAG Woensdag 21 Mei 08H30 Donderdag 22 Mei 11H00 www.bonsmara.com.na vir die volledige veilingskatalogus & bulbeskrywings! Joggie jbried@joggie.com.na Kiep +264 811240648 Japie +264 812360880

Nadere informatie

Sussex Genetiese Evaluasie

Sussex Genetiese Evaluasie Sussex Genetiese Evaluasie SA Stamboek April 2018 NACHT WACHT SUSSEX STOET P/A J.D. ALBERTYN POSBUS 25 BREDASDORP 72 Kudde nommer: 559366 LKW: Logix Koei Waarde (Kombinasie van s gebaseer op metings van

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Tel: Faks: Sel: e-pos:

Tel: Faks: Sel: e-pos: Hartebeestloop Bonsmara Stoet Tel: +264 61 296 5820 Faks: +264 61 296 5899 Sel: +264 81 124 1168 e-pos: jbried@joggie.com.na Beste Medeboere en vriende Hierdie is u eerste geleentheid om Hartebeestloop

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE

BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE INLEIDING: Sinvolle bulseleksie is baie belangrik Vir elke 100 koeie wat u het, gebruik u net 3 4 bulle. Hul genetiese invloed is 50% op die kalwers wat

Nadere informatie

PIONIERSVEILING LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL Vrugbaarheid

PIONIERSVEILING LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL Vrugbaarheid PIONIERSVEILING 2012 04 12 LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL060632 Vrugbaarheid 2 HOL090025 TB, BM 3 MDE060069 TB, BM 4 JMS10543 Vrugbaarheid 5 CNS0966 Vrugbaarheid 6 DE100010 TB, BM 7 VL1021 Milt-,spons-

Nadere informatie

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte GRAAD 10: PROEFEKSAMEN: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy

Nadere informatie

Dorper Ramme waarvan semen beskikbaar is: (Des 2011)

Dorper Ramme waarvan semen beskikbaar is: (Des 2011) RAMSEM (Edms.) Bpk. Posbus 100600, Renosterspruit, 9326 Bloemfontein RSA Tel: +27 51 412 6327 / +27 82 900 3903/4 F: +27 51 412 6328 ramsem@intekom.co.za www.ramsem.com Reg. Nr. 8907343/07 Dorper Ramme

Nadere informatie

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel 3 Nedersettings Navorsingsblad vir uitstappie in ons omgewing n Lys van geboue in ons omgewing Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel Besighede waar slegs produkte

Nadere informatie

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie

Nadere informatie

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL:

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL: BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL: Voor u enige besluite neem wanneer en hoe u u diere wil paar, moet u verstaan dat die diere onder bepaalde omstandighede bepaalde behoeftes het. Koeie met kalwers

Nadere informatie

KAROO KALAHARI. Meatmasters. 3de PRODUKSIEVEILING DONDERDAG, 4 Mei 2017 Upington Skougronde 11:00 70 RAMME 200 OOIE. 12 Beproefde ramme

KAROO KALAHARI. Meatmasters. 3de PRODUKSIEVEILING DONDERDAG, 4 Mei 2017 Upington Skougronde 11:00 70 RAMME 200 OOIE. 12 Beproefde ramme Aa Afslaer Dawid Nel 079 881 9391 Stiaan von Wielligh 082 844 6604 Schalk Kunz 083 727 4399 Charl Joubert 072 116 3564 KAROO KALAHARI Veiling word aangebied onder beskerming van die Meatmaster Genootskap

Nadere informatie

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSTAAK VRAESTEL 3 JUNIE 2015 GRAAD 9 Hierdie vraestel bestaan uit 3 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 2 UUR AFRIKAANS EAT GRAAD 9 JUNIE

Nadere informatie

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers April 2013 24 Bestuur ramme vir meer lammers Produksie en skeer Ramme verteenwoordig n groot kapitale uitleg in elke kudde. Die optimale benutting van ramme beteken dus ook die grootste opbrengs op daardie

Nadere informatie

Assesseringsrubrieke

Assesseringsrubrieke Assesseringsrubrieke Informele onderwyserassessering van groepwerksaamhede Gebruik die volgende en beoordeel volgens onderstaande kriteria: Prestasiekode Beskrywing van vaardigheid Punte % Uitmuntende

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE

Nadere informatie

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING DOEL Om die Fotografiese student in staat te stel om met die behulp van Elektroniese flitse n Hoё toon beligting opstelling in die ateljee te bewerkstellig.

Nadere informatie

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Hoë potensiaal skaapras sonder grense FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS

SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS Tel: 051-4100900 E-pos helpdesk@studbook.co.za Februarie 2015 PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS WAT IS PRODUKSIE-AANTEKENINGE

Nadere informatie

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014 DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA Privaatsak X 7002, Langenhovenpark 9330 TEL: 051-4460580/2 FAKS: 051-4460455 EPOS: info@simmentaler.org BELANGRIK! Sperdatum vir inskrywings:

Nadere informatie

Thabazimbi Skou JULIE 17

Thabazimbi Skou JULIE 17 Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM GRAAD 6 PUNTE: 40 VRAAG 1 1. Weer 2. Bevolkingsdigtheid 3. Ontbossing 4. Trekfaktore 5. Klimaat (5) VRAAG

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE EKSAMEN 2015 VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK GRAAD 7 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 1 UUR INSTRUKSIES 1.

Nadere informatie

UITGAWE 03 LOGIX NUUSBRIEF

UITGAWE 03 LOGIX NUUSBRIEF UITGAWE 03 LOGIX NUUSBRIEF DESEMBER 2018 INHOUD 03 04 05 06 07 08 10 ELITE 2018/19: SA STAMBOEK GEE ERKENNING AAN DIE TOP VEETELERS STAMBOME EN INTELING OP LOGIX DIE NEEM VAN HAARMONSTERS VIR GENOMIESE

Nadere informatie

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg

Nadere informatie

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010

ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 ENTPROGRAM VIR BEESTE PAUL MARé BONSMARAS JANUARIE 2010 DATUM GROEP AKSIE AAN TAL 10 Jan Dragtige Verse Multimin SE & Cu (Winter Kalf) (E- colie) Rotavac DOSIS TOTAAL 1 Feb Veilings Bulle (Sponssiek &

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart JERSEY SA Nuusbrief Foto verskaf deur Judy Stuart FEBRUARIE 2013 Beste Teler, Jersey Nuusbrief Februarie - 2013 1. Klassifikasies - 2013 Elke jaar poog die tegniese personeel om die vorige jaar se totale

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Algemene vrae - skenkers

Algemene vrae - skenkers ~ 1 ~ Algemene vrae - skenkers 1) Hoeveel embrio s sal my koei gee per spoeling? Hierdie vraag is onmoontlik om te antwoord. Ons rekord vir die meeste embrio s van n enkele spoeling was 65 graad 1 s van

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL MODELVRAE TOETS MEMORANDUM Belangrike inligting:

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Nadere informatie

Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos

Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford se kos n Doeltreffende fabriek wat veldgras na goeie, gesonde, smaaklike beesvleis omskakel dit is die Braford volgens die prestasies wat dié ras in indringende

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde Dr. At Viljoen Indien ń boer sy beesboerdery holisties benader, m.a.w. die teel en seleksie doewitte, bestuur en bemarking binne n doelgerigte struktuur sou uitvoer, die beesboerdery meer winsgewend sou

Nadere informatie

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * OpenStax-CNX module: m22939 1 Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.

Nadere informatie

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1

Nadere informatie

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.

Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas. 16 Vervoer Vervoertaak Kies enige vervoermiddel, en maak n taak van ongeveer twee bladsye daaroor. Jy moet die volgende hoofpunte hê: Inleiding. Geskiedenis van die vervoermiddel. Hoe die vervoermiddel

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE GRAAD 11 EKSAMEN NOVEMBER 2007 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYFVRAESTEL NASIENRIGLYNE Tyd: 2½ uur 100 punte Die nasienriglyne is 'n werksdokument wat voorberei is vir gebruik deur onderwysers

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot. Deur Izak Hofmeyr Russell Clark en sy seun, Ed, is geen onbekendes as dit by toekennings kom nie. Hulle het pas weer vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbeeskudde van die jaar-toekenning ontvang.

Nadere informatie

Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE. Die Winsbees. Afrikaans

Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE. Die Winsbees. Afrikaans Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE Die Winsbees Afrikaans Die Drakensberger is 'n medium raam bees met 'n gladde swart haarkleed, 'n opmerklike lang en diep lyf met 'n rustige

Nadere informatie

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. VRAAG MOONTLIKE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Nadere informatie

Beestelersgenootskap

Beestelersgenootskap Skedules Van Die Beestelersgenootskap Soos gewysig September 2015 Skedules van die Drakensberger Beestelersgenootskap/ September 2015 Page 1 INHOUDSOPGAWE Bladsy SKEDULE A Gelde, Koste en Tariewe 3 SKEDULE

Nadere informatie

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016 2.4 Zoeloe 2.5 Xhosa s 2.6 Basotho s LAERSKOOL DALVIEW GRAAD 4 NOVEMBER 2016 2.1 LEWENSVAARDIGHEDE FORMELE ASSESSERINGS TOETS EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot 2.2 Instruksies: Hierdie vraestel bestaan uit 4

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe Thabazimbi Skou Limpopo Kampioenskappe Nasionale Kampioenskappe 26-28 J ULIE 18 OUDERDOMME SOOS OP 26 JULIE 2018 8-10 Maande 27/09/17-26/11/17 10-12 Maande 27/07/17-26/09/17 12-15 Maande 27/04/17-26/07/17

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1 Wiskunde Vraestal 1 VRAAG 1 11 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 111 50= 0 () 11 ( 1)( ) = 1 Bepaal die oplossing van die ongelkheid + 9> vir ε {heelgetalle] 1 Los gelktdig

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

PUNTE: 80 TYD: 2 uur

PUNTE: 80 TYD: 2 uur Wes-Kaap Onderwysdepartement Western Cape Education Department ISebe lemfundo lentshona Koloni NASIONALE STRATEGIE VIR LEERDERPRESTASIE GRAAD AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN MEMORANDUM/NASIEN

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie