SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS"

Transcriptie

1 SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS Lot 1. NFS13 085: Hierdie 8 punt potensiële stoetbul is uit n uitstekende moederlyn waar beide sy moer en ouma aan moederskant Elite Brons toekennings het! Hy het uitstaande lengte, skede, naelvel, keelvel, breedte, kapasiteit, skrotum, goeie trap, hiel, toplyn, balans, bespiering en breedte op skouers. Sy speengewigverhouding van 50.6%, bevestig juis sy uitstekende moederlyn!! Lot 2. NFS14 133: Die 8 punt graadbul met sy uitstaande moeder, lengte, breedte, stertlengte, skof, houding, goeie kop, oogbanke, bespiering, breedte op skouers, toplyn, kapasiteit is ideaal om vervangingsverse uit mediumraam koeie te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar eie kalwers afgerond word. Lot 3. NFS14 132: Hierdie 8 punt potensiële stoetbul uit n uitstekende moeder én Elite Goud ouma aan moederskant is boonop uit NFS wat n NFS seun is én uit n NFS moederlyn. Met sy uitstaande lengte, skede, naelvel, goeie trap, hiel, skrotum, kapasiteit, breedte, stertlengte, breedte op skouers, skof, toplyn en keelvel, is hy ideaal om medium tot grootraam verse mee te open. Lot 4. NFS14 114: Die 8 punt gouemeriete potensiële stoetbul met VOV meer as dubbeld dié van die ras, het uitstaande breedte, lengte, trap, hiel, goeie skof, keelvel, kop, oogbanke, skede, naelvel, bespiering, breedte op skouers en kapasiteit. Hy is ideaal om op medium tot kleinraam koeie aangewend te word waar groei en doeltreffendheid voorrang geniet, óf waar eie aanteel afgerond word.

2 Lot 5. NFS14 060: Die gesogde tipe 8 punt silwermeriete bul uit n uitstaande moeder en Elite Brons ouma aan vaderskant, het uitstaande lengte, kop, skrotum, breedte, kapasiteit, balans, goeie skof, toplyn, stertlengte en oogbanke, is ideaal om vervangingsverse uit grootraam koeie te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar eie kalwers afgerond word. Lot 6. NFS13 127: Hierdie 9 punt manlike silwermeriete potensiële stoetbul met GDT én VOV meer as drie keer dié van die ras, is beslis iets vir die oog, en boonop is hy nog n NFS seun óók!! Sy uitstaande moeder en beide oumas, bevestig dat hy n móét vir enige stoet sowel as kommersiële kudde is!! Sy uitstaande skof, haarkwaliteit, balans, breedte, kapasiteit, lengte, skede, naelvel, goeie bespiering, breedte op skouers, toplyn, stertlengte, keelvel, trap en hiel komplimenteer sy 9 punt! Lot 7. ZVJ13 097: Die 9 punt manlike gouemeriete potensiële stoetbul wat n AG98 338, RCO98 037, NFS én AGD103 kombinasie is, kan beslis nié deur enige ernstige teler, hetsy stoet óf kommersieel, geïgnoreer word nie!! Sy uitstaande bespiering, breedte op skouers, skede, naelvel, breedte, kapasiteit, balans, kop, skof, keelvel, skrotum, goeie trap, hiel en oogbanke, komplimenteer beslis sy 9 punt én kwaliteit!! Die bul is absoluut ideaal om op melktipe koeie te gebruik waar bouvorm aangespreek moet word. Lot 8. NFS13 078: Die 8 punt Indicus tipe bul met uitstaande Elite Brons moer, skof, keelvel, lengte, haarkwaliteit, breedte, kapasiteit, goeie breedte op skouers, bespiering, stertlengte, skede en naelvel, is geskik om medium tot kleinraam verse mee te open. Lot 9. NFS14 045: Hierdie 8 punt goed gepigmenteerde bul met n Elite Silwer ouma aan vaderskant, uitstaande haarkwaliteit, breedte, skede, lengte, breedte op skouers, goeie skof, bespiering, toplyn, naelvel, keelvel, en kapasiteit, is geskik om speenkalwers te teel, wat ekonomies afgerond kan word.

3 Lot 10. NFS14 038: Hierdie 7+ gouemeriete bul met uitstaande moeder én beide oumas, is n NFS seun en uit n AG moederlyn, met uitstaande skede, skrotum, lengte, haarkwaliteit, keelvel, skof, breedte, goeie kapasiteit, lende, stertlengte, toplyn, naelvel en bespiering. Hy is geskik om vervangingsverse met goeie melkeienskappe uit medium tot vroegryp koeie te teel. Lot 11. NFS14 056: Die 8 punt potensiële stoetbul uit NFS wat n NFS seun is én uit n NFS moederlyn, het uitstaande gebalanseerde teelwaardes, skof, keelvel, breedte, kapasiteit, skrotum, goeie verdonkering, bespiering, breedte op skouers, trap, hiel, skede en naelvel. Hy is geskik om op medium tot kleinraam koeie gebruik te word. Lot 12. NFS14 119: Die 8+ punt manlike potensiële stoetbul uit NFS wat n NFS seun is én uit n NFS moederlyn, het n goeie moeder en uitstekende oumas, gebalanseerde teelwaardes, oogbanke, skrotum, verdonkering, breedte, kapasiteit, skof, keelvel, goeie bespiering, lende, trap en hiel. Hy is geskik om komplimentêr op mediumraam koeie te gebruik. Lot 13. NFS14 044: Hierdie donkerrooi 8 punt silwermeriete potensiële stoetbul met n uitstekende moeder én beide oumas met Elite Goud toekennings, het uitstekende breedte, skrotum, lengte, goeie kop, oogbanke, toplyn, skof, trap, hiel en kapasiteit. Sy vaar, DKN (Lot 36) het n uitstekende tipiese kurweknakker genetiese profiel!! Hy is geskik om komplimentêr op mediumraam koeie te gebruik! Lot 14. NFS14 083: Die 8 punt silwermeriete bul met uitstekende moeder én beide oumas met Elite Silwer óf Elite Brons toekennings, het uitstekende haarkwaliteit, breedte, kapasiteit, lengte, skof, skrotum, goeie stertlengte, keelvel, toplyn en bespiering. Hy is geskik om vervangingsverse uit mediumraam koeie te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, of waar nageslag self ekonomies afgerond word.

4 Lot 15. NFS14 131: Die manlike goed gepigmenteerde 8 punt bul se vaar FCT12 053, het verlede jaar die hoogste prys van R200K behaal, hy het n uitstaande moeder, skof, breedte, naelvel, lengte, goeie toplyn, skrotum, oogbanke breedte op skouers en bespiering. Hy is ideaal om vervangingsverse uit medium tot kleinraam koeie te teel, veral waar groei en doeltreffendheid voorrang geniet. Lot 16. NFS14 024: Hierdie gouemeriete manlike 7+ bul met 51% speengewigverhouding uit DKN09 345(Lot 36) met n uitstekende tipiese kurweknakker genetiese profiel, het uitstaande breedte, goeie kapasiteit, keelvel, stertlengte, oogbanke, kop en skof. Hy is geskik om uitstekende vervangsverse uit medium tot grootraam verse mee te teel. Lot 17. NFS14 029: Die goed gebalanseerde 7+ bul met uitstaande lengte, breedte, kapasiteit, goeie skof, toplyn is geskik om uitstekende vervangingsverse uit medium tot grootraam koeie mee te teel. Lot 18. NFS13 151: Die 7 punt seun van NFS en n uitstekende moeder, met uitstaande skof, stertlengte, skede, naelvel, lengte, goeie bespiering, breedte op skouers, kapasiteit en breedte, is geskik om vervangingsverse uit medium tot kleinraam koeie mee te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar nageslag ekonomies afgerond word. Lot 19. NFS13 143: Die 7 punt silwermeriete bul met NFS as vaar en uit n AG moederlyn met n uitstaande moeder, breedte, kapasiteit, haarkwaliteit, lengte, keelvel, goeie toplyn, trap en hiel, is geskik om uitstekende vervangingsverse met goeie melkeienskappe te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is! Sy speengewigverhouding van 55.5% bevestig sy moeder se kwaliteit!!

5 Lot 20. NFS13 141: Die 7 punt silwermeriete seun van NFS en n uitstekende moeder wat sy speengewigverhouding van 50.9% onderskryf, het uitstaande breedte, kapasiteit, lengte, stertlengte, goeie skof en toplyn. Hy is geskik om medium tot grootraam verse mee te open. Lot 21. NFS13 096: Die 7+ AG silwermeriete kleinseun en uit n VV moederlyn, se uitstaande moeder én oumas word deur sy speengewigverhouding van 59.2% onderskryf!! Hy het uitstaande lengte, breedte, kapasiteit, skede, naelvel, stertlengte, haarkwaliteit, goeie bespiering, breedte op skouers en toplyn. Hy is geskik om vervangingsverse uit mediumraam koeie te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar nageslag self ekonomies afgerond word. Lot 22. NFS13 129: Hierdie 7+ NFS silwermeriete seun het n uitstaande moeder wat deur sy speengewigverhouding van 55.3% onderskryf word! Met sy uitstaande lengte, keelvel, haarkwaliteit, breedte, goeie bespiering, breedte op skouers, trap, hiel, kapasiteit en toplyn is hy ideaal om vervangingsverse uit medium tot kleinraam koeie mee te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar nageslag self ekonomies afgerond word. Lot 23. NFS13 128: Hierdie 7+ NFS seun het n uitstekende moeder én oumas! Met sy uitstekend gebalanseerde teelwaardes, lengte, skrotum, haarkwaliteit, breedte, goeie bespiering, breedte op skouers, kapasiteit, skede, naelvel, skof, toplyn en keelvel, is hy ideaal om uitstekende vervangingsverse uit mediumraam koeie mee te teel. Lot 24. NFS12 040: Hierdie 8+ silwermeriete NFS seun en lyngeteelde DFP bul met uitstaande moeder én oumas, skede, naelvel, skrotum, breedte op skouers, lengte, breedte, goeie kapasiteit, toplyn, bespiering, trap, hiel en oogbanke, is beslis n potensiële stoetbul wat reeds in die kudde gebruik is! Hy is beslis geskik om op mediumraam koeie aangewend te word waar groei en doeltreffendheid baie hoog op die prioriteitslys is!

6 Lot 25. DKN13 312: Hierdie goed gepigmenteerde 7+ lyngeteelde bul uit RCO wat op sy beurt n seun van die alombekende AGJ008 is, het uitstaande skof, lengte, breedte, keelvel, goeie kapasiteit, toplyn en stertlengte. Hy is geskik om vervangingsverse uit medium tot grootraam koeie mee te teel. Lot 28. NFS13 081: Die Indicus tipe 7+ AG silwermeriete kleinseun en uit n VV moederlyn, het uitstaande breedte, stertlengte, keelvel, skof, lengte, goeie toplyn, trap, hiel en kapasiteit. Hy is geskik om vervangingsverse uit medium tot grootraam koeie mee te teel, veral waar groei en doeltreffendheid hoog op die prioriteitslys is, óf waar nageslag self ekonomies afgerond word. Lot 29. NFS13 118: Die 6+ bul uit n AG vaarlyn, met sy uitstekende haarkwaliteit, kapasiteit, keelvel, goeie skof en kop, is geskik om mediumraam verse mee te open. Lot 36. DKN09 345: Die 8 punt kuddebul met sy unieke en gesogde kurweknakker genetiese profiel het reeds 90 nageslag (met gemiddelde geboortegewig van 30kg!!), wat die akkuraatheid van sy profiel (teelwaardes) baie akkuraat maak. Hy is deurgaans nét op verse gebruik! Sy GDT teelwaarde is meer as drie keer dié van die ras, én daarby het hy ook n Elite Goud moeder!! Verder het hy uitstaande breedte, kapasiteit, haarkwaliteit, goeie kloue en teel besonder goed!

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul

HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul HVD 140007 LOT 6 Die bul moet een van jou gunstellinge wees. Sy moeder is uitstekend met besonderse syfers. Die bul het uitgestaan in die fase D. Hy is geteel uit genetika van Syferfontein SYF 080182 wat

Nadere informatie

Lot 1 : RLH Lot 2 : RLH Lot 3 : RLH Lot 4 : RLH BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017

Lot 1 : RLH Lot 2 : RLH Lot 3 : RLH Lot 4 : RLH BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017 BULBESKRYWINGS Westelike Bonsmara Winterveiling 9 Junie 2017 Geagte belangstellendes en kopers Ons doen die beskrywings van die veilingsbulle op navraag van ons kliënte. Die doelstelling is om tersaaklike

Nadere informatie

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale

MEGA VEILING Woensdag H00 Hochfeld, Namboerkrale HART 07-64 MEGA VEILING Woensdag 21.09.11-13H00 Hochfeld, Namboerkrale ERH 08-0015 ERH 08-0015 is n bul wat ek self geteel het uit ERH 04-0007 en ERH 05-0070. Hier het my telingkombinasie baie goed gewerk

Nadere informatie

Nuusbrief - September 2016

Nuusbrief - September 2016 Nuusbrief - September 2016 Na afloop van n traumatiese 2015/16 somer reënseisoen is dit steeds vir ons n voorreg om U uit te nooi na ons 7de Bulveiling op 14 Oktober 2016 te Roedtan veilingskrale. Die

Nadere informatie

VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Bonga Bonsmaras Confido Bonsmara Abraham Manser

VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Bonga Bonsmaras Confido Bonsmara Abraham Manser VEILING 2017 U WORD VRIENDELIK UITGENOOI GASVERKOPERS: Werner Schoeman 072 514 0360 Abraham Manser 082 441 0465 Francois Snyders 082 852 5297 Bonga Bonsmaras 082 936 3931 Confido Bonsmara 082 807 3579

Nadere informatie

Emok Bonsmaras Edward Hansen

Emok Bonsmaras Edward Hansen Emok Bonsmaras Edward Hansen PO Box 50127 Bachbrecht, Windhoek 061-238 131 / 062-518 030 / 081 124 1657 Lot 3 ERH 10 95 Almal probeer bulle teel wat in alle produksiestelsels uitstekend sal presteer. Dit

Nadere informatie

VEILING BOEREDAG. Woensdag 21 Mei 08H30. Donderdag 22 Mei 11H00

VEILING BOEREDAG. Woensdag 21 Mei 08H30. Donderdag 22 Mei 11H00 VEILING BOEREDAG Woensdag 21 Mei 08H30 Donderdag 22 Mei 11H00 www.bonsmara.com.na vir die volledige veilingskatalogus & bulbeskrywings! Joggie jbried@joggie.com.na Kiep +264 811240648 Japie +264 812360880

Nadere informatie

PIONIERSVEILING LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL Vrugbaarheid

PIONIERSVEILING LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL Vrugbaarheid PIONIERSVEILING 2012 04 12 LOT DIER TOETSE INENTINGS OPMERKINGS 1 RL060632 Vrugbaarheid 2 HOL090025 TB, BM 3 MDE060069 TB, BM 4 JMS10543 Vrugbaarheid 5 CNS0966 Vrugbaarheid 6 DE100010 TB, BM 7 VL1021 Milt-,spons-

Nadere informatie

Tel: Faks: Sel: e-pos:

Tel: Faks: Sel: e-pos: Hartebeestloop Bonsmara Stoet Tel: +264 61 296 5820 Faks: +264 61 296 5899 Sel: +264 81 124 1168 e-pos: jbried@joggie.com.na Beste Medeboere en vriende Hierdie is u eerste geleentheid om Hartebeestloop

Nadere informatie

BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE

BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE BULSELEKSIE ARTHUR M. DE VILLIERS ARCADIA VREDE INLEIDING: Sinvolle bulseleksie is baie belangrik Vir elke 100 koeie wat u het, gebruik u net 3 4 bulle. Hul genetiese invloed is 50% op die kalwers wat

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

Sussex Genetiese Evaluasie

Sussex Genetiese Evaluasie Sussex Genetiese Evaluasie SA Stamboek April 2018 NACHT WACHT SUSSEX STOET P/A J.D. ALBERTYN POSBUS 25 BREDASDORP 72 Kudde nommer: 559366 LKW: Logix Koei Waarde (Kombinasie van s gebaseer op metings van

Nadere informatie

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae

groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat

Nadere informatie

KAROO KALAHARI. Meatmasters. 3de PRODUKSIEVEILING DONDERDAG, 4 Mei 2017 Upington Skougronde 11:00 70 RAMME 200 OOIE. 12 Beproefde ramme

KAROO KALAHARI. Meatmasters. 3de PRODUKSIEVEILING DONDERDAG, 4 Mei 2017 Upington Skougronde 11:00 70 RAMME 200 OOIE. 12 Beproefde ramme Aa Afslaer Dawid Nel 079 881 9391 Stiaan von Wielligh 082 844 6604 Schalk Kunz 083 727 4399 Charl Joubert 072 116 3564 KAROO KALAHARI Veiling word aangebied onder beskerming van die Meatmaster Genootskap

Nadere informatie

Dorper Ramme waarvan semen beskikbaar is: (Des 2011)

Dorper Ramme waarvan semen beskikbaar is: (Des 2011) RAMSEM (Edms.) Bpk. Posbus 100600, Renosterspruit, 9326 Bloemfontein RSA Tel: +27 51 412 6327 / +27 82 900 3903/4 F: +27 51 412 6328 ramsem@intekom.co.za www.ramsem.com Reg. Nr. 8907343/07 Dorper Ramme

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

Hoë potensiaal skaapras sonder grense

Hoë potensiaal skaapras sonder grense FOKUS OP DIE S. A. VLEISMERINO Hoë potensiaal skaapras sonder grense Die Suid Afrikaanse Vleismerino het sy oorsprong uit Duitsland in 1932. Oor die afgelope 80 jaar het die ras n reuse omwenteling veroorsaak

Nadere informatie

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie

Nadere informatie

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET

AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET AFRIKA BRAHMAN KONGRES HALTERMAK SKOU PAKKET 2018 Die Brahman Beestelersgenootskap van SA Tel: 051 446 4619 Faks: 051 446 3148 E-pos: info@brahman.co.za Web: www.brahman.co.za AMPTELIKE 2018 SKOUKLASSE

Nadere informatie

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL:

BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL: BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL: Voor u enige besluite neem wanneer en hoe u u diere wil paar, moet u verstaan dat die diere onder bepaalde omstandighede bepaalde behoeftes het. Koeie met kalwers

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Volgens die nuutste statistieke

Volgens die nuutste statistieke Seleksie met behulp van die Logix Koeiwaarde Seleksie-indeks in twee Nguni-kuddes Deur Michiel van Niekerk Volgens die nuutste statistieke is daar ongeveer 25 000 kommersiële vleisbeesboere in die land.

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.

Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot. Deur Izak Hofmeyr Russell Clark en sy seun, Ed, is geen onbekendes as dit by toekennings kom nie. Hulle het pas weer vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbeeskudde van die jaar-toekenning ontvang.

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk

God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk 1 God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk Abraham: from embers to a flame Dr AH Bogaards 2012 Lees: Genesis 17 Teks: Genesis 17:1 1. Inleiding In ons tyd is daar n groot diskussie aan

Nadere informatie

BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET

BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET 1 BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET 2 BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET INHOUDSOPGAWE Bladsy nommer 1. DOEL VAN N GENOOTSKAP 3 2. DOEL VAN SA STAMBOEK 3 3. BESKRYWING VAN KUDDEBOEK 3 3.1 Hulpstamboek

Nadere informatie

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014

Internasionale Simmentaler Kampioenskappe, Vryburg 22, 23 en 24 April 2014 DIE SIMMENTALER/SIMBRA BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUIDELIKE AFRIKA Privaatsak X 7002, Langenhovenpark 9330 TEL: 051-4460580/2 FAKS: 051-4460455 EPOS: info@simmentaler.org BELANGRIK! Sperdatum vir inskrywings:

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde

Winsgewendheid = Waardetoevoeging in kilogramme en teelwaarde Dr. At Viljoen Indien ń boer sy beesboerdery holisties benader, m.a.w. die teel en seleksie doewitte, bestuur en bemarking binne n doelgerigte struktuur sou uitvoer, die beesboerdery meer winsgewend sou

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

My siel, Pa. Marie van Rensburg

My siel, Pa. Marie van Rensburg My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo,

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur: Die Wensknoop Storie deur: Sanette Smit Geillustreer deur: Antoinette Smit Die wensknoop: Deur Sanette Smit Met Illustrasies deur Antoinette Smit Die tienjarige Petrus stap stadig huis toe. Sy donker hare

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Volledige prestasie en ouerskap aantekening (BLUP)

Volledige prestasie en ouerskap aantekening (BLUP) Volledige prestasie en ouerskap aantekening (BLUP) Inleiding BLUP, wat staan vir best linear unbiased prediction, is reeds in die veertigerjare van die vorige eeu deur n Amerikaner met die van Henderson

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Preperations, preperations Kommunikeer die frustrasie as vrou en ma met die ewige take rondom kosmaak.

Nadere informatie

Toepaslike Eenheidstandaarde

Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft

Nadere informatie

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Hersiening Nr. : 1579/2004 In die hersiening van: DIE STAAT versus MOSES SEGOBO CORAM: WRIGHT R et VAN DER MERWE R UITSPRAAK:

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Lees: Eksodus 3:1-14; Matteus 1:18-25 Teks: Matteus 1:21 H.K.: 11:29-30 (Kandelaar Reeks Twaalf Artikels nr 3)

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte. 1 Gen. 37a Josef a Die vere maak nie die voël nie Liewe kinders, en broers en susters. Vandag begin ons met `n splinternuwe reeks oor die lewe van Josef. Ek wil veral hê dat die kinders mooi moet luister,

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2. SKRIFLESING: Romeine 1:1-17 TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13 TEMA: Jesus is die Seun van God en ons Here Psalm 149 : 1, 2 Psalm 72 : 9, 11 Skrifberyming 41 (15-5) : 1, 4 [Ook: Ps 2 en Sb 5 en 27] 1 Dit gaan

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE

VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg

Nadere informatie

Resensie. De Villiers, Leon Droomoog Diepgrawer. Pretoria: LAPA Uitgewers. (Franci Greyling)

Resensie. De Villiers, Leon Droomoog Diepgrawer. Pretoria: LAPA Uitgewers. (Franci Greyling) De Villiers, Leon. 2003. Droomoog Diepgrawer. Pretoria: LAPA Uitgewers. (Franci Greyling)... 291 Literator 25(3) Nov. 2004:289 ISSN 0258-2279 289 290 n Vernuftige kombinasie van n diere-, fantasie- en

Nadere informatie

Beestelersgenootskap

Beestelersgenootskap Skedules Van Die Beestelersgenootskap Soos gewysig September 2015 Skedules van die Drakensberger Beestelersgenootskap/ September 2015 Page 1 INHOUDSOPGAWE Bladsy SKEDULE A Gelde, Koste en Tariewe 3 SKEDULE

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

2. Drakensbergers is gebore, geteel en ontwikkel onder strawwe Suid-Afrikaanse veldtoestande.

2. Drakensbergers is gebore, geteel en ontwikkel onder strawwe Suid-Afrikaanse veldtoestande. A. DIE RAS 1. Een van slegs 3 egte inheemse beesrasse. 2. Drakensbergers is gebore, geteel en ontwikkel onder strawwe Suid-Afrikaanse veldtoestande. 3. Gevolglik beskik die ras oor n goeie aanpassingsvermoë,

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Vlotterklep Eienskappe:

Vlotterklep Eienskappe: Indeks 1) Trogtek Waarborg 2) Vlotter Eienskappe 3) Vlotterkleppe 4) Vlotter Onderdele 5) Vlotter Samestelling 6) Klein Waterkrip 7) Klein Voerbak 8) Lekbakke 9) Skaap krippe 10) Bees krippe 11) Wild krippe

Nadere informatie

Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE. Die Winsbees. Afrikaans

Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE. Die Winsbees. Afrikaans Drakensberger Beestelersvereniging HANDLEIDING 2017 DERDE UITGAWE Die Winsbees Afrikaans Die Drakensberger is 'n medium raam bees met 'n gladde swart haarkleed, 'n opmerklike lang en diep lyf met 'n rustige

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Thabazimbi Skou JULIE 17

Thabazimbi Skou JULIE 17 Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande

Nadere informatie

Die Here is naby. Reeks preke oor die brief aan die Filippense. Dr AH Bogaards. Preek 3

Die Here is naby. Reeks preke oor die brief aan die Filippense. Dr AH Bogaards. Preek 3 1 Die Here is naby Reeks preke oor die brief aan die Filippense Dr AH Bogaards 2013 Preek 3 Lees: Fil.1:1-11 Teks: Fil.1:1-2 Psalms: 122:1,2; 89:6,7; 1:1,4; 128:1; 134:1-3 1. Inleiding: Ons begin vandag

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3

STUDENTEVERSLAG VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG DATUM VAN VERSLAG: KURSUS VLAK: 3 STUDENTEVERSLAG GEBRUIKER NAAM: GEBRUIKER NOMMER: Darius Pfaff PFA20070801E02 DATUM VAN VERSLAG: 2018-12-04 KURSUS VLAK: 3 Lesse voltooi: 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 VISUELE VAARDIGHEIDSVERSLAG Perseptuele

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 3 Aspek 1: Fisieke groei... 4 Aspek 2: Geheue... 5 Aspek 3: Lees... 5 Aspek 4: Skryfwerk... 6 Aspek 5: Taal... 6 Aspek 6: Logika... 8 Aspek 7: Retoriek... 9 Aspek 8: Algemene

Nadere informatie

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né. 1 Matteus 11 d2 Wh 16 Lees Matteus 11:25-29 Is jy slim of eenvoudig? Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Ek onthou hoe ek baie keer met `n eenvoudige rapport by die huis gekom het, en alles

Nadere informatie

Fokkersbijeenkomst Boergeiten maart 2015 Sociaal centrum de Kiekmuure, Harderwijk

Fokkersbijeenkomst Boergeiten maart 2015 Sociaal centrum de Kiekmuure, Harderwijk Fokkersbijeenkomst Boergeiten 2015 28 maart 2015 Sociaal centrum de Kiekmuure, Harderwijk Agenda: Bestuursverkiezing: aftredend en herkiesbaar: Alex van Veen Opnames 2014 met hoogste opname bok en geit

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

SKRIFLESING: Markus 10: TEKS: Markus 10:21a. Die Here ontmasker die binneste. Psalm 48 : 1, 2. Psalm 139 : 12. Psalm 119 : 7

SKRIFLESING: Markus 10: TEKS: Markus 10:21a. Die Here ontmasker die binneste. Psalm 48 : 1, 2. Psalm 139 : 12. Psalm 119 : 7 SKRIFLESING: Markus 10:17-31 TEKS: Markus 10:21a TEMA: Die Here ontmasker die binneste Psalm 48 : 1, 2 Psalm 139 : 12 Psalm 119 : 7 Skrifberyming 44 (15-8) : 2, 3 [Ook: Ps 19 : 5 Ps 62 : 7 Ps 119 : 18]

Nadere informatie

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I GRAAD 10 PROEFEKSAMEN 2006 AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I Tyd: 2 uur 80 punte INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum met tekste van (i v) bladsye. Maak asseblief

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Maak die meeste van jou marges

Maak die meeste van jou marges Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om

Nadere informatie

Y-DNS-PROJEK. Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, Barkenhuizen en Van Barkenhuizen

Y-DNS-PROJEK. Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, Barkenhuizen en Van Barkenhuizen Y-DNS-PROJEK Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, Barkenhuizen en Van Barkenhuizen Vyftien mans met die vanne, Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, Barkenhuizen en Van Barkenhuizen het aan ʼn Y-DNS-chromosoom

Nadere informatie