VOORLEGGING m.b.t. BEFONDSING/ ANDER HULP

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "VOORLEGGING m.b.t. BEFONDSING/ ANDER HULP"

Transcriptie

1 Ons Omgee Maak n Verskil Aan Môre / Our Caring Makes a Difference to Tomorrow Tel: / Tuinstraat 28 Faks/Fax: Posbus / P O Box 31 Fondsinsamelingsnommer / Fundraising Number: MOORREESBURG Epos / admin@heerde.co.za Mei 2016 Aan Wie Dit Mag Toekom VOORLEGGING m.b.t. BEFONDSING/ ANDER HULP Die doel van hierdie inligtingstuk is om befondsing en/of ander hulp van u te versoek. Dit mag wees dat indien dit vir nie vir u self moontlik is om direk betrokke te raak nie dat u dalk weet van persone/ maatskappye wat wel sou wou help. Ons sal dit waardeer indien u ons met hierdie persone/ instansies in verbinding sal bring asb. Huis Van Heerde gee om vir kinders en verskaf residensiële versorging aan 70 kinders wat in nood is en deur die Kinderhof hier geplaas is. Ons glo dat ons dienste n verskil aan môre maak, dat ons aan kinders geleenthede bied om aan hulle n blink toekoms te verseker. Huis Van Heerde het toegewyde personeel en handhaaf persoonlike en professionele verhoudings met kinders. Deur middel van ons programme word kinders versorg en ontwikkel. Dit is dus moontlik vir Huis van Heerde om geld en goedere om te skakel in middele waardeur kinders holisties met liefde versorg, bedien en ontwikkel word. Agtergrond van Huis van Heerde: Huis Van Heerde is n Kinder- en Jeugsorgsentrum (Kinderhuis) van Badisa. Badisa is n welsynsorganisasie wat gesamentlik deur die N.G. Kerk en die V.G. Kerk bestuur word. Huis Van Heerde is n residensiële sentrum wat verblyf en versorging bied aan 70 kinders. Die kinders is hoofsaaklik afkomstig vanuit die Weskus streek. Kinders van 0 1

2 18 word opgeneem en versorg. Huis van Heerde bied basiese en ontwikkelingsgerigte sorg aan die kinders. Dit sluit in die ontwikkeling van kinders op fisiese, emosionele, geestelike, kognitiewe en sosiale vlak. Huis van Heerde het sy ontstaan in 1920 gehad en vier dus binnekort sy 100 ste verjaardag. Daar is groot dankbaarheid en waardering vir die ondersteuning vanuit die gemeentes en gemeenskap, want daarsonder sou hierdie mylpaal nie bereik kon word nie. Die Staat verleen staatsubsidie aan Huis van Heerde en dek sodoende ongeveer 70 of 80% van die totale begroting. Die ander 20 of 30% moet vanuit die gemeenskap verkry word en is n aaneenlopende uitdaging. Om hierdie rede is Huis van Heerde opreg dankbaar vir n iedere en elk wat finansieël bydra. Daar is ook opregte waardering vir ondersteuning op ander maniere soos bv. gebedsondersteuning, vrywilligers wat help op n verskeidenheid praktiese maniere en emosionele ondersteuning vir ons personeel en kinders. Om getraumatiseerde kinders te begelei na heling en om hulle volle potensiaal te bereik, is n verantwoordelike taak wat met groot wysheid, genade en geduld mee volhard moet word. Een van die grootste bates by Huis Van Heerde is ons Kinder-en Jeugsorgwerkers wat daagliks saam met die kinders leef en werk. Sommige van ons Kinder- en Jeugsorgwerkers het reeds geakkrediteerde opleiding deurloop en is besig met die proses om te registreer by die SACSSP (South African Council for Social Service Professions) as professionele Kinder- en Jeugsorghulpwerkers. Die doelwit is om binne die volgende twee jaar te verseker dat alle Kinder- en Jeugsorgwerkers die opleiding suksesvol deurloop het en geregistreer is. Daar sal ook n professionele Kinder- en Jeugsorgwerker wees om die supervisie van die Kinder- en Jeugsorghulpwerkers te behartig. Huis van Heerde se Visie en Missie: VISIE: Ons omgee maak n verskil aan môre. MISSIE: In navolging van Christus is Huis Van Heerde verbind tot omvattende versorging, ontwikkeling en ondersteuning van kinders en gesinne. Ons doen dit deur goed opgeleide personeel, professionele dienste en vennootskappe met ander rolspelers tot opbou van gemeenskappe. Bg. Visie en Missie pas mooi aan by die Visie en Missie van Badisa, nl: 2

3 VISIE van Badisa: Christelike barmhartigheid Ons is n naaste van elkeen in nood. MISSIE van Badisa: Badisa as die barmhartigheidsbediening van NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VG Kerk (Kaapland) is waardegedrewe met Jesus Christus as voorbeeld. Badisa is n niewinsgewende organisasie wat in samewerking met gemeentes en ander rolspelers: - Uitnemende professionele-, vakkundige- en ondersteuningsdienste aan mense en gemeenskappe in nood lewer. - Ontwikkelingsprogramme daarstel wat ten doel het om verbruikers/ kliënte in staat te stel om optimaal te funksioneer. Badisa is n geloofsgebaseerde maatskaplike welsynsorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer aan mense in nood, ongeag hul geslag, ras, ouderdom of geloof en is dus inklusief vir almal. Badisa (ingesluit Huis van Heerde) is n waardegedrewe organisasie wat gebou is op die vier pilare van sy waardes, nl. diensbaarheid, geregtigheid, uitnemendheid en rentmeesterskap. Die behoeftes van Huis Van Heerde? Waarvoor befondsing benodig word: Soos genoem, word kinders ontwikkel op fisiese, emosionele, geestelike, kognitiewe en sosiale vlak. Huis van Heerde verskaf ook opleiding en professionele leiding aan al die personeel sodat dit wel moontlik is om aan kinders hierdie professionele dienste te bied. Befondsing word dus benodig vir al bg. aspekte, soos o.a: - Personeelontwikkeling/ opleiding/ werwing van geskikte werknemers wanneer poste vakant raak altesame ongeveer R per jaar - Voertuie waarmee die kinders na skole en kerke vervoer word, is n reusebehoefte aangesien die getalle noodsaak dat ons ten minste twee mini-bussies moet hê. Ons het egter net een tot ons beskikking en ongelukkig is die bussie nie meer in n goeie toestand nie weens ouderdom en al die kilometers afgelê. Die kostes van nuwe voertuie is egter van so n aard dat Huis van Heerde nie regtig daarvoor kan begroot oor n tydperk van een jaar nie. Huis van Heerde se hoop is 3

4 om n donateur/ -s te vind wat n nuwe of tweedehandse bussie in goeie toestand kan borg. - Brandstofkostes vir die voertuie beloop ongeveer R per jaar. Kinders word na en van hulle skole vervoer (indien hulle nie binne loopafstand van die skool af is nie of te klein is om die paaie veilig te kruis). Ons probeer ook om kinders na sportgeleenthede te neem. Hulle word kerk toe vervoer op Sondae en soms neem ons kinders op n uitstappie soos bv. op Jeugdag wanneer hulle aan sprotwedstryde teen ander Kinder- en Jeugsorgsentrums gaan meeding. - Kos en kruideniersware. Verlede jaar het ons R begroot vir kos en kruideniersware. Dit is m.a.w. ongeveer R13 per kind per dag. Ons is bevoorrreg om skenkings vanuit die gemeenskap te ontvang en dit help ons baie aangesien R13 per dag bitter min is vir 3 etes per dag asook toebroodjies vir skool ens. Skenkings fluktueer egter en ons sou graag daarvan verseker wou wees dat ons genoeg kos gebalanseerd, gesond, gevarieerd en lekker - vir elke dag vir elke kind het. Ons benodig so min of meer 15 brode per dag d.w.s. R120 per dag. Melk benodig ons ongeveer 37 Liter per dag d.w.s ongeveer R300 per dag. Vleis is n luukse en word spaarsamig gebruik soos dit bekostig kan word. Ons sou graag jogurt en n groter variasie groente wou insluit in ons spyskaart. Indien moontlik, sou ons graag R25 per kind per dag vir voedsel beskikbaar wou hê. - Klere. Ons is baie dankbaar vir die klereskenkings wat ons uit die gemeenskap ontvang. Soms benodig ons egter n spesifieke klere-item, soos bv. vir sport, of n spesifieke grootte skoen, of n stelletjie onderklere ens. Skoolklere moet dikwels ook baie spesifiek aangekoop word en dit is duur uitgawes ongeveer R per jaar. Doeke en formule-melk vir ons baba s is ook duur items. Party kleintjies sukkel baie met ekseem-velletjies en vir hierdie enkele ongelukkiges koop ons graag spesiale room om verligting te bring. - Was- en skoonmaakdienste beloop ongeveer R per jaar. - Instandhoudingskoste en opgraderings soos bv. : die opritte vanaf die hek tot by die kantoor asook aan die agterkant van die gebou by die parkeerarea waar die voertuie parkeer word. (Volgens n kwotasie wat reeds verkry is vir die plaveisel van die oprit aan die voorkant, beloop die kostes ongeveer R95 000). Die 4

5 parkeerarea aan die agterkant raak modderig en onveilig gedurende nat wintermaande. n traliehek vir veiligheid aan die saal se agterkant (Dit sal ongeveer R2 500 kos om dit te laat oprig). Verf van geboue; vernuwing van die vooraansig en ontvangsportaal ens. Herstelwerk/ instandhouding van ons hitte-pompe; dit beloop ongeveer R8000 per jaar. - Volledige (wettige) sagteware pakkette word benodig vir ons rekenaars - Lewensvaardighede-programme vir die kinders is vir ons baie belangrik. Ons neem deel aan die Anna Foundation se program wat baie spesifiek gerig is op die behoeftes van ons kinders. Ons betaal R 2500 per maand om toegang te hê tot die materiaal vir hierdie program. Ons Kinder- en Jeugsorgwerkers ontvang ook deurlopende opleiding en leiding oor hoe om hierdie program aan te bied. - Ons sou graag meer fondse tot ons beskikking wou gehad het vir kinders se skool- en sportuitstappies. Soms word kinders spesiale geleenthede deur hul skole aangebied en n mens sou graag vir hulle die geleenthede wou laat benut. Ons het bv. n seun wat uitblink in fietsry vir gestremdes en hy het onlangs op Nasionale vlak n silwer medalje verdien sy prestasie. Die kostes verbonde aan hierdie uitstappie was R Munisipale dienste soos krag en water is n noodsaaklike en duur uitgawe; dit beloop ongeveer R per maand. Ander kantooruitgawes soos die telefoonhuur en huur van n drukker en skandeerder is ook noodsaaklik. - Huis Van Heerde sou graag meer fondse beskikbaar wou hê om aan bemarking te kon spandeer. Dit sou bv. tot groot voordeel van die Kinder- en Jeugsorgsentrum kon wees indien ons n bemarkingsbeampte in diens gehad het om bv. prioriteitaandag te spandeer aan befondsingsvoorstelle. Dit is deesdae noodsaaklik om op n moderne manier met donateurs en potensiële donateurs te kommunikeer soos bv deur n webblad, Facebook en ander sosiale media wat gereeld opdateer moet word. Die aankoop van bepaalde databasisprogramme en ander rekenaarsagteware pakkette mag van tyd tot nodig wees. Daar is ook kostes verbonde aan die hosting van n webblad, internet-toegang ens. - Tans word n volledige ondersoek gedoen m.b.t. die veiligheid van die perseel, soos bv. in geval van n brand. Kwotasies word ingewag en na verwagting, mag hierdie n 5

6 baie groot uitgawe wees aangesien ons graag n stelsel wil gebruik wat effektief sowel as verbruikersvriendelik is. Ons het ook n verantwoordelikheid om kinders veilig binne te hou wanneer nodig en die stelsel moet dus prakties kan werk in huiseenhede waar 14 kinders gehuisves word. Algemene Inligting t.o.v. Huis van Heerde: Personeellede: Bestuurder: Karen van Bosch Hoof: Versorgingsdienste : Arina Burger Maatskaplike Werker: Administratiewe Beampte: Kinder- en Jeugsorgwerkers: Kombuis-/ Waskamer-/ Skoonmaakpersoneel: Faktotum & Tuindienste: Voorsitter van die beheerraad: Brenda Maarman Alana Laws 10 Personeellede in totaal 6 personeellede 2 personeellede Ds. Lysander Prins NPO REGISTRASIENOMMER: NPO PBO NOMMER: BTW NOMMER: Bankrekeningbesonderhede: Rekeninghouer: Huis van Heerde Bank: Nedbank Tak: Inland Garden Route Takkode: Tjekrekeningnommer: Geouditeerde bankstate kan verskaf word indien benodig. Kontak asb die bestuurder Karen van Bosch indien enige verdere inligting verlang word. 6

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE

INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE Badisa is die beste plek om vrywillige werk te doen. Vrywillige werk verryk ons gemeenskappe en stel aktiwiteite en hulpbronne beskikbaar wat andersins

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017 Jireh Electronics het n visie om sosiale waarde by te voeg tot die jeug van Afrika, deur die verskaffing van opvoedkundige instrumente, wat deur hulle praktiese applikasie verbeterde lewenstegnieke kweek,

Nadere informatie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word

Nadere informatie

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES Inleiding... 2 Navorsingsmetode... 2 Opname deur Tuisgenote... 2 Resultate... 2 Profiel van n behoeftige bejaarde... 2 Die finansiële situasie

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees 1 Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 9 September 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Oowinningslied

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

DIE MOBILISERING VAN VRYWILLIGERS BINNE n GEMEENTE OPSET

DIE MOBILISERING VAN VRYWILLIGERS BINNE n GEMEENTE OPSET DIE MOBILISERING VAN VRYWILLIGERS BINNE n GEMEENTE OPSET Die volgende werksdokument is n opsomming van die kernaspekte van die bestuur van die vryilligers van Lewende Woord en Funanani Trust as nie-winsgewende

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL Die tweede element van ons gemeentevisie is dat ons n hegte en insluitende geloofsfamilie sal wees. Hierdie reeks fokus op hierdie uiters belangrike deel van dissipelskap: Hoe

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT ROEPINGSTELLING Ons, klein en groot, is geroep om God saam te aanbid, te groei in navolging van Christus en in Sy koninkryk te dien WAARDES Ons leef onder leiding van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm

Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Tee met my bokkie Boerbok op die tafel ek drink veel eerder tee met my bokkie Akriel op doek 101cm x 76cm Preperations, preperations Kommunikeer die frustrasie as vrou en ma met die ewige take rondom kosmaak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL INDEKS BL.2 AGTERGROND BL.3 BL.5 VOORKEUR VERSKAFFER KONTAK BESONDERHEDE S.A.Timber Groep Agtergrond Die S.A.Timber Groep is gestig in 1943, in dieselfde jaar het Dr.

Nadere informatie

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord. Adventurebuddy So jaar gelede het ek besef ek wil bietjie meer kwaliteit tyd aan my seuns gee. Ek het paar pa s by die skool bymekaar gemaak en ons het hengel sessie gereel by Maselpoort Bloemfontein.

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 6 Uitgawe 145 21 September 2018 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Tussen die binneband en die buiteband. Deel van die siklus wat eie is aan die

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God 1 Skriflesing: Johannes 6:37-40; 10:11, 26-29; Romeine 8:29-30 Belydenis- Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 In die vorige paragrawe van die Dordtse Leerreëls het

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Saaknr: 919/2002 Datum gelewer: 2002-10-31 Hersieningsnr:

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie Tye moet nog bepaal word. As ek laaste periode af het, kan die kleingoed solank rekenaars toe kom. Laerskool Helderkruin Volume 1 Laerskool Helderkruin vir uitnemendheid in Tegnologie Welkom by ons Rekenaarsentrum

Nadere informatie