Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi."

Transcriptie

1

2 Kopiereg 2014 deur LoveGodGreatly.com & Angela Perritt Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi. LoveGodGreatly.com 2

3 Welkom liewe vriende! Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is geen toeval dat jy deel van hierdie aanlyn bybelstudie is nie. My gebed vir jou met hierdie sessie is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf. Soos wat jy die dissipline ontwikkel om elke dag tyd deur te bring in God se Woord, bid ek dat jy God net meer en meer sal liefkry terwyl jy Sy Woord lees. Bid elke dag voor jy die teksverse lees dat God jou sal help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. En dan: Luister. Dis Sy werk om tot jou te spreek, en dis jou werk om te luister en te gehoorsaam.. Neem jou tyd om die verse oor en oor te lees. Ons leer in die Bybel om te soek en jy sal vind. Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken. (Spreuke 2:4) Onthou dat ons ook baie verskillende hulpbronne verskaf terwyl jy hierdie aanlyn Bybelstudie doen. - Studiegids - Leesplan - 3 weeklikse blog boodskappe (Maandae, Woensdae en Vrydae) - Weeklikse video op Maandae - Memoriseerverse - Aanlyn gemeenskap - Facebook, Twitter, Instagram, ons blog - Hashtag #LoveGodGreatly, #Esther Ek kan nie wag om te begin nie, en ek hoop om jou by die eindstreep te sien - volhard, druk deur, en moenie opgee nie! Kom ons voltooi wat ons vandag begin. Ek sal hier wees, elke tree langs hierdie pad - om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses - streef daarna om vroeg op te staan, skuif die spanning van die dag opsy, sit alleen en drink 'n groot glas van God se lewende water! Ek kan nie wag om te sien wat God vir ons wil wys in hierdie sessie nie! Reis saam met my terwyl ons leer om God in Grootheid Lief te hê met ons lewens! LoveGodGreatly.com 3

4 {Hoe om te} S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots...ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem het om tyd in God se Woord deur te bring..om dit elke dag te lees en toe te pas op JOU lewe...die pragtige lewe wat ons God vir JOU gegee het. Met elke sessie skep ek 'n studiegids wat saam met die verse gaan wat ons lees. Hierdie studiegids help jou om interaksie te hê met God se Woord. Dit help jou om te leer hoe om dieper te delf...om tydsaam te oordenk wat God regtig vir jou sê op daardie dag. Voordat ons begin, wil ek graag vir jou verduidelik wat die S.O.A.P metode is, en HOEKOM jy dit moet gebruik tydens jou stiltetyd. Hoekom moet ek die S.O.A.P. metode gebruik? n Mens kan teksverse net lees, maar wanneer jy jou tyd neem om dit REGTIG te lees, om interaksie te hê met die Woord, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net eenvoudig die verse lees en dan aangaan. Ek wil jou aanmoedig om jou tyd te gebruik om die daaglikse verse te S.O.A.P. en vir jouself te sien hoeveel meer jy sal kry uit jou daaglikse stiltetyd. jy sal verbaas wees. Wat beteken S.O.A.P.? S- Die S staan vir Scripture- jy skryf die teksverse neer.jy sal verbaas wees om te sien wat God aan jou wil openbaar in Sy woord deur net die tyd te neem om die verse neer te skryf! O- Die O staan vir Observation- wat sien jy in die verse wat jy lees? Wie is die gehoor? Is daar n herhaling van woorde? Watter woorde staan vir jou uit? A- Die A staan vir Application- dit is wanneer die Woord van God persoonlik word. Wat sê God vir my vandag? Hoe kan ek dit wat ek nou net gelees het toepas in my eie lewe? Is daar iets wat ek moet doen? Watter veranderinge moet ek in my lewe maak? P- Die P staan vir Prayer. Bid God se Woord terug na Hom. As Hy iets aan jou geopenbaar het gedurende jou studietyd, bid daaroor. Bely as Hy vir jou gewys het op sonde in jou lewe. LoveGodGreatly.com 4

5 Om God se Woord te bestudeer kan so min of so veel tyd neem as wat jy het. Sommige dae kan dit minute wees, ander dae langer. Hoe S.O.A.P. ek? Hier is my persoonlike voorbeeld Kolossense 1:5-8 S- Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is. Die evangelie het julle bereik, en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin onderrig deur Epafras, ons geliefde medewerker en n getroue dienaar van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is. O- (Baie kere maak ek net kort opsommings van my observasies dit wat ek met die eerste oogopslag waarneem wanneer ek na die verse kyk) Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop. Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is...dit wag op ons. Die evangelie is die woord van waarheid. Die evangelie dra vrugte en groei van die eerste dag tot die laaste. Dit neem net een persoon om n hele gemeenskap te verander.epafras. A-Iets wat vir my vandag uitgestaan het was hoe God een man, Epafras gebruik het om n hele gemeenskap te verander!!! Ek was daaraan herinner dat ons geroep is om ander van Christus te vertel.. God sal die evangelie laat versprei om dit te laat groei en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to GMG en net soos dit in die hele wereld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is. Is dit nie wonderlik wanneer God se Woord so lewendig word en so direk spreek met ons net waar ons is?!!!!! My gebed vandag is dat al die vroue wat betrokke is met die Bybelstudie God se genade sal verstaan en sal dors na Sy Woord. Hier is n aanhaling uit my Bybel Kommentaar wat ek in my studiegids neergeskryf het: God se Woord is nie net vir ons informasie nie, maar ook vir ons transformasie. P- Liewe Here, help my asseblief om n Epafras te wees. Om ander mense van U te vertel, en dit dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief om dit wat ek gelees het te verstaan en toe te pas in my lewe, sodat ek elke dag meer en meer soos U word. Help my om n lewe te lei wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop in die hemel, nie hier op die aarde nie. Help my om te onthou dat die BESTE nog voorlê! LoveGodGreatly.com 5

6 Ek hoop dat hierdie verduideliking vir jou vandag sal help om te leer hoe om dieper in God se Woord te delf. Sommige dae skryf ek op die voorkant en agterkant van my studiegids.. maar jy hoef nie. Vat dit een dag op n slag, en skryf neer soos jy reageer op dit wat God vir jou deur Sy Woord wil wys. Die mees belangrike bestanddele in die S.O.A.P. metode is JOU interaksie met God se Woord en jou TOEPASSING van SY Woord in JOU lewe. Onthou dat die doel is om ten volle te bepeins en elke enkele woord van die verse vir die dag in te neem. Psalm 1:2-3 sê: Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. Ware oordenking beteken dat jy tyd neem om die vers te bepeins voor jy aanbeweeg na die volgende vers. Onthou, dit is nie vinnige lees nie maar ernstige meditering oor heilige en hemelse waarhede, wat dit kosbaar en verreikend vir die siel maak. Dit is nie die by se aanraking van die blom wat die heuning voortbring nie maar dit is die by se aanhoudende teenwoordigheid wat die soetheid voortbring. Dit is nie hy wat die meeste lees nie maar hy wat die meeste oordenk, wat die beste, mees wyse en sterkste Christen sal wees. Thomas Brooks, "Precious Remedies Against Satan's Devices." LoveGodGreatly.com 6

7 Week 1 Hoofstuk 1 Lees SOAP Maandag Ester 1:1-4 Matteus 6:19-21 Dinsdag Ester 1:5-8 Matteus 4:8-9 Woensdag Ester 1:9-12 Spreuke 12:16 Donderdag Ester 1:13-18 Spreuke 14:8 Vrydag Ester 1:19-22 Efesiërs 5:33 Week 2 Hoofstuk 2 Maandag Ester 2:1-4 Efesiërs 5:15 Dinsdag Ester 2:5-7 Jakobus 1:27 Woensdag Ester 2:8-11 Psalm 112:1 Donderdag Ester 2:12-18 Ester 2:17 Vrydag Ester 2:19-23 Spreuke 19:20 Week 3 Hoofstuk 3 Maandag Ester 3:1-4 Psalm 95:6 Dinsdag Ester 3:5-6 Spreuke 16:18 Woensdag Ester 3:7-11 Psalm 52:2 Donderdag Ester 3:12-13 Psalm 63:9 Vrydag Ester 3:14-15 Spreuke 25:19 Week 4 Hoofstuk 4 Maandag Ester 4:1-3 Psalm 51:17 Dinsdag Ester 4:4-7 2 Korintiërs 1:4 Woensdag Ester 4:8-11 Spreuke 20:28 Donderdag Ester 4:12-14 Ester 4:14 Vrydag Ester 4:15-17 Psalm 32:8 Week 5 Hoofstuk 5 Maandag Ester 5:1-3 Psalm 34:7 Dinsdag Ester 5:4-5 Psalm 20:4 Woensdag Ester 5:6-8 Spreuke 25:11 Donderdag Ester 5:9-11 Spreuke 16:5 Vrydag Ester 5:12-14 Spreuke 14:22 Week 6 Hoofstuk 6 Maandag Ester 6:1-3 Spreuke 16:13 Dinsdag Ester 6:4-6 Spreuke 16:18 Woensdag Ester 6:7-9 Romeine 12:3 Donderdag Ester 6:10-11 Spreuke 25:6-7 Vrydag Ester 6:12-14 Genesis 12:3 Week 7 Hoofstuk 7 Maandag Ester 7:1-2 Filippense 4:6 Dinsdag Ester 7:3-4 Josua 1:9 Woensdag Ester 7:5-6 Psalm 37:28 Donderdag Ester 7:7-8 Spreuke 16:4 Vrydag Ester 7:9-10 Spreuke 26:27 Week 8 Hoofstukke 8-10 Maandag Ester 8:1-10 Spreuke 28:20 Dinsdag Ester 8:11-17 Psalm 97:10 Woensdag Ester 9:1-10 Psalm 71:13 Donderdag Ester 9:11-22 Psalm 71:24 Vrydag Ester 9:23-10:3 Ester 10:3

8 Ek glo dis belangrik om doelwitte neer te skryf vir elke sessie. Neem nou die tyd en skryf 3 doelwitte neer waarop jy tydens hierdie sessie wil fokus. Maak seker dat jy tydens die volgende 8 weke terugverwys na die doelwitte om jou te help om gefokus te bly. JY KAN DIT DOEN!!! My doelwitte vir hierdie sessie is: Handtekening: Datum: LoveGodGreatly.com 8

9 {Week 1} Week 1 Uitdaging: (Nota: Jy kan dit vind in ons Maandag bloginskrywing) Week 1 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 9

10 Week 1: Maandag Lees: Ester 1:1-4 SOAP: Matteus 6:19-21 LoveGodGreatly.com 10

11 Week 1: Dinsdag Lees: Ester 1:5-8 SOAP: Matteus 4:8-9 LoveGodGreatly.com 11

12 Week 1: Woensdag Lees: Ester 1:9-12 SOAP: Spreuke 12:16 P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se vers LoveGodGreatly.com 12

13 Week 1: Donderdag Lees: Ester 1:13-18 SOAP: Proverbs 14:8 LoveGodGreatly.com 13

14 Week 1: Vrydag Lees: Ester 1:19-22 SOAP: Efesiërs 5:33 LoveGodGreatly.com 14

15 {Week 2} Week 2 Uitdaging: Week 2 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 15

16 Week 2: Maandag Lees: Ester 2:1-4 SOAP: Efesiërs 5:15 LoveGodGreatly.com 16

17 Week 2: Dinsdag Lees: Ester 2:5-7 SOAP: Jakobus1:27 LoveGodGreatly.com 17

18 Week 2: Woensdag Lees: Ester 2:8-11 SOAP: Psalm 112:1 LoveGodGreatly.com 18

19 Week 2: Donderdag Lees: Ester 2:12-18 SOAP: Ester 2:17 LoveGodGreatly.com 19

20 Week 2: Vrydag Lees: Ester 2:19-23 SOAP: Spreuke 19:20 LoveGodGreatly.com 20

21 {Week 3} Week 3 Uitdaging: Week 3 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 21

22 Week 3: Maandag Lees: Ester 3:1-4 SOAP: Psalm 95:6 LoveGodGreatly.com 22

23 Week 3: Dinsdag Lees: Ester 3:5-6 SOAP: Spreuke 16:18 LoveGodGreatly.com 23

24 Week 3: Woensdag Lees: Ester 3:7-11 SOAP: Psalm 52:2 LoveGodGreatly.com 24

25 Week 3: Donderdag Lees: Ester 3:12-13 SOAP: Psalm 63:9 LoveGodGreatly.com 25

26 Week 3: Vrydag Lees: Ester 3:14-15 SOAP: Spreuke 25:19 LoveGodGreatly.com 26

27 {Week 4} Week 4 Uitdaging: Week 4 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 27

28 Week 4: Maandag Lees: Ester 4:1-3 SOAP: Psalm 51:17 LoveGodGreatly.com 28

29 Week 4: Dinsdag Lees: Ester 4:4-7 SOAP: 2 Korintiërs 1:4 LoveGodGreatly.com 29

30 Week 4: Woensdag Lees: Ester 4:8-11 SOAP: Spreuke 20:28 LoveGodGreatly.com 30

31 Week 4: Donderdag Lees: Ester 4:12-14 SOAP: Ester 4:14 LoveGodGreatly.com 31

32 Week 4: Vrydag Lees: Ester 4:15-17 SOAP: Psalm 32:8 LoveGodGreatly.com 32

33 {Week 5} Week 5 Uitdaging: Week 5 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 33

34 Week 5: Maandag Lees: Ester 5:1-3 SOAP: Psalm 34:7 LoveGodGreatly.com 34

35 Week 5: Dinsdag Lees: Ester 5:4-5 SOAP: Psalm 20:4 LoveGodGreatly.com 35

36 Week 5: Woensdag Lees: Ester 5:6-8 SOAP: Spreuke 25:11 LoveGodGreatly.com 36

37 Week 5: Donderdag Lees: Ester 5:9-11 SOAP: Spreuke 16:5 LoveGodGreatly.com 37

38 Week 5: Vrydag Lees: Ester 5:12-14 SOAP: Spreuke 14:22 LoveGodGreatly.com 38

39 {Week 6} Week 6 UItdaging: Week 6 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 39

40 Week 6: Maandag Lees: Ester 6:1-3 SOAP: Spreuke 16:13 LoveGodGreatly.com 40

41 Week 6: Dinsdag Lees: Ester 6:4-6 SOAP: Spreuke 16:18 LoveGodGreatly.com 41

42 Week 6: Woensdag Lees: Ester 6:7-9 SOAP: Romeine 12:3 LoveGodGreatly.com 42

43 Week 6: Donderdag Lees: Ester 6:10-11 SOAP: Spreuke 25:6-7 LoveGodGreatly.com 43

44 Week 6: Vrydag Lees: Ester 6:12-14 SOAP: Genesis 12:3 LoveGodGreatly.com 44

45 {Week 7} Week 7 Uitdaging: Week 7 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 45

46 Week 7: Maandag Lees: Ester: 7:1-2 SOAP: Filippense 4:6 LoveGodGreatly.com 46

47 Week 7: Dinsdag Lees: Ester 7:3-4 SOAP: Josua 1:9 LoveGodGreatly.com 47

48 Week 7: Woensdag Lees: Ester 7:5-6 SOAP: Psalm 37:28 LoveGodGreatly.com 48

49 Week 7: Donderdag Lees: Ester 7:7-8 SOAP: Spreuke 16:4 LoveGodGreatly.com 49

50 Week 7: Vrydag Lees: Ester 7:9-10 SOAP: Spreuke 26:27 P- Pray: Bid oor wat jy geleer het uit vandag se vers LoveGodGreatly.com 50

51 {Week 8} Week 8 UItdaging: Week 8 Memoriseervers: LoveGodGreatly.com 51

52 Week 8: Maandag Lees: Ester: 8:1-10 SOAP: Spreuke 28:20 LoveGodGreatly.com 52

53 Week 8: Dinsdag Lees: Ester 8:11-17 SOAP: Psalm 97:10 LoveGodGreatly.com 53

54 Week 8: Woensdag Lees: Ester 9:1-10 SOAP: Psalm 71:13 LoveGodGreatly.com 54

55 Week 8: Donderdag Lees: Ester 9:11-22 SOAP: Psalm 71:24 LoveGodGreatly.com 55

56 Week 8: Vrydag Lees: Ester 9:23-10:3 SOAP: Ester 10:3 LoveGodGreatly.com 56

57 {My Reaksie} LoveGodGreatly.com 57

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Esther -Voor een tijd als deze-

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Esther -Voor een tijd als deze- een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Esther -Voor een tijd als deze- Copyright 2014 door LoveGodGreatly.com & Angela Perritt Toestemming is verleend om dit document af te drukken en te reproduceren

Nadere informatie

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Petrus 1 & 2 Levende stenen worden in een stervende wereld

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Petrus 1 & 2 Levende stenen worden in een stervende wereld een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Petrus 1 & 2 Levende stenen worden in een stervende wereld Copyright 2015 door LoveGodGreatly.com Toestemming is verleend om dit document af te drukken en

Nadere informatie

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com salm 119 Hem zoeken met heel ons hart

een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com salm 119 Hem zoeken met heel ons hart een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com P salm 119 Hem zoeken met heel ons hart Copyright 2015 door LoveGodGreatly.com Toestemming is verleend om dit document af te drukken en te reproduceren met

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Dankbaarheid. De Bron van. - een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly -

Dankbaarheid. De Bron van. - een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly - Dankbaarheid De Bron van - een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly - Copyright 2014 door Angela Perritt & Amanda Buhler, voor gebruik en verspreiding door Love God Greatly. Love God Greatly materialen

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

De Weg naar. www.lovegodgreatly.com. een online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com

De Weg naar. www.lovegodgreatly.com. een online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com De Weg naar een online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Copyright 2014 door Angela Perritt & Amanda Buhler, voor gebruik en verspreiding door Love God Greatly. Love God Greatly materialen zijn gratis

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Gemaakt voor. een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com

Gemaakt voor. een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Gemaakt voor een Online Bijbelstudie van LoveGodGreatly.com Copyright 2015 door LoveGodGreatly.com Geschreven door: Angela Perritt & Whitney Daugherty Toestemming is verleend om dit document af te drukken

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Welkom. LiefGodGrootliks.wordpress.com 1. ONS IS VERHEUG dat jy besluit het om by ons aan te sluit met hierdie Bybelstudie!

Welkom. LiefGodGrootliks.wordpress.com 1. ONS IS VERHEUG dat jy besluit het om by ons aan te sluit met hierdie Bybelstudie! Welkom ONS IS VERHEUG dat jy besluit het om by ons aan te sluit met hierdie Bybelstudie! Eerstens, weet asseblief dat daar vir jou gebid is! Dit is geen toeval dat jy aan hierdie studie deelneem nie. Ons

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Simson, God se sterk Man

Simson, God se sterk Man Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur Bybel vir Kinders bied aan Die Man van Vuur Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20

10. Ek is by julle Matteus 28:16-20 10. Ek is by julle Matteus 28:16-20 Tema Jesus verseker mense wat Hom aanbid, en selfs dié wat nog twyfel, dat Hy, die Almagtige, by hulle is wanneer hulle uitgaan om dissipels oor die hele wêreld heen

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2. SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10 TEKS: 1 Petrus 2:9 TEMA: God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5 Psalm 4 : 3 Skrifberyming 8 (5-3) : 2 Psalm 71 : 9, 14 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 24 (1-1) : 6 2 Waar

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek SKRIFLESING: 1 Johannes 2:28 3:10 TEKS: 1 Johannes 3:8b TEMA: Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek Psalm 45 : 1, 3, 5, 6 Psalm 79: 5, 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1, 2 Skrifberyming

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,

Nadere informatie

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD

JULLE MOET WEDERGEBORE WORD JULLE MOET WEDERGEBORE WORD Deur Abba Vader 23Oktober 2007 om 09;18 Julle moet nie glo dat julle al wedergebore is nie. Die ware wedergeboorte is n langsame en delikate proses. Van julle het al die geestelike

Nadere informatie

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3. MATTEUS 7:12 Votum en seën Psalm 34 : 2, 4 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3 Gebed Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Skriflesing: Matteus 7:7-23 (AV 1983/91) Teks:

Nadere informatie

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36 KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36 Votum en seën Psalm 20 : 1, 2, 7 Gebed Skriflesing: Kolossense 3:1-17 (AV 1983) Belydenis: HK 36:99 Teks: Kolossense 3:17 (AV 1983) Psalm 118 : 5 Preek: God se kinders eer

Nadere informatie

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg: HEILIGE GEES SE WERKING IN DIE LEWE VAN DIE CHRISTEN (NT): Jesus leer ons wel dat die werk van die Heilige Gees teenwoordig is by die bekering sowel as wedergeboorte (vernuwing) van die nuwe Christen.

Nadere informatie

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! SKRIFLESING: Matteus 25:1-13 TEKS: Matteus 25:13 TEMA: Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom! Psalm 98 : 3 Psalm 99 : 1, 3 Skrifberyming 29 (18-3) : 8, 9 Skrifberyming 43 (15-7) : 5

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

Kan jy raai watter klankie ons in hierdie boek gaan leer? Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis.

Kan jy raai watter klankie ons in hierdie boek gaan leer? Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis. Naam: Oupa Muis woon in n huis onder n struik. Daar voel hy sommer tuis. In sy kombuis sit hy en eet n druif. Hy is vriende met duif, maar hy bly liewer uit oupa uil se pad. Kan jy raai watter klankie

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17. Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop.

TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17. Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop. SKRIFLESING: Matteus 27:62 28:15 TEKS: Matteus 28:11-15 HK 17 TEMA: Jesus se opstanding, wat regtig gebeur het, gee moed en hoop. Psalm 118 : 12 Psalm 37 : 17, 18 Psalm 16 : 5 Psalm 71 : 1, 2 1 Daar word

Nadere informatie

DIE BRIEF AAN FILEMON

DIE BRIEF AAN FILEMON DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede

Nadere informatie

Les 11 vir 10 Desember 2016

Les 11 vir 10 Desember 2016 Les 11 vir 10 Desember 2016 Gord dan soos n man jou heupe dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My. (Job 38:3) God het in 'n onverwagse en skouspelagtige wyse opgedaag na Elíhu se toespraak. God het

Nadere informatie

WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015)

WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015) WAARDES VIR DIE WEDSTRYD REEKS (SONDAG 10 MEI - SATERDAG 13 JUNIE 2015) INHOUDSOPGAWE VOORWOORD 1 HOE OM DEEL TE NEEM AAN DIE REEKS 2 KERKSONDERMURE SE CREDO 3 OORSIG VAN DIE HELE REEKS *Elke week se inhoud

Nadere informatie

10 Die bou van n plant

10 Die bou van n plant 10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:31. Ook: Pss 8, 19 Ps 96 : 3, 4 Sb 2-5 (35) : 3

1 KORINTIËRS 10:31. Ook: Pss 8, 19 Ps 96 : 3, 4 Sb 2-5 (35) : 3 1 KORINTIËRS 10:31 Votum en seën Psalm 92 : 1, 2 [Tweede melodie P van den Burg] Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 15-1 (75) : 2, 4 Gebed Psalm 90 : 1, 9

Nadere informatie

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM: SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 Eksamen TYD: 120 min TOTAAL: 100 NAAM: Instruksies 1. Vul eerstens jou naam en van op die antwoordblaaie neer. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord. 3. Alle

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

NUWE WYN STILTETYD. Leer kinders die daaglikse praktyk van stiltetyd. Dr. Christo Nel. N u w e W y n v i r k i n d e r s

NUWE WYN STILTETYD. Leer kinders die daaglikse praktyk van stiltetyd. Dr. Christo Nel. N u w e W y n v i r k i n d e r s NUWE WYN STILTETYD Leer kinders die daaglikse praktyk van stiltetyd Dr. Christo Nel 2012 N u w e W y n v i r k i n d e r s Contents STILTETYD... 2 DEEL 1 WAT IS STILTETYD?... 2 DEEL 2 HOEKOM HOU 'N MENS

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe

Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe SKRIFLESING: Genesis 19:1-30 TEKS: Genesis 19:26 TEMA: Die Here tree op teen dié wat terugdraai sonde toe Psalm 48 : 4 Psalm 7 : 6, 7 Psalm 1 : 1 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 38 (15-2) : 2, 3 As n mens

Nadere informatie

9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10

9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10 1 9. Ons Vader dink anders oor gebed Matteus 6:9-10 In hierdie aanbieding word daar ook enkele praktiese wenke vir n kleutergroep gegee. Dit sou ook vir Graad 1 gebruik kon word. Tema In die eerste deel

Nadere informatie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad GEDIG 8 Geneem vanaf Sacai se webblad Herinneringe Koos du Plessis 1. Jou beeld is n verflenterde foto 2. in n skewe, versplinterde raam 3. en n sestal geskommelde letters 4. spel jou tweelettergrepige

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting)

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting) 1 Skriflesing: Psalm 16 Teks: Psalm 16:10-11a Sing- Ps. 68:15; Ps. 23:2; Ps. 2:4 Petrus preek op Pinkstersondag, Psalm 16 (vgl. Hand 2:25-31). Broeder en suster, watter aangrypende Psalm, waar Dawid as

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Kingswood College AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 VRAESTEL 2 JULIE 2013 TYD: 2½ UUR 100 PUNTE Eksaminator: Mnr. D. Koen Moderators: Mnr. T. Scholtz Me. M. Muller Leeruitkomste en Assesseringstandaarde:

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn

PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn PREEK: SONDAG 29 Maart 2015 ONTNUGTERING Ds. Attie Steyn Ontnugtering! Jeremia 15:10, 15-18; 20:7-13 (Die Boodskap-vertaling word gebruik, tensy anders aangedui) 1. Die krisis wat profeet-wees bring As

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9 Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9 Jacques Rynard en Jan-Paul Otto het saam met Jacques se pa gaan teiken skiet. Daar is n skiet ongeluk en Jacques se pa is oorlede. Jan-Paul is die persoon

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

As jy weer skryf (Vir Jack)

As jy weer skryf (Vir Jack) GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen

Nadere informatie

n Vuurmaak Kit vir Pappas

n Vuurmaak Kit vir Pappas n Vuurmaak Kit vir Pappas Doel: Dat elke kind sal verstaan dat Heilige Gees ook n vuur is, wat aangeblaas en geblus kan word. Dat Heilige Gees God is en dat ons Hom kan teenstaan, bedroef (hartseer maak),

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

2 KONINGS 6:20. Votum en seën. Psalm 104 : 1, 20. Gebed. Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1

2 KONINGS 6:20. Votum en seën. Psalm 104 : 1, 20. Gebed. Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1 2 KONINGS 6:20 Votum en seën Psalm 104 : 1, 20 Gebed Skriflesing: 2 Konings 6:8-23 (AV 1983) Teks: 2 Konings 6:20 (AV 1983) Psalm 46 : 1 Preek: Die Here wys Sy vyande Sy mag en liefde Gebed Kollekte Psalm

Nadere informatie

Ontmoeting 13. Wyding. Woord. Welkom

Ontmoeting 13. Wyding. Woord. Welkom Ontmoeting 13 Saulus word deur God se lig aangeraak en sy lewe word verander. Na sy ontmoeting met God het hy sy lewe aan God gewy. Waar hy eers mense wat in God geglo het, vervolg het, sit hy nou aan

Nadere informatie

God se OMKEER-STRATEGIE in Sy volk se lewe...

God se OMKEER-STRATEGIE in Sy volk se lewe... G E R E F O R M E E R D E K E R K R I E T V A L L E I BEDIENINGSHANDLEIDING EERSTE KWARTAAL 2012 ESRA EN NEHEMIA God se OMKEER-STRATEGIE in Sy volk se lewe... 1 HUISBESOEKBRIEF EERSTE KWARTAAL 2012 (Word

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

SKRIFLESING: Matteus 20:1-16. TEKS: Matteus 20:15b. Die Here is goed. Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2. Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15

SKRIFLESING: Matteus 20:1-16. TEKS: Matteus 20:15b. Die Here is goed. Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2. Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15 SKRIFLESING: Matteus 20:1-16 TEKS: Matteus 20:15b TEMA: Die Here is goed Skriberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 121 : 2, 3 (na gebed) Psalm 107 : 1, 15 Vgl gedig van Totius (Versamelde Werke deel 10 bl 242)

Nadere informatie

Skriflesing: Mattheus 21:33-46 Teks: Mattheus 21: Sing- Sb 8:1,4 (5-3:1,4) ; Ps. 118:10; Ps. 118:11,13

Skriflesing: Mattheus 21:33-46 Teks: Mattheus 21: Sing- Sb 8:1,4 (5-3:1,4) ; Ps. 118:10; Ps. 118:11,13 1 Skriflesing: Mattheus 21:33-46 Teks: Mattheus 21: 37-39 Sing- Sb 8:1,4 (5-3:1,4) ; Ps. 118:10; Ps. 118:11,13 Mat 21:33 Luister na n ander gelykenis: Daar was n sekere huisheer wat n wingerd geplant het;

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 3:1-21. TEKS: Johannes 3:16. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 25 : 3. Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1

SKRIFLESING: Johannes 3:1-21. TEKS: Johannes 3:16. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 25 : 3. Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1 SKRIFLESING: Johannes 3:1-21 TEKS: Johannes 3:16 INHOUD: Die liefde van God Psalm 149 : 1, 2 Psalm 25 : 3 Psalm 103 : 6 (na doop) Skrifberyming 33 (2-4) : 1 2 As ons sou weet dat die wêreld hierdie week

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8

Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8 Gereformeerde Kerk Strand Hooglied 8 Teks: Hooglied 8 Fokus: Hooglied 8:6,7 Inleiding Liefde. Dit is n woord wat al baie myle op hom het. n Woord wat soms al holrug gery is. Tog, omtrent in die middel

Nadere informatie

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word: Die intrige in n verhaal is die plan waarvolgens n verhaal ontwikkel en word ook die raamwerk van gebeure genoem. Die raamwerk dui op die organisasie van die gebeure in die verhaal en saak en gevolg speel

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Sondag 39 Vyfde gebod Dr AH Bogaards Lees: Spreuke 1 Teks: Spreuke 1:7-8; 1 Kor 1:30 HK: Sondag 39 Psalms: Ps

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Psalm /08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het

Psalm /08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het Psalm 100 02/08/2015 Tema: Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Gabriel García Márquez is ʼn skrywer wat die Nobelprys vir Letterkunde gewen het met sy boek 100 Years of Solitude. In die boek vertel

Nadere informatie

Pretoria- Nagmaal 26 Mei 2013

Pretoria- Nagmaal 26 Mei 2013 1 Skriflesing: 1 Thessalonicense 3 Teks: 1 Thessalonicense 3:12-13 Sing- Ps. 138:1,2; Ps. 40:4,6; Ps. 67:1; Ps. 23:3; Ps. 116... Ps. 133:1,2 1 Thessalonicense 3 1Th 3:1 Daarom, toe ons dit nie langer kon

Nadere informatie

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

Sakkie Parsons E-Pos Bediening Sakkie Parsons E-Pos Bediening E-pos: sparsons@absamail.co.za Webtuiste: www.sakkieparsons.co.za Sel: 082-568 2704/Tel: 012 543 3669 Tekens Is Vir Die Gelowige en Nie Vir Die Ongelowige Nie Ek wil graag

Nadere informatie

SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8. TEKS: Openbaring 1:8. Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2. Psalm 65 : 2, 4. Psalm 102 : 11

SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8. TEKS: Openbaring 1:8. Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2. Psalm 65 : 2, 4. Psalm 102 : 11 SKRIFLESING: Openbaring 1:1-8 TEKS: Openbaring 1:8 TEMA: Die Here omvat alles altyd. Psalm 90 : 1, 2 Psalm 65 : 2, 4 Psalm 102 : 11 Skrifberyming 10 (5-4 ) 5, 6 [Ook: Sb 7-2 : 1, 2 Sb 24 : 1, 7] 1 Die

Nadere informatie

Pretoria- 14 Augustus 2011

Pretoria- 14 Augustus 2011 1 Skriflesing: Prediker 3:1-15 Teks: Prediker 3:1-2a Sing- Ps.118:1,2; Ps.64:1,6,7; Ps. 104:1,12; Ps. 31:1,12 Broeder en suster- Ons lewe mag vir ons lyk soos n groot legkaart, waar ek baie keer voel dat

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat Oorgehaal vir Lees Hoe vaar jou kind met lees? Lees is een van die eerste vaardighede wat aangeleer word; n vaardigheid wat dwarsdeur jou kind se lewe verreikende gevolge gaan hê. Eenvoudig gestel, geletterdheid

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Om God se droom vir jou lewe te mis... Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Om God se droom vir jou lewe te mis... Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Om God se droom vir jou lewe te mis... Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Lees: Rig.2:1-10 (lees ook hoofstuk een vir groter konteks) 1. God het ʼn Droom vir jou en my. Hy wil ons seën. Israel is op ʼn plek

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd. Les 2 vir 8 Oktober 2016 Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd. Die Stryd begin. Die Stryd op Aarde. Die

Nadere informatie

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2

Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe. Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 1 Tema: Prys die Here vir tweede kanse met jou hele lewe Vooraf sang Lied 188: 1,3 Lied 200:1,2 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 32 2: 4 Votum Seën Lofsang Ps. 107 1: 1,3,10. Woorddiens Gebed Skriflesing:

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4?

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Miskien het jy dit nog nie op skool geleer nie!? Maar wys hoe julle self kan uitvind. y x OOR Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Vooraf Baie kortliks: Onderrig is besluitneming!

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45 Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Die maan * Addisionele vrae is bygevoeg om algemene kennis uit te brei. 1. Hoe vêr is die maan vanaf die aarde? (1) 2. Wat is die grootste? Die aarde of die maan? (1)

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie