60+Bedieningsbyeenkoms

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "60+Bedieningsbyeenkoms"

Transcriptie

1 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: SONDAG 2 JULIE Skriflesing: Gen 9: :00 Erediens (Doop) Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00 Erediens Ds Leon Westhof Teks vir die week: Luk 16: 1-8 DINSDAG 4 JULIE 09:00 Jukskei 19: Herberg WOENSDAG 5 JULIE 05:45 Manne van die Woord DONDERDAG 6 JULIE 09:00 Jukskei SATERDAG 8 JULIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 9 JULIE 09:00 Erediens Ds Danie Vermaak 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00 Erediens Ds Alex Clark 60+Bedieningsbyeenkoms Op 2 Augustus besoek ons Garden World. Bus vertrek om 08:30 vanaf die kerkterrein en behoort teen 13:00 terug te wees. Koste is R60 per persoon. Gee asb u name plus die bedrag in by die Kerkkantoor voor 27 Julie om 12:00. Navrae: Schalk by of DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 27 Julie, 3, 10 en 17 Augustus 2017 vir die ouers wat in Sept, Okt en Nov 2017 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word.

2 NUWE INTREKKERS elohim Koffiewinkel n Verskeidenheid vlekvrye staal kruisie hangertjies te koop. Beskikbaar by die koffiewinkel tydens weeksoggende asook by die kerkkantoor na eredienste. Hannelie White: Bestuurder Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het nie, ontmoet asb. ons Nuwe Lidmatespan direk na die erediens voor by die kerkruim. Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Geraldine Barnard en Willie en Retha Coetzee en gesin. Die volgende attestaat is ontvang: Tertuis en Charlotte Desiree Nel en gesin; Geraldine Barbara Barnard; Jaco Visagie; Mari van der Merwe; Christoffel Johannes en Franciske Mari Botha en Ané du Preez VAKLEERLING LOODGIETER koffie@ngelarduspark.org.za n Loodgieter onderneming in Elarduspark het n vakature vir n jongman jonger as 22 jaar, wat as loodgieter opgelei wil word. Die geskikte kandidaat moet eerlik en betroubaar wees en bereid om te werk. Hy moet ook eie vervoer hê vanaf huis na werk. Vorige ondervinding sal n aanbeveling wees, maar is nie n vereiste nie. Kontak Francois by Is daar enige gemeentelede wat ons kan help met kleiner houtwerk? Die enigste gereedskap wat jy sal benodig is n jig saw. Ons het hulp nodig met die uitsny van vorms vir n korttermyn projek. Kontak Christie

3 By verwysing spesifiseer waarvoor die bedrag is. bv. dankoffer, CMR, kamp, ens. KLEREBANK Die klerebank se voorraad is min en ons benodig asb dringend tweedehandse klere vir mense in nood. Alle ouderdomme en enige skoon klere is baie welkom. Lewer asb af by die kerkkantoor tussen 08:00 13:00. Baie dankie BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontantskenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White of VERLOF Ds Kobie is tot 23 Julie met verlof. E-NUUS Indien jy nog nie ons weeklikse briefie per e-pos ontvang nie, is jy welkom om jou e-posadres deur te stuur na: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za Mannaprojek benodig deelnemers As jy kans sien om een x per kwartaal vir 6 gesinne n ete te kook, of As jy nie van kook hou nie, maar n finansiële bydrae wil maak om bestanddele aan te koop vir die wat wil kook. Kontak Antoinette Pretorius by of nettiesbandb@gmail.com of Ryna Grobbelaar by of ryna@ngelarduspark.org.za

4

5

6 GEBEDSGIDS VIR ONS LANDSITUASIE, SAAMGESTEL DEUR DIE NG KERK EN DIE SARK. Laat u wil geskied O God, laat nie ons wil nie, maar laat u wil geskied in die bystand van ons polisiemag laat u wil geskied in die waaksaamheid van ons intelligensiediens laat u wil geskied in die funksionering van ons regstelsel laat u wil geskied in die ondersteuning van ons burgerlike gemeenskap laat u wil geskied in die voorbeeld van ons parlement laat u wil geskied in die besteding van ons land se finansies laat u wil geskied in die leiding van ons president laat u wil geskied in die inrigting van ons skoolstelsel laat u wil geskied in die vorming by ons kolleges en universiteite laat u wil geskied in die deursigtigheid van ons ekonomie laat u wil geskied in die heiligheid van ons families laat u wil geskied in die getrouheid van ons kerke laat u wil geskied in ons hele lewe. Amen TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) of of die kerkkantoor (012) BIDUUR VIR VERVOLGDE CHRISTENE Dinsdae om 19:00 by Woodystr 726, Wingatepark - Kontak Neels Ons bid hierdie week vir: Herstel : Tokkie Orton Kor van der Boon Nancy van Rooyen Marie Pretorius Pets Seuer Retha Kruger Lilliën de Jager Mattie Bosman Cornelius Viljoen Gerrit Ferreira Theo Nel Jack Carstens Marie Liebenberg Johan Cloete Chris Muller Linda Hendrikz Kronies: Anna Pretorius Jan van Rooyen Dirk en Erna Kruger Frans Visagie Gavin Wise Kronies (vervolg): Hettie Botha Japie van Zyl Magda Wolfaardt Maria Vorster Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Marlene Slabbert Ria Hoffman Timo Wasserman Kanker: Alida Watson Alwyn Cronje Chris en Elsie van Wyk Dawie Scholtz Donald van Aardt Elize Neuhoff Martha Marais Wickus J van Rensburg Erna Schep Kanker (vervolg): Helena Lindeman Ina Botha Pat Strydom Steve Prinsloo Willie du Plessis Winnie du Plessis Familielede buite ons gemeente: Nelia Westhof (ds Leon se ma) Hannalie Pienaar (Lucia se skoonsuster) Issie Viljoen (Susan Wassenaar ) Harm Strijdom (Tracey Grobbelaar se neef) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

7 Baie, baie dankie vir julle almal se getroue ondersteuning die afgelope jare wat ek jou naaldwerkmasjien kon diens. Ons verhuis na Kokanja en ek is nou op pensioen. Groete Neil

8 IT Ondersteuning vir Almal Probleme met u rekenaar of netwerk? Dienste wat ons bied: Diens van alle petrol en diesel voertuie Enige, koppelaar overhauls Diagnostiese ondersoeke Gratis vakansie en veiligheid inspeksies Brieke Elektriese herstel werk Diens en herstel van sleepwaens En nog vele meer Ons kan jou voertuig kom haal en aflaai in Centurion en Pretoria Oos omgewing Eerlik en bekostigbaar! Kontak: e-pos: info@peritusauto.co.za Vriendelike en persoonlike diens by u huis of besigheid Kontaknr: AANDAG!! AANDAG!! Elarduspark huis met goeie langtermynhuurder en losstaande 35 vkm werkswinkel met ingeboude kaste te koop vir R1.7 m. Werkswinkel het aparte toegang tot erf. Huurinkomste R per maand. Skakel Wilma op

9 Sukkel u om u skuld te betaal? Ignoreer u skuldeisers? NASKOOL SENTRUM Naby Elarduspark Laerskool Oop tydens vakansies Alle ouderdomme welkom Cathcartstraat 619 Elarduspark VAKANSIE-PROGRAM Geen planne vir u kinders die vakansie nie??? Laat ons help! EKSTRA WISKUNDE-EN WETENSKAP KLASSE Vir alle ouderdomme Is u voertuig op huurkoop? En u agter met die paaiemente? Is u agter met u huis paaiement? Of huur u? Dit is beter om te sekwestreer, en te rehabiliteer, sodat u nie slapelose nagte het nie. Teen n eenmalige fooi gaan ons die proses saam met u deur. E-pos : debtfree56@gmail.com Al u vrae word beantwoord. TUISONDERRIG SENTRUM Gr R tot 12 Cambridge en Impak Individueel gefokusde onderrig Santie: /Ko-Mare:

10 Liza van Wyk Oudioloë Kom besoek ons vir: Gehoortoetse Gehoorapparate Gehoorbeskerming Spraakterapie H/V De Villabois Mareuil & Hesketh Straat - Moreletapark Tel: VAKANSIE VERHURING - AMANZIMTOTI KZN SELFSORG WOONSTEL OP STRAND Oopplan kombuis-sitkamer, tafel, badkamer, stort en toilet en tweede badkamer toilet en wasbakkie. Hoofslaapkamer dubbelbed en spieëltafel, tweede slaapkamer met enkelbed, kas, ens. Enkelbed in toebalkon gedeelte. DSTV. LOOPAFSTAND NAWINKELS. Geen diere. Woonstel word elke dag skoongemaak. NAVRAE: ELVA e-pos: lwilmaverhuring@telkomsa.net Vir al u Annique velsorg- grimering en rooibostee produkte, skakel onafhanklike Annique konsultant vir meer as 34 jaar! Spesiale kopies elke maand. Afgelewer by u voordeur. Indien u die produk nog nie gebruik nie, skakel my vir gratis gesigbehandeling. Petro de Villiers /

11

12 PREEKAANTEKENING

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 16 JULIE Skriflesing: Gen 6:5-8 en 11:1-9 en 12:1-3 09:00 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 12 JUNIE - Skriflesing: Markus 5: 21-43 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: 17-52 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 14 MEI - Moedersdag Skriflesing: Josua 1 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 28 JANUARIE 2018 Skriflesing: Markus 2: 1-17 08:00 & 09:45 Kinderkerk (Gr 1 Sondag) 08:00 Erediens Bevestiging van Christian Oberholzer

Nadere informatie

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Voortrekkers) Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 14 OKTOBER Skriflesing: 1 Samuel 25:2-35 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 09:30 Erediens Sunrise View Ds Francois du Toit 09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak SONDAG 13 MEI - Moedersdag Skriflesing 1 Sam 16 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 5 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof. SONDAG 22 APRIL Skriflesing: 1 Sam 9-10 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal) D+E - Dr Lieze Meiring 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens (Nagmaal) F+ A - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: 12-25 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:00 10:00 Ouerleiding: Familie-wees

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE 2-9 FEBRUARIE 2014 SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Leon Westhof 09:15 Diakonie Vergadering 09:45 Erediens (Doop) Ds Leon Westhof 14:00 Erediens - Afrikatale 17:00 Omgee Inter-Aksie

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:00 10:00 Ouerleiding 4-6 jaar 09:30 Erediens

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning

Bergsig Boodskap. 18 Maart Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde. - foto Ernstig genoeg om oorwinning Bergsig Boodskap 18 Maart 2018 18 Maart 2018, Sesde Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde 08:15 Klassieke diens Pieter Henning 10:00 Informele diens Pieter Henning Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius

Nadere informatie

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK WELKOM Baie welkom by die erediens vandag. n Spesiale welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Ons gebed is dat elkeen die liefde en vrede van Jesus sal beleef vandag en kan uitleef in die komende week.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. ; Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 10 AUGUSTUS 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Gys van Schoor 09:45 Eredienste - Ds Gys van Schoor 14:00 Erediens Afrikatale

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

NGK PAROW-WELGELEGEN. La Provenceweg 47, Welgelegen Tel /5

NGK PAROW-WELGELEGEN. La Provenceweg 47, Welgelegen Tel /5 NGK PAROW-WELGELEGEN La Provenceweg 47, Welgelegen Tel 021 558 0014/5 www.ngkpw.co.za www.facebook.com/parowwelgelegen Eietydse, lewensgetroue en aktiewe dissipels van Jesus in en vir ons gemeenskap. PROGRAM

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad:   Facebook: NG Kerk Lindenpark 15 April 2018 12 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@lindenpark.co.za Ronél Fourie: info@lindenpark.co.za Christa Keuris: christa@keuris.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie