10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED"

Transcriptie

1 SONDAG 14 OKTOBER Skriflesing: 1 Samuel 25: :00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 09:30 Erediens Sunrise View Ds Francois du Toit 09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee Interaksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis :00 Erediens Ds Danie Vermaak MAANDAG 15 OKTOBER 08:45 Seniorkoor 10: Bestuur 12: Redaksie 15:30 Bloedskenk in Blousaal 14:00 Lyndans DINSDAG 16 OKTOBER 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19: Herberg 19:00 Kerkraad WOENSDAG 17 OKTOBER 05:45 Manne van die Woord 09: Bloeddrukmeting 09:15 Vroue Omgeegroep 10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED DONDERDAG 18 OKTOBER 09:00 Jukskei + Pilates 09:30 Erediens Glevera 14:00 Thusanang 19:00 Doopvoorbereiding 19:00 Story Space VRYDAG 19 OKTOBER 08:30 Jacob s Well SATERDAG 20 OKTOBER 05:45 Manne van die Woord SONDAG 21 OKTOBER - DANKFEES 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Dankfees - Ds Maartje vd Westhuizen Joshua na die Reën 09:45 Dankfees - Ds Maartje vd Westhuizen Joshua na die Reën 11:00 Gemeentebraai 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee Interaksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis :00 Erediens Ds Danie Vermaak

2 GEMEENTEBRAAI Ons nooi die hele gemeente uit om Sondag 21 Oktober om 11:00 by die kerk saam te kom braai. Bring eie eetgerei, vleis, stoele en drinkgoed saam. Vure, pap en sous en slaai word voorsien. Daar sal tafels en stoele uitgepak word in die Oinossaal en lapa. Springkastele vir die kinders!!

3 60+ Bediening Byeenkoms 17 Oktober om 10:00 in die Oinossaal en Lapa Kom geniet n gesellige en informele oggend saam met ander 60+ers. Ons gaan tussen die lekker kuier en musiek deur verskillende speletjies speel en die kindwees in ons weer hoogty laat vier. As jy nie self wil speel nie, is toeskouers vir aanmoediging ook noodsaaklik. Almal is welkom om ietsie sout of soet saam te bring. OMEGA-BEDIENING (vir persone wat n geliefde verloor het) n Hartlike uitnodiging vir jou na ons afsluiting! 25 Oktober om 10:30 by Le Shade (Wekkerstraat in Moreletapark) JY IS BAIE WELKOM! Navrae: Ann Nel of Navrae: Anna Marais by Dit is weer tyd vir die Kersfeesgeskenkeprojek Gemeentelede kry weer geleentheid om n kersgeskenk vir n minderbevoorregte kind te koop, in n skoendoos te plaas en die skoendoos te versier. Hoe dit werk: Na die diens is koevertjies in die koffiewinkel, by die 2 tafels naaste aan die deur, beskikbaar. Jy kan een kies met besonderhede van n kind geslag en ouderdom. Die koevert is genommer, wat die identiteit van die betrokke kind aandui (ons moet uiteindelik die geskenke by die regte kind uitkry!) In die koevert is daar n plakker met die ooreenstemmende nommer op, wat jy asseblief bo-op die geskenk moet plak. (Ons skryf dan die kind se naam daarop.) In die koevert is ook n groen papier met die instruksies, en n blou, rooi of oranje papier met voorstelle waaruit jy kan kies wat om te koop. Die idee is nie dat jy alles op die lysie moet koop nie. Hou asseblief in gedagte dat daar soms meer as een kind uit dieselfde gesin kom. As jy dus meer (of minder) as die voorgestelde bedrag (R ) spandeer, kan dit gebeur dat n boetie of sussie se geskenk baie verskil in waarde met voorspelbare gevolge. As jy dus voel die bedrag is te veel vir jou begroting, maar jy wil graag deelneem, span saam met n sel- of ander groep. As jy graag meer wil spandeer, neem meer as een koevert. Jy kan enige tyd jou geskenk by die Kerkkantoor inhandig. Hou egter asseblief in gedagte dat dit nogal n groot werk is om al die geskenke uitgedeel te kry. As ons die geskenke later as Sondag 11 November ontvang, gaan ons vasbrand. Geniet die plesier van om te kan gee!

4 BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontantskenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White of ONS HUIS 27 OKTOBER - NG Elarduspark Ons vra jou ondersteuning asseblief! Poedingtafel: Kontantbydraes of gebakte poedings of vla. Kontak Antoinette Tuisnywerheid: Gebak bv. koekies, beskuit, lekkers, terte, koeke, kolwyntjies, konfyt OF meel, margarien, kondensmelk, Rice Crispies, klapper, malvalekkers, pakkies lekkers. Pannekoek: Meel, kaneel, suiker, eiers Kerrie en Rys - Rys Rommelverkoping: Gebruikte klere, linne, handdoeke, kombuisware hardeware, speelgoed GR 4 6 Kamp Oktober Altelekker R160 per kind Inskrywingsvorms is op ons webblad beskikbaar onder vinnige vorms. Vir meer inligtiging kontak Ds Maartje ONS HUIS ELKEEN N PLEKKIE IN DIE SON Ons Huis Mark 27 Oktober 2018 Stalletjies te R100 Kontak Christie elohim Koffiewinkel Heerlike koffiedrankies, geroosterde broodjies en ander eetgoed beskikbaar. Sederhout R25.00 Verskeidenheid handgemaakte juwele en geskenkies te koop. Weeksoggende 08:00-13:00 Hannelie White of koffie@ngelarduspark.org.za

5 Huis Heneka n Tehuis vir gestremde babas en kinders in Vacy Lylestraat, het dringend babadoeke, nommer 5 en 6, nodig. As jy kan help met doeke of n donasie, kontak asseblief vir Ryna by of ryna@ngelarduspark.org.za BAIE DANKIE Vir almal wat gehelp het met die teeskink en vooraf reëlings om van ons Seniordag so n spesiaal en lekker dag te maak. Ons waardeer dit opreg baie. Ken en Belrie Anderson Ons bid vir mense wat deur geweld geraak word, dat God troos sal bring. Ons bid vir ons land se ekonomie en vir almal wat finansieel swaarkry. Ons bid vir ons land se leierskap en dat hulle die regte besluite sal neem. TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) of of die kerkkantoor (012) SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van n lidmaat wat in die hospitaal is, kontak asb die kerkkantoor (012) of vir ds. Leon Westhof (012) Hospitaal: Dennis Collins Herstel: Leander Wolmarans Delanie Bezuidenhout Faure Louw (jr. 15j.) Kronies: Anna Pretorius Gavin Wise Japie van Zyl Magda Wolfaardt Dirk en Erna Kruger Marie Ipland Kronies (vervolg): Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Timo Wasserman Kanker: Alwyn Cronje Elsie van Wyk Liezl du Toit Steve Prinsloo Theo Nell Familielede buite ons gemeente: Antoinette Prinsloo kanker (Elize Viljoen ) Issie Viljoen (Susan Wassenaar ) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

6 DEELNAME AAN UNIEKE NAVORSINGSTUDIE Ek is tans besig met my M-skripsie in Sielkunde. Die doel van die studie behels om die impak van kroniese stres op uitvoerende funksies te bepaal. Dit wil sê die mate waartoe individue se vermoë om te beplan, probleme op te los, abstrak te dink, organiseer en ander kognitiewe vaardighede wat nodig is om alledaagse aktiwiteite baas te raak. Ek benodig egter dringend persone wat voorheen gediagnoseer is met Posttraumatiese stresversteuring (PTSV/PTSD) of wat n traumatiese gebeurtenis ervaar het en moontlik mag kwalifiseer. Van bereidwillige persone sal verwag word om n vraelys te voltooi, asook drie interessante aktiwiteite om uitvoerende funksies te meet. Hierdie studie verlang nie van deelnemers om hulle trauma te verwoord nie. Dit behoort nie langer as 1 uur van u tyd in beslag te neem nie en al die inligting sal baie vertroulik hanteer word. Kontak asb Hannes de Kock by / handekock6@gmail.com Vars JUMBO Eiers EGG-CITING AANBOD (Waarborg: Alle eiers is gelê deur henne gevoer op graan en soja diëte wat geen vis en diereprodukte bevat nie) R65-00 (1 Tray, 2.5 dosyn) of R (2 Trays, 5 dosyn) Bendorstraat 704, Elarduspark (Sonja)

7

8

9 Dienste wat ons bied: Diens van alle petrol en diesel voertuie Enige, koppelaar overhauls Diagnostiese ondersoeke Gratis vakansie en veiligheid inspeksies Brieke Elektriese herstel werk Diens en herstel van sleepwaens En nog vele meer Ons kan jou voertuig kom haal en aflaai in Centurion en Pretoria-Oos omgewing. Eerlik en bekostigbaar! Kontak: e-pos:

10

11

12

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: 17-52 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 16 JULIE Skriflesing: Gen 6:5-8 en 11:1-9 en 12:1-3 09:00 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna

Nadere informatie

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak SONDAG 13 MEI - Moedersdag Skriflesing 1 Sam 16 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 5 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 12 JUNIE - Skriflesing: Markus 5: 21-43 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Voortrekkers) Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 28 JANUARIE 2018 Skriflesing: Markus 2: 1-17 08:00 & 09:45 Kinderkerk (Gr 1 Sondag) 08:00 Erediens Bevestiging van Christian Oberholzer

Nadere informatie

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof. SONDAG 22 APRIL Skriflesing: 1 Sam 9-10 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal) D+E - Dr Lieze Meiring 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens (Nagmaal) F+ A - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 2 JULIE Skriflesing: Gen 9: 8-19 09:00 Erediens (Doop) Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 14 MEI - Moedersdag Skriflesing: Josua 1 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

ADVERTENSIES 14 September 2017

ADVERTENSIES 14 September 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Marli 072 590 0418 2 Ben 072 221 3888 3 Andriëtte le Grange 072 469 4212 4 Vina 011 973 4916 5 082 829 8190 Pos beskikbaar vir vulstasie bestuurder. 6 Christa 011 896 3017 SUNFEST -

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

ATKV-Hartenbos Program

ATKV-Hartenbos Program Vrydag 28 September 14:00 ATKV-Hartenbos se vakansieprogram begin Baie welkom by nog n heerlike Hartenbosseevakansie. Kuier saam met my, Ian Hawkesley, daagliks van 10:00 tot 12:00 by die pretpark se sandput

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE 2-9 FEBRUARIE 2014 SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Leon Westhof 09:15 Diakonie Vergadering 09:45 Erediens (Doop) Ds Leon Westhof 14:00 Erediens - Afrikatale 17:00 Omgee Inter-Aksie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte CAMI EDUCATION Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen 2009 150 Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: 12-25 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:00 10:00 Ouerleiding: Familie-wees

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 6 Uitgawe 145 21 September 2018 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Tussen die binneband en die buiteband. Deel van die siklus wat eie is aan die

Nadere informatie

ATKV-Eiland Spa Program

ATKV-Eiland Spa Program Vrydag 28 September 2018 Nasionale Burgerdag wag vir die hele familie Kuier in ons en geniet van die lekkerste à la carte-etes. Daar wag ook ribbetjies, T-been, steak, beesvleisburgers, pizzas en nog meer.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R

Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R PRYSE TEN OPSIGTE VAN HUUR VAN VENUE: Kinderpartytjies: Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R 800.00 Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R 950.00 Ingesluit by bogenoemde is die volgende vir 20

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie. Januarie NUWEJAARSDAG : Geen Aanddiens KERKKANTOOR OPEN 4 DOOP 0 SKOLE OPEN 4 0:00 Registrasie Kinderbediening :00 Doopgesprek :00 Registrasie en Ouergesprek (HS Jeug) Aqua X Kamp (Gr 0-) 0:00 Registrasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Tentatiewe idees vir Jeugkamp 2012. Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik. Myn-dag Ons het gedink dat ons

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo

Hallo Albatros, Albatros Groete. Theo Hallo Albatros, Kan julle glo Oktober maand is hier? Ons het so stukkie van somer beleef die afgelope naweek en dit was heerlik al was dit van korte duur. Ek weet nie of julle soos ek voel nie, maar ek

Nadere informatie

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a Deel van die sukses van Kleuterkerk is die veiligheid van roetine vir die kleintjies. Veral as die leidsters elke

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. ; Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 10 AUGUSTUS 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Gys van Schoor 09:45 Eredienste - Ds Gys van Schoor 14:00 Erediens Afrikatale

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie