Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding."

Transcriptie

1 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 28 JANUARIE 2018 Skriflesing: Markus 2: :00 & 09:45 Kinderkerk (Gr 1 Sondag) 08:00 Erediens Bevestiging van Christian Oberholzer 09:45 Erediens - Bevestiging van Christian Oberholzer 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis Inleiding 18:00 Erediens Ds Danie Vermaak MAANDAG 29 JANUARIE 08:45 Seniorkoor 09:00 Kompas 13:30 Lyndans 18:30 ML Vergadering 18:30 DVK DINSDAG 30 JANUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19: Herberg WOENSDAG 31 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord 09: Kliniek 09:15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en Babas 19:00 ConnecTED Tjekrekening: DONDERDAG 1 FEBRUARIE 09:00 tot 09:30 Pilates - Artos 09:00 Jukskei 19:00 Doopvoorbereiding 19:00 Story Space VRYDAG 2 FEBRUARIE 08:30 Jacob s Well SATERDAG 3 FEBRUARIE 05:45 Manne van die Woord SONDAG 4 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Altaarfees Ds Leon Westhof 09:45 Altaarfees (Doop) - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens (Nagmaal) Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 G8 Belydenis 1 18:00 Erediens Ds Maartje van der Westhuizen

2 BEDIENING Openingsbraai op 7 Februarie vanaf 10:00 op die plaveiselarea by die Jukskeibane agter die kerk. Bring julle eie vleis, eetgerei, stoele en ietsie vir die dors. Tafels en slaaie sal verskaf word. Gee asb julle name en hoeveelheid persone op by die kerkkantoor voor/teen Donderdag 1 Februarie Geleentheid ook vir entrepreneurs om hulle handewerk uit te stal. ALLE nuwe 60+ lidmate is BAIE welkom! Navrae: Schalk by of Thusanang Naaldwerkklasse vir huiswerkers. Werksaamhede het op 25 Januarie 2018 om 14:00 in die Blousaal begin. Ledegelde betaalbaar vir alle leerders. Kan in twee paaiemente betaal word en beloop R50 per jaar. Vir verdere inligting kontak asseblief vir Irene Bester by NUWE INTREKKERS Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het nie, meld asb. direk na die erediens voor in die kerk aan. Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Morné en Tersia van Zijl; Alver en Lelani Vertue; David en Mariet Ahlschläger; Annelize Nöffke; Nicky en Hanli Prinsloo; Francois en Astrid du Plessis en Johan Geldenhuys. ROUSMART Die gemeente betuig hul innige meegevoel teenoor die volgende families: Ds Kobie en Erna Fourie, met die afsterwe van haar pa. Die Pretorius-familie (Rita, Bennie, Esther en met die afsterwe van hul ma, tannie Marie. Die begrafnis is Maandag 29 Januarie om 14:00. DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 25 Januarie 2018, 1, 8 en 15 Februarie 2018 vir die ouers wat in Maart, April en Mei 2018 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word. Navrae: Kerkkantoor

3 Christian Oberholzer Bevestiging: 28 Februarie 2018 Christian is op 16 Februarie 1993 in Pretoria gebore. Hy het skoolgegaan by Laerskool Hennopspark en Hoërskool Zwartkop, waar hy by beide skole onderhoofseun was. Sport was en is nog altyd vir hom belangrik en hy het rugby en krieket tot op universiteitsvlak gespeel. Hy studeer Teologie aan die Universiteit van Pretoria, waar hy ook vir 4 jaar in Taaibos Manskoshuis gewoon het. Hy het ook vir twee jaar op die koshuis se Huiskomitee gedien en as Eerstejaarsvoog en Feesjaar HK-lid. Hierdie vier jaar was vir hom n baie besonderse tyd in sy lewe. Die waarde van verhoudings bou en om jou geloof op so n manier uit te leef dat jou dade getuig van die liefde van Christus, het vir hom die belangrikste eienskappe geword. Hy was ook n Golden Key student op Universiteit. Christian hou daarvan om met mense tyd te spandeer, sport te kyk, flieks te kyk en om te braai (of as dit reën pizza te eet). Hoewel Christian nie getroud is nie, het hy 'n meisie, Cherise, wat vanjaar by Laerskool Louw Geldenhuys in Johannesburg as onderwyser aangestel is. Ek is verskriklik geseënd om my bediening hier by hierdie wonderlike gemeente te kan begin. Ek sal die Here altyd dankbaar wees hiervoor. Sonder Hom sal ek verseker nie vandag wees waar ek is nie. Ek is opgewonde om met die jeug n pad te stap, en hulle deur my voorbeeld te leer dat dit lekker is om kerk toe te kom, maar nog lekkerder is om kerk in die wêreld te wees. Ek hoop hulle ervaar die liefde van Christus binne my en dat dit hulle inspireer om Sy liefde oor alle grense heen vir alle mense te gaan uitleef. Ek sê vandag Soli Deo Gloria met die grootste glimlag op my gesig en n hart wat warm klop van vreugde, omdat ek opgewonde is oor hierdie nuwe reis waarop die Here my stuur. Ek hoop dat die Jeug van Elarduspark gereed is om baie pret saam met my te hê in 2018!

4

5

6 Kreatiewe aftrede Kom gesels saam in n rustige informele werkswinkel hoe om my aftrede in te rig sodat ek steeds kan voel ek maak n bydrae. Gesprekstemas sluit in: 1. Leer ken mekaar se stories. Hoe pak ek my reis aan? 2. Wie is ek? Waar kom ek vandaan? Waar gaan ek heen? 3. Hoe hanteer ek al die verliese? Wat van my verhoudings? 4. Die aftree plan. Hoe berei ek voor? Wat maak ek met al die ekstra tyd? Wanneer: Maandagaande, 5, 12, 19 en 26 Februarie 2018 Waar: Blousaal, NG Gemeente Elarduspark Tyd: 18:00-20:00 Koste: R150 p/p of R200 per egpaar Slegs tien plekke beskikbaar - bespreek joune vroegtydig: Ryna of ryna@ngelarduspark.org.za Mannaprojek benodig deelnemers As jy kans sien om een x per kwartaal vir 6 gesinne n ete te kook, of as jy nie van kook hou nie, maar n finansiële bydrae wil maak om bestanddele aan te koop vir die wat wil kook, kontak dan vir: Antoinette Pretorius by en nettiesbandb@gmail.com of Ryna Grobbelaar by ryna@ngelarduspark.org.za

7 elohim Koffiewinkel 'n Verskeidenheid vlekvrye staal kruisie hangertjies te R65 elk. Ook by die kerkkantoor beskikbaar tussen eredienste. Sederhout R25 elk. 'Wobble D' handgemaakte juwele beskikbaar vanaf R30. Kom loer gerus daarna weeksoggende tussen 8 en 1. Hannelie White koffie@ngelarduspark.org.za BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontant skenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White of Nuwe opgedateerde Lewenslêers nou beskikbaar by die Mediasentrum. Navrae: media@ngelarduspark.org.za R50 net inhoud of R75 in n lêer By verwysing spesifiseer waarvoor die bedrag is, bv. dankoffer, CMR, kamp, ens.

8 Hierdie is n groep vir ongetroude persone wat saam deel rondom God se wonderlike Woord en ook saam kuier sonder kinders. 35+ Enkelgroep Januarie-program 30 Jan Aanbieding Dinsdae om 19:00 in die Herberg. Navrae: Rita Pretorius ( ) GEBED VIR DIE WEEK: SKOLE IN ONS LAND - Bid vir ons onderwysers, vir wysheid, insig, moed, krag en deursettingsvermoë. - Dat hulle hul optrede sal laat rig deur Jesus Christus. - Bid vir ons skoliere, dat hulle negatiewe en destruktiewe groepsdruk (versoekings) sal kan weerstaan. - Dat Jesus Christus die middelpunt van hul lewens sal wees. - Dat hulle die moed en standvastigheid sal hê om getrou te bly aan die waardes van christelike opvoeding (soos in ouerhuis en kerk geleer). - Dat hulle sout en lig sal wees en sal kan bly. TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) of of die kerkkantoor (012) BIDUUR VIR VERVOLGDE CHRISTENE Dinsdae om 19:00 by Woodystr 726, Wingatepark - Kontak Neels Ons bid hierdie week vir: Hospitaal: Faure Louw (jnr 15jr) Marie Pretorius Lalie Opperman Ria Hoffman Herstel: Retha Kruger Georgina Barnard Gerrit Ferreira Kronies: Anna Pretorius Gavin Wise Dirk en Erna Kruger Japie van Zyl Linda Hendrikz Magda Wolfaardt Mattie Bosman Kronies (vervolg): Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Timo Wasserman Kanker: Alwyn Cronje Anchen du Rand Dawie Scholtz Donald van Aardt Martha Marais Erna Schep Pat Strydom Steve Prinsloo Willie du Plessis Familielede buite ons gemeente: Lizelle Muller (Cato Visser se dogter) Marieta Hamman (suster van Chrisna Boswell) Issie Viljoen (Susan Wassenaar ) Harm Strijdom (Tracey Grobbelaar se neef) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

9 Gee jou kind n voorsprong! Drama en mondelinge kommunikasie klasse is een van die beste aktiwiteite waaraan jy jou kind kan blootstel in Elarduspark. Berei jou kind voor vir sy toekoms Bou n goeie selfbeeld Leer om met selfvertroue te kommunikeer Ontwikkel jou kreatiewe denke Verbeter leiereienskappe Verbeter sosiale interaksie Kweek selfdissipline Verbeter konsentrasie Optredes by 6 verskillende Eisteddfods en kunswedstryde in beide Afrikaans en Engels in verskillende genres. Individuele sowel as groepwerk optredes. Kinderteaterproduksies in Atterbury teater. Redenaars. Kontak ons gerus vir meer inligting: Riana Muller Hanri Muller admin@ynotdrama.co.za

10

11 ADVERTENSIES Indien jy n advertensies in ons blaadjie wil plaas, kontak vir Sonya by (012) of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za Kostes: R35 per Sondag Sluitingsdatum: Woensdae om 10:00 Wil jy huis KOOP of VERKOOP, maar weet nie waar om te begin nie? Skakel een van ons, jou area-agente, vir GRATIS evaluasies en advies sonder enige verpligting. Cyndie Louise of Spesialis-areas: Elarduspark, Rietvalleirand, Rietvalleipark, Wingatepark, Erasmuskloof en Erasmusrand. Eiendom is ons PASSIE! RE/MAX-Jowic

12

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 16 JULIE Skriflesing: Gen 6:5-8 en 11:1-9 en 12:1-3 09:00 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 12 JUNIE - Skriflesing: Markus 5: 21-43 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Voortrekkers) Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: 17-52 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 2 JULIE Skriflesing: Gen 9: 8-19 09:00 Erediens (Doop) Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00

Nadere informatie

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak SONDAG 13 MEI - Moedersdag Skriflesing 1 Sam 16 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 5 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 14 OKTOBER Skriflesing: 1 Samuel 25:2-35 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 09:30 Erediens Sunrise View Ds Francois du Toit 09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof. SONDAG 22 APRIL Skriflesing: 1 Sam 9-10 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal) D+E - Dr Lieze Meiring 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens (Nagmaal) F+ A - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: 12-25 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:00 10:00 Ouerleiding: Familie-wees

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 14 MEI - Moedersdag Skriflesing: Josua 1 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE 2-9 FEBRUARIE 2014 SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Leon Westhof 09:15 Diakonie Vergadering 09:45 Erediens (Doop) Ds Leon Westhof 14:00 Erediens - Afrikatale 17:00 Omgee Inter-Aksie

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:00 10:00 Ouerleiding 4-6 jaar 09:30 Erediens

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201 Januarie 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 Nuwe Jaar WYSNEUSIES OPEN 8 9 10 11 12 13 14 11H00 Predikante Forum Gebed Seminaar EA OPEN SKOLE OPEN 15 16 17 18 19

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN by Roots. Januarie 31 1 2 Nuwe Jaar 3 4 5 6 (doop) 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 SKOLE OPEN 12:00 Valleisig (Bring en Braai) FEBRUARIE Jeugleiersdag Graad 1 Sondag Inskrywings 21 22 23 10:00 El-Pidá

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS

CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS CONSTANTIAKRUIN AANKONDIGINGS Die Here stuur elkeen van ons na verwondes, binne en buite die gemeente, om lewens te verander deur hulp en hoop te bring! VANDAG SONDAG 01 MEI 2016 INFORMELE DIENS 08:30

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God. INLEIDING Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God. JESAJA 62:3 Weet jy hoe kosbaar jy vir die Here is? Vir God is jou waarde ver bo korale, en die teksverse

Nadere informatie