Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding."

Transcriptie

1 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 14 MEI - Moedersdag Skriflesing: Josua 1 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens Ds Danie Vermaak 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 G8 Belydenis :00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 Erediens Ds Maartje van der Westhuizen Teks vir die week: Josua 2 MAANDAG 15 MEI 08:45 Seniorkoor DINSDAG 16 MEI 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19: Herberg WOENSDAG 17 MEI 05:45 Manne van die Woord 08:00 Kleretrommel 09:00 Seniorbloedrukmeting 09:15 Vroue Omgeegroep 10:00 Seniorbybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED Tjekrekening: DONDERDAG 18 MEI 09:00 Jukskei en Pilates 10:30 Omega Bediening 14:00 Thusanang 14:30 Bybelstudie Glevera 19:00 Story Space 19:00 Doopvoorbereiding 4 VRYDAG 19 MEI 08:30 Jacob s Well SATERDAG 20 MEI BASAAR!!! 05:45 Manne van die Woord SONDAG 21 MEI - 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Marius Schoombie (proefpreek) 09:00 Ouerleiding Gr 4 09:30 Erediens Sunrise View 09:45 Erediens (Belydenisaflegging) Ds Danie Vermaak / Marius Schoombie (proefpreek) 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 17:00 10erdiens Ds Danie Vermaak 17:00 Omgee Inter-aksie 18:00 G8 Belydenis :00 Roete 5 Geloofsvorming 18:00 Erediens Ds Alex Clark

2 KERKRAAD SE VERSTAANSRAAMWERK Bedieningsbyeenkoms 7 Junie om 10:00 in die Artossaal. Spreker: Tiaan Gildenhuys Tema: Wat dink God van my? Ons is altyd so gesteld op wat ander mense van ons dink, maar weet ons wat God van ons dink? Kom geniet koffie en tee en ietsie te ete na die praatjie in die Oinossaal. Jy is welkom om n bordjie soet of sout saam te bring. Ons nooi alle nuwe intrekkers van 60+ uit na hierdie byeenkoms. Navrae: Schalk by of NUWE INTREKKERS Alle nuwe lidmate wat nog nie aangemeld het Nuwe Lidmatespan voor in die kerk direk na die erediens. Die volgende nuwe lidmate het kom aanmeld: Irene Dippenaar; Bianca Coetzee; Corné Stadler; Christine Schoeman; Rika Buitendag; Fred en Christa Weidemann; Johan en Linda Haarhoff; Arie en Tienks Korf en Bennie en Gabi Venter. Die volgende attestate is hierdie week ontvang: Bianca Coetzee; Juan Hugo Jubber; Irene Dippenaar; Nicolaas Stadler; Christine Schoeman; Arie Willem en Magdalena Christian Korf; Johannes Adam en Linda Haarhoff en gesin en Odette van der Westhuizen. Sommige lidmate het gevra dat die Kerkraad nie besluite oor die Algemene Sinode (rakende selfdegeslagverhoudinge) moet neem alvorens daar nie met die gemeente gekonsulteer is nie. Die Kerkraad het nou n verstaansraamwerk met die oog op konsultasie opgestel en is beskikbaar by die Kerkkantoor en Mediasentrum asook op die webwerf. Lidmate kan skriftelik terugvoering gee aan die Kerkraad (lucia@ngelarduspark.org.za) of die Kerkraad ontmoet op Maandag 22 Mei in die Blousaal om 19:00. HUISHULPE DAG n Spesiale middag vir jou huishulp! Waar: Oinos- & Artossaal Wanneer: 24 Junie 2017 Hoe laat: 12:00 vir 12:30 Koste: GRATIS!!!! Vir navrae kontak: Tanja van der Merwe ( ) of Marike Brink ( ) DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 27 Julie, 3, 10 en 17 Augustus 2017 vir die ouers wat in Sept, Okt en Nov 2017 wil doop. Ouers is welkom om die kursus tydens swangerskap by te woon. Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die kerkkantoor. ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die beoogde doopdatum ingehandig word.

3 BROOD OP DIE WATER Neem gerus n sakkie met n behoeftelysie by die voordeur. Bring die produkte dan volgende Sondag saam en plaas op die trollie by die voordeur. Enige kontant skenkings is ook welkom. Merk dit deeglik: Kospakkies Vir enige navrae, kontak asseblief vir Hannelie White of Dit is weer tyd vir die Warm Winter Wollies Hierdie jaar gaan ons dit heel anders benader. Amper soos die kersgeskenkeprojek, kan jy n spesifieke persoon kies vir wie jy dan iets kan brei of hekel, of sommer iets koop, volgens die behoefte soos aangedui. Dit werk so: BASAAR 20 MEI Pharma Valu Stalletjie Griepinspuitings gaan beskikbaar wees vir mense wat dit nog nie gekry het nie. Ouers wat belangstel om hul kinders te laat inspuit vir masels sal dit ook kan doen. Julle moet asseblief net onthou om jou kind/ers se inentingskaarte saam te bring. Ons apteek se suster gaan dit teen n spesiale prys doen. Kartonstrokies met besonderhede van n kind, ouer persoon of weggooidier, sowel as n voorstel wat jy kan brei/ hekel, is by Cato beskikbaar. Jy kan een - of soveel as waarvoor jy kans sien kies. Elke strokie is genommer, wat die identiteit van die betrokke kind / ouer persoon aandui (ons moet uiteindelik die artikels by die regte persoon uitkry!) Al wat jy verder doen, is om die item van jou keuse te brei / hekel, die kartonstrokie daaraan vas te heg met jou naam en kontaknommer agterop, en dit dan by die Kerkkantoor in te handig voor 21 Junie. ROUSMART By verwysing spesifiseer waarvoor die bedrag is. bv. dankoffer, CMR, kamp, ens. Die gemeente betuig hul innige meegevoel teenoor Pieter en Tillie Stannard en familie met die afsterwe van Pieter se pa. Sy begrafnis was Dinsdagoggend.

4 BASAAR 2017 Saterdag 20 Mei BASAAR Skenkings Ons benodig enige skenkings van watter aard ook al vir ons Basaar. Vars produkte, tuisgemaakte of gekoopte lekkers, gebakte produkte vir die koektafel, speelgoed vir pryse, kontantbydraes, ens. Privaatstalletjies kan ook bespreek word by Christo. Indien jy van hulp wil wees, kontak vir Christo ( ) Hamburgers (60+ Bediening) Ons benodig kontantskenkings vir die hamburgertafel. Plaas asb. in n koevert, merk dit: HAMBURGERS Handig asseblief in by die kerkkantoor VRE-E-E-E-SLIK baie dankie KERRIE EN RYS / Gemmerbier Rys, klapper, olie, blatjang, donasies vir aankope van vleis en groente. 2 lt skoon leë koeldrankbottels vir die gemmerbier. 25 kg suiker vir maak van die gemmerbier. Christo & Amalie of JAFFELS Bydraes van die volgende sal waardeer word: Maalvleis (Topside); Kaas; Blatjang; Spray + Cook; BBQ Spice en uie Dankie by voorbaat. Kontak: Willie + Anna /2 HEERLIKE PREGO S 20 Mei 2017 Basaar NG Kerk Elarduspark Ons benodig donasies vir bestanddele vir oulike idees met die sweeties, of enige klaargemaakte sweeties. Kom koop vroegtydig om teleurstelling te voorkom!!

5 POEDINGTAFEL Die Poedingtafel vra graag die gemeente vir skenkings van ten minste 100 koue poedings en 100 warm poedings. Enige kontantskenkings is ook welkom en word waardeer. Vir verdere navrae kontak gerus vir Ronel Blom by of Antoinette by Handwerk- en Huisvlyttafel Die Handwerk-en Huisvlyttafel benodig asseblief naaldwerkitems soos tafeldoeke, voorskote, oondvat-lappe, tafelnette en brei- en hekelwerk soos handskoene, bedsokkies, mussies/ kepsies, kombersies ensovoorts. Botteltjies konfyt en ingelegde vrugte en groente is ook baie welkom!!! Kontakpersoon: Trudie Ferreira Sel / TEETUIN, Ons benodig, suiker, melk, koffie, rooibostee en gewone tee. Tamatiesous en sous vir die chips. Dit is al wat ek vra.!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Petru Olivier PANNEKOEKE Ons benodig die volgende: Baie helpers by die pannekoektafel 100 kg Koekmeel 60 Dosyn Eiers 25 Bottels Olie 1.5 kg Sout 1 kg Bakpoeier 2 Bottels Asyn 1 kg Maizina 40 kg Suiker KINDERBEDIENING PRYSE! PRYSE! Die Kinderbediening soek enige bydraes soos speelgoed of lekkers wat as pryse uitgedeel kan word by die speletjies tydens die Basaar. Bydraes kan by die kerkkantoor ingehandig word en navrae kan gerig word aan ds Maartje vd Westhuizen. Koektafel Ons benodig baie tuisgebakte koeke van alle soorte asb - beskuit - klein koekies - tuisgemaakte lekkers. As jy skenkings van gebak vir ons kan maak, kontak Ralene Cloete by of ralene@credo.co.za BAIE DANKIE

6 GEMEENTEGEBED: Gebed vir gemeentelede wat een of ander krisis beleef - Hierdie krisis kan geestelik, psigies, verhoudingsgewys, liggaamlik of finansieel wees. - Bid vir moed, deursettingsvermoë, wysheid, insig en oorwinning. - Bid dat hulle die Here se teenwoordigheid en onderskraging sal ervaar. - Bid ook vir alle beraders wat pastoraal by lidmate betrokke is. TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) of of die kerkkantoor (012) BIDUUR VIR VERVOLGDE CHRISTENE Maandae om 19:00 by Woodystr 726, Wingatepark - Kontak Neels Ons bid hierdie week vir: Hospitaal: Frans Visagie Tokkie Orton Kor van der Boon Nancy van Rooyen Herstel: Magda Nieuwoudt Retha Kruger Lilliën de Jager Mattie Bosman Cornelius Viljoen Gerrit Ferreira Theo Nel Jack Carstens Marie Liebenberg Johan Cloete Chris Muller Linda Hendrikz Kronies: Anna Pretorius Jan van Rooyen Dirk en Erna Kruger Kronies (vervolg): Gavin Wise Hettie Botha Japie van Zyl Magda Wolfaardt Maria Vorster Melinda Aldrich Nellie Engelbrecht Pieter Bouillon Pieter Stannard Petrus Joubert Marlene Slabbert Ria Hoffman Timo Wasserman Kanker: Alida Watson Alwyn Cronje Chris en Elsie van Wyk Dawie Scholtz Donald van Aardt Elize Neuhoff Martha Marais Wickus J van Rensburg Erna Schep Kanker (vervolg): Helena Lindeman Ina Botha Pat Strydom Willie du Plessis Winnie du Plessis Familielede buite ons gemeente: Hannalie Pienaar (Lucia se skoonsuster) Nelia Westhof (ds Leon se ma) Issie Viljoen (Susan Wassenaar ) Harm Strijdom (Tracey Grobbelaar se neef) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) of kerkkantoor@ngelarduspark.org.za deur te gee.

7 Dienste wat ons bied: Diens van alle petrol en diesel voertuie Enige, koppelaar overhauls Diagnostiese ondersoeke Gratis vakansie en veiligheid inspeksies Brieke Elektriese herstel werk Diens en herstel van sleepwaens En nog vele meer Ons kan jou voertuig kom haal en aflaai in Centurion en Pretoria Oos omgewing Eerlik en bekostigbaar! Kontak: e-pos: IT Ondersteuning vir Almal Probleme met u rekenaar of netwerk? Vriendelike en persoonlike diens by u huis of besigheid Kontaknr: WINTER AANBIEDING - SPESIALE PRYSE Verfwerk - Binnehuis en Buitenshuis Plaveisel verf en huisdakke & skoon maak van geute Doen ook plaveisel - geen oppervlakte te klein of te groot! GRATIS KWOTASIE Werner

8

9

10 Ons bied die volgende aan: Naskool sentrum Naby Laerskool Elarduspark Oop tydens vakansies Tuisskool onderrig Individueel-gefokusde onderrig vir Graad R tot 7 Wiskunde-en Wetenskap klasse In lyn met die skoolkurrikulum (CAPS) Graad 4 tot 12 Kontak ons gerus vir meer inligting Santie: Ko-Mare: TE HUUR Ruim Tuinwoonstel Wingatepark vanaf 1 Mei 2 Slaapkamer Tuinwoonstel Wingatepark Vol badkamer met stort en bad. Ingeboude linnekas en ruim kombuis met kaste. Veilige stil area met onderdakparkering. Ten volle omhein met hekmotor. R6 600 per maand sluit DSTV, water in met Prepaid meter. Geen rokers of troeteldiere nie. Loopafstand na skole, en winkelsentrums. Deposito betaling betaalbaar. Beskikbaar 1 Mei Skakel Suné

11

12

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 16 JULIE Skriflesing: Gen 6:5-8 en 11:1-9 en 12:1-3 09:00 Erediens Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens Anna

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 12 JUNIE - Skriflesing: Markus 5: 21-43 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:45 Erediens Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 21 JANUARIE 2018 Skriflesing: 1 Joh 4: 7-21 08:00 & 09:45 KB Opleiding 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 11:00 Inligtingsessie vir

Nadere informatie

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak

10:00 Mammas en babas 10:00 Senior Pinkster Ds Danie Vermaak. 19:00 Pinkster + kinderpinkster Ds Danie Vermaak SONDAG 13 MEI - Moedersdag Skriflesing 1 Sam 16 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:00 Ouerleiding Gr 5 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

60+Bedieningsbyeenkoms

60+Bedieningsbyeenkoms Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Tjekrekening: 1500580174 SONDAG 2 JULIE Skriflesing: Gen 9: 8-19 09:00 Erediens (Doop) Ds Alex Clark 14:00 Afrikatale erediens Anna Mine 18:00

Nadere informatie

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

10: Byeenkoms 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 14 OKTOBER Skriflesing: 1 Samuel 25:2-35 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen 09:30 Erediens Sunrise View Ds Francois du Toit 09:45 Erediens - Ds Maartje vd Westhuizen

Nadere informatie

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED

SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: :15 Vroue Omgeegroep 09: Bybelstudie 10:00 Mammas en babas 19:00 ConnecTED SONDAG 16 SEPTEMBER 40 Dae 6 Skriflesing: Markus 6: 17-52 08:00 Erediens - Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens Ds Christian Oberholzer 17:00 Omgee

Nadere informatie

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT

SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 WOENSDAG 28 MAART SKOLE SLUIT SONDAG 25 MAART - Palmsondag Skriflesing: Markus 11: 1 11 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Voortrekkers) Ds Leon Westhof 09:45 Erediens - Ds Leon Westhof 14:00 Afrikatale erediens 17:00 10erdiens

Nadere informatie

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof.

KERKKANTOOR + CMR Sal gesluit wees op Maandag 30 April. Personeel neem verlof. SONDAG 22 APRIL Skriflesing: 1 Sam 9-10 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal) D+E - Dr Lieze Meiring 09:00 Ouerleiding Gr 3 09:45 Erediens (Nagmaal) F+ A - Dr Lieze Meiring 14:00 Afrikatale

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 28 JANUARIE 2018 Skriflesing: Markus 2: 1-17 08:00 & 09:45 Kinderkerk (Gr 1 Sondag) 08:00 Erediens Bevestiging van Christian Oberholzer

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: :00 & 09:45 Kinderkerk Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 22 FEBRUARIE Skriflesing: Markus 14: 12-25 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:00 10:00 Ouerleiding: Familie-wees

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 8 MAART Skriflesing: Markus 15: 16-32 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Alex Clark 09:00 10:00 Ouerleiding 4-6 jaar 09:30 Erediens

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

ADVERTENSIES 14 September 2017

ADVERTENSIES 14 September 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Marli 072 590 0418 2 Ben 072 221 3888 3 Andriëtte le Grange 072 469 4212 4 Vina 011 973 4916 5 082 829 8190 Pos beskikbaar vir vulstasie bestuurder. 6 Christa 011 896 3017 SUNFEST -

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens GEMEENTE REËLINGS 14-20 Augustus EREDIENS LERAAR: TEMA: Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) My Storie FOKUSTEKS: Fil.3:14 DEUROFFER: Instituut vir Blindes Kategese en teedrink na die erediens

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE

2-9 FEBRUARIE 2014 MEDIASENTRUM DONDERDAG 6 FEBRUARIE SONDAG 2 FEBRUARIE 2-9 FEBRUARIE 2014 SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Leon Westhof 09:15 Diakonie Vergadering 09:45 Erediens (Doop) Ds Leon Westhof 14:00 Erediens - Afrikatale 17:00 Omgee Inter-Aksie

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Veels Geluk! Lekker Verjaar!

Veels Geluk! Lekker Verjaar! Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad:   Facebook: NG Kerk Lindenpark 15 April 2018 12 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@lindenpark.co.za Ronél Fourie: info@lindenpark.co.za Christa Keuris: christa@keuris.co.za

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding.

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. ; Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 10 AUGUSTUS 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Gys van Schoor 09:45 Eredienste - Ds Gys van Schoor 14:00 Erediens Afrikatale

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS Geliefde Lourensrivierder Vandag wil ek sommer net n stuk mooi met jou deel wat my weer twee keer laat dink het: Heer met die liefdevolle hart, maak my hart ook so; Heer met die sagte hande, laat my aanraking

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 15 Mei 2016 13 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre op en aanvaarding van mekaar verhouding met die Here gerigtheid

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK WELKOM Baie welkom by die erediens vandag. n Spesiale welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Ons gebed is dat elkeen die liefde en vrede van Jesus sal beleef vandag en kan uitleef in die komende week.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse AANSOEK VIR DIE DOOP VAN N KIND SLUIT STIPTELIK OP DIE REGISTRASIEDATUMS - sien dokument met alle datums Beste doopouer(s) Wanneer ouers hulle kinders laat doop, bevestig hulle onder andere voor God dat

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. 19:00 Uur van Gebed 19:00 Connect 19:00 Alpha Opvolg Feesete

Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. 19:00 Uur van Gebed 19:00 Connect 19:00 Alpha Opvolg Feesete ; Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. SONDAG 3 AUGUSTUS 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:45 Erediens (Doop) Ds Danie Vermaak 14:00 Erediens Afrikatale

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Augustus is Vrouemaand Jy mag aan God dink as n VROU!

Augustus is Vrouemaand Jy mag aan God dink as n VROU! NGK PAROW-WELGELEGEN La Provenceweg 47, Welgelegen Tel 021 558 0014/5 www.ngkpw.co.za www.facebook.com/parowwelgelegen Augustus is Vrouemaand Jy mag aan God dink as n VROU! PROGRAM VIR DIE WEEK Sondag

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 1 DBE/November 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie