WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR"

Transcriptie

1 HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 21 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR OUDSKOLIERE Uitstekende Prestasie!!! 'n Oudleerder van HS Lutzville, Gené Mannel, is gedurende die vakansie opgeneem in die 0/21 SA NetbalSquad. Daar sal nog oefenkampe en uitspeelrondtes gehou word om te bepaal wie in die span is, maar dit is voorwaar 'n besonderse prestasie om deel van hierdie span te wees. Ons as skool en gemeenskap is ongelooflik trots op jou Gené. Baie sterkte vir die pad voorentoe, ons hou duim vas. Marelize Scheepers het 'n Golden Key ontvang in B Com. Bedryfsielkunde en Arbeidsverhoudinge. Danelle Scheepers het 'n eretoekenning ontvang vir top 10 presteerder in die fakulteit Gesondheidswetenskappe in haar eerstejaar, asook 'n Golden Key toekenning in BA Menslike Bewegingskunde. PERSONEEL Anida Mostert is hierdie kwartaal op siekteverlof. In haar plek neem mev. Carien Keet waar. RAPPORTE Rapporte word Maandag uitgedeel. SPORTPERIODES Aangesien sportperiodes deel van ons amptelike skoolprogram is, word alle leerders verplig om deel te neem. Leerders moet dus n mediese brief as bewys bring wanneer hul verskoon word op langtermyn. In die geval van bv. verkoue, moet die ouers vir daardie week/dag n briefie saamstuur. OUDSKOLIERE/ONDERSTEUNERS FUNKSIE 17 Augustus 2018 is n datum om te merk op u kalender. Die Vrydagaand voor Interskole (tuis) gaan ons n heerlike oudskoliere/ondersteuners funksie by die skool aanbied. n Heerlike aand van saam kuier en herinneringe deel rondom die braaivleisvure. Kaartjies is R100 per persoon en kan by die skoolkantoor aangekoop word. Indien u n internet betaling wil doen moet u asb. die volgende onthou: Die betaling moet duidelik soos volg aandui: Naam en Van van persoon en die woord funksie bv. Kittie Smit funksie. Gelde vir Vrydagaand moet in die volgende bankrekening inbetaal word: HS Lutzville ABSA Bank: Tjekrekening Tak Nr Rek nr Verw. OOB, Naam & Van U is ook welkom om u jaarlikse ledegeld (R200) via die Internet te betaal of ook die aand met die funksie. Internet betalings moet net weereens baie duidelik met naam en van en ledegeld aangedui wees. Ledegeld inbetalings moet na die volgende bankbesonderhede gedoen word: HS Lutzville Oudskoliere/ondersteunersbond FNB: Tjekrekening

2 Tak nr: Rek nr: Vir enige navrae of onduidelikheid kan u my gerus kontak. Arina Conradie TOETSROOSTERS Die derde kwartaal se toetse vind vanjaar eers na Interskole plaas om leerders kans te gee om goed voor te berei. Sportperiodes sal daarna vir toetse aangewend word. Die rooster sal in volgende week se weekbrief geplaas word sodat daar genoeg tyd vir voorbereiding sal wees. DETENSIE DATUMS 3 Augustus 17 Augustus 31 Augustus 14 September LAERSKOOL LEERLING LEIERS Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot leiers van die Laerskool afdeling vir die derde en vierde kwartaal. Sabina Schlettwein, Alodi Klaase, Janika Lourens, Jameson Lucas, Tjashné Mannel, Chloë Jacobs, Anja Engelbrecht, Mateo Cloete. Baie sterkte vir die groot taak. Ons as skool is trots op julle. Santie van Zyl GRAAD 12 AFR EN ENG NSS-MONDELINGEKSAMEN Die Graad 12's se finale Afrikaans en Engels Mondelingeksamen vind plaas op 16 Augustus. Alle Graad 12's moet by die skool wees, tref dus vroegtydig ander reëlings tov leerlinglisensies of doktersbesoeke. Afwesigheid tydens hierdie eksamensessie sal 'n onvoltooide eksamenpunt tot gevolg hê! Engela Adriaanse KLAWER KUNSTE Elke leerder wat deelneem aan Klawer Kunste op Vrydag, 27 Julie 2018, het 'n deelnemerskaartjie ontvang waarop hulle tye en lokale aangedui word. Die leerders neem in gewone klere deel en nie in hulle skooldrag nie. Alle leerders wat ingeskryf het vir "Koekedoortjie" se kolwyntjies moet voor 09:00 by Laerskool Klawer op Vrydag, 27 Julie, afgelaai wees. Daar is busvervoer beskikbaar en elke leerder wat daarvan gebruik wil maak moet Maandag, 23 Julie hulle name vir juf. Erasmus bring. Daarna sal elk van hierdie leerders 'n brief ontvang waarin die vertrektyd aangedui word. Annali Erasmus IMMUNISASIE Op die 31 Julie word die 6 en 12 jariges geimmuniseer teen polio, masels, klem-in-die-kaak en witseerkeel. Leerders kry vandag n toestemmingsbrief wat u asb. moet invul en so gou as moontlik terugstuur skool toe. Stuur ook die kliniekkaart saam. Ronel Wickens GR 4 & 5 SOS KAMP Die Graad 4 en 5 leerders gaan vanaf die September n SOS-Kamp te Villiersdorp bywoon. Hierdie kamp is nie verpligtend nie. Die koste aan die kamp is R per leerder. Die koste is as volg bereken: Betaling kan in 2 paaiemente geskiet. Einde Julie en einde Augustus. Alle gelde word by die kantoor betaal. Ons het ongelukkig net plek vir 65 leerders. Hier is dit nou letterlik First come, first serve. Leerders het reeds n brief ontvang. Ek sal dit waardeer indien u die toestemmingsbrief teen Maandag sal terugstuur. Ronel Wickens NETBAL Wes-Kaap: Gedurende die eerste week van die Junievakansie het Ancia Pienaar (O/18), Lané Coetzee (O/18) en Roché Donn (O/12) aan die SA-Skole toernooi deelgeneem. Ancia se span het 2de (silwer medalje) en Lane se span 5de gekom uit 20 spanne. Roché se span het 4de geeïndig. Ons is ongelooflik trots op hierdie dames wat ons skool op so 'n groot vlak in netbal gaan verteenwoordig het. Verder is Ancia weer opgeneem in die 0/18 SA Squad, een van 40 netbalspelers oor die hele land. Dit is voorwaar nog 'n prestasie waarop ons as skool en gemeenskap ongelooflik trots is. Weskus: Die laaste naweek van die Junievakansie het 8 van ons netbaldogters aan die Interdistrikstoernooi te Wellington gaan deelneem. Hulle het ons skool in die Weskusspanne verteenwoordig. Hulle spanne het as volg geeïndig:

3 Edvine Cloete (O/18) 5de, Marloné le Roux (O/17) 3de (brons medalje), Carla Huisamen en Annique Joseph (O/16) 6de, Anika Scheepers (O/15) 3de (brons medalje), Cameron Letsi (O/14) 2de (silwer medalje), Chloë Jacobs O/13 (4de), en Ané Mostert (O/11) 4de Baie geluk aan bogenoemde leerders en dankie dat ook ons gemeenskap en skool trots maak. Spartoernooi: Volgende naweek, 27en 28 Julie gaan die 0/16- en 0/19A netbalspanne aan die Spartoernooi te Clanwilliam deelneem. Baie sterkte aan die leerders en hul onderwysers. Gee jul bes, speel lekker en behou altyd die goeie gesindheid waarvoor 'n Lutzie bekend is. LAMBERTSBAAI TOER Die o/13 rugby en o/12a en o/13a netbalspanne gaan volgende naweek op Lambertsbaai aan n toernooi deelneem. Ons beplan om 13:30 volgende Vrydag te vertrek. Spelers het almal kennisgewing ontvang en die laaste reëlings sal vroeg volgende week deurgegee word. Quinton van Dyk HS RUGBY EN NETBAL WEDSTRYDE 28 Julie weg teen Calvinia. Spanne betrokke: Rugby: 0/15, 0/17 en 0/19. Netbalspanne: 0/14A, 0/15A+B, 0/16C, 0/19C+D Reëlings oor vertrektyd van busse en program sal volg. Netbal: Op 3 Augustus speel die volgende spanne tuis teen HS Dirkie Uys (0/14A,15A,16A,B,19A,B,C) Wedstryde sal om 15:30 begin, let op dit is 'n Vrydag. Enanda Haasbroek UITSLAE TEEN LS CALVINIA Rugby Ons het gister teen Calvinia gespeel. Die o/11 en o/13 spanne het mooi oorwinnings behaal. Die o/7, o/8 en o/9 spanne het ongelukkig naelskraap verloor. Ons speel volgende Donderdag teen Laerskool Vredendal tuis. Baie sterkte. Netbal Baie geluk aan die 0/7, 0/9, 0/11, 0/12, 0/ 13 met hulle pragtige wen uitslae teen Calvinia. Ons was so trots op ons dogters wat n baie sterk wind trotseer het om hul beste te lewer op die netbal baan. S. Van Zyl LUTZVILLE LANDBOUSKOU SKOUPROGRAM 2 Augustus is dit ons jaarlikse skouwedstryde. Die LS speel teen LS Augsburg en die HS speel teen Vanrhynsdorp. Verdere reëlings sal nader aan die tyd gegee word. Ons nooi almal uit om te kom deel in ons jaarlikse skou vanaf 1 4 Augustus. Ons skop Woensdagaand af met n potjie- en braaimaster kompetisie. Donderdagaand na die skolesport is daar n heerlike steakete in die markiestent. Vrydagaand is dit skoudans en die kroning van 2018 se skoukoningin. Deurlopend word daar pragperde vertoon, stalletjies, verskeidenheid eetgoed, kindervermaak en vele meer. Ons sien uit om die hele gemeenskap daar te sien. Lutzville Skoubestuur Kunskompetisie: Hoërskool en Laerskool Inskrywingsfooi: R Sluitingsdatum vir kunswerke: 30 Julie Kunswerke kan by die skool se kantoor ingehandig word. Kunsaktiwiteite: Op Saterdag, 4 Augustus 2018 om 10:00 die oggend sal kunsaktiwiteite aangebied word by die skou. Inskrywingsfooie: laerskool leerders: R20.00 en hoërskool leerders: R Vir enige navrae kontak Ilse Visser DANKDAG VIR REËN Ons as skool en gemeenskap wil op die regte manier ook ons dank aan ons Hemelse Vader toon oor die genadereën. Op Vrydag 3 Augustus nooi ons alle ouers, vriende en skoliere uit na n kort dankseggingsgeleentheid op die rugbyveld. Verrigtinge begin 7:45.

4 TRANSNET PHELOPHEPA HEALTHCARE TRAIN 2018 Transnet Phelophepa Gesondheidskliniek besoek Vredendal vanaf September Toetse word gedoen vir: Kanker en diabetes, Tande kliniek, Oog kliniek, Apteek (medikasie) asook sielkundige berading. Bring saam: Kliniek kaart, sowel as immunisasiekaarte vir kinders. Behandeling geskied op firstcome, first-served basis. Vir navrae skakel: Yolandé Kotze by of Denise Booysen by Alle afrigters is baie welkom om vanaf 14:oo in die Hoërskool se personeelkamer n verversing te kom nuttig. MARLIDA LOMBARD SKOOLHOOF 20/07/2018 ONTVANGSERKENNING: Weekbrief 21 van 2018 INHANDIGING: 23/07/18 NAAM:...(Kind) GRAAD:... Hiermee erken ek ontvangs van weekbrief 21 van 2018 HANDTEKENING: (Ouer) DATUM:... SPORTPROGRAM TEEN LS VREDENDAL Netbal Baan A Baan B Kort pale Baan C 14:30 0/12 B 14: 30 0/8A 14:30 0/13 A 15:00 0/ 11 A 14:45 0/7 A 15:10 0/ 12 A 15:30 0/12 C 15:00 0/9 A 15:40 0/13 B 16:00 0/10 A 15:25 0/7 B 16:10 0/11 B 15: 40 0/ 9 B 15:55 0/10 B Rugby 14:30 O/7A en O/8B 14:55 O/7B en O/8A 15:20 O/9A 15:45 O/11A 16:30 O/13A

5 Oom Jan Se Slaghuis Ck 2008/121229/23 Vat no Namakwa Ave, Lutzville Tel Fax

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 17 VAN 2017 GROEI.. UIT DIE KANTOOR ONS GROEI.. Saterdag 3 Junie is ons jaarlikse

Nadere informatie

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS = LUTZVILLE

Nadere informatie

WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 15 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 23 VAN 2017 BLOM/GROEI WAAR JY GEPLANT IS UIT DIE KANTOOR GROEI.. Baie dankie

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 17 Maart 2017 1. Dit is n groot lekkerte om met u te deel dat ons personeel

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ). Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle

Nadere informatie

28 September 2018 Nuusbrief 3/2018

28 September 2018 Nuusbrief 3/2018 28 September 2018 Nuusbrief 3/2018 Beste Oudskolier en Vriend Na n besige en n baie vol 3 de kwartaal is dit weereens n aangename voorreg om alle aktiwiteite en goeie nuus met u te deel. Soos in die vorige

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT. Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 36 NUUSBRIEF 7/ 2018 28 Mei 2018 Geagte Ouers Ek glo dat elkeen van ons dankbaar is vir die goeie reën wat geval het, veral

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 26 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

KLEREBANK Alle ouers wat nog ondersteunersbaadjies wil koop moet voor interskole dit kom doen. Baadjies moet nog borduur ook word.

KLEREBANK Alle ouers wat nog ondersteunersbaadjies wil koop moet voor interskole dit kom doen. Baadjies moet nog borduur ook word. HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers EENHEID WEEKBRIEF 23 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR EENHEID 2018: ONS SKOOL, ONS TROTS =

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB 1. VERWELKOMING Charles verwelkom almal en Barend Lombard open met gebed. Charles bevestig ons het epos uitgestuur met die vorige

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun. Kunste is die uitingsvorme van die Kultuur van n nasie.die kultuur as sulks lê vasgevang in die diepste wese van die mens dit is juis die kunsvorme wat die grasie en styl by die mens tipeer. Baie geluk

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Laerskool STULTING Primary School

Laerskool STULTING Primary School NUUSBRIEF 9/2014 2014-08-29 Akademie Personeel: Juf. Petro de Lange (gr. 4.1) tree aan die einde van Augustus uit die onderwys. Sy is reeds vanaf 2001 in n tydelike en sedert 2010 in n permanente hoedanigheid

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018 Hoërskool Elspark Tel: 011 893 2013/4 Faks: 011 893 3879 Rooikat-nuus Uitgawe # 35 NUUSBRIEF 6/ 2018 18 Mei 2018 Geagte Ouers Nog net n paar dae, dan begin die Junie-eksamen. Baie sterkte aan u almal met

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Wolke Werkkaart 1 Datum Bereken die volgende Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS Hi Almal DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS MOET NIE DIE GELEENTHEID MIS NIE, DAAR GAAN VIR ELKEEN N GESKENK WEES SATERDAGAAND. DIE VOLGENDE KOMBINASIES KRY OOK GESKENKE MA EN DOGTER SUSTERS

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Nota vir die onderwyser/es:

Nota vir die onderwyser/es: 2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS GRAAD 2 GELETTERDHEID: AFRIKAANS VAN GESLAG (MERK!) SEUN DOGTER NAAM PROVINSIE GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM EMIS NR. DISTRIK/STREEK Nota vir die onderwyser/es: Lees

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die

Nadere informatie

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014) LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste:   \ Gimmieraadsokkie 19 Mei 017 Webtuiste: www.gimmies.co.za \ Uitgawe: 17 GEAGTE OUERS Baie geluk aan al die spanne wat pragtig presteer het. Sterkte met die laaste deel van die seisoen. Baie dankie aan elkeen wat aan die

Nadere informatie

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle Ouers HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) 2171006 (027) 2172114 admin@hslutzville.co.za Aan alle Ouers WEEKBRIEF 33 VAN 2017 BLOM/GROEI WAAR JY GEPLANT IS UIT DIE KANTOOR Kom bid saam met

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2017 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie