LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Vergelijkbare documenten
LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Nota vir die onderwyser/es:

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Antonieme en sinonieme

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Direkte en indirekte rede. Naam:

1 Waar ek vandaan kom

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Jakkals lê eendag heerlik en

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Abu Ali tel sy donkies

Fanie en die vuilgoedblikke

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Paulus en sy vriende vertel ander van God

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Afdeling A: Begripstoets

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

n Tempel Leier besoek Jesus

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Afrikaans Huistaal Graad 5 12 Junie Afdeling A : Afdeling B : Afdeling C : Begripslees: Taalleer Taalleer 'n Sprokie Te koop Kortliks

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Klein Klaas se avonture!

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Die brief aan die Filippense

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Jesaja sien die Toekoms

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

Pragtige Koningin Ester

Motheo Onderwysdistrik

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wiskunde Graad 4. November 2016

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Transcriptie:

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie gedurende hierdie tyd skryf nie. 4. Antwoorde moet op die antwoordblad geskryf word. 5. Skryf duidelik en netjies. Nommers moet dieselfde wees as op die vraestel. 6. Trek n streep na elke vraag. 7. Spelling tel! 8. Jy moet al die vrae antwoord! Moet asseblief nie op die vraestel skryf nie! VLAK 1 40% VLAK 2 30% VLAK 3 20% VLAK 4 10% NAAM EN VAN:... GRAAD: 5 L S W AFDELING A : BEGRIPSLEES Lees die volgende leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae volledig. Let op jou spelling, skryf reg af uit die leesstuk. n Besoek aan die tandarts Fanie is vanoggend baie benoud. Vir die afgelope paar dae het hy al tandpyn en Moeder het vir hom n afspraak by die tandarts gemaak vir halfvier vanmiddag. Hy weet sommer dat die tand verwyder sal moet word en hy is vir tandtrek so bang soos die duiwel vir n slypsteen. Hy probeer sy aandag by sy werk bepaal, maar kort-kort dwaal sy gedagtes na vanmiddag se beproewing. Om kwart oor drie daardie middag maak hy sy opwagting by die spreekkamer. Die vriendelike ontvangsdame laat hom in die wagkamer sit en gee vir hom n paar tydskrifte om deur te blaai. Hy was nog met die eerste een besig toe sy hom kom haal en na die tandarts neem. Daar laat n verpleegster hom op n stoel sit en sy hang n wit doek om sy nek. Hy kyk rond en sy keel trek byna toe van vrees vir al die vreemde instrumente wat hy sien. Toe dr. Smit later inkom, was Fanie al op die punt om spore te maak. Die dokter merk Fanie se benoudheid en omdat hy kinders verstaan, verduidelik hy eers die doel van elke instrument aan sy pasiënt. Dit stel die seun in n mate gerus en hy laat toe dat die tandarts sy tande ondersoek. Dit was toe ook soos hy gevrees het: die tand moet uit. Fanie knyp sy oë styf toe as die pynstillende inspuiting toegedien word. Binne n paar minute voel hy nie meer pyn nie en sy lip voel heeltemal dood as hy daaraan vat. Op versoek van die dokter maak hy sy mond oop. Hy sien hoe n tangetjie met n snaakse krom punt nader gebring word en hy knyp sy oë styf toe om nie te kan sien wat die dokter aan hom gaan doen nie. Hy voel n ligte plukkie en wag in spanning vir die foltering wat hy al die hele dag lank verwag. Die verpleegster vra hom om sy mond uit te spoel. Dr. Smit lag lekker oor Fanie se verbaasde gesig wanneer hy verneem dat die tand klaar getrek is. Tuis het Fanie vertel dat hy glad nie bang was nie en dat hy nie eers een keer lus was om te vlug nie. Daardie aand het hy sonder tandpyn aan die slaap geraak. 1 SUMMATIEWE ASSESSERING LEERAREA: AFRIKAANS HT GRAAD: 5 (Me. M Otto) MODERATOR: Me. C Enslin TYD: 90 minute PUNTE: 80 DATUM 4 JUNIE 2014

a. Hoekom kon Fanie nie sy aandag by sy werk bepaal nie? (1) b. Hoe laat moes hy die afspraak by die tandarts nakom? (1) c. Wie het hom na die wagkamer geneem? (1) d. Hoe het hy die tyd in die wagkamer verwyl? (1) e. Hoekom was hy lus om uit die spreekkamer te vlug? (1) f. Hoe het die dokter probeer om hom gerus te stel? (1) g. Wat is die doel van die pynstillende inspuiting? (1) h. Het Fanie geskree toe die dokter sy tand trek? (1) i. Wat het hy tuis aan sy familie vertel? (1) j. Hoekom dink jy het hy nie die waarheid vertel nie. (1) k. Skryf een vergelyking neer uit die leesstuk. (1) [11] AFDELING B : SKRYF Kyk na die prentjies van die kat en die muis Lees nou die sinne oor die storie. Jy sal sien hulle is deurmekaar. Watter sin pas by watter prentjie? Skryf die hele sin oor. Dink jou eie sin vir die laaste prentjie uit. ONTHOU dat n sin met n hoofletter begin! 1. Die kat spring op en jaag die muis. 2. Oeps, die muis val per ongeluk oor die kat se snor. 3. Die kat lê op die mat en slaap rustig. 4. Die muis kruip saggies by die kat verby. 5. Die kat skrik wakker en die muis skrik ook. 6.? (8) AFDELING C : TAAL 1. Gee die meervoude van die volgende woorde: a. afspraak b. tand c. verpleegster d. lip e. gesig (5) 2

2. Verdeel die onderstaande woorde in lettergrepe en sê telkens of dit n oop of geslote lettergreep is: a. pynstillende b. instrumente c. ondersoek d. pasiënt e. beproewing (10) 3. Verander die volgende sinne na iemand se direkte woorde (Direkte rede) a. Die digter sê dat hy nou moeg is vir reën. b. Die seun sê dat hy baie van rugby hou. c. Die meisie vertel dat hulle hard oefen vir netbal. d. Die mans vra of daar darem nog biltong is om te eet. e. Die vroue vra of hulle nog gaan tee drink. (10) 4. Plaas die regte leesteken agter elke sin en sê watter sinsoort dit is. a. Jan se gesin het by oupa op die plaas gaan kuier b. Sies, hy ruik verskriklik c. Waar het Piet die potlood gekry d. Eina, jy het op my toon getrap e. Los die kat en haar kleintjies (10) 5. Sê watter soorte selfstandige naamwoord (versamelnaam, soortnaam, eienaam of abstrakte selfstandige naamwoord) elk van die volgende woorde is. Fanie ; tandarts ; vrees ontvangsdame ; verbaas Versamelnaam Soortnaam Eienaam Abstrakte selfstandige naamwoord 6. Dui in elk van die volgende sinne die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. (Tref duidelik onderskeid tussen elkeen. bv. Die kleuter sit op die stoel Onderwerp : Die kleuter Gesegde : sit Voorwerp : op die stoel. 3 (5)

a. Die boer plant mielies b. Ouma knie die deeg. c. Die kind skryf n gedig. d. Die tuinier sny die gras. e. Die voorman werk op die plaas. (5) 7. Vorm afleidings van die volgende woorde: a. sorg b. moed c. staan d. loop e. sluit (5) 8. Skryf die samestellings van die volgende woorde: a. seun + skool = b. man + hoed = c. hond + hok = d. eet + tyd = e. volk + lied = (5) 9. Bepaal die byvoeglike bepaling, asook die bywoordelike bepaling, in elke sin en skryf dit neer. a. Die man met die groen oë ry so vinnig soos blits. b. Die ouma met die kierie brei die mooiste truie. c. Die seun agter in die bus trek die dogters se hare. (6) TOTAAL : 70 4

5